# Mathematical Literacy Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2024-afr/4ff33247-b9d7-474d-a91c-ada2e64b89d4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2024-afr/4ff33247-b9d7-474d-a91c-ada2e64b89d4)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Vertroulik

| ae basic education
(SWE.
| Uy) Department:
v KW) NY, Basic Education
LS REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
Piha li iG alia a i it a
“ WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 t
a 1
rH NOVEMBER 2024 F
WTETETECULTICITITICTOLIICLOC eee ee ant

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 'n ANTWOORDBLAD en
'n addendum met 3 bylaes.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DBE/November 2024

NSS Vertroulik

INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. 2.1. Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te
beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 2.3
BYLAE B vir VRAAG 3.1
BYLAE C vir VRAAG 5.1
2.2 Gebruik die aangehegte ANTWOORDBLAD om VRAAG 4.1 te beantwoord.
3. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer in die ruimtes wat op die
ANTWOORDBLAD voorsien is. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met jou
ANTWOORDEBOEK in.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
SI Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
6. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
7. Toon ALLE bewerkings duidelik.
8. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.
9. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
10. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.
11. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskundige Geletterdheid/V 1 3 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

VRAAG 1

11 Skool X en Skool Y het 'n verkiesing gehou vir nuwe Iede om op die skool se
beheerliggaam (SBL) te dien. Die grafiek hieronder toon die getal kiesers wat tydens
verskillende tydgleuwe by Skool X en Skool Y gestem het. .

AANTAL KIESERS PER TYDGLEUF BY SKOOL X EN SKOOL Y

BS mr Se ee
30 —
g| 25 -— i -
2 RA
3/20 ———— ~ MA ———
2 ~ RA
qi5 -—y------ RA
=| x RA
&| 10 —-y— a | wt —
ne ae _ ip ;
M4 ze iS
0 RA soi Ze za a | EA
oS S o OQ c=} c—} Oo oS
wm Oo Ne} ~ ~ oO wo con
a < < 5 = = a 3
4 db d d 3 4 3 d
a) Ww oO oO ~ lod oO oO
a a Bad 7 La Z said =
Skool X Skool Y

[Aangepas uit 'SGB elections’, 2024]

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
L.A Skryf die aantal kiesers vanaf 16:00-—16:30 by Skool Y neer.
1.1.2 Identifiseer die tydgleuf toe 30 mense by Skool X gestem het.

1.1.3 Kies die stelling (A-C) hieronder wat die tendens van die kiesers by
Skool Y die BESTE beskryf.

A Die kiesergetalle het met verloop van tyd tot 'n maksimum gestyg en
toe gedaal.

B Die kiesergetalle het hoog begin, gedaal en toe weer opgetel.

C_ Die getal kiesers het gedaal, gestyg en toe, met verloop van tyd,
finaal gedaal.

1.1.4 Die waarskynlikheid om gedurende die 17:30-18:00-tydgleuf willekeurig
‘n kieser van Skool X te kies, is 0,56.

Skryf 0,56 as 'n vereenvoudigde breuk neer.

1.1.5 Bereken die totale getal kiesers by beide skole wat gedurende die
17:00-17:30-tydgleuf gestem het.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)
(2)

(2)

2)

G3)

### Page 4

Wiskundige Geletterdheid/V1 4 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
1.2 Die nuut verkose SBL het beplan om middagete saam met die personeel te hé.

MIDDAGETE-ITEMS

TABEL 1 hieronder toon die gemiddelde vergelykende voedselpryse vir Mei 2022 en
Mei 2023 wat vir sekere van die middagete-items benodig word.

TABEL 1: VERGELYKENDE VOEDSELPRYSE VIR SEKERE

PERSENTASIE-
PRYSINRAND | VERANDERING
VOEDSELITEMS MEI MEI JAAR | MAAND
2022 | 2023 | TOT | TOT
JAAR | MAAND
410 g boontjies 12,60 15,14 20,2 0,5
250 g kitskoffie 45,56 48,47 6,4 -1,0
Eiers 1,5 dosyn-houer (‘tray’) 52,97 57,33 8,2 1,6
750 m£ sonneblomolie 40,68 35,52 12,7 -2,3
Lemoene per kg 22,07 20,10 -8,9 —14,5
Hoenderafval per kg 37,73 46,75 23,9 2,2
Hoenderporsies per 2 kg 86,80 93,06 7,2 0,6
TOTAAL A R316,37

[Aangepas uit www.statsa.gov.za]

Gebruik TABEL 1 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.2.1 Identifiseer die voedselitems wat 'n afname in beide die maand-tot-maand-

en jaar-tot-jaar-persentasieverandering getoon het.

1.2.2 Bepaal die ontbrekende waarde, A.

1.2.3 Bereken die prys van 'n dosyn eiers gedurende Mei 2022.

1.2.4 Skryf die eenheidsverhouding, in die vorm 1:..., vir die prys van die
lemoene in Mei 2022 tot die prys van lemoene in Mei 2023 neer.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(3)
(2)
(2)

6)

### Page 5

Wiskundige Geletterdheid/V1 5 DBE/November 2024

NSS Fertroulik

1.3 TABEL 2 hieronder gee definisies van terminologie wat in Wiskundige Geletterdheid
gebruik word.

TABEL 2: TERMINOLOGIE WAT IN WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GEBRUIK WORD

LETTER

DEFINISIE

A

‘n Styging in die prys van 'n mandjie goedere of dienste met verloop
van tyd, wat verteenwoordigend van die ekonomie as 'n geheel is

Som van al die waardes gedeel deur die aantal waardes

Die inkomste ontvang uit die item wat verkoop is en die kosprys van
die item is dieselfde

Waarde of waardes wat die meeste in 'n datastel voorkom

Die verskil tussen die hoogste en laagste waardes in 'n datastel

'n Bedrag wat gereeld teen 'n bepaalde koers vir die gebruik/leen van
geld betaal word

Dit is bedrae wat elke maand betaal moet word en wat dieselfde bly,
soos huur, skoolgeld en vervoerkoste

Middelste waarde in 'n geordende datastel

Uitgawes wat met verloop van tyd of van een week/maand na die
volgende verander, bv. telefoon- en elektrisiteitskoste

oom) | se iS) ite

Die punt waar die inkomste meer as die uitgawes is

Gebruik TABEL 2 hierbo en pas die definisies by die terminologie hieronder. Skryf

slegs die letter (A—J) langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.4) neer, bv. 1.3.5 K.

1.3.1 Gelykbreekpunt

1.3.2 Inflasie

1.3.3 Veranderlike uitgawes

1.3.4 Gemiddeld

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)
(2)
(2)

(2)
29]

### Page 6

Wiskundige Geletterdheid/V 1

VRAAG 2

6
NSS Vertroulik

DBE/November 2024

2.1 Miecke het vooruitbetaalde elektrisiteit gekoop en die volgende kasregisterstrokie
ontvang. Let daarop dat sekere inligting uitgelaat is.

Bedrag
Eenhede

Elektrisiteit
BTW 15%
TOTAAL

HUISHOUDELIKE TARIEF

Transaksie-reeksnr.: 56332515

R1 300,00
*** kWh

R1 130,43

BELASTINGFAKTUUR BT W-NR. 4420106777
*** VOORUITBETAALDE ELEKTRISITEIT ***
Elektrisiteit Munisipaal Vooruitbetaal
BTW-REGISTRASIENR. 4370102313

Meter: 07032985769

[Aangepas uit oorspronklike kasregisterstrokie]

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.1.1 Skryf die meternommer neer. (2)
2.1.2 Bereken die ontbrekende waarde, B. (3)
2.1.3 'n Gedeeltelike residensiéle clektrisiteitstarieftabel (BTW uitgesluit) word
hieronder getoon.
TABEL 3: RESIDENSIELE ELEKTRISITEITSTARIEF
BLOK VERBRUIK TARIEF
(kWh) (R/kWh)
Blok 1 0-350 2,19
Blok 2 Meer as 350 2,91
Bepaal die getal kWh-eenhede wat Miecke gekoop het. (7)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskundige Geletterdheid/V 1 7 DBE/November 2024

2.2

2.3

NSS Vertroulik

Miecke beplan om 'n sonstelsel-eenheid vir 'n huis, wat bestaan uit sonpanele,
'n battery en 'n omkeerder (‘inverter’), te installeer. Sy sien die advertensie hieronder,
wat twee verskillende betalingsopsies vir dieselfde eenheid toon, in 'n
gemeenskapskoerant.

BETALINGOPSIES VIR 'N SONSTELSEL-EENHEID VIR 'N HUIS
OPSIE 1: HUUR-OM-TE-BESIT OPSIE 2: KONTANTPRYS
Betaal vir 7 jaar teen R1 549 p.m. R78 200 (BTW insl.)
Addisionele koste:

R782 aanvangsfooi
Uitkoop na huurtydperk R7 820

[Aangepas uit https://solar.alumo.co.za]

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.2.1 Skryf die maandelikse paaiement vir die huur-om-te-besit-opsie neer.

2.2.2 Bereken, BTW uitgesluit, die kontantprys van die sonstelsel-eenheid vir 'n
huis.

2.2.3 Miecke besluit né sewe jaar om die huur-om-te-besit-opsie uit te koop.

Bereken die addisionele bedrag wat sy moet betaal in vergelyking met die
koop van die sonstelsel-eenheid vir 'n huis vir kontant.

Miecke is 45 jaar oud en verdien 'n maandelikse belasbare inkomste van R39 275,85
in die 2023/2024-belastingjaar. Sy behoort nie aan 'n mediese fonds nie.

BYLAE A toon die jaarlikse belastingtabel vir individue vir die 2023/2024-
belastingjaar.

Gebruik BYLAE A en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.3.1 Identifiseer die belastingkerf wat Miecke sal gebruik om haar belasting
betaalbaar te bereken.

2.3.2 Bereken Miecke se jaarlikse belasting betaalbaar vir die 2023/2024-
belastingjaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

@)

(5)

G)

G)
[30]

### Page 8

Wiskundige Geletterdheid/V1 8 DBE/November 2024

VRAAG 3

NSS Vertroulik

3.1 BYLAE B toon twee grafieke. GRAFIEK 1 toon die tendense in die totale getal
Shoprite- en Pick n Pay-winkels vir die tydperk 2014 tot 2023. GRAFIEK 2 toon die
tendense in die totale getal werknemers in hierdie twee winkels vir die tydperk 2005
tot 2023.

Gebruik BYLAE B en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

3.1.1

3.1.2

Kopiereg voorbehou

Identifiseer die jaar waarin daar vir die eerste keer 'n afname in die getal
werknemers in die Pick n Pay-winkels was.

Daar word geprojekteer dat die getal Pick n Pay-winkels vanaf 2023 tot
2032 met 95,39% sal toeneem.

Bepaal, deur middel van berekeninge, die geprojekteerde getal Pick n Pay-
winkels in 2032.

'n Analis het beweer dat Shoprite gedurende 2023 meer werknemers per
winkel as Pick n Pay in diens geneem het.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of die analis se bewering
geldig is.

Bepaal, as 'n persentasie, die waarskynlikheid om willekeurig 'n jaar te kies
waar die getal Shoprite-winkels minder as 2 000 is.

Blaai om asseblief

@)

(3)

(6)

G3)

### Page 9

Wiskundige Geletterdheid/V1 9 DBE/November 2024

3.2

Kopiereg voorbehou

NSS Fertroulik

'n Studie wat verband hou met die hoeveelheid tyd (in minute) wat 'n geselekteerde
getal klante in 'n winkel bestee het, is op 'n bepaalde Saterdag gedoen. Op daardie
Saterdag het 'n totaal van 12 342 klante die winkel besoek.

12 15 25 25 40 28 18 23
43 15 22 19 15 8 37 9

24 23 15 67 25 29 6 17
15 43 23 27 33 26 127 10

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

3.2.1

3.2.2

3.2.3

3.2.4

Skryf die getal klante wat die steeckproefgrootte verteenwoordig en die getal
klante wat die populasiegrootte vir hierdie studie verteenwoordig, neer.

Kies die korrekte opsie (A, B, C, D of E) wat die stap in die
datahanteringsproses verteenwoordig, wat die maatstawwe van sentrale
neiging en spreiding gebruik.

Versameling van data

Klassifisering en organisering van data
Opsomming van data

Voorstelling van data

Analisering van data

mBOaAWP>

Gee 'n rede waarom die waarde 127 as 'n uitskieter in die datastel beskou
word.

Geselekteerde data, in rangvolgorde, van die tyd wat klante in die winkel bestee
het en 'n onvoltooide mond-en-snordiagram van dieselfde data word hieronder

getoon.

6 8 9 10 «12 15 15 15 15 is 617
18 19 22 23 23 23 24 25 25 25 26
27 28 29 33 37 40 43 43 67 ~~ 127

6 15 127

- |

0 20 40 60 80 100 120 140
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
(a) Bereken die waarde van die boonste kwartiel (K3).
(b) Vuyo het beweer dat indien die uitskieterwaarde uit die datastel
verwyder sou word, die nuwe interkwartielomvang (IKO) 13 sou
wees.

Verifieer Vuyo se bewering deur ALLE berekeninge te toon.

Blaai om asseblief

(3)

Q)

2)

Q)

(5)
[29]

### Page 10

Wiskundige Geletterdheid/V1 10 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

VRAAG 4

41 Lee se ouers beplan om sy 21% verjaarsdag te vier. Hierdie spesiale geleentheid sal

by 'n gewilde hotel gehou word en om 18:00 begin.

TABEL 4: BEGROTE UITGAWES VIR DIE PARTYTJIE

TABEL 4 hieronder toon sekere van die begrote uitgawes vir die partytjie.

Koste van die lokaal R750 deposito en R6 185 vir die dag
Kos en drankies R18 000
Verjaarsdagkoek R1 250
OPSIES VIR PLATEJOGGIES (DJ's)
DJ Rain R4 000 vir 5 ure of minder. .
Daarna is die tarief R1 250 addisioneel, per uur.
DJ 5-Star R1_000 per uur of 'n gedeelte daarvan
DJ Cool R6 000 vir die partytjie

[Aangepas uit www.bloemshowgrounds.co.za>venues & bark.com]

Gebruik TABEL 4 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.1.1 Die tabel hieronder verteenwoordig die koste om DJ Rain te huur.

TABEL 5: KOSTE OM DJ RAIN PER UUR TE HUUR

Aantal) 7 foo | 3 | 4]5 |] 6] 748 | 9
ure
ae 4000} 4000] P |4000]4000] @ |6500]7750] R

(a) Skryf 'n formule om die koste te bereken om DJ Rain vir meer as
5 ure te huur in die volgende formaat:

Koste =...

(b) Voltooi die tabel deur die ontbrekende waardes, P, Q en R,
te bereken.

4.1.2 Die grafieke wat die koste om DJ 5-Star en DJ Cool te huur, word op die
ANTWOORDBLAD getoon.

(a) Noem die tipe grafieck wat gebruik is om die koste te
verteenwoordig om DJ 5-Star te huur.

(b) Gebruik TABEL 5, wat die koste toon om DJ Rain vir tot 9 ure te
huur, en skets 'n lyngrafiek op dieselfde rooster op die
ANTWOORDBLAD.

4.1.3 Lee se ouers besluit om vir DJ 5-Star vir die 215° verjaarsdagpartytjic te
huur. DJ 5-Star sal die musiek vanaf 18:00 tot 01:30 verskaf.

Bepaal die totale begrote uitgawes vir die partytjie.

4.14 Gee EEN rede waarom Lee se ouers nie vir DJ Cool gekies het nie.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(3)

(4)

(2)

(4)

(3)
(2)

### Page 11

Wiskundige Geletterdheid/V1 it DBE/November 2024

42

Kopiereg voorbehou

NSS Fertroulik

Die hotel het drie ander kleiner lokale wat elk 'n maksimum getal gaste per funksie
kan akkommodeer, soos hieronder getoon:

Bioskoopstyl-lokaal 400 gaste
Aansit-lokaal sonder dansspasie 250 gaste
Aansit-lokaal met dansspasie 200 gaste

TABEL 6 toon die getal gaste wat gedurende 'n spesifieke maand in 2022 en 2023 vir
funksies in die drie lokale geakkommodeer is.

TABEL 6: WERKLIKE GETAL GASTE PER FUNKSIE
JAAR GETAL GASTE

2023 180 | 350 | 400 | 200 | 215 90 150 | 230 | 160
2022 360 | 160 | 300 | 70 160 | 200 | 240

[Aangepas uit www.bloemshowgrounds.co.za>venues]

Gebruik TABEL 6 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.2.1 Skryf neer, as 'n desimaal, die waarskynlikheid dat 'n bioskoopstyl-lokaal
as 'n geskikte funksielokaal gekies is vir al die funksies wat gedurende
2022 en 2023 gehou is.

4.2.2 Bepaal die mediaangetal gaste wat gedurende 2023 geakkommodeer is.

4.2.3 Die bestuurder het beweer dat die omvang van die getal gaste per funksie
gedurende 2022 dieselfde is as die omvang van die getal gaste per funksie
gedurende 2023.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy bewering geldig is.

Blaai om asseblief

G3)
(3)

(5)
B1]

### Page 12

Wiskundige Geletterdheid/V1 12 DBE/November 2024

NSS Vertroulik

VRAAG 5

5.1

5.2

Die sirkeldiagramme op BYLAE C toon die Indiese Unie se begrotings vir inkomste
en uitgawes vir 2023/2024. Sekere waardes is uitgelaat.

Die geldeenheid wat in Indié gebruik word, is die roepee. Indié het ook verskillende
denominasies vir die groter geldeenheidbedrae.

LET WEL: 100 000 roepee = | lak
100 lak = | crore

Gebruik BYLAE C en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.1.1 Kies die korrekte woord uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs
die woord langs die vraagnommer (5.1.1) neer.

'n Begroting is 'n (tekort/surplus/gebalanseerde) begroting wanneer die
inkomste minder as die uitgawes is.

5.1.2 Algemene verkoopsbelasting (AVB) is 'n belasting wat soortgelyk aan
BTW in Suid-Afrika is.

Bereken die ontbrekende persentasie vir AVB op die sirkeldiagram.

5.1.3 Bereken die bedrag, in lak-crore, wat op verdediging in Indié gespandeer
word.

5.1.4 Maak 'n lys van DRIE inkomstebronne wat op die sirkeldiagram getoon
word, waar die totale persentasies tot die geleende persentasiewaarde
oploop.

5.1.5 Sanji het die bedrag, in lak-crore, bereken wat aan rentcbetalings
gespandeer word. Hy het sy antwoord tot die naaste heelgetal afgerond.

Sanji het beweer dat die afgeronde antwoord wat hy bereken het, nie veel
verskil in roepee gemaak het in vergelyking met die onafgeronde antwoord
nie.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy bewering geldig is.

In 2024 het Suid-Afrika R302,4 miljard uit korporatiewe inkomstebelasting ontvang.

LET WEL: R1 000 000 = 4 447 989,1 roepee
4 447 989,1 roepee = 44,479891 lak

[Aangepas uit www.wise.com/, 10 Junie 2024]

5.2.1 Herlei R302,4 miljard na miljoene rand.

5.2.2 Herlei gevolglik die Suid-Afrikaanse korporatiewe inkomstebelasting na
lak-crore.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Q)

(3)

(3)

(3)

(6)

(2)

(4)

### Page 13

Wiskundige Geletterdheid/V 1 13 DBE/November 2024

NSS Vertroulik

5.3 ‘n Huis in Chennai, Indié, is aan die einde van 2024 vir 5 000 000 roepee gewaardeer.

TABEL 7 toon die inflasiekoerse in Indié vir huispryse vir die laaste vyf jaar.

TABEL 7: INFLASIEKOERSE IN INDIE VIR DIE LAASTE VYF JAAR

JAAR INFLASIEKOERS
2024 8%
2023 75%
2022 7%
2021 6,5%
2020 6%

[Aangepas uit hewire.in/economy/the-truth-about-inflation-in-india-and-around-the-world]

Gebruik TABEL 7 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.3.1 Beskryf die tendens in die inflasiekoerse in Indié.

5.3.2 Bereken hoeveel die huis aan die einde van 2022 werd was.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(2)

(6)
BY

150

### Page 14

Wiskundige Geletterdheid/V1 DBE/November 2024
NSS Vertroulik

[SENTRUMNOMMER: | | | | | | |_|

[EKSAMENNOMMER: | | | [| [| [| [ [| [| | | | [ J

ANTWOORDBLAD
VRAAG 4.1

TABEL 5: KOSTE OM DJ RAIN PER UUR TE HUUR
Aantal ure 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Koste (in R) 4000 | 4000 P 4000 | 4000 Q 6 500 | 7750 R

VERGELYKING VAN DIE KOSTE VAN VERSKILLENDE DJ's

10 000
9000 —O- 4
$000 oO ®
7000 © *
See ee ee ee eee
z 6 000 On oo
: 5 000 ©. #-
a
4 000 -O- -
3 000 ————— -e
2 000 ©} * —
1000 ¢ © ,
0
0 it 2 3 4 3 6 7 8 9
Aantal ure gespeel
o—e DJ 5-Star = «DJ Cool

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MATH LITERACY P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-literacy-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8324352d-0dfe-4f56-a690-09b4668305c9) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Afr
- [MATH LITERACY P1 GR12 QP SEPT2024 English](https://www.hlayiso.com/library/math-literacy-p1-gr12-qp-sept2024-english/ba8b43d2-ba89-4f66-af6c-f594cd738b05) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Eng
- [Gr 12 Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematical-literacy-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/862f41ea-86b5-468a-bac9-0f1c76be2e36) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematic Literacy P1 (English) 2024 Question Paper X05](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematic-literacy-p1-english-2024-question-paper-x05/a372ac22-cc57-41ff-9d4c-816d7cefcbda) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Eng
- [Mathematical Literacy P2 Nov 2024 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-nov-2024-addendum-afr/80522728-ad7d-4d9a-b9f3-59b47556287b) — Mathematical Literacy · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematical Literacy P1 (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematical-literacy-p1-english-june-2024-possible-answers/48d5582a-947d-4054-847b-d7bac4525b7d) — Mathematical Literacy · Memo · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
