# Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-feb-march-2015-afr/55ce26f0-a0c2-425a-bdd1-6ce1646bc589
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-feb-march-2015-afr/55ce26f0-a0c2-425a-bdd1-6ce1646bc589)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

from hlayiso.com

we basic education
WWE
| ¥ = & Department: ;
QR ALY Basic Education
NA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

|
r WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 :
ia u
| u
: FEBRUARIE/MAART 2015 "
SSPE EeePC ee ee ee ee ee ee ee ee ee 2 2

} PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 4 bylaes en 2 antwoordblaaie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING
1; Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2s Beantwoord VRAAG 1.6.1 op ANTWOORDBLAD 1 en VRAAG 3.3 op
ANTWOORDBLAD 2. BYLAES om jou te help om VRAAG 2.1, VRAAG 2.2,
VRAAG 3.2 en VRAAG 5.2 te beantwoord, is aangeheg. Skryf jou sentrumnommer

en eksamennommer in die spasies op die ANTWOORDBLAAIE. Lewer die
ANTWOORDBLAAIE saam met jou ANTWOORDEBOEK in.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel

we

gebruik is.
4. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
5. Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,

tensy anders aangedui.

6. Toon AL die berekeninge duidelik aan.

% Rond AL die finale antwoorde toepaslik tot die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.

8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

9. Padkaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
aangedui.

10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/Feb—Mrt. 2015
NSS

VRAAG 1

Lindiwe is die alleeneienaar van 'n winkel in Tzaneen wat handsakke, haarverlengstukke en
skoonheidsmiddels verkoop.

Lindiwe se produkte

Handsakke Haarverlengstukke wh ae

Lindiwe het die rekord van die inkomste en uitgawes vir die eerste kwartaal van 2014 hieronder
gehou. Vir inkomstebelastingdoeleindes is al die bedrae tot die naaste rand afgerond. Al die
uitgawes vir Maart is uitgelaat soos in die staat hieronder getoon:

INKOMSTE-EN-UITGAWESTAAT VIR DIE EERSTE KWARTAAL VAN 2014

~\ GPx»

Januarie Februarie Maart
R R R
Omset! 189 189 197 012 221 261
Min: Koste van verkope 142 702 150 349 162 215
Bruto inkomste 46 487 46 663 59 046
Min: Uitgawes” 26 602 27727 34.238
Huur 11 025 12600} Jo ©
Salarisse* 9715 9715} fo
Verpakking 965 679} Fo
Telefoon 252 240} Fo
Vervoerkoste 4 645 4 493 __
Netto inkomste 19 885 18 936 24 808

1. Die inkomste verkry uit die verkoop van produkte,
2. Die uitgawes is vir die huur, salarisse, verpakking, telefoon en vervoerkoste.
3. Sluit nie Lindiwe se salaris in nie.

11 Bereken Lindiwe se vervoerkoste vir Maart, indien:
e Die huurbedrag vanaf Februarie onveranderd gebly het
e 'n Bykomende persoon, wat 'n maandelikse salaris van R6 556 verdien, vanaf

1 Maart 2014 aangestel is
e Die verpakkingskoste 46,425% minder as die Januarie-verpakkingskoste was
Die verhouding van die telefoonkoste vir Februarie : Maart = 8 : 11

1.2 Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, vir watter maand die persentasie winsopslag
op die koste van verkope vir die eerste kwartaal van 2014 die hoogste was.

Jy kan die volgende formule gebruik:
Bruto inkomste

Persentasie winsopslag = Koste van verkope

x 100%

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(10)

(5)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

DBE/Feb.—Mrt. 2015

Wiskundige Geletterdheid/V2 4

1.4

1.5

NSS

Gebaseer op die staat vir die eerste kwartaal van 2014, het Lindiwe geprojekteer dat
vir 2014 haar jaarlikse netto inkomste R254 516 sal wees.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of hierdie geprojekteerde bedrag geldig is. (4)
Die skaaluitleg van Lindiwe se winkel en 'n foto van 'n deel van die winkel word
hieronder aangetoon.
Die areas wat van A tot G gemerk is, stel die uitleg van die verskillende produkte wat
in die winkel uitgestal word, voor. Die foto is deur 'n persoon geneem wat tussen
area F en area G gestaan het.
Uitleg van Lindiwe se winkel Foto van gedeelte van
Lindiwe se winkel
D c
By a
E Gedeelte
[ Deur van die
deur aan
die
B Betaal- Tegter-
punt kant
cll ¢«
Deur
Skaal: 1: 100
1.4.1 Identifiseer watter produk in area A uitgestal word. (2)
1.4.2 Gebruik die gegewe skaal om die werklike breedte van die winkel te
bepaal. (3)
Een van die produkte wat Lindiwe verkoop Prent van die silindriese
is 'n akwaroom, soos in die prent langsaan flessie akwaroom
getoon, wat vir skoonmaak en bevogtiging
gebruik word.
Die akwaroom word in 100 mf-flessies
verkoop. Die silindriese flessies word met
room gevul tot 'n hoogte van 4 cm.
Bereken (in cm) die deursnee van die fles.
Jy kan die formule gebruik:
Volume van 'n silinder =  * (radius)” x hoogte, waar m= 3,142
LET WEL: | mf = 1 cm? (5)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
1.6 Lindiwe wou vir vyf dae met vakansie gaan. Aangesien sy nie 'n motor besit nie, het

sy die moontlikheid om een te huur, ondersoek. Sy het die Internet gebruik en 'n
kwotasie by PriceCheck aangevra. Sy het drie huurtransaksies vergelyk en gevind dat
almal 'n basiese fooi hef wat gratis kilometers insluit. 'n Vaste tarief per kilometer
word ook vir enige bykomende kilometers gereis, gehef.

Sy het die volgende formules vir die verskillende huurtransaksies opgestel:

Ford Figo (met 200 km per dag gratis):
Totale huurkoste = R1 264,40 + R 1,39 x a, waar a= bykomende km gereis.

Opel Corsa (met 500 km gratis):
Totale huurkoste = R1 299,70 + R 1,75 x a, waar a= bykomende km gereis.

Toyota Yaris (met 200 km per dag gratis):
Totale huurkoste = RJ 359,40 + R 1,21 < a, waar a= bykomende km gereis.

Die grafieke wat die totale motorhuurkoste vir 'n maksimum van 2 000 km vir die
Ford Figo en die Toyota Yaris voorstel, is op ANTWOORDBLAD | geteken.

Gebruik die inligting hierbo en ANTWOORDBLAD 1 om die volgende vrae te

beantwoord:
1.6.1 Teken op ANTWOORDBLAD 1 nog 'n lyngrafiek wat die totale
huurkoste vir 'n maksimum van 2 000 km vir die Opel Corsa voorstel. (4)
1.6.2 Na hoeveel kilometer sal die totale huurkoste vir 'n Opel Corsa dieselfde
wees as dié vir 'n Toyota Yaris? (2)
1.6.3 Lindiwe beraam dat sy 'n afstand van 1 850 km vir haar hele reis sal aflé.
Bepaal watter EEN van die drie huurtransaksies vir haar die mees
ekonomiese sal wees om te kies. (2)

137]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS

VRAAG 2

2-1 Elizabeth het Darwin in Australié besoek en 'n toeristekaart, op BYLAE A getoon,

gebruik om haar te help om gedurende haar verblyf haar weg te vind. Sy het in 'n hotel
in Bennettstraat gebly.

Gebruik die kaart op BYLAE A om die volgende vrae te beantwoord:

Zedel

Qld

Kopiereg voorbehou

In watter algemene rigting is die sentrale sakekern (SSK) vanaf die
lughawe?

Elizabeth het van haar hotel langs die Esplanade gestap om
besienswaardighede te besigtig.

Noem TWEE plekke van belang wat sy langs die Esplanade sal sien.

Elizabeth het daarna na haar hotel teruggeloop en 'n huurmotor bestel om
haar na die Casuarina-winkelsentrum te neem. Die huurmotorbestuurder
het aan haar gesé dat hy met Bennettstraat sal afry en daarna met Tiger
Brennanlaan en Vanderlinrylaan langs sal ry totdat hulle die
winkelsentrum bereik.

Elizabeth het na haar kaart gekyk en opgemerk dat daar 'n veel korter
roete na die winkelsentrum was.

Beskryf hierdie korter roete na die winkelsentrum.
Sy het Google Maps op die Internet gebruik en gesien dat die afstand

vanaf Bennettstraat na die Casuarina-winkelsentrum 12,4 km is wat 'n
reistyd van 18 minute aandui, soos in die prentjie hieronder getoon:

= 18 min
124km
as

Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, of die inligting deur Google
Maps getoon, aandui dat die reistyd aan stadige verkeersvloci toegeskryf
kan word.

Jy kan die formule gebruik:

Afstand = gemiddelde spoed x tyd

Blaai om asseblief

(2)

(4)

(4)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
2.2 'n Kliént is bekommerd dat sy te veel aan bankfooie betaal. Sy het tans 'n Transact-
spaarrekening by FANS Bank. Sy gebruik 'n debietkaart van haar bank wat aan hierdie
rekening gekoppel is.
TABEL 1 hieronder toon 'n uittreksel van haar Oktober-bankstaat.
TABEL 1: Oktober-bankstaat — Transact-spaarrekening
Datum __| Beskrywing Debiet (R) Krediet (R)
01/10/14 | Saldo oorgedra 127 400,27
01/10/14 | Debietkaartaankope: Kruideniersware 560,42
01/10/14 | Debietorder: 'Uncapped Data Sim' # 599,00
02/10/14 | Debietkaartaankope: Apteek 356,35
03/10/14 | Debietorder: Voertuigfinansiering # 6 999,00
03/10/14 | Debietorder: Voertuigversekering # 1 659,27
03/10/14 | Debietkaartaankope: Slagter 378,25
05/10/14 | Debietorder: Betaal TV-kanaal # 731,23
05/10/14 | Debietorder: Huislening # 11 782,81
06/10/14 | Takkontantdeposito # 4 500,00
08/10/14 | OTM-kontantonttrekking # 500,00
11/10/14 | Debietkaartaankope: Tasty Restaurant 537,90
11/10/14 | Debietkaartaankope: Skoonheidsalon 328,35
15/10/14 | OTM-kontantonttrekking # 500,00
18/10/14 | Debictkaartaankope: Juwelierswinkel 3 399,90
22/10/14 | OTM-kontantonttrekking # 500,00
25/10/14 | Debietkaartaankope: Hardewarewinkel 859,67
29/10/14 | OTM-kontantonttrekking # 500,00
31/10/14 | Totale bankdiensfooie vir Oktober 167,75
31/10/14 | Salarisdeposito 43 784,25
# Transaksies waarop bankdiensfooie gehef word.
[Aangepas vanaf 'n Bankstaat] _

Gebruik TABEL 2 op BYLAE B wat die maandelikse bankdiensfooie vir die

Transact-

en die Plus-rekeninge van FANS Bank toon en TABEL 1 hierbo om die

volgende vrae te beantwoord:

2.2.1

2.2.2

2.2.3

2.2.4

Kopiereg voorbehou

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of die totale bankdiensfooie vir
Oktober, soos op die staat getoon, korrek is.

Die kliént beweer: 'Ek betaal meer as drie keer die minimum maandelikse
diensfooi aan bankfooie vir hierdie rekening!' Verifieer die geldigheid van
haar bewering.

Bereken die kliént se totale bankdiensfooie deur haar Oktober-staat te
gebruik indien sy 'n Plus-rekening gehad het.

Die kliént het haar kontantonttrekkingsbedrae gebruik om haar weeklikse
uitgawes vir lugtyd, petrol, elektrisiteit en etes te betaal.

Stel TWEE kostedoeltreffende maniere voor wat sy kan gebruik om op
kontantonttrekkingsfooie te spaar.

Blaai om asseblief

(9)

(3)

(3)

(4)
[31]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/Feb—Mrt. 2015
NSS

VRAAG 3

3.1 Groenland is 'n eiland tussen die Arktiese Oseaan en die Noord-Atlantiese Oseaan.

'n Paar feite oor Groenland:

Totale landoppervlakte: 2 166 086 vierkante km.

81% van Groenland is ys-bedek.*

Die kuslyn is 44 087 km.

Noord-suid-lengte van ongeveer 2 655 km of 1 650 myl en 'n oos-wes-lengte van
1290 km.

Bevolking van 56 370.

Nuuk is die hoofstad.

Qaanaaq is die mees noordelike dorp wat algemeen bekend is vir sy Inuit-kultuur
en vir die 24-uur-middernagson wat van 25 April tot 18 Augustus duur.

[Middernagson is 'n tyd van die jaar wanneer die son nooit sak nie omdat Groenland
so ver noord is.]

*Gebied heeltemal met ys bedek.
[Bron: wikipedia.org]

Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord:

3.1.1 Bereken die herleidingsfaktor wat gebruik word om kilometer na myl te
herlei.
Belicdl Verduidelik waarom die totale landoppervlakte van Groenland nie

bereken kan word deur bloot die noord-suid-lengte met die oos-wes-
lengte te vermenigvuldig nie.

w

1.3 '‘n Toeris na Qaanaaq wil graag die middernagson _ beleef.
Bereken die totale getal dae waartydens dit moontlik is om die
middernagson te beleef.

3.2 'n Kaart wat die bevolkingsverspreiding in Groenland aandui, is op BYLAE C gegee.

Gebruik hierdie kaart en die inligting in VRAAG 3.1 om die volgende vrae te
beantwoord:

3.21 Bereken die bevolkingsdigtheid van Groenland.
Jy kan die volgende formule gebruik:

totale getal persone wat op die eiland bly

Bevolkingsdigtheid = > 7
ysvrye opperviakte (in km’ )
322 Skat die grootte van die inheemse bevolking wat in 2003 in Nuuk
gebly het.
3.2.3 Bepaal die getal dorpe wat 'n bevolking van minder as 2 000 het.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(2)

(4)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS

3:3) TABEL 3 op ANTWOORDBLAD 2 toon die temperatuurdata vir Ivituut.

3.3.1 Bepaal die omvang (variasiewydte) van die minimum temperature vir
Ivituut. (2)

33.2 Voltooi die staafgrafiek op ANTWOORDBLAD 2, wat die maksimum en
minimum temperature vir Ivituut voorstel, deur die ontbrekende stawe in
te teken. (6)
[25]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
VRAAG 4
4.1 In April 2010 het Dina, wat in Limpopo gebly het, in Gauteng gestudeer. Sy was van
plan om haar bestuurderslisensie te kry en sy het die data oor leerlinglisensies wat in
Suid-Afrika uitgereik is, soos aangedui in TABEL 4 hieronder, ontleed.
TABEL 4: Totale getal leerlinglisensies uitgereik per provinsie in Suid-Afrika
vanaf I April 2009 tot 31 Maart 2010
KATEGORIE LEERLINGLISENSIES
UITGEREIK
PROVINSIE 1 APRIL 2009 TOT 31 MAART 2010 TOTAAL
MOTORFIETS LIGTE SWAAR
VOERTUIG | VOERTUIG
Gauteng 20 533 102 191 293 094 415 818
KwaZulu-Natal 4407 44 637 142 529 191 573
Wes-Kaap 15 816 95 681 78 147 189 644
Oos-Kaap 3 857 38 940 68 793 111 590
Vrystaat 3.174 18 500 56 020 77 694
Mpumalanga 2 769 11 206 79 077 93 052
Noordwes 2 558 15 025 66 265 83 848 |
Limpopo 1317 8 234 98 151 107 702
Noord-Kaap 1470 2 157 20 623 29 850
Totale 55.901 342171 902 699 1300771
[Bron: Desember 2010-padvervoerverslag]

Gebruik TABEL 4 om die volgende vrae te beantwoord:

4.1.1

Kopiereg voorbehou

Bepaal die waarskynlikheid, in desimale vorm, om willekeurig 'n persoon
te kies aan wie 'n ligtevoertuig-leerlinglisensie uitgereik is.

Vergelyk, deur ALLE berekeninge te toon, die verhoudings van die getal
ligtevoertuig-leerlinglisensies uitgereik tot die getal swaarvoertuig-
leerlinglisensies uitgereik vir beide Limpopo en Gauteng.

Verduidelik, deur ALLE berekeninge te toon, waarom daar 'n groter
verskil is in die persentasie van alle leerlinglisensies wat in Gauteng
uitgereik is in vergelyking met leerlinglisensies wat in Limpopo
uitgereik is.

Dina het die data in TABEL 4 gebruik en die volgende berekening
uitgevoer:

Waarskynlikheid = HEEL 225%
“ 415 818
Sy het toe beweer: 'Die waarskynlikheid om 'n_ ligtevoertuig-

leerlinglisensietoets in Gauteng te slaag, is ongeveer 25%."

Verduidelik waarom Dina se bewering of berekening NIE KORREK is
NIE.

Blaai om asseblief

(3)

(5)

(4)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 i DBE/Feb.-Mrt. 2015

4.2

NSS

Vier-en-twintig-jarige Keitumetse besit 'n 2002 Solo 1.6i-motor wat 'n boekwaarde
van R41 100 het. Hy het sy bestuurslisensie op 14 Maart 2013 gekry. Hy het hierdie
motor by die ABC Versekeringsmaatskappy verseker waar hy 'n maandelikse
versekeringspremie van R230,43 betaal.

TABEL 5 hieronder toon die versekeringsmaatskappy se bepalings en voorwaardes
wat in werking tree wanneer 'n eis gemaak word en die bedrae vir die bybetalings*
wat die eiser moet betaal.

TABEL 5: Bybetalingsbedrae vir 'n 2002 Solo 1.6i

BASIESE BYBETALINGSBEDRAG

BYBETALING PER EIS

Verpligtend 5% van verlies of skade met 'n minimum van R2 000
Diefstal/Kaping 10% van verlies met 'n minimum van R3 000
Windskerm/Venster 20% van verlies of skade met 'n minimum van R350
Verlore sleutels R100

Bykomende bybetalings

Bestuurder jonger as 25 RI 000,00

jaar oud

Bestuurder wat sy

bestuurslisensie minder as_ | R2 000,00

2 jaar het

* 'n Bybetaling is die bedrag geld wat die versekeringsmaatskappy van jou eisbedrag
aftrek.

[Bron: www.abe.co.za]

4.2.1 Gee 'n geldige rede waarom 'n bykomende bybetalingsbedrag gehef word
indien die motor wat in die ongeluk betrokke is, deur 'n persoon wat 'n
bestuurslisensie vir minder as 2 jaar het, bestuur is.

4.2.2 Keitumetse was in 'n motorongeluk betrokke en die waarde van die skade
aan sy motor was R13 400,50. Daar was geen gebreekte vensters nie en
die sleutel is nie verloor nie.

(a) Bereken die totale bybetaling as 'n persentasie van die eisbedrag wat
Keitumetse sal moet betaal.

(b) Keitumetse se 50-jarige vader, 'n gelisensieerde bestuurder met
15 jaar bestuursondervinding, het die volgende opmerking gemaak:
'Ek is seker dat indien jy my ouderdom was die maatskappy meer as
80% van die eisbedrag sou betaal het.’

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy opmerking
KORREK is.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(5)

(5)
[27]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS

VRAAG 5

Sal Die twee Ekonomie-groepe, A en B, by Mphohadi-onderwyskollege vergelyk hulle

Groep B

9

September 2014-eksamenuitslae om te bepaal watter groep die beste presteer het.

Die eksamenuitslae van die twee groepe word deur twee mond-en-snordiagramme
hieronder voorgestel:

Die gerangskikte persentasiepunte van groep A word hieronder gegee:

55.56 57 —Q._ 59 75 = 75 —77_—78 8081s 92

10 20 30 40 60 70 80 90 100

wh
a

14 14 19 21 23 33 35 37 37 42 P

5.1.1

Kopiereg voorbehou

Bereken die ontbrekende waarde P en Q, indien 49,25 die gemiddelde
persentasiepunt van groep A is. (5)

Bereken die waarskynlikheid om willekeurig 'n leerder uit groep A te kies
wat 'n persentasiepunt van minder as 80% behaal het. Q)

Verduidelik watter groep die beste in die eksamen presteer het indien

beide die mediane en die interkwartielomvange (-variasiewydtes)
vergelyk word. (7)

Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 13 DBE/Feb.—Mrt. 2015

NSS

5.2. Mphohadi-kollege wil nuwe huise vir die dosente bou. Hulle het basiese planne op
die Internet bekom soos in BYLAE D getoon.

Hulle het 'n argitek geraadpleeg wat kommentaar op die plan gelewer het.

5.2.1 Verduidelik, met TWEE redes elk, waarom die argitek kommentaar
gelewer het op die volgende:

(a) Sommige van die deure maak na die verkeerde kant toe oop.
(b) Die toiletpanne is nie korrek geplaas nie.
5.2:2 Die syaansigplan toon twee vensters en 'n deur.

Watter vertrekke op die plan word deur hierdie vensters verteenwoordig?

wn
N
wo

Op die plan is die afmetings van die vloer vir Slaapkamer 2 soos volg:
Lengte = 33 mm en breedte = 28 mm

Volgens die bouregulasies van die plaaslike munisipaliteit moet die
oppervlakte van 'n venster ten minste 11,5% van die vloeroppervlakte van

die vertrek wees.

Die werklike venster is 220 cm breed. Bereken (tot die naaste cm) die
minimum hoogte van die venster.

Jy mag die formule gebruik:

Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

2)

(8)
[30]

150

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

noyoqiooa Sasoidoy

wy SZ jundsog,

wy €] uunajuas

Wy 9 yaed -[OyuIM-BuLenseD,
-ssuluueds}uo-1aXhura’q wy S‘Z] YeulLog
wy S*¢ | jeeqdsoy] wy ZI omeysn’]

YOOLNVMSOd AVNVA FONVLSAV

jevndsoyy = By
UINIUSSIOOAIOASN ®

Joolurysod = @
Sunsyuy

WIOyayLVE spv.yuag

ye
snjApos0lg

S107 “HIN 991/4d

-sBuluuedsjuo

(ASS) wiayayes operas

MSIE
SX OmMeH 1@ ee
} >. 1 fs D> winavespropiyeeuion-uinueg

AS BASS REINS @-uoosenby
Ake AN

ajeuciseN,

JIU [BBYS SUIDJOA IIN| /

sinysjuaWayeg

wunjuas
-yeen6n|
asayensny

e
ameybn]

s4@|dWoy \
pnonuag -yods \ SMVH NIMYVG
sowjoy OX, Bee ay
e yeengsel ,
ed @

oa : e
jundsog...
{ On “noenyy asBHIN

~akueoq ]
{
\
win.juas h
~eyuim ©
-euuensey g |
5
9 f® Taidsor// i
WwW jeeuipsaisny
y Feubense NIMYVG
io
VO OVVUA
V AV TIAS
SSN

ZA/PIOYpsONa|aH oB1punys! A

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2

BYLAE B

VRAAG 2.2

NSS

DBE/Feb.—Mrt. 2015

TABEL 2: Maandelikse bankdiensfooie vir die Transact- en Plus-rekeninge van FANS Bank

TRANSACT-REKENING

PLUS-REKENING

Vaste maandelikse fooi

RO,00

R104,00

Kontantdeposito's

By FANS-bank se OTM

R4,00 + 1,2% van waarde van deposito

R10,70 + 1.2% van waarde van

Maksimum 3 gratis transaksies”

Ander banke .
deposito

By die tak BI 1,00 1 dota vant waarde van Maksimum 2 gratis transaksies*
deposito

Kontantonttrekkings

By FANS-bank se OTM!

By die tak

R3,50 + 1,10% van waarde van
onttrekking

R33,00 + 1,10% van waarde van
onttrekking

Maksimum 8 gratis transaksies°

Maksimum 2 gratis transaksies°

Betalings

Elektroniese rekening-

diensfooi

betalings deur middel R5,00 Onbeperkte gratis transaksies
Man ie OTM css esssescaf cnenccecsuceessensceacsenseenecnccecereccoeecereraftcsecnececeeerarsenesaeceneenereneeeneesee
Debietkaartaankope Gratis Onbeperkte gratis transaksies
Debietorder R12,00 per debietorder Onbeperkte gratis transaksies
Minimum maandelikse R53.00

1 Waar daar geen FANS-bank-OTM beskikbaar is of indien die OTM van lyn af is, sal die FANS-

bank-OTM-kontantonttrekkingsfooi van toepassing wees.

2 Die minimum maandelikse diensfooi sal gehef word indien die totale gekombineerde diensfooie
nie R53,00 oorskry nie.

is)

Kopiereg voorbehou

Vir transaksies wat die genoemde maksimum oorskry, sal Transact-fooie gehef word.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2
NSS

DBE/Feb.—Mrt. 2015

BYLAEC

VRAAG 3.2

BEVOLKINGSVERSPREIDING VAN GROENLAND

can i Ph ee
Vie ante a |
eee RY 7!
. é
“ig fee
ur dt / = + sas en 4 ‘
Y } \ a
* j \ rm \
\ \ \

Fs

a prtacsud \
i llulissat_—

sai a Qasigiannguit — ne ‘ \

/s angaalsiag lAmmassalik \
} Sisimiut \ ‘
Maniitsoq \ . Getal inwoners
Uy | 15 000
Nuuk | : 10 000
re P5000
. - 2 000
Paamlutsg Narsaq
Ivituut_ ®
Sia, i ¢ ea Inheemse bevolking
“~~~... Qagortoq anortalik
, 7 Nie-inheemse bevolking
0 500 km
[Bron: Statistiek Groenland 1994 en 2002]

Kopiereg voorbehou

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/Feb—Mrt. 2015
NSS

BYLAE D

VRAAG 5.2

Sleutel

“5 «ODeur
2

pe Toiletpan
Stort

Slaapkamer c Venster

—~ Mure

§  Stoorspasie

Gesins-

A ald a; ih) al Sad mia ab ar el
Huis Vloerplan Skaal: 1: 125
ue
18 83a
ul Hit
¥ ti

OSS UTIL : :
nvr we MRTe i Hl
rT SEUEE ETE ST TRE -
Syaansig Dakplan

[Bron: www.homerenovations.about.com]

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2015
NSS
SENTRUMNOMMER: |
EKSAMENNOMMER: | [| ]
ANTWOORDBLAD 1
VRAAG 1.6.1
Totale motorhuurkoste vir 'n maksimum van 2 000 km
4000 rr PT Ty Try
3000. eo Soo 4
| |. Sleutel
| / weeeneeel oyota Yaris
i | | v o----- Ford Figo
a] TrryTT °
I i
z=
&
2
* 2 000 —
fC oeee ooo See ee ene One ee Ce Pp

0 200 400 600 800 1000 1200 1400 1600 1800 2000
Afstand afgelé in km

Kopiereg voorbehou

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/Feb.-Mrt. 2015
NSS

SENTRUMNOMMER: [ |
EKSAMENNOMMER: | | | | | | [ ]

ANTWOORDBLAD 2
VRAAG 3.3

TABEL 3: Temperatuurdata vir Ivituut

Temperatuurdata vir Ivituut in °C

Maande van die Jaar
Jan | Feb | Mrt | Apr | Mei | Jun | Jul | Aug | Sep | Okt | Nov | Des
13,3 | 14,4 | 15,6 | 16,1 | 23.3 | 30,1 | 23,3 | 21,7 | 21,1] 19,4] 17,8] 15,6] 30,1

Jaarliks

Maksimum

a —27,8 |—28,9 |-27,2 |—20,6 |-10,6 |-2,2 56 |-1,7 |-5,6 |-12,8]-17,8 ]-26,7] —28,9
Minimum

[Bron: Sistema de ClasificaciénBioclimatica Mundial]

Maandelikse maksimum en minimum temparatuurdata vir Ivituut

40

30

Temperatuur in °C

-30

-40
Jan Feb Mrt Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des

Maande

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MLIT P2 QP SEPT2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-qp-sept2015-afr/15e35f7a-5fd8-4e3c-b350-508182af02c7) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P2 (Afrikaans) 2015 Preparatory Exam Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p2-afrikaans-2015-preparatory-exam-question-paper/be306280-3aba-46ec-aad3-7ee5349ad8f4) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [Mathematical Literacy P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-feb-march-2018-afr/4ddfe264-6a21-4d28-9cbc-77472acf5439) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Afr
- [Mathematical Literacy P1 Feb March 2015 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-feb-march-2015-memo-afr/75480c01-cf08-4fdc-94c1-0da6e42a6baa) — Mathematical Literacy · Memo · 2015 · Afr
- [Mathematical Literacy P2 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-feb-march-2018-memo-eng/4ef0d7bd-b6d3-4cbc-bfd0-436a06caad90) — Mathematical Literacy · Memo · 2018 · Eng
- [Mathematical Literacy P2 Feb March 2017 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-feb-march-2017-memo-afr/f1a174b7-550e-406f-b8b8-dbba7cef5288) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
