# Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2018-afr/2a8abacf-e85b-4d28-8ae7-5ee38df31cee
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2018-afr/2a8abacf-e85b-4d28-8ae7-5ee38df31cee)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

2018

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n addendum met 5 bylaes.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/2018

SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1,

2.

10.

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.
Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord:

BYLAE A vir VRAAG 3.2
BYLAE B vir VRAAG 3.3.1
BYLAE C vir VRAAG 3.3.3
BYLAE D vir VRAAG 4.1
BYLAE E vir VRAAG 4.3

eeecee

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.

Toon AL die berekeninge duidelik aan.

Rond AL die finale antwoorde toepaslik tot die gegewe konteks af, tensy anders
vermeld.

Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
aangedui.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/2018
SSE

VRAAG 1

1.1 In 'n nasionale wetenskap-olimpiade bepaal die reéls dat elke skool 'n maksimum van

drie leerders (deelnemers) mag inskryf. TABEL 1 hieronder toon die verwantskap
tussen die aantal skole wat inskryf en die maksimum aantal deelnemers.

TABEL 1: AANTAL SKOLE EN MAKSIMUM AANTAL DEELNEMERS

AAN DIE WETENSKAP-OLIMPIADE

Aantal skole 367 900 B

Aantal deelnemers A 2 700 15 726

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.1.1 Bepaal die ontbrekende waardes A en B. (4)
1.1.2 Elke skool moet EEN onderwyser hé wat toesig hou terwyl die olimpiade
geskryf word. Bereken die aantal skole wat vir die olimpiade ingeskryf het
indien 'n totaal van 32 712 mense op die dag wat die olimpiade geskryf is,
betrokke was. ; @)
1.2 Matuli, Bianca en Khotso het 'n paar oefentoetse by hulle skool geskryf. Hulle

persentasiepunte word in die tabel hieronder gegee.

TABEL 2: PERSENTASIEPUNTE VIR OEFENTOETSE

Matuli

53 48 62 80 | 48 58 72 48 70 86

Bianca

36 | 42 48 58 60 | 61 62 76 86

Khotso | 30 47 Cc 55 60 60 68 68 70 90

|

LET WEL: Bianca se mediaanpersentasiepunt is 60%.

Matuli se gemiddelde persentasiepunt is 62,5%.
Khotso se mediaanpersentasiepunt en omvang is albei 60% en dic
punte is georden.

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.2.1
1.2.2
1.2.3

1.2.4

Kopiereg voorbehou

Bereken Matuli se mediaanpersentasiepunt. (4)
Bereken Bianca se gemiddelde persentasiepunt. (3)

Die mond-en-snordiagram hieronder stel die verspreiding van Khotso se
persentasiepunte voor.

e———_ | +?

| | | | | | |
30 40 50 60 7 80 9%

Bepaal die ontbrekende waarde C, die onderste kwartielpunt, indien Khotso
se interkwarticlomvang (IKO) 16 is.

Die volgende formule kan gebruik word:
IKO = Boonste kwartiel — Onderste kwartiel (3)

Bianca beweer dat Matuli beter as sy in die oefentoetse gevaar het.
Gee TWEE moontlike redes om Bianca se stelling te ondersteun. (4)

Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/2018
SSE
13 45 honderd duisend studente van 25 verskillende lande het aan 'n internasionale
wiskunde-olimpiade deelgeneem. Daar was 171 Indiese studente wat pryse ontvang
het.

Wenners het die volgende pryse ontvang:

Rs50 000 en 'n goue medalje vir eerste plek
Rs25 000 en 'n silwermedalje vir tweede plek
Rs10 000 en 'n bronsmedalje vir derde plek

xh

vir,
ig jf ga

“Hr

on |
L/

is,

LET WEL:
Rs is die simbool vir Indiese roepees.
Wisselkoerse: 1 Amerikaanse dollar ~ 63,41 Indiese roepees

[Bron: https://yourstory.com/2017/06/indian-students-international-olympiad/]

1 Suid-Afrikaanse rand ~ 0,081 Amerikaanse dollar
[Bron: x-rates.com/calculator, 2018/01/04]

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.3.1 Vijay het beweer dat die waarskynlikheid (as 'n persentasie) om willekeurig

'n Indiese student wat 'n prys ontvang het uit die totale aantal studente te
kies, minder as 0,004% was.
Bepaal, met ALLE berekeninge getoon, of sy stelling korrek is.

1.3.2 Bepaal die verskil (in Suid-Afrikaanse rand) tussen die bedrae wat vir die

1s rde

plek en die 3°" plek ontvang is.

1.3.3 Banknote in Indié word tans in die volgende denominasies uitgegee:

Rs10; Rs20; Rs50; Rs100; Rs200; Rs500; Rs2 000

Vijay het 'n tablet ter waarde van Rs2 440 gekoop. Hy het met TWEE
Rs2 000-banknote daarvoor betaal. Hy het beweer dat hy 'n minimum van
6 banknote as kleingeld sou ontvang.

Verifieer of sy stelling geldig is.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(5)

(5)

4)
[35]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/2018
SSE
VRAAG 2
2.1 DIAGRAM | hieronder toon 'n motorhuisvloerplan met 'n motorhuisdeur, 'n sydeur
en 'n venster.
DIAGRAM 1: Motorhuisvloerplan Foto van die Motorhuisdeur
N Lenste, 6.000 mm
an { :
— So
Co
vat
ion
g
oO
| 2
a4)
Sleutel:
Sydeur
=a Venster
] Motorhuisdeur
Spesifikasies vir die motorhuis: Steenspesifikasies:
e Buite-afmetings van die motorhuismure:  * 68 stene word benodig om 'n
Lengte = 6 000 mm 1 m?-muur te bou
Breedte =3 500 mm e Stene word verpak en verkoop
Hoogte = 2 600 mm per palet wat 500 stene bevat.
e Openinge (gedeeltes sonder stene) Materiaalkoste:
Sydeur = 2 000 mm x 800 mm « Stene @ R1 685 per palet
Motorhuisdeur = 2 400 mm x 2 100 mm * Motorhuisdeur @ R1 575
Venster = 1 500 mm x 900 mm + Sydeur @ R629,95
¢ Vensterraam met glas
@R1 119,95
Die volgende formule kan gebruik word:
Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.1.1 Zanele gaan deur die sydeur in die motorhuis in.
Bepaal aan watter kant van Zanele die motorhuisdeur sal wees.

2.1.2 Op 'n skaaltekening van die motorhuis is die breedte 140 mm.
Bepaal:

(a) Die skaal van die tekening
(b) Die lengte (in cm) van die motorhuis op die skaaltekening

2.1.3 Bepaal die totale oppervlakte (in mm’) van die openinge (gedeeltes sonder
stene) van die motorhuismure,

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(3)
(3)

(6)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/2018
Sse
2.1.4 Bereken die getal steenpalette wat nodig is om hierdie motorhuis te bou
indien die totale oppervlakte van dic gedeelte van die motorhuis wat met
stene beklee is 41 410 000 mm’ is. (6)
2.1.5 Japie beweer dat die stene, deure en venster hom ongeveer R12 500 sal kos.
Verifieer (ALLE berekeninge getoon) of sy stelling geldig is. (4)

2.1.6 Japie het R35 000 by 'n oom geleen om die bouwerk van die motorhuis te
voltooi. Die bepalings van die lening was om na 7 maande die volle bedrag
terug te betaal saam met enkelvoudige rente teen 'n koers van 8% per jaar.

Bereken hoeveel hy 7 maande nadat die lening toegestaan is, moet
terugbetaal.

Die volgende formule kan gebruik word:

Enkelvoudige rente = hoofsom < rentekoers * tyd in jaar (3)

2.2 ‘n Geut sal aan die lengte van een kant van die motorhuisdak aangebring word om
reénwater op te vang en te stoor, soos in DIAGRAM 2 en 3 getoon.

DIAGRAM 2: Die punt van die dak DIAGRAM 3: Motorhuis met geut en
waar die aflooppyp is aflooppyp P wat water na 'n watertenk lei

if co Geut
®
A “SS ae S74
“ % ee
Afloop-

| pyp
i

—
“ee _
Watertenk
Die volgende riglyn word gegee:

Om te verseker dat die geut behoorlik dreineer, maak seker dat dit afloop (4 duim vir
elke 10 voet) in die rigting van die aflooppyp.

Herleidingstabel:
12 duim = 1 voet

1 duim = 25,4 mm
1 liter= 1 000 em?

2.2.1 Bereken hoeveel laer (in mm) dic geut sal wees op die punt waar die
aflooppyp is, met ander woorde bereken D in DIAGRAM 2. (6)
2.2.2 Bereken die kapasiteit (in liter) van 'n silindriese watertenk met 'n

middellyn van 80 cm en 'n hoogte van 1,2 m.
Die volgende formule kan gebruik word:

Volume van 'n silinder = 7 x (radius)* x hoogte gebruik m= 3,142 (5)
[38]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/2018
SSE
VRAAG 3
3.1. TABEL 3 hieronder toon die verdeling van inkomste vir die tydperk 2013/14 tot
2017/18 onder die verskillende regeringsektore in Suid-Afrika. Sommige waardes is
uitgelaat.
TABEL3: VERDELING VAN INKOMSTE VIR DIE TYDPERK
2013/14 TOT 2017/18 ONDER DIE VERSKILLENDE
REGERINGSEKTORE
Riniljard)
2013/14 | 2014/15 | 2015/16 | 2016/17 | 2017/18
ay Nasionaal 453,4 490,00 546,1 557,5
th o
gk
'E = | Provinsiaal | 410,6 439,5 471,4 500,4
22
4 | Plaaslik wes 87,6 98,3 103,3 wee
TOTAAL E 1017,1 1115,8 1 161,2 1 240,5
[Aangepas uit Treasury.gov.za

3.2

Kopiereg voorbehou

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

3.1.1 Toe die inkomste van die plaaslike regeringsektor in 2013/14 met dié van
die provinsiale regeringsektor vergelyk is, is daar bevind dat dit 20,12%
van die provinsiale sektor was.

Bereken die ontbrekende waarde E, die totale inkomste vir die tydperk
2013/14.

3.1.2 Bepaal die persentasie waarmee die inkomste vir die nasionale
regeringsektor in die tydperk 2014/15 tot 2015/16 verhoog het.

3.1.3 Verduidelik waarom die nasionale regeringsektor meer inkomste as die
ander twee sektore ontvang het.

3.1.4 Bereken die inkomste wat vir die tydperk 2017/18 aan die plaaslike
regeringsektor toegeken is indien die verdeling van inkomste onder die
verskillende sektore in die volgende verhouding plaasgevind het:

Plaaslik : Provinsiaal : Nasionaal = 1 : 4,784 : 5,246

Een van die hoofbronne van inkomste vir die regering is persoonlike
inkomstebelasting. Die belastingtabel vir 2017/2018 word op BYLAE A gegee.

Landy, 'n 57-jarige dame, het vir die 2017/2018-belastingjaar 'n gemiddelde
maandelikse belasbare inkomste van R46 308,50 ontvang en sy is nie 'n lid van 'n
mediese skema nie.

Bepaal hoeveel belasting Landy elke maand moet betaal.

Blaai om asseblief

(4)

(3)

(2)

(4)

(7)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/2018
SSE

3.3 Landy het 'n kontrak om 2750 houtspeelgoedkaste sonder deksels te lewer.
Die afmetings van 'n vel laaghout (‘plywood’) en 'n kas word hieronder getoon.

Prent van 'n vel laaghout Houtspeelgoedkas

Hoogte
279 mm
s
s
York Timbers Dennelaaghout Bren a, <
2.440 mm x 1220 mm x 12 mm Jog le

ry

[Bron: www.yorktimber.com]

BYLAE B toon die verskillende dele waaruit houtspeelgoedkaste van EEN vel laaghout
gemaak word.

Gebruik die inligting hierbo en BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.3.1 Bepaal hoeveel volledige kaste uit EEN vel laaghout gesny kan word.

3.3.2 Verifieer, met ALLE berekeninge getoon, of 687 velle laaghout genoeg sal
wees om 2 750 kaste te maak.

3.3.3 Landy het 'n skrynwerker (‘n persoon wat met hout werk) in diens geneem
om die 2 750 kaste vir haar te maak. Haar totale koste vir die maak van
kaste het bestaan uit vaste koste (arbeid) plus veranderlike koste (laaghout,
vernis, skroewe en gom).

Sy het inkomste- en totalekoste-grafieke geteken, soos in BYLAE C
getoon.

BYLAE C toon die geprojekteerde inkomste en totale koste vir slegs
2 000 kaste.

(a) Bereken die bedrag aan inkomste per kas.
(b) Beraam die getal kaste wat benodig word om gelyk te breek.

(c) Landy het geprojekteer dat die totale wins uit AL die kaste R367 500
sal wees. Verifieer of haar projeksie geldig is.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(3)

(3)
(2)

(8)
[38]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/2018
SSE

VRAAG 4

4.1 Die Nasionale Kruger-wildtuin is 'n gewilde toeristebestemming. Inligting oor die

park word hieronder gegee.

Die spoedbeperking binne die park is:
e 50 km/h op teerpaaie
e 40 km/h op gruis-(grond)paaie

Hektye:

e Ingangshekke maak om 05:30 oop
e Kamphekke maak om 04:30 oop

e Alle hekke sluit om 18:30

BYLAE D toon 'n gedeelte van die kaart van die Nasionale Kruger-wildtuin en
TABEL 4 toon die afstande tussen die kampe en hekke.

Gebruik die inligting hierbo en BYLAE D om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.1.1 Gee TWEE moontlike redes waarom daar spesifieke tye vir die hekke is
om oop te maak en te sluit.

4.1.2 Ludwe gaan die Park binne deur die hek wat noordwes van Krokodilburg,
waar daar geen kamp is nie, geleé is. Hy ry in 'n oostelike rigting totdat hy
uiteindelik die eerste kamp bereik. Skryf Ludwe se finale bestemming
neer.

4.1.3 Toon (deur berekening) dat die afstand wat op die afstandstabel van
Orpen na Onder-Sabie aangedui word, die roete via Satara is.

4.1.4 Bepaal die verskil in die getal hoofkampe en ander kampe op hierdie
gedeelte van die kaart.

4.1.5 Ludwe het om 17:03 uit Skukuza vertrek en moes voor 18:30 dieselfde
dag deur die Malelane-hek wit die park gewees het. Die afstand op die
gruispad is dieselfde as die afstand op die teerpad.

Bereken hoe laat gaan hy die Malelane-hek sou bereik het indien hy die
gruispad gebruik het.

Die volgende formule kan gebruik word:
Afstand = spoed * tyd

4.1.6 Gee 'n moontlike rede waarom die meeste mense wat die park besoek
verkies om op die gruispaaie eerder as die teerpaaie te reis.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(4)

Q)

G3)

(2)

(6)

2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

‘Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/2018
SSE
4.2 TABEL 5 hieronder toon die aantal werknemers by die Suid-Afrikaanse Nasionale
Parke (SANP), volgens ras en beroepsvlak.
TABEL5: AANTAL SANP-WERKNEMERS VOLGENS' RAS_~ EN
BEROEPSVLAK
WERKNEMERS VOLGENS RAS
Beroepsvlak Swart Kleurling | Indiér Wit TOTAAL
Afrikaan
A 1312 141 0 3 1 456
B 1 657 one 4 49 2111
Cc 342 80 2 90 514
TOTAAL 3311 622 6 142 4 081
[Bron: sanparks.co.za]

Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig die volgende te kies:
4.2.1 'n Indiér-werknemer uit die SANP-werknemers

4.2.2 ‘n Kleurling-werknemer uit die totale beroepsvlak B-werknemers

43 Bali is ‘n internasionale toeristebestemming wat uit verskillende streke bestaan.
Die grafieke op BYLAE E toon die gemiddelde daaglikse tarief en die persentasie
besetting.

[Persentasie besetting is die persentasie van al die huureenhede wat op 'n gegewe
tydstip verhuur word.]

Gebruik BYLAE E om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.3.1 Bereken die verskil tussen die gemiddelde daaglikse tariewe gedurende
2010 in Jimbaran en Kula.

4.3.2 Die gemiddelde daaglikse tarief in Kula het van 2011 tot 2014 byna
dieselfde gebly. Verduidelik jou waarnemings oor die persentasie
besetting in Kula gedurende dieselfde tydperk.

4.3.3 Vergelyk die verwantskap tussen die gemiddelde daaglikse tarief en die
persentasie besetting in Ubud vir die jaar tot datum (JTD) Sept. 2014 tot
JTD Sept. 2015.

4.3.4 Verduidelik waarom beide grafieke 'n gaping tussen 2014 en JTD
September 2014 het.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(2)
(3)

(3)

(4)

(4)

(4)
139]

150

## Related documents

- [Mathematical Literacy P1 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2018-afr/16c9ef0a-5152-4312-a116-287b11aef2fa) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Afr
- [Mathematical Literacy P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-feb-march-2018-afr/4ddfe264-6a21-4d28-9cbc-77472acf5439) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Afr
- [Mathematical Literacy P2 MayJun 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-mayjun-2023-eng/4f616880-c3cb-4d41-9ead-555bbe6d5f16) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Eng
- [Mathematical Literacy P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2021-eng/b5f65e34-b114-440b-ab06-4bebeb9bffec) — Mathematical Literacy · QP · 2021 · Eng
- [Mathematical Literacy P2 May June 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2017-eng/ef6b0f12-bbff-4920-9f1e-e1d888ec704b) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Eng
- [Grade 12 NSC Math Lit P2 Preparatory 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-math-lit-p2-preparatory-2018-possible-answer/1a6b9c22-6d39-4799-8d55-c6d5e13736b3) — Mathematical Literacy · Memo · 2018

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
