# Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2022-afr/99ec1ede-1cb3-4abf-bef2-bc5eaa84e4d1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2022-afr/99ec1ede-1cb3-4abf-bef2-bc5eaa84e4d1)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

2022

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 'n addendum met 4 bylaes.

Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/2022

SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.

2.

10.

Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord:

BYLAE A vir VRAAG 2.1
BYLAE B vir VRAAG 2.2
BYLAE C vir VRAAG 4.1
BYLAE D vir VRAAG 5.2

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders vermeld.

Toon ALLE bewerkings duidelik.

Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
vermeld.

Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
vermeld.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 1

11 Sifiso is 'n bouer wat bouplanne en meetinstrumente gebruik.

‘n Paar meetinstrumente en skale wat bouers gebruik, word hieronder getoon.

Kies 'n item uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die
letter (A-G) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK

neer.

KOLOM A

KOLOM B

Die mees geskikte skaal
om 'n kaart van
Suid-Afrika te teken

Die mees geskikte
instrument om die
omtrek van 'n eetbord te
meet

Die mees geskikte skaal
om 'n plan van 'n huis
te teken

Die mees geskikte
instrument om die
breedte van 'n

sokkerveld te meet

Die mees geskikte
instrument om die
lengte van 'n potlood te
meet

>
ae

1:50 000

100 200 km

07" 2345678 9 40

lom=1m

Kopiereg voorbehou

6 x 2)

Blaai om asseblief

(10)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 4 DBE/2022
SS/NSS

12 Die skets hieronder toon 'n standaardbaksteen, met afmetings, wat in Suid-Afrika
gebruik word.

SKETS VAN 'N STANDAARD- AFMETINGS VAN DIE
BAKSTEEN BAKSTEEN

Hoogte = 70 mm
Breedte = 112 mm

Lengte = 240 mm

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

1.2.1 Noem watter formule (A, B of C) hieronder gebruik kan word om die
totale buite-oppervlakte (TBO) van die gegewe baksteen te bereken.

A TBO¢paksteen) = Oppervlakte van voorkant + Oppervlakte van
regterkant + Oppervlakte van bokant

B TBO baksteen) = (2 * 240 x 70 + 2 x 240 x 112 +2 x 112 x 70) mm?

C TBO (aksteen = (240 x 70 + 240 x 112 + 112 x 70) mm? (2)
1.2.2 Noem die meeteenheid vir die volume van hierdie baksteen. (2)
1.2.3 Herlei die lengte van hierdie baksteen na meter. (2)

1.2.4 Bepaal die maksimum getal rye bakstene wat volgens die hoogte gepak kan
word tot 'n hoogte van 2 100 mm. (3)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2

1.3

3
SS/NSS

DBE/2022

Maria gebruik die resep hieronder om botterbroodjies te bak.

Bestanddele (maak 1 dosyn)

Prent van die botterbroodjies

75 g botter

2 groot eiers

75 g suiker

4 teelepels bakpoeier
230 mé melk

500 g meel

1 koppie rosyntjies

Bakinstruksie

Bak vir 15 minute teen 200 °C.

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

Bepaal die getal groot eiers wat benodig word om 30 botterbroodjies te

Bereken hoeveel volle dosyne botterbroodjies met 500 g botter gemaak kan

1.3.1 Herlei die massa van die meel na kilogram.
1.3.2
maak.
1.3.3 Elke botterbroodjie het 'n gemiddelde middellyn van 7 cm.
Skryf die gemiddelde radius van ELKE botterbroodjie neer.
1.3.4
word.
1.3.5

Die botterbroodjies is om 14:10 in die oond gesit om te bak.

Skryf, in woorde, die tyd neer toe die botterbroodjies in die oond gesit is.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)

(2)

(2)

(3)

2)
[30]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 2

21 Busisiwe het aan 'n Vhi Women's Mini Marathon deelgeneem. BYLAE A toon die

roete van die mini-marathon.

Gebruik BYLAE A en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

Kopiereg voorbehou

Skryf die begintyd van die mini-marathon neer deur die 24-uur-formaat te
gebruik.

Bepaal die getal plekke waar 'n ambulans gevind kan word.

Noem watter tipe vervoer NIE op die mini-marathon-roete toegelaat word
NIE.

Die afstand van 'n standaard-marathon is 42,2 km.

(a) Bepaal, in vereenvoudigde vorm, watter breuk van 'n standaard-
marathon die Vhi Women's Mini Marathon is.

(b) Gee EEN rede waarom die Vhi Women's Mini Marathon 'n mini-
marathon genoem word.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A—-C) langs die vraagnommer
(2.1.5) neer.

Die waarskynlikheid dat 'n hardloper gedurende die mini-marathon die
treinspoor kruis, is ...

A. beslis.
B 0%.
C 100%.

Blaai om asseblief

(2)
(2)

(2)

(4)

(2)

(2)

### Page 7

Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/2022

Downloaded from hlayiso.com

SS/NSS

2.2 Busisiwe woon in Irene.

BYLAE B toon Irene se uitlegplan. Sommige strate is doodloopstrate’. Die pyle op
sommige strate toon die verkeersvloei in slegs een rigting (eenrigtingstratc).

LET WEL:
'Doodloopstraat —'n straat wat net eindig, wat slegs een ingang/uitgang het

Gebruik BYLAE B en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

2.2.1

2.2.2

2.2.3

2.2.4

2.2.5

2.2.6

2.2.7

Kopiereg voorbehou

Skryf die interessante plek neer wat op die hoek van Krigestraat en
Brucestraat geleé is.

Gee die algemene rigting vanaf Bastion Gastehuis na die Stasie &
Winkelsentrum.

Noem die straat wat die treinspoor kruis.
Gee die naam van die kerk wat in Kingstraat gevind word.
Busisiwe gee vir David die volgende reisinstruksies om haar te ontmoet:

Ry vanaf Irene Preprimér oos in Crawfordstraat.

Draai links in Queenstraat.

Neem die eerste straat regs in Stanleystraat en hou aan tot by Kingstraat.
Draai regs in Kingstraat, ry verby vyf strate en draai dan links.

Ry oor die eerste straat. Voor die volgende kruising sal Busisiwe vir
David wag.

Identifiseer die plek waar Busisiwe vir David sal wag.

Die werklike reguitlynafstand (soos die kraai vlieg) vanaf die ingang van
Irene Preprimér tot by die ingang van Irene Laerskool is 1,9 km.

Bepaal, afgerond tot die naaste duisend, die skaal van die uitlegplan in die
vorm1:...

Verduidelik waarom 'n bestuurder wat in Kingstraat ry, nie regs in
Brucestraat kan indraai nie.

Biaai om asseblief

2)

2)
(2)
(2)

(3)

(5)

(2)
[32]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 & DBE/2022

SS/NSS

VRAAG 3

3.1

Tshego knap haar huis op. Sy verwyder die houtraamvensters en vervang hulle met
aluminiumraam-vensters.

Die afmetings en die vorm van twee van die vensterrame word hieronder gegee.

In die reghoekige vensterraam kan vier vensters oopmaak. Dit het drie dele: A, B en
C. Die sirkelvormige raam het geen vensters wat kan oopmaak nie.

REGHOEKIGE SIRKELVORMIGE
VENSTERRAAM VENSTERRAAM

149 om

Buite-afmetings van die vensterraam: Binne-middellyn = 605 mm
Lengte A =55 cm, B=99cmenC=55 cm.
Breedte = 149 cm

[Bron: www.premiumaluminium.co.za]
Die volgende formules kan gebruik word:

Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte
Oppervlakte van 'n sirkel = 3,142 x (radius)
Omtrek van 'n reghoek = 2(lengte + breedte)
Ontrek van 'n sirkel = 3,142 x middellyn

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

3.1.1 Bepaal die omtrek van die reghoekige vensterraam.
3.1.2 Bereken die binne-oppervlakte in cm” van die sirkelvormige vensterraam.
3.1.3 Een van die vensterruite van die reghoekige vensterraam het gebreek.

Skryf die waarskynlikheid, as 'n desimaal, dat dit NIE een van die
vensterruite is wat kan oopmaak nie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(3)
(4)

(3)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/2022
SS/NSS

3.2 Tshego is ook van plan om die eetkamer en woonkamer se vioere te teél.

Die afmetings van die woonkamervloer is 4m by 5m en van die cetkamervloer
3m by 4m.

Inligting en koste:

Tshego is van plan om teéls wat 35 cm by 35 cm is, te gebruik.
Een boks met 4 teéls kos R143,84.

Teélsement kos R99,90 per 20 kg-sak, wat 3 m? bedek.

Sy het 4 sakke bryvulsel nodig teen R89,90 per 5 kg-sak.

Die arbeidskoste is R2 500.

Tshego se totale begroting vir die teélprojek is R15 000.

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.2.1 Toon dat die totale vloeroppervlakte wat geteé] moet word, 32 m? is.

Jy kan hierdie formule gebruik:

Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte (2)
3.2.2 Bepaal hoeveel bokse teéls Tshego nodig sal hé indien ‘n ekstra 10% van
die getal teéls vir die sny en breek daarvan bygetel moet word. (9)
3.2.3 Toon deur middel van berekeninge of Tshego se begroting genoeg is om
die teélprojek af te handel. (8)
[29]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 4

4.1 BYLAE C toon die sitplekplan van 'n bioskoop gedurende die Covid-19-pandemie.
Sitplekke wat met 'n 'X' gemerk is, sal oopgelaat word om aan regulasies vir sosiale
afstandhouding te voldoen.

Gebruik BYLAE C en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

4.11 Aan watter kant van die bioskoop is sitplek E4 vanaf sitplek E15 wanneer
'n persoon na die skerm kyk?

4.1.2 Neem aan dat toestande voor Covid-19 van toepassing is en al die sitplekke
beset is.

(a) Noem die ry en sitpleknommer van die middelste sitplek in die 8°
ry van die skerm af.

(b) | Skryf die verhouding neer van die getal rolstoelspasies tot die getal
sitplekke vir klante wat NIE in rolstoele is NIE.

4.1.3 Op Vrydagaande, voor Covid-19, was al die sitplekke in die bioskoop (die
rolstoelspasies uitgesluit) altyd beset.

Bereken die persentasie inkomste wat as gevolg van sosiale afstandhouding

gedurende die pandemie verlore gaan indien AL die kaartjies vir die
sitplekke dieselfde prys het.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(2)

(2)

(3)

G3)

### Page 11

Wiskundige Geletterdheid/V2 dl DBE/2022
SS/NSS
42 Die bioskoopeienaars gebruik 'n kragopwekker om voort te gaan om rolprente tydens
beurtkrag te vertoon. Die diesel vir die kragopwekker word in 'n silindriese dieseltenk
gestoor, soos hieronder getoon.
SILINDRIESE DIESELTENK
// Windklep a Inlaat
g Rates,
s tilts Leer
Q a
N ot
ay at ||
ae ig
it
Ay SSUitlaat
J I J [ ] at
7,25 m Voetstuk
[Bron: abovegroundstoragetanks.com]
INLIGTING:
- Die voetstukke en al die ander eksterne hegstukke is van vlekvrye staal gemaak
en sal nie geverf word nie.
- Die basisoppervlakte van hierdie eksterne hegstukke is 1 m2.
- Im =1000£
-___ Alle afmetings wat getoon word, is buitemates.
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.2.1 Noem die doel van die windklep op die tenk.
4.2.2 Die staal wat gebruik is om die tenk te maak, is reg rondom 5 mm dik.
Vir veiligheidsredes word die tenk tot 95% van sy kapasiteit gevul.
(a) Toon dat die binnemiddellyn van die tenk 3,21 m is.
(b) Bereken die maksimum liter diesel wat hierdie tenk volgens
-  veiligheidsregulasies kan hou.
Jy kan hierdie formule gebruik:
Volume van 'n silinder = 3,142 x (radius)? x hoogte
4.2.3 Die buite-oppervlakte van die tenk, die basisoppervlakte van die hegstukke
uitgesluit, moet geverf word. Die verspreidingskoers van die verf is 3 m’/E.
Die bestuurder beweer dat hy minder as 30 liter verf gaan gebruik om die
taak te voltooi.
Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of die bestuurder KORREK is.
Jy kan hierdie formule gebruik:
Buite-oppervlakte van 'n silinder (in m’) =2 3,142 xr(r+h),
waar r = radius en h = hoogte.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Downloaded from hlayiso.com

2)

(2)

(8)

(8)
[30]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/2022
SS/NSS

VRAAG 5

5.1 Letitia koop 'n nuwe bakkie met 'n gedeelte van haar aftreegeld.

Afmetings van haar bakkie en haar bestaande motorhuis word hieronder getoon.

AFMETINGS VAN HAAR BAKKIE

BINNE-AFMETINGS VAN HAAR
MOTORHAUIS

5362 mm “~4.860 im

[Bron: www.automobiledimensions.com]}

Breedte = 1 860 mm
Lengte = 5 362 mm
Hoogte = 1 815 mm

3,6 m
San

(Bron: www.bing.com]

Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.1.1 Identifiseer watter aansig van die bakkie deur die afmetings
1 815 mm x 1 860 mm voorgestel word.

5.1.2 Bereken die waarde van D (die spasie tussen die kante van die bakkie en
die kantmure van die motorhuis) indien die bakkie presies in die middel

van die motorhuis geparkeer word.

5.1.3 Letitia moet 'n kleur en 'n venstertint kies.

Die bakkie kom in vier kleure: wit, swart, blou en groen. Die vensters kan

met 35% tint of 50% tint getint word.

Noem hoeveel verskillende keuses daar vir hierdie bakkie is.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Q)

4)

(2)

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 13 DBE/2022
SS/NSS
5.2 Letitia bestudeer die strookkaart wat Springbok in Suid-Afrika met Windhoek in

Namibié verbind.

Op BYLAE D is 'n strookkaart wat padafstande in kilometer vanaf Springbok na
Windhoek toon.

Gebruik BYLAE D om die vrae wat volg, te beantwoord.

5.2.1
5.2.2

5.2.3

5.2.4

Kopiereg voorbehou

Noem EEN verskil tussen 'n strookkaart en'n normale padkaart.

Bepaal die afstand tussen Springbok en Gobabis.

Identifiseer die Namibiese dorp wat op die grens tussen Suid-Afrika en
Namibié geleé is.

Letitia het die volgende reis onderneem:

(a)
(b)

Sy het Solitaire om 04:00 verlaat en 140 km suid op C14 gereis.
Sy het toe regs gedraai en 289 km oos op C19 gereis.
By Mariental het sy gedraai, toe na Keetmanshoop gery en om 12:25

aangekom.
Bereken die totale afstand wat Letitia tydens hierdie reis gereis het.
Letitia het op verskillende tipes paaie gery en sy het by die
gemiddelde spoedbeperking wat vir hierdie tipes paaie voorgeskryf
word, gehou. Sy het drie keer tydens die reis gestop om te rus.
Letitia het gesé dat drie rustye ongeveer 25 minute elk was.

Verifieer, met berekeninge, of Letitia se stelling KORREK is.

_ Afstand

Jy kan hierdie formule gebruik: Tyd
Spoed

TOTAAL:

(2)
(3)

(2)

G)

re8))
{29]

150

## Related documents

- [MATHS LIT P2 QP GR12 JUNE 2022 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr12-june-2022-english/f2754dba-4d97-4ac5-a9df-3cef3808c124) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Eng
- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr
- [Mathematical Literacy P2 MayJun 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-mayjun-2023-eng/4f616880-c3cb-4d41-9ead-555bbe6d5f16) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Eng
- [Mathematical Literacy P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2021-eng/b5f65e34-b114-440b-ab06-4bebeb9bffec) — Mathematical Literacy · QP · 2021 · Eng
- [Mathematical Literacy P2 May June 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2017-eng/ef6b0f12-bbff-4920-9f1e-e1d888ec704b) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 May June 2022 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-may-june-2022-addendum-afr/84e21148-2206-4345-8254-524a973a63c2) — Mathematical Literacy · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
