# Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC November 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-nov-2016-afr/012a2065-ad58-4c24-9b0b-1ea6444f0a2a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-nov-2016-afr/012a2065-ad58-4c24-9b0b-1ea6444f0a2a)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

¥< basic education

7)

— WE
ESC Department:
tt Ky Basic Education
INE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
|
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
o WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 2
: NOVEMBER 2016 :
PUNTE: 150 |
TYD: 3 uur
|

Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en
'n addendum met 4 bylaes (5 bladsye).

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 2. DBE/November 2016

NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1

2.

ies

wn

10.

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

Gebruik die ADDENDUM met BYLAES om die volgende vrae te beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 2.1

BYLAE B vir VRAAG 2.2

BYLAE C vir VRAAG 3.2

BYLAE D vir VRAAG 4.2

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

Jy kan 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.

Toon AL die berekeninge duidelik.

Rond AL die finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.

Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
Kaarte en diagramme is NIE volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/November 2016
NSS

VRAAG I

1.1 'n Maatskappy het in Oktober 2015 rekenaars by 'n rekenaarsentrum geinstalleer. Die
bestuurder het 'n bankrekening gebruik om die werkers se lone vir die projek te
betaal.

Hieronder is 'n vergelyking tussen die fooistrukture vir kontantonttrekkings van twee
banke in 2015 en die persentasie veranderinge in fooie vanaf 2014, asook die
kalender vir Oktober 2015.

TABEL 1: KONTANTONTTREKKINGSFOOI-STRUKTUUR VAN TWEE

BANKE
% VERANDERING
BANK 2015-FOOI KN ope IN FOOIE
VANAF 2014
x R3,95 + R1,30 per R100 wee 3,0
Y {R400 + 1,15% van onttrekkingsbedrag} R15,50 A

[Bron: http://businesstech.co.za/news/banking/south-african-banking-fees-2015]

KALENDER VIR OKTOBER 2015
So. Ma. Di. Wo. Do. Vr. Sa.
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 ll 12 13 14
15 16 | 17 18 19 20 21 |
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31

LET WEL: Werkers het nie oor naweke gewerk nie.

Gebruik TABEL 1 en die kalender hierbo om die volgende vrae te beantwoord.

me Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig 'n werksdag in Oktober 2015 te

kies met 'n datum wat 'n ewe getal is. (3)
1.1.2 Gee EEN geldige rede waarom 'n maatskappy nie noodwendig 'n bank sal
gebruik wat die laagste bankkoste bied nie. (2)

113 Bepaal die ontbrekende waarde van A (afgerond tot EEN desimale plek)
indien die 2014-onttrekkingsfooi gelyk was aan:

(R3,50 + 1,1% van die onttrekkingsbedrag)

Jy kan die volgende formule gebruik:

Persentasie verandering in fooie = 2015 foot per REDO0. - 1]x 100%
2014 fooi per R1000 (5)

1.1.4 Die maatskappy het elke Vrydag R15 000 vir die weeklikse lone onttrek.

Die finansiéle beampte het beweer dat die maatskappy meer as R90 aan

onttrekkingsfooie sou bespaar het as hulle Bank Y eerder as Bank X vir die

vier onttrekkings gebruik het.

Verifieer of hierdie bewering geldig is. (7)
115 Bereken 'n werker se totale maandelikse loon indien hy in Oktober 2015

R2 142,85 per week verdien het. Aanvaar dat die werker gedurende hierdie

maand nie afwesig was nie en nie oortyd gewerk het nie. (4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 4 DBE/November 2016
NSS
1.2 Daar was 'n afname in die aantal rekenaars wat sedert 2012 wéreldwyd verskeep is.

TABEL 2 hieronder toon die veranderinge in die getal rekenaars wat wéreldwyd in
die eerste kwartaal van 2012 en die eerste kwartaal van 2013 deur die vyf grootste
rekenaarvervaardigers verskeep is.

TABEL 2: WERELDWYE VERSKEPING VAN REKENAARS DEUR DIE
VYF GROOTSTE REKENAARVERVAARDIGERS

GETAL REKENAARS (IN MILJOENE)
REKENAAR- WAT VERSKEEFP IS
VERVAARDIGERS EERSTE KWARTAAL EERSTE KWARTAAL

2012 2013
A 15,7 12,0
B 11,7 11,7
c 10,1 9.0
D 90. 6,2
E 5.4 4,4

[Bron: www.slate.com]

Gebruik die inligting in TABEL 2 hierbo om die volgende vrae te beantwoord.

1.2.1 Gee en verduidelik TWEE moontlike faktore wat sedert 2012 tot die
afname in die wéreldwye verskeping van rekenaars kon gelei het.

1.2.2 Bepaal die verskil tussen die totale getal rekenaars wat in die eerste
kwartaal van 2012 en die eerste kwartaal van 2013 wéreldwyd deur die
vyf vervaardigers verskeep is.

1.2.3 Daar is beweer dat vervaardiger A in hierdie tydperk 'n groter persentasie
atname in die verskeping van rekenaars in vergelyking met vervaardiger

D getoon het.

Verifier (deur ALLE berekeninge te toon) of hierdie bewering geldig is.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblicf

(4)

(4)

(7)
[36]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/November 2016
NSS

VRAAG 2

2.1 ‘n Verteenwoordiger van die Departement van Toerisme het 'n oorsig oor die

voorgestel.

besteding deur alle toeriste (plaaslik en internasionaal) in 2013 gegee.

Die totale bedrag wat in 2013 deur alle toeriste bestee is, het 'n jaarlikse groei van
9,7% vanaf die vorige jaar getoon.

Die impak van toerisme op die Suid-Afrikaanse ekonomie word grafies in BYLAE A

Gebruik die inligting hierbo en BYLAE A om die volgende vrae te beantwoord.

2d.1

Kopiereg voorbehou

(a) Bereken die totale bedrag wat in 2012 deur alle toeriste bestee is.

(b) Verduidelik of dit meer gepas is om die randwaarde van die totale
bedrag wat in miljard (‘billion’) bestee is, tot een desimale plek af te
rond eerder as om die randwaarde van die totale bedrag wat in
miljard bestee is, tot die naaste heelgetal af te rond.

Die gemiddelde bedrag wat in 2013 deur internasionale toeriste bestee is,
was presies R6 580.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of hierdie bedrag KORREK is.

Identifiseer die item(s) waarop internasionale toeriste die minste geld
bestee het.

Noem EEN toepaslike voorbeeld van 'n 'toerismeverwante item’.

Die toerismebedryf se direkte bydrae tot die bruto binnelandse produk
(BBP) in 2013 was R103,6 miljard.

Die toerismebedryf se jaarlikse bydrae tot die BBP het vir die volgende
drie jaar konstant gebly teen 'n jaarlikse saamgestelde rentekoers

van 2,9%,

Bepaal die totale bedrag (tot die naaste miljoen afgerond) wat die
toerismebedryf in 2016 tot die BBP bygedra het.

Blaai om asseblief

(3)

(6)

(2)
(2)

(6)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/November 2016
NSS
2.2 Toeriste kan per trein as een van die vervoermiddels in Suid-Afrika reis.

'n Suid-Afrikaanse toeris het 'n rit op die Shosholoza Meyl van Johannesburg na
Oos-Londen onderneem.

Die toeris is deur haar pa (gebore in 1959), haar man en haar twee kinders
(3 jaar en 6 jaar oud) vergesel.

Die familie het op 27 Januarie 2016 vanaf Johannesburg vertrek en op 7 Februarie 2016
teruggekeer.

Die inligting oor die treinskedules en reisgeld vir 2016 word in BYLAE B getoon.

Gebruik BYLAE B om die volgende vrae te beantwoord.

22.1 (a) Bereken die totale stilhoutyd by al die spoorwegstasies tussen
Johannesburg en Oos-Londen. (5)
(b) Bepaal vervolgens die modale stilhoutyd by die spoorwegstasies. (2)

(c) Bepaal die gemiddelde spoed waarteen die trein vanaf Johannesburg
na Oos-Londen gereis het.

Jy kan die volgende formule gebruik:
A=S*<T ~ waar

A = afstand (in km)
S = gemiddelde spoed (in km/h)
7

= tyd in uur (h), uitsluitend stilhoutye by spoorwegstasies (7)
2.2.2 Bereken die totale koste van die retoertreinreis vir die familie. (11)
[47]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/November 2016

NSS

VRAAG 3

Sed

Simone gebruik die plaaslike swembad om swemlesse aan te bied.

Die reghoekige swembad het 'n vlak gedeelte, C, 'n diep gedeelte, A, en 'n skuins
gedeelte, B, soos in die verskillende aansigte hieronder getoon.

Prent van die swembad 3D-aansig

Z 2 ct
conan 12,5 m7 S---" 12,5 mo FS --5 mM -->

Die kapasiteit van gedeelte B van die swembad is 300 m°.
Jy kan die volgende formule gebruik:
Volume van 'n reghoekige prisma = lengte x breedte x hoogte

LET WEL:
e 1 gelling = 3,785 liter
e 1m =1 000

341A Toon, met berekeninge, dat die maksimum kapasiteit van die swembad
765 m? is,
3.1.2 Bereken die volume water (in gelling) wat nodig is om die swembad tot

94% van sy kapasiteit te vul.

3.1.3 Die swembad moet met 135 000 € water aangevul word as gevolg van
waterverlies. Die swembad word teen 'n konstante tempo van 2 350 liter
per uur met water gevul.

Simone beweer dat dit presies 2+ dae sal neem om die water in die
swembad aan te vul.

Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of haar bewering geldig is.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(6)

(4)

(5)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/November 2016
NSS
3.2 Swemlesse word vier keer per week vir drie verskillende groepe aangebied.

Die oggendgroep (O) en middaggroep (M) het elk 20 geregistreerde deelnemers.
Die aandgroep (A) het 8 geregistreerde deelnemers.

BYLAE C toon die bywoningsyfers vir die drie groepe in 'n tydperk van 18 dae,
asook ooreenstemmende mond-en-snordiagramme wat die bywoning van groep O
en M voorstel.

Gebruik BYLAE C om die volgende vrae te beantwoord.

3.2.1 Bepaal die ontbrekende waarde x indien die gemiddelde bywoning vir O
15 is. (4)
3.22 Bepaal die interkwartielomvang vir M. (4)
3.2.3 Gee 'n moontlike rede waarom A op meer dae as O volle bywoning het. (2)
3.2.4 Bepaal die waarskynlikheid (uitgedruk as 'n heel persentasie) om
willekeurig 'n dag te kies waarop M_volle bywoning het. (3)

32.5 Gee TWEE redes waarom die bywoning van Mas beter as dié van O
beskou word deur die mond-en-snordiagramme te gebruik. (4)
[31]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/November 2016
NSS

VRAAG 4

4.1 Keitumetse het in 2015 aan die Oakland-marathon en die San Francisco-marathon

deelgeneem.

Die grafieke wat die hoogte bo seespieél van die Oakland- en San Francisco-marathon
aandui, word hieronder getoon.

Grafieke wat die hoogte bo seespieél van
die Oakland- en San Francisco-marathon toon

Hoogte bo seespieél (voet)

Oakland-marathon _

See*
- Sewce o-

0 2 4 6 8 #10 12 14 16 18 20 22 24 26
Afstand (myl)

LET WEL:
e 26,21875 myl = 26 myl + 385 jaart
e 1 voet = 0.3038 m

Gebruik die grafieke hierbo om die volgende vrae te beantwoord.

4.1.1

4.1.2

Kopiereg voorbehou

Toon deur berekening dat een myl gelyk aan | 760 jaart is.

Bepaal die benaderde afstand (in myl) vanaf die begin van die
San Francisco-marathon tot waar die hoogte bo seespieél vir die eerste
keer skerp styg.

Bereken die maksimum hoogte bo seespieél (in meter) vir die Oakland-
marathon.

'n Deelnemer aan die Oakland-marathon het beweer dat die eerste 10 myl
die moeilikste was, maar dat dit daarna baie makliker was.

Gee 'n moontlike rede vir hierdie deelnemer se bewering.

Blaai om asseblief

(2)

(2)

G3)

(2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/November 2016
NSS
42 Keitumetse het gedurende sy verblyf in Amerika ook die Denver-dieretuin besoek.

Die uitlegplan van die dieretuin, wat 'n paar dierekampe en 'n kaart van die
omliggende gebied toon, word in BYLAE D gegee.

Gebruik BYLAE D om die volgende vrae te beantwoord.

4.2.1

4.2.2

4.2.3

4.24

Kopiereg voorbehou

Bepaal die totale getal plekke wat vir dienste en opvoeding beskikbaar is.

Keitumetse het die dieretuin binnegegaan, verby die roofdierkamp geloop
en in 'n westelike rigting aanhou loop.

Noem die volgende hoofdierekamp wat hy sal teékom.
As die oppervlakte van die olifantkamp ongeveer die grootte van dic
oppervlaktes van vier sokkervelde is, skat die oppervlakte van die hele
dieretuin in terme van die oppervlakte van sokkervelde.

Die kortste afstand tussen Yorkstraat en Coloradostraat is 1,6 km.

Verifieer (deur ALLE berekeninge te toon) of die staafskaal op die kaart
korrek is.

Blaai om asseblief

(2)

(2)

(4)

(7)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskundige Geletterdheid/V2 ll DBE/November 2016

NSS

4.3 Die staafgrafieke hieronder toon die aantal besoekers per uur wat die Denver-dieretuin op

vier dae van die week binnegaan.

Aantal besoekers

Aantal besoekers per uur wat die Denver-dieretuin binnegaan
SATERDAG
ale SONDAG
DONDERDAG
DINSDAG | rT or
eS 2S 2 2 S 2 2 3 sc 4 S =
D Nn wy lon N wm a iN ww Dp N ral
o = _ a = = So I = So a all
UURLIKSE TYE

[Aangepas uit Wikipedia/Denver Zoo]

Gebruik die grafiek hierbo om die volgende vrae te beantwoord.

43.1

Kopiereg voorbehou

Op watter dag, volgens die grafiek, besoek die meeste mense die
dieretuin?

Gee EEN rede waarom daar nie met sekerheid gesé kan word dat 12:00 op
'n Maandag NIE 'n baie gewilde tyd is waarop besoekers die dieretuin kan
binnegaan NIE.

Beskryf TWEE moontlike tendense wat verband hou met die aantal
besoekers en die uurlikse tye wanneer besoekers die dieretuin binnegaan.

Keitumetse beweer dat die aantal besoekers wat op Saterdae om 09:00
by die hekke ingaan, amper dubbel die aantal besoekers op Dinsdae
om 09:00 is.

Gee TWEE redes om hierdie bewering te regverdig.

TOTAAL:

(2)

(4)
[36]

150

## Related documents

- [Mathematical Literacy P2 Nov 2016 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-nov-2016-addendum-afr/f1e02040-a1a3-4b8b-8f41-03d4ba91793a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2016 · Afr
- [Gr12 MLIT P2 S16 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mlit-p2-s16-qp-afr/b77325c2-3c3b-4c3c-be46-652aeb24f442) — Mathematical Literacy · QP · 2016 · Afr
- [Mlit P2 Qp Eng](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-qp-eng/5112a8b0-f408-4b65-b524-01bb7fa149f3) — Mathematical Literacy · QP · 2016 · Eng
- [Mathematical Literacy P1 Nov 2016 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-nov-2016-addendum-afr/82d251ae-0395-4545-a776-7de4d1e88e1a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2016 · Afr
- [Mathematical Literacy P2 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-may-june-2016-memo-afr/4dc9ca44-dd6b-4588-8200-a7a9fd57eb07) — Mathematical Literacy · Memo · 2016 · Afr
- [Mathematical Literacy P2 Nov 2021 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-nov-2021-addendum-eng/bb82e9dd-c716-4f8e-8bf9-d9b87abdfddd) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
