# Mathematics Grade 6 November 2017 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 6 Mathematics question paper from the November Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-gr6-qp-nov-2017-afrikaans/824a3e80-61be-472a-b931-14c04b2997cb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 November 2017 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-gr6-qp-nov-2017-afrikaans/824a3e80-61be-472a-b931-14c04b2997cb)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · November Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   INTERMEDIÊRE FASE

                           GRAAD 6

                      NOVEMBER 2017

                           WISKUNDE

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

NAAM:

                               *6WISK*

                  Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      WISKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2017)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN DIE LEERDERS

 1.   Lees al die instruksies baie noukeurig deur.

 2.   VRAAG 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter met die
      regte antwoord.

 3.   Beantwoord VRAE 2 tot 22 in die spasies soos voorsien.

 4.   Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie of rofwerk bladsye
      nie.

 5.   Die toets tel 75 punte.

 6.   Die tydsduur van die toets is 1½ uur.

 7.   Die onderwyser sal jou ly deur die oefen opdrag voordat jy met die toets
      begin.

 8.   Jy mag NIE ŉ sakrekenaar gebruik NIE.

      OEFEN OPDRAG

      Omkring die letter met die regte antwoord.
      1
          × 14 =…
      2

      A     28
      B     14
      C     7
      D     2

      Jou antwoord is korrek indien jy die B omkring het.

      NOTA:

          Jy sal meer vrae beantwoord soos die een wat jy reeds beantwoord het.
          Doen jou beste om elke vraag te beantwoord al is jy nie seker van die
           antwoord nie.
          Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan na die volgende
           vraag.
          Indien jy al die vrae op ŉ bladsy beantwoord het, gaan na die volgende
           bladsy.
          Kyk slegs na jou eie werk.

                 DIE TOETS BEGIN OP DIE VOLGENDE BLADSY.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                       WISKUNDE                                            3

 1.     Omkring die letter met die korrekte antwoord.

        1.1     Watter van die volgende is die eerste vyf priemgetalle in die stel?

                A     1; 3; 5; 7; 9
                B     2; 3; 5; 7; 9
                C     2; 3; 5; 7; 11
                D     2; 4; 6; 8; 10                                                       (1)

        1.2     Watter van die getalle het ŉ faktor van 9?

                A     72
                B     29
                C     83
                D     56                                                                   (1)

        1.3     Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 43,89?

                A     8 ene
                B     8 honderdstes
                C     8 tiene
                D     8 tiendes                                                            (1)

        1.4     Watter breuk in die diagram is ingekleur?

                      5
                A
                      8
                      3
                B
                      8

                      3
                C
                      6

                      3
                D
                      9                                                                    (1)

Copyright reserved                                                             Please turn over

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        WISKUNDE                          (EC/NOVEMBER 2017)

        1.5    Watter skets verteenwoordig die bo-aansig in die 3-D voorwerp?

                                                     Bo-aansig

                                                                    Sy-aansig

                                                Voor-aansig

               A

               B

               C

               D

                                                                                            (1)
        1.6
                       Watter getal op die onderstaande getallelyn is halfpad
                       tussen 248 340 en 248 390?

                        248 340                 halfpad                 248 390

               A      124 185
               B      124 170
               C      284 745
               D      248 365                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                       WISKUNDE                                          5

        1.7     Skryf die tyd in 24-uur notasie. Dit is namiddag tyd.

                A     08:00
                B     13:00
                C     12:00
                D     20:00                                                                (1)

        1.8     Hoeveel klein kubusse kan in die groot kubus pas?

                                  2 cm
                                                             4 cm
                A     2
                B     4
                C     8
                D     16                                                                   (1)

        1.9     Wat is die modus van die volgende winter temperature?

                12 °C; 18 °C; 9 °C; 10 °C;4 °C; 9 °C; 19 °C; 2 °C; 24 °C; 9 °C; 11 °C

                A     9 °C
                B     127 °C
                C     2 °C
                D     12 °C                                                                (1)

Copyright reserved                                                           Please turn over

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       WISKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2017)

       1.10    Watter diagram sal nie vir die net van ŉ vierkantige piramide werk
               nie?

               A

               B

               C

               D

                                                                                                 (1)

2.     Mev. Jones reis 180 km na haar werk. Vir elke 20 km wat sy aflê, gebruik
       haar motor 4 liters petrol. Hoeveel liters petrol gebruik haar motor na haar
       werk toe?

                                                                                                 (3)

3.     Rond 764 386 af tot die naaste 1 000.

                                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                   WISKUNDE                                         7

4.     Rangskik die volgende gewone breuke van die kleinste tot die grootste.

       1 2 2 1
        ; ; ;
       2 5 3 4

                                                                                           (2)

5.     Mnr. Tom het 124 beeste. Hy maak ŉ testament op sy beeste uit en gee die
       helfte vir sy vrou en ŉ kwart vir sy seun. Sy dogter het die oorblywende
       beeste gekry. Hoeveel beeste het sy dogter gekry?

                                                                                           (3)

Copyright reserved                                                      Please turn over

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       WISKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2017)

6.     Die onderstaande patroon word gegee:

                                                            ____________
        Stap 1          Stap 2         Stap 3                   Stap 4

        Stap            1    2     3            10                 6.3.2 ___
        Gekleurde       3    6     9            6.3.1 ___          300
        driehoeke

       6.1    Teken stap 4 in die patroon.                                                      (1)

       6.2    Beskryf ŉ reël vir die patroon in jou eie woorde.

                                                                                                (2)

       6.3    Voltooi die bostaande tabel.                                                      (2)

7.     Bereken:

       567,38 – 197,2

                                                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                    WISKUNDE                    9

8.     Bereken die antwoorde in VRAE 8.1 tot 8.6.

       8.1      456 954 + 364 637 =

                                                                       (2)

       8.2      639 742 – 520 834 =

                                                                       (2)

       8.3      2 359 × 275 =

                                                                       (3)

Copyright reserved                                  Please turn over

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                      WISKUNDE   (EC/NOVEMBER 2017)

       8.4   3 375 ÷ 125 =

                                                                        (3)

       8.5              3     1     3
             Bereken: 3 4 + 5 2 − 3 8

                                                                        (3)

       8.6   Bereken:
             214 ÷ 2 × (14 – 9)

                                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                      WISKUNDE                                            11

9.     Om ŉ watertenk te vul neem dit 10 000 ℓ
       water. Na die reën was die tenk 7 500 ℓ vol.

       9.1    Wat is die kapasiteit van die tenk in 𝑘ℓ?

                                                                                                  (1)
       9.2    Jy moet 25 van 100 ℓ houers vol water maak. Jy moet ŉ 10 ℓ houer
              gebruik om water van ŉ 10 000 ℓ tenk te kry.
              9.2.1    Hoeveel keer moet jy die 10 ℓ houer gebruik om ŉ 100 ℓ houer
                       vol te maak?

                                                                                                  (2)
              9.2.2    Hoeveel liters water in totaal sal jy kan kry van ŉ tenk wat 25
                       van 100 ℓ water houers bevat?

                                                                                                  (2)
10.    ŉ Graad 6 klas het 40 leerders. Wat is die verhouding van meisies tot seuns
       as dit 5 : 3 is. Hoeveel meer meisies as seuns is daar in die klas?

                                                                                                  (3)

Copyright reserved                                                             Please turn over

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    WISKUNDE                       (EC/NOVEMBER 2017)

11.    Voltooi die volgende vloeidiagram:

                                                                                          (1)

12.    Voltooi die volgende sin:

       2 kg suiker het presies die massa van _______ g suiker.                            (1)

13.    Hoeveel simmetrielyne is daar in die volgende 2D voorwerp?

                                                                                          (1)

14.    Beantwoord die volgende vrae oor die onderstaande voorwerp.

       14.1   Benoem die 3D voorwerp:                                                     (1)

       14.2   Getal vlakke:                                                               (1)

       14.3   Getal hoekpunte: _                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                        WISKUNDE                                       13

15.     Voltooi die onderstaande tabel:

            Gewone Breuke            Desimale Breuke             Persentasies
                      1
                                              0,5                     50%
                      2
                      6
                                              0,6                  15.1 ____
                     10                                                                        (1)

                                             0,75                     75%
               15.2 _____                                                                      (1)

        15.3     ŉ Hemp het R75 gekos voordat dit na R60 afgemerk is. Bereken die
                 persentasie afslag.

                                                                                               (2)

16.     Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg:

        16.1     Hoeveel driehoeke van alle grootte is daar in die bostaande vorm?

                                                                                               (1)

        16.2     Wat is die naam van hoek 1 in die bostaande 2D vorm?

                                                                                               (1)

Copyright reserved                                                          Please turn over

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                     WISKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2017)

17.     Mpho moet wiele aan fietse en driewielfietse sit. Hy het 20 wiele altesaam in
        sy fietswinkel. Hoeveel wiele kan hy aan die fietse en driewielfietse sit?

                                                                                            (2)

18.     Lees die tyd van die wêreld op die horlosies en beantwoord die vrae.

                      Rome                                     Tokio
                Voormiddag tyd (vm.)                    Voormiddag tyd (vm.)

        18.1   Bereken die tydsverskil tussen Rome en Tokio.

                                                                                            (1)

        18.2   As dit 20:50 in Rome is, wat sal die tyd in Tokio in 24-uur notasie
               wees?

                                                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                     WISKUNDE                                           15

19.     Op die onderstaande rooster is die 2 D vorm se lengte 4 eenhede en die
        breedte 3 eenhede. (1 blok = 1 eenheid)

        19.1     Wat is die oppervlakte van die vorm?
                                                                                                (1)
        19.2     Op die bostaande rooster, teken die vergroting van die gegewe
                 reghoek tot twee keer die grootte.                                             (2)

20.
                                                        Om te reis van die
                                                        PETROLSTASIE in sel F4 tot
                                                        by die WINKELSENTRUM in
                                                        sel E9:

                                                        Reis Noordwes op R88 en
                                                        volg die Groot Noord pad.
                                                        Draai links op die Groot Noord
                                                        Pad. Verby die kruising op die
                                                        grondpad G42. Kruis die rivier.
                                                        Beweeg tot by die
                                                        WINKELSENTRUM op die
                                                        linkerkant van die pad.

        As jy die bostaande rigtings volg, watter selle moet jy volg tot by G42 afdraai
        en R31?

                                                                                                (1)

Copyright reserved                                                           Please turn over

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                       WISKUNDE                          (EC/NOVEMBER 2017)

21.     Die volgende sirkelgrafiek wys die getal blikkies wat vir ŉ herwinningsprojek
        gekollekteer was. Daar was ŉ totale getal van 240 blikkies gekollekteer.

                                   Versamelde blikkies
                                               Lwazi
                                                30

                                  Vusi 15

                                                       Awonke 120
                                    Chris 60

                                        Dannie 15

        21.1                                                        3
               Met wie moet Awonke sy blikkies kombineer om 4 van 240 te kry?

                                                                                                (2)

        21.2   Watter persentasie van die blikkies het Chris versamel?

                                                                                                (2)

        21.3   Watter breuk van die blikkies het Lwazi versamel?

                                                                                                (2)
22.     Wat is die waarskynlikheid om ŉ 5 te kry as jy ŉ gelykkantige dobbelsteen
        gooi?

                                                                                                (1)

                                                                             TOTAAL:            75

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHEMATICS GR6 MEMO NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-gr6-memo-nov-2017-afrikaans/232fb06b-8021-47e7-b073-5eb33cd71165) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-question-paper/b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-question-paper/bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHS GR6 QP NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr6-qp-nov-2018-afrikaans/98f2b12e-26c9-4046-9295-1b64956c8fb9) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS GR6 QP NOV 2017 Xhosa](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr6-qp-nov-2017-xhosa/3e1418c1-58f9-40bb-aec6-a0fca00ddbb3) — Mathematics · QP · 2017
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-possible-answers/9bd8382d-360d-45a9-9c68-0cafe39e8665) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
