# Mathematics Grade 1 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 1 Mathematics question paper from the ANA 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-1-afrikaans-2012/c61e42e6-b889-43c0-bd98-b853fe3183a3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 1
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/grade-1) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-1/mathematics) › [Mathematics Grade 1 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-1-afrikaans-2012/c61e42e6-b889-43c0-bd98-b853fe3183a3)

## About this document

Mathematics · Grade 1 · ANA · 2012 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          !1WISK*

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Nota aan die onderwyser:

Lees elke vraag stadig en duidelik aan die leerders voor. Lees die
vraag tweekeer, terwyl die leerders in hulle boeke volg. Gee die
leerders kans om die antwoorde onafhanklik in die spasie in te vul,
Sodra hulle klaar is, lees die volgende vraag aan hulle voor. Volg
dieselfde prosedure tot by die laaste vraag. Moenie toelaat dat
leerders sakrekenaars gebruik nie. Die duur van die toets is 60

minute.

Graad 1 Afrikaans Wiskunde i

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1. Voltooi die tabel deur die ant-woord in die oop spasies te skryf.

Vor Totale
ms
getal Getal in woorde
vorms
AAAAAAAAA 9
7 sewe

2, Skryf die getalle van die kleinste na die grootste.

fo pa fe

Graad 1 Afrikaans Wiskunde 2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

3. Beantwoord die volgende vrae.
a. 3+ 42
b, 16-2 =

4, Skryf die korrekte antwoord in die blokkie.

10~2-2 =

Graad 1 Afrikaans Wiskunde 3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

5. Vul die oop blokkie in. 'n Voorbeeld is vir jou gedoen.

a. Verdubbel die gegewe getal:

Getal Verdubbel
5 10
7

b. Halveer die gegewe getal:

Getal Helf'te
16 8
20

Graad 1 Afrikaans Wiskunde 4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

6. Kyk na die getallelyn. Beant.woord dan die vraag hieronder.

FODADVUYR

] 2 3 5 9

Die wy, is bokant die getal

7. Rose het 15c. Sy spandeer 5c.

Hoeveel geld het sy oor?

8. Kyk na die prent jie van die roomyse.

Deel die roomyse hierbo gelykop tussen Silla en Thokozile.

Hoeveel kry elkeen?

Graad 1 Afrikaans Wiskunde 5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

9. Teken die volgende vorms in die "herhalende" patroon.

O O

10, Trek 'n lyn om die vyoorwerpe by die vorms te pas.

LEX

Fee

Graad 1 Afrikaans Wiskunde 6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

1. Trek 'n simmetrielyn op hierdie vorm.

12. Skryf die woord “oggend" of “aand” om die tyd van die dag

aan te dui.

Graad 1 Afrikaans Wiskunde 7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

13. Die lengte van die juf Frou se tofel is 10 van jou
handspanne lank en die leerder se tafel is 5 van jou

handspanne lank.

a. Watter tafel is die langste?

b. Watter tafel is die kortste?

14, Thabo koop appels en piesangs by die winkel.

 |0)@ 66/6 ve

piesangs K, Been BS cog

Skryf die korrekte getal van elke soort vrug wat Thabo koop.

Hy koop:
a. appels.
b. piesangs.

TOTAAL: 25

Graad 1 Afrikaans Wiskunde 8

## Related documents

- [Numeracy Afrikaans Grade 1](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-1/f8814884-d885-4068-a02e-a95a7954883d) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [Grade 1 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-1-mathematics-2012-ana-exemplars-memorandum-afrikaans/3829b6cc-331f-421b-a224-294f28b4a3e2) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-1-memo-1/585ef226-2dc9-48a4-ba4b-a0c54bc555ec) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 1 Afrikaans Mathematics memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-1-afrikaans-mathematics-memo/76268245-26ee-4a07-9d65-5a7a63c7c31c) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+1+Afrikaans-Mathematics+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-1-afrikaans-mathematics-2013-memo/a84870d1-f207-4cce-a397-8e8bebc2a7bb) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr

## More from Grade 1 Mathematics

- [2013+Grade+1+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-1-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/2a7092c0-71aa-4df6-b7d2-795c67baa486) — Memo · 2013 · Afr
- [Numeracy Grade 1 Memo All Languages](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-grade-1-memo-all-languages/0dce8155-1925-4504-83fb-fc00454a7cdf) — Memo · 2011

## Collection

- [Grade 1 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-1/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
