# Mathematics Grade 2 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 2 Mathematics question paper from the ANA 2012 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-2-afrikaans-2012/c0b2f7ee-294d-4411-ba56-7480303ccadb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 2
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-2) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-2/mathematics) › [Mathematics Grade 2 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-2-afrikaans-2012/c0b2f7ee-294d-4411-ba56-7480303ccadb)

## About this document

Mathematics · Grade 2 · ANA · 2012 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         *2WISK*

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Notas aan die onderwyser:

Lees elke instruksie stadig en hoorbaar, ten minste twee keer aan
die leerders voor terwyl hulle in hul vraestelle volg. Gee hulle genoeg
tyd om die antwoorde onafhanklik in die gegewe spasies te skryf.
Sedra hulle klaar geskryf het, lees u die volgende vraag. Doen cit
totdat al die vrae beantwoord is. Leerders mag nie sakrekencars

gebruik nie. Toegelate tyd vir die toets is 60 minute.

Graad 2 Wiskunde 1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1, Vul die ontbrekende getalle van die patroon in.

95 105 110
2. Voltooi die onderstaande tabel.
Vorms Aantal Getal in woorde
vorms
alLesaam

OTEAOTLAOTEAD

TEA OTEAO TEA OHS

AOXEAOXEAOXEA

OL AO

3. Skryf die antwoorde in die blokkies.

Qa. 384+13=

b. 80-30=

c. 8x 4=

Graad 2 Wiskunde 2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

4. Voltooi die vlosidiagram.

33 ——~» —> a
-10
maa ——> b.
5. Merk (“) die vorm met die korrekte lyn van simmetrie.

6. Beantwoord die volgende vrae.

a. Verdubbel 45 =

b. Die helfte van 74 =

Graad 2 Wiskunde 3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

7. Skryf die woorde “agter" of "voor" om elke sin te voltooi.
a. Die boom is die motor.
b. Die bal is die motor.

8. Merk die voorwerp wat, kan rol met ‘n "X".

Graad 2 Wiskunde 4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

9. Kyk na die almanak en beant-woord dan die vrae hieronder.
Oktober

Son. | Maan. | Dins. |Woens. | Don. Very. Sat.

] 2 3

4 5 6 7 8 9 10

7 12 13 14 15 16 7

18 19 20 21 22 23 24

25 26 27 28 29 30 3]

a. Wat is die datum 2 dae na 7 Oktober?

b. Busi se ver jaarsdag was 3 dae voor 30 Oktober.

Graad 2 Wiskunde

Op watter dag was haar ver jaarsdag?

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

10. Merk die houer wat die meeste water kan hou met 'n'X” .

VW. Merk die vorm waarvan een kwart ingekleur is met 'n “X.
12. Kyk na die prente van die munte en beantwoord dan die vraag
wat volg.

Die bostaande munte is in totaal.

Graad 2 Wiskunde 6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

13. Hoe laat is dit op die wyserplaat, van die horlosie?
arr
iL 1
16 L 2
9
8
?
8.
Die tyd is uur.
14,

Skruf die waarde van die onderstreepte syfer in elk van
die gegewe getalle.

$3 36

Graad 2 Wiskunde 7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

15. Omkring die ligste voorwerp.

16. Kyk na die prent van die appels. Beantwoord dan die vraag

wat volg.

SSeS OOe
eegcecrve
eeueceees
SeeBen

Verdeel 36 appels tussen 5 mense sodat elke persoon

@@'@

dieself'de hoeveelheid kry, Hoeveel appels bly oor?

Elke persoon kry appels en ——___ bly oor.

Graad 2 Wiskunde 8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

V7. Kyk na die prent en beantwoord die vraag wat volg,

Twee koppies meel word benodig om 1 koek te bak. Hoeveel

koppies meel is nodig om 5 sulke koeke te bak?

5 koeke sal koppies meel benodig,

18. Mary stap om half 8 by die huis weg om 8 uur by die skool

te wees. Hoe lank neem dit. haar om skool toe te stap?

Graad 2 Wiskunde 9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

19. Senzo koop vrugte by die mark. Hy koop:

3 appels

10 piesangs

7 lemoene

4 aarbeie

Kleur die onderstaande grafiek in om te wys hoeveel van elke

vrugtesoort Senzo gekoop het.

Aantal

vrugte

S

mh) &) BG] oO!) NE! OO) SO

appels

piesangs lemoene aarbeie

Soorte vrugte

Graad 2 Wiskunde

10

TOTAAL: 30

## Related documents

- [Afrikaans Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-2-memo/1f7fec64-409e-45d8-9b42-b55a432391e0) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 2 Afrikaans Maths Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2012-memos-memorandum-afrikaans/6d632a2a-8572-4d40-9b21-9263892d8ed4) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 2 Afrikaans Mathematics memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-2-afrikaans-mathematics-memo/7bb84004-4385-4b2b-8977-bf0394cb910e) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+2+Afrikaans-Mathematics+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-2-afrikaans-mathematics-2013-memo/ffe41387-33b8-458e-910f-4a6f8b0ff401) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — Maths · CAPS · Afr
- [2013+Grade+2+Afrikaans+Mathematics+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-2-afrikaans-mathematics-exemplar-memo/0e919f1f-3087-44ca-8fc1-42d2fd154cb7) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 2 Mathematics

- [Sesetho Grade 2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/sesetho-grade-2-memo/84061bdf-d6f8-4fb8-85f6-627b598e29be) — Memo · 2012
- [Numeracy Grade 2 Memo All Languages](https://www.hlayiso.com/library/grade-2-mathematics-2011-ana-test-paper-memorandum/a4dc041f-2f1f-43fe-989a-2038c5e39562) — Memo · 2011

## Collection

- [Grade 2 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-2/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
