# Mathematics Grade 4 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 4 Mathematics question paper from the ANA 2012 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-4-2012-afr/4bdd085d-8123-458b-a578-c44770fa731c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 4
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/mathematics) › [Mathematics Grade 4 ANA 2012 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-4-2012-afr/4bdd085d-8123-458b-a578-c44770fa731c)

## About this document

Mathematics · Grade 4 · ANA · 2012. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                                 PUNTE

                     JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012
                               GRAAD 4 WISKUNDE
                                    TOETS

PUNTE: 60

TYD: 1½ uur

PROVINSIE _______________________________________________________________________

STREEK _________________________________________________________________________

DISTRIK _________________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL______________________________________________________________

NASIONALE OBIS-NOMMER (9 syfers)

KLAS (bv. 4A) ____________________________________________________________________

VAN ______________________________________________________________________________

NAAM ____________________________________________________________________________

GESLAG ( )            SEUN                             DOGTER

GEBOORTEDATUM            C    C    Y    Y    M     M    D    D
                                                                     *4WISK*

              Hierdie toets bestaan uit 10 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan leerders

1.    Lees al die instruksies noukeurig deur.

2.    Vraag 1 bestaan uit 5 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter wat voor die korrekte
      antwoord staan.

3.    Beantwoord Vraag 2 tot 23 in die spasies of raampies wat voorsien word.

4.    Toon al die bewerkings op die vraestel.

5.    Die toets duur 90 minute.

6.    Die onderwyser sal jou deur die praktiese voorbeeld lei voordat jy met die toets begin.

7.    Jy mag nie 'n sakrekenaar gebruik nie.

Praktiese voorbeeld

Omkring die letter van die korrekte antwoord.

8x6=

A      48
B      84
C      72
D      60

Jy het die vraag korrek beantwoord as jy A omkring het.

LET WEL:

     In die toets sal jy nog vrae soos die een wat jy nou net voltooi het, moet beantwoord.
     Doen jou bes om elke vraag te beantwoord, al is jy nie seker van die antwoord nie.
     Kyk slegs na jou eie werk.

                             Die toets begin op die volgende bladsy.

Graad 4 Wiskunde Afrikaans                      1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

1.       Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.

         1.1         Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 1 102?

                     A       100

                     B       10

                     C       1 000

                     D       1                                                          (1)

         1.2         Die getal 454, afgerond tot die naaste 10, is ...

                     A       400

                     B       450

                     C       455

                     D       460                                                        (1)

         1.3         Pieter is 2 jaar oud en Ntombi is 7 jaar oud. Die verhouding van
                     Pieter se ouderdom tot Ntombi se ouderdom is …

                     A       9:2

                     B       2:7

                     C       7:9

                     D       7:2                                                        (1)

         1.4         Watter getal is 'n veelvoud van 6?

                     A       4

                     B       24

                     C           8

                     D       10                                                         (1)

Graad 4 Wiskunde Afrikaans                     2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

         1.5         Watter maateenheid word gebruik om die hoeveelheid water in 'n
                     teekoppie te meet?

                     A   Liter

                     B   Kiloliter

                     C   Milliliter

                     D   Sentimeter                                                   (1)

2.       Skryf die ontbrekende getal in die oop blokkie neer.

                    ─        41       =   12                                          (1)

3.       Voltooi die volgende patrone:

         3.1         5 100; 5 125; 5 150; _______; 5 200; _________.                  (2)

         3.2         ʘ       Δ    Σ       ʘ Δ      Σ   ______   ______.               (2)

4.       Vul die ontbrekende breuk in die ry hieronder in.

               ,                      ,        ,                                      (2)

5.       Voltooi die uitgebreide vorm van 7 965.

         7 965 = (7 x 1 000) + (9 x ________) + (________ x 10) + (5 x 1)             (2)

6.       Sipho wissel sy R100-banknoot vir R5-muntstukke. Hoeveel R5-muntstukke
         sal hy kry?

         Sipho kry __________________ muntstukke.
                                                                                      (2)

Graad 4 Wiskunde Afrikaans                         3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

7.       Die helfte van 2 250 is _________________.   (1)

8.       Dubbel 1 525 is _________________.           (1)

9.       Bereken:

         9.1
                       1 353 + 5 303

                                                      (2)

         9.2
                        3 544 – 3 193

                                                      (2)

         9.3
                        87 x 52

                                                      (3)

Graad 4 Wiskunde Afrikaans                4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

         9.4
                          245    5

                                                                                      (3)

10.      Skryf die volgende as 'n getallesin:

         Dawid pluk 112 koolkoppe. Hy pak 8 koolkoppe in elke sak en stuur dit mark
         toe. Hy stuur 14 sakke in totaal na die mark.

         __________________________________________________                           (2)

11.      Omkring al die ewe getalle in die raampie.

               1 345

                         483

                 2 780                 238

                                691                                                   (2)

12.      Voltooi:

         12.1          10 mm = _________ cm                                           (1)

         12.2          1 000 mℓ = _________ ℓ                                         (1)

Graad 4 Wiskunde Afrikaans                      5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

13.      Skryf die tyd aangedui op die horlosie as 24-uur-tyd neer.

                  12

                   6                                                                    (2)
                                           ________________________

14.      Mark verjaar op 2 November. Jordan se verjaarsdag is op die 20ste van
         dieselfde maand. Albei is in dieselfde jaar gebore, maar Mark is om 08:00 en
         Jordan is om 08:05 in die oggend gebore.

                                           NOVEMBER

                    So.      Ma.     Di.         Wo.    Do.      Vr.     Sa.

                              1       2           3      4        5      6

                       7      8       9          10     11        12     13

                       14    15      16          17     18        19     20

                       21    22      23          24     25        26     27

                       28    29      30

         14.1      Merk  elke seun se verjaarsdag op die kalender.                     (2)

         14.2      Watter seun is die oudste? __________________                        (1)

         14.3      Hoeveel dae is hulle uitmekaar gebore? ___________________           (1)

Graad 4 Wiskunde Afrikaans                   6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

15.     Gebruik die diagram van die toe, soliede 3D-voorwerp om die tabel te
        voltooi.

                       Voorwerp       Voorwerp se          Getal          Getal
                                         naam           geboë vlakke    plat vlakke

                                                                                      (3)

16.     Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.

                   1

                   2

                                  A                 B              C           D

        16.1       Die posisie van                  is _____________.                 (1)

        16.2       Kleur B1 in.                                                       (1)

Graad 4 Wiskunde Afrikaans                      7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

17.     Tasneem het 6 lekkers, Mpho het 7 lekkers, Jenny het 3 lekkers en Shuaib
        het 4 lekkers.

        17.1    Gebruik die data hierbo om die frekwensietabel te voltooi.

                                     Naam             Telmerkies           Frekwensie

                                    Tasneem                IIII I               6

                                     Mpho                                       7

                                     Jenny                  III                 3

                                    Shuaib                                      4
                                                                                               (2)

        17.2

                                              Lekkers waarvan leerders hou

                   Aantal lekkers

                                                        Name van leerders

                 17.2.1                Voltooi die staafgrafiek hierbo om aan te dui hoeveel
                                       lekkers Mpho het.                                       (1)

                 17.2.2                Wie het twee maal soveel lekkers as Jenny?
                                       ____________________                                    (1)

Graad 4 Wiskunde Afrikaans                                 8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

18.     Teken die regterkant van die skets sodat die skets simmetries is om die
        stippellyn.

                                                                                       (3)

19.      Peggy het 60 bome in 6 rye geplant. As sy dieselfde getal bome in elke ry
         geplant het, beteken dit dat sy ________________ bome in 'n ry geplant het.

                                                                                         (2)

20.      Bereken die omtrek van die driehoek.

                                   4 cm            5 cm

                                            3 cm

         _____________________________________________________________

         _____________________________________________________________                   (2)

Graad 4 Wiskunde Afrikaans                  9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

21.      Bestudeer die breuke-muur en beantwoord dan die vraag.

                                                  1

         Skryf die simbool < ; > of = tussen die breuke om die bewering korrek te
         maak.

            _____________                                                            (1)

22.      Sê of die volgende bewering seker of onseker is.
         'n Baba wat twee maande oud is, kan nie loop nie. _____________________     (1)

23.      Susan het 3 genommerde kaarte. Hoeveel verskillende 2-syfergetalle kan sy
         met hierdie kaarte maak?

                             4               6                    5

         _____________________________________________________________

         _____________________________________________________________

         _____________________________________________________________               (2)

                                                                         TOTAAL:     60

Graad 4 Wiskunde Afrikaans                 10

## Related documents

- [Mathematics Grade 4 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-4-2012-eng/3ea11ee1-b2d6-445b-8bfa-4eb27709e7a8) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics Grade 4 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-4-2012-memo-eng/843b397a-9fd1-43a9-b2d5-dffe9c722ce7) — Mathematics · Memo · 2012 · Eng
- [Mathematics Grade 4 2012 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-4-2012-memo-afr/9c1fd0d1-c7da-4eaf-ba7c-1ee1257c3ede) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [GRAAD 4 WISKUNDE](https://www.hlayiso.com/library/graad-4-wiskunde/954cfd9c-212e-4186-a07f-e9bd7433cdce) — Mathematics · QP · 2012
- [Grade 4 Mathematics Exemplar](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-exemplar/e2f68a37-e8a1-4bb4-ae74-02088918c6ff) — Mathematics · QP · 2012
- [Grade 4 Afrikaans Maths](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-maths/2a3b8a18-14d1-425f-8ed0-53e820a66716) — Mathematics · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 4 Mathematics

- [Grade 4 Maths Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2022-june-exam-memorandum/b967d472-9335-4de3-bb57-5da280e05dd9) — Memo · 2022
- [Grade 4 Mathematics Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2022-november-exam-memorandum/37c09b73-ff69-4c12-9aa1-39d02e9bc0d3) — Memo · 2022
- [Grade 4 Maths Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-june-exam-memorandum/9d12ad4b-27af-40c1-8231-65efb95dbb0a) — Memo · 2021
- [Grade 4 Mathematics Mid Year Examination 2021 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-june-exam-memorandum/5ec49f4c-293c-48c9-8cdb-761fc35afc79) — Memo · 2021
- [Grade 4 Maths Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-november-exam-memorandum/44d3b52a-aeac-4ad3-a77b-97f50a25b33d) — Memo · 2021
- [Grade 4 Mathematics Paper 1 Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-november-exam-memorandum-paper-1/11161636-ea23-43b3-b37c-1ea81a15169c) — Memo · 2021

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
