# Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-common-paper-grade-11-2014-afr/b209fcb3-abd0-4b13-a79d-57484f21f2d8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-common-paper-grade-11-2014-afr/b209fcb3-abd0-4b13-a79d-57484f21f2d8)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 11

                                  WISKUNDE V1

                                 NOVEMBER 2014

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                         Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                    2                                 DBE/November 2014
                                         KABV – Graad 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit TWAALF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die
          antwoorde te bepaal, duidelik aan.

3.        Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
          niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

4.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

5.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik is.

6.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                          3                          DBE/November 2014
                                               KABV – Graad 11

VRAAG 1

1.1       Los op vir x:

          1.1.1       ( x  2)(3x  7)  0                                                            (2)

          1.1.2       x 2  5x  2 (Korrek tot TWEE desimale plekke)                                  (4)

          1.1.3           x 3 4  5                                                                 (4)

          1.1.4       2x 2  7 x  4  0                                                              (4)

1.2       Los die volgende vergelykings gelyktydig op:

          x  2y 1
          x 2  2 y  3xy  6                                                                         (6)
                                                                                                      [20]

VRAAG 2

                                              3x 1  3x 1
2.1       Vereenvoudig die volgende volledig:
                                                  2.3x                                                (3)

2.2       Los op vir x:     ( x  2) 3  64
                                                                                                      (4)

                                                                 x x x x
2.3       Herskryf die volgende uitdrukking as 'n mag van x:
                                                                   8
                                                                       x7                             (4)
                                                                                                      [11]

VRAAG 3

                                                          
ACDF is 'n reghoek met 'n oppervlakte van x 2  2 x  8 cm2. B is 'n punt op AC en E is 'n
punt op FD sodanig dat ABEF 'n vierkant met sylengtes van x  2 cm elk is.

                                  A                 B                       C

                             x  2

                                  F                 E                       D

Bereken die lengte van ED.                                                                            [5]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                       4                                 DBE/November 2014
                                            KABV – Graad 11

VRAAG 4

Beskou die volgende kwadratiese getalpatroon: –7 ; 0 ; 9 ; 20 ; …

4.1       Dui aan dat die algemene term van die kwadratiese getalpatroon gegee word deur
          Tn  n2  4n  12 .                                                                             (4)

4.2       Watter term van die kwadratiese getalpatroon is gelyk aan 128?                                  (4)

4.3       Bepaal die algemene term van die eerste verskille.                                              (3)

4.4       Tussen watter TWEE terme van die kwadratiese getalpatroon sal die eerste verskil
          599 wees?                                                                                       (3)
                                                                                                          [14]

VRAAG 5

Grys en wit vierkante word in patrone gepak, soos hieronder aangedui.

      Patroon 1             Patroon 2                    Patroon 3

                           Patroon 1     Patroon 2     Patroon 3
 Getal grys vierkante          5            13            25

Die getal grys vierkante in die n de patroon word gegee deur Tn  2n 2  2n  1 .

5.1       Hoeveel wit vierkante sal daar in die VIERDE patroon wees?                                      (2)

5.2       Bepaal die getal wit vierkante in die 157 ste patroon.                                          (3)

5.3       Bereken die grootste waarde van n waarvoor die patroon minder as 613 grys
          vierkante sal hȇ.                                                                               (4)

5.4       Dui aan dat die TOTALE getal vierkante in die n de patroon altyd 'n onewe getal sal
          wees.                                                                                           (3)
                                                                                                          [12]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                      5                                  DBE/November 2014
                                           KABV – Graad 11

VRAAG 6

                   8
Gegee: f ( x)        3
                  x2

6.1        Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer.                                           (2)

6.2        Bereken die x- en y-afsnit van f.                                                              (3)

6.3        Skets die grafiek van f. Dui die afsnitte met die asse sowel as die asimptote duidelik
           aan.                                                                                           (3)

6.4        Indien y = x + k 'n vergelyking van die lyn van simmetrie van f is, bepaal die
           waarde van k.                                                                                  (2)
                                                                                                          [10]

VRAAG 7

Gegee: h( x)  a.2 x 1  q . Die lyn y = – 6 is 'n asimptoot van die grafiek van h. P is die
y-afsnit van h en T is die x-afsnit van h.
                                           y

                                                                            h

                                                                  T
                                                                                                    x

                                           P
                                               -6

7.1       Skryf die waarde van q neer.                                                                    (1)

                                                           1
7.2       Indien die grafiek van h deur die punt   1 ;  5  gaan, bereken die waarde van a.            (4)
                                                           4

7.3       Bereken die gemiddelde gradiënt tussen die x-afsnit en die y-afsnit van h.                      (5)

7.4       Bepaal die vergelyking van p indien p(x) = h(x – 2) in die vorm p( x)  a.2 x1  q .           (2)
                                                                                                          [12]
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                         6                           DBE/November 2014
                                              KABV – Graad 11

VRAAG 8

Die grafiek van f ( x)  x 2  bx  c en die reguitlyn g is hieronder geskets. A en B is die
snypunte van f en g. A is ook die draaipunt van f. Die grafiek van f sny die x-as by
B(3 ; 0) en C. Die simmetrie-as van f is x = 1.
                                          y

                              f                                             g

                                                                T
                                      C   O                             B           x

                                                                P

                                                                M

                                                      A

8.1       Skryf die koördinate van C neer.                                                            (1)

8.2       Bepaal die vergelyking van f in die vorm y  x 2  bx  c .                                 (3)

8.3       Bepaal die waardeversameling van f.                                                         (2)

8.4       Bereken die vergelyking van g in die vorm y = mx + c.                                       (3)

8.5       Vir watter waardes van x sal:

          8.5.1       f ( x)  0                                                                      (2)

                      f ( x)
          8.5.2              0                                                                       (2)
                      g ( x)

          8.5.3       x. f ( x)  0                                                                   (2)

8.6       Vir watter waardes van p sal x 2  2 x  p niereële wortels hȇ?                             (2)

8.7       T is 'n punt op die x-as en M is 'n punt op f sodanig dat TM  x-as. TM sny g
          by P. Bereken die maksimum lengte van PM.                                                   (4)
                                                                                                      [21]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                      7                                    DBE/November 2014
                                           KABV – Graad 11

VRAAG 9

9.1       'n Trekker wat vir R120 000 gekoop is, se waarde neem na 12 jaar tot R11 090,41
          af deur die verminderendesaldo-metode te gebruik. Bereken die jaarlikse
          depresiasiekoers. (Die koers was onveranderd vir die 12 jaar.)                                    (4)

9.2       Bereken die effektiewe rentekoers indien rente 9,8% p.j., maandeliks saamgestel, is.              (3)

9.3       Mev. Pillay het R80 000 belê in 'n rekening wat die volgende bied:

              7,5 % p.j., kwartaalliks saamgestel, vir die eerste 4 jaar en daarna
              9,2% p.j., maandeliks saamgestel, vir die volgende 3 jaar

          Bereken die totale bedrag geld wat aan die einde van 7 jaar in die rekening sal wees
          indien geen ander transaksies op die rekening plaasvind nie.                                      (4)

9.4       Presies 8 jaar gelede het Tashil R30 000 belê in 'n rekening wat 6,5% rente per jaar,
          maandeliks saamgestel, verdien.

          9.4.1       Hoeveel geld sal hy ontvang as hy sy geld vandag onttrek?                             (3)

          9.4.2       Drie jaar nadat hy die oorspronklike deposito gemaak het, het Tashil
                      R10 000 onttrek en vyf jaar nadat hy die oorspronklike deposito gemaak
                      het, het hy R10 000 herbelê.

                      Bereken die verskil tussen die finale bedrag wat Tashil nou na 8 jaar
                      sal ontvang en die bedrag wat hy sou ontvang het indien daar geen
                      verdere transaksies na die aanvanklike deposito op die rekening
                      plaasgevind het nie.                                                                  (7)
                                                                                                            [21]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                       8                                DBE/November 2014
                                            KABV – Graad 11

VRAAG 10

'n Opname is op 'n spesifieke dag met 240 kliënte wat kos by 'n kitskosrestaurant gekoop het,
gedoen. Die restaurant verkoop kaasburgers (C), spekburgers (B) en vegetariese burgers (V).
Die Venn-diagram hieronder dui die getal kliënte aan wat verskillende soorte burgers op die dag
gekoop het.

                              C                                                             S
                                                                      B
                                   84
                                                    17
                                                               52

                                                   12
                                        9
                                                          3

                                              58
                                                                      5
                                   V

10.1      Hoeveel kliënte het op die dag NIE burgers gekoop NIE?                                            (1)

10.2      Is gebeurtenis B en C onderling uitsluitend? Gee 'n rede vir jou antwoord.                        (2)

10.3      Indien 'n kliënt ewekansig uit die groep gekies word, bepaal die waarskynlikheid dat
          hy/sy:

          10.3.1      Slegs 'n vegetariese burger gekoop het                                                (1)

          10.3.2      'n Kaasburger en 'n spekburger gekoop het                                             (1)

          10.3.3      Nie 'n kaasburger gekoop het nie                                                      (3)

          10.3.4      'n Spekburger of 'n vegetariese burger gekoop het                                     (4)
                                                                                                            [12]

VRAAG 11

Gegee:    P(A) = 0,12
          P(B) = 0,35
          P(A of B) = 0,428

Bepaal of gebeurtenis A en B onafhanklik is, of nie. Toon al die relevante berekeninge wat jy
gebruik het om die antwoord te bepaal.                                                                      [4]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                      9                                DBE/November 2014
                                           KABV – Graad 11

VRAAG 12

                                                                            3
Paballo het 'n sak met 80 albasters wat elk groen, geel of rooi van kleur is. van die albasters is
                                                                            5
groen en 10% van die albasters is geel. Paballo kies TWEE albasters uit die sak, een op 'n slag en
sonder om die eerste een terug te sit.

12.1      Hoeveel rooi albasters is daar in die sak?                                                 (2)

12.2      Teken 'n boomdiagram om die situasie hierbo voor te stel.                                  (3)

12.3      Wat is die waarskynlikheid dat Paballo 'n GROEN en 'n GEEL alabaster sal kies?             (3)
                                                                                                     [8]

                                                                                    TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P1 Common Paper Grade 11 2014 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-common-paper-grade-11-2014-eng/f9843972-fd74-4741-a054-25f30685dcec) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Mathematics P1 Common Paper Grade 11 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-common-paper-grade-11-2014-memo-afr/17a6673b-39dc-4c97-96c7-67251b603545) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [Mathematics P1 Common Paper Grade 11 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-common-paper-grade-11-2014-memo-eng/c5b404f7-dfec-42f2-b49f-ca723269e67b) — Mathematics · Memo · 2014 · Eng
- [2014 GRADE 11 FINAL EXAM NOV MATH PAPER 1](https://www.hlayiso.com/library/2014-grade-11-final-exam-nov-math-paper-1/55988683-14a0-4446-9781-20e8860d659d) — Mathematics · QP · 2014
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATH P1 GR11 NOV2013 QP (Eng)](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-gr11-nov2013-qp-eng/577a9a8c-3710-46be-a57d-fee051196b05) — Mathematics · QP · 2013 · Eng

## More from Grade 11 Mathematics

- [Grade 11 Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/470265ad-99e7-4e3e-af02-0c28a273b390) — Memo · 2026 · Eng
- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
