# Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 QP

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-grade-11-exemplar-2013-afr/1528065a-211f-472a-ae07-3029580c39a7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 National Exemplar November 2013 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-grade-11-exemplar-2013-afr/1528065a-211f-472a-ae07-3029580c39a7)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 11

                               WISKUNDE V1

                                MODEL 2013

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                      Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                     2                                           DBE/2013
                                       NSS – Graad 11 Model

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
          jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

4.        Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

5.        Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
          grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik is.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                                3                                               DBE/2013
                                                  NSS – Graad 11 Model

VRAAG 1

1.1       Los op vir x:

          1.1.1           (2 x − 1)( x + 5) = 0                                                                       (2)

          1.1.2           2 x 2 − 4 x + 1 = 0 (Laat jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm.)                       (3)

1.2       Vereenvoudig die volgende uitdrukkings volledig, sonder die gebruik van 'n
          sakrekenaar:

                                2
          1.2.1           125 3                                                                                       (2)

          1.2.2           (3 2 − 12)(2 2 + 1 )                                                                        (3)

                           x2 − x − 6
1.3       Gegee:
                            3x − 9

          1.3.1           Vir watter waarde(s) van x sal die uitdrukking ongedefinieerd wees?                         (2)

          1.3.2           Vereenvoudig die uitdrukking volledig.                                                      (3)
                                                                                                                      [15]

VRAAG 2

2.1       Gegee: ( x + 2)( x − 3) < −3 x + 2

          2.1.1           Los op vir x as: ( x + 2)( x − 3) < −3 x + 2                                                (4)

          2.1.2           Vervolgens of andersins, bepaal die som van al die heelgetalle wat die
                          uitdrukking x 2 + 2 x − 8 < 0 sal bevredig.                                                 (3)

                      4 x −1 + 4 x +1
2.2       Gegee:
                       17 . 12 x

          2.2.1           Vereenvoudig die uitdrukking volledig.                                                      (4)

                                                           4 x −1 + 4 x +1
          2.2.2           Indien 3 − x = 4t , druk                         in terme van t uit.                        (1)
                                                            17 . 12 x

2.3       Los op vir x en y in die gegewe vergelykings:

          3 y = 81x        en           y = x 2 − 6x + 9                                                              (7)
                                                                                                                      [19]

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                     4                                             DBE/2013
                                       NSS – Graad 11 Model

VRAAG 3

                                                                3± 4 −8p
3.1       Die oplossing van 'n kwadratiese vergelyking is x =            waar p∈Q.
                                                                   4
          Bepaal die waarde(s) van p sodat:

          3.1.1       Die vergelyking gelyke wortels het                                                 (2)

          3.1.2       Die vergelyking nie-reële wortels het                                              (2)

3.2       Gegee:     5 − x = x +1

          3.2.1       Sonder om die vergelyking op te los, toon aan dat die oplossing vir die
                      vergelyking hierbo in die interval – 1 ≤ x ≤ 5 sal wees.                           (3)

          3.2.2       Los die vergelyking op.                                                            (5)

          3.2.3       Sonder    enige     verdere     bewerkings,     los    die    vergelyking
                      − 5 − x = x + 1 op.                                                                (1)
                                                                                                         [13]

VRAAG 4

4.1       Melissa het onlangs haar eerste kar gekoop. Sy het R145 000 daarvoor betaal. Die kar
          se waarde verminder volgens die reguitlynmetode teen 'n koers van 17% per jaar.
          Bereken die waarde van Melissa se kar 5 jaar nadat sy dit gekoop het.                          (2)

4.2       'n Belegging verdien rente teen 'n rentekoers van 8% per jaar, kwartaalliks
          saamgestel.

          4.2.1       Teen watter koers word rente elke kwartaal van die jaar verdien?                   (1)

          4.2.2       Bereken die effektiewe jaarlikse rentekoers op hierdie belegging.                  (2)

4.3       R14 000 word in 'n rekening belê.

          Die rekening verdien rente teen 'n koers van 9% per jaar halfjaarliks saamgestel vir
          die eerste 18 maande en daarna 7,5% per jaar maandeliks saamgestel.

          Hoeveel geld sal daar in die rekening wees presies 5 jaar na die oorspronklike
          belegging?                                                                                     (5)
                                                                                                         [10]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                                        5                                                           DBE/2013
                                                          NSS – Graad 11 Model

VRAAG 5

Die grafieke hieronder vertoon die groei van twee beleggings, een wat aan Dumisani behoort en
een wat aan Astin behoort. Beide beleggings verdien (slegs) jaarliks rente.
                                                 F
                                                 y

                                                                                          Astin

                     Waarde van belegging
                                                                                                  Dumisani

                                                                              B (12; w)

                     (in duisende rande)
                                                     A(6; 31)

                                            15                                                               n
                                                                                                                 x
                                                                time (in years)
                                                                  tyd (in jaar)

5.1       Wat is die waarde van beide oorspronklike beleggings?                                                                           (1)

5.2       Verdien Dumisani se belegging enkelvoudige of saamgestelde rente?                                                               (1)

5.3       Bepaal Dumisani se rentekoers.                                                                                                  (2)

5.4       Vervolgens of andersins, bereken die rentekoers op Astin se belegging. Gee jou
          antwoord korrek tot EEN desimale plek.                                                                                          (4)
                                                                                                                                          [8]

VRAAG 6

                                1 1 1          1
6.1       Gegee:                 ; ; ; ... ;
                                2 4 8        1 024

          6.1.1                    Verduidelik hoe jy die 4de term van die ry sal bepaal.                                                 (2)

          6.1.2                    Skryf 'n formule vir die nde term van die ry neer.                                                     (2)

          6.1.3                    Bepaal die getal terme in die ry.                                                                      (2)

6.2       Gegee die lineêre patroon: 156 ; 148 ; 140 ; 132 ; ...

          6.2.1                    Skryf die 5de term van hierdie getalpatroon neer.                                                      (1)

          6.2.2                    Bepaal 'n algemene formule vir die nde term van hierdie patroon.                                       (2)

          6.2.3                    Watter term van hierdie lineêre getalpatroon is die eerste negatiewe term?                             (3)

          6.2.4                    Die gegewe lineêre getalpatroon vorm die ry van eerste verskille van 'n
                                   kwadratiese getalpatroon Tn = an 2 + bn + c waar T 5 = – 24.
                                   Bepaal 'n algemene formule vir T n .                                                                   (5)
                                                                                                                                          [17]
Kopiereg voorbehou                                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                        6                                          DBE/2013
                                          NSS – Graad 11 Model

VRAAG 7

'n Gegewe kwadratiese patroon Tn = an 2 + bn + c het T2 = T4 = 0 en 'n tweede verskil van 12.
Bepaal die waarde van die 3de term van die patroon.                                                      [6]

VRAAG 8
                                                  2
Die skets hieronder stel die grafieke van f ( x) =    − 1 en g ( x) = dx + e voor.
                                                 x−3
Punt B (3 ; 6) lê op die grafiek van g en die twee grafieke sny mekaar by punt A en C.

                                          y

                                                             C
                                                  B(3 ; 6)

                                                                 f

                                      0                                   x

                                                  A

                                              g

                                                      f

8.1       Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer.                                           (2)

8.2       Skryf die definisieversameling van f neer.                                                     (2)

8.3       Bepaal die waardes van d en e, korrek tot die naaste heelgetal, as die grafiek van g
          'n hoek van 76o met die x-as maak.                                                             (3)

8.4       Bepaal die koördinate van A en C.                                                              (6)

8.5       Vir watter waardes van x is g ( x) ≥ f ( x) ?                                                  (3)

8.6       Bepaal 'n vergelyking vir die simmetrie-as van f wat 'n positiewe gradiënt het.                (3)
                                                                                                         [19]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                        7                                           DBE/2013
                                          NSS – Graad 11 Model

VRAAG 9

Gegee: f ( x) = − x 2 + 2 x + 3 en g ( x) = 1 − 2 x

9.1        Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel.                                        (9)

9.2        Bepaal die gemiddelde gradiënt van f tussen x = −3 en x = 0 .                                  (3)

9.3        Vir watter waarde(s) van x is f(x).g(x) ≥ 0 ?                                                  (3)

9.4        Bepaal die waarde van c sodat die x-as 'n raaklyn aan die grafiek van h is, waar
           h( x ) = f ( x ) + c .                                                                         (2)

9.5        Bepaal die y-afsnit van t indien t(x) = – g(x) + 1                                             (2)

9.7        Die grafiek van     k is 'n refleksie van      g   om die y-as. Skryf die vergelyking
           van k neer.                                                                                    (1)
                                                                                                          [20]

VRAAG 10

Skets die grafiek van f ( x) = ax 2 + bx + c indien ook gegee word dat:

•      Die waardeversameling van f is (− ∞;7]
•      a≠0
•      b<0
•      Een wortel van f is positief en die ander wortel van f is negatief.                                [4]

VRAAG 11

Gegee:        P(W ) = 0,4
              P(T ) = 0,35
              P(T en W ) = 0,14

11.1      Is die gebeurtenisse W en T onderling uitsluitend? Gee redes vir jou antwoord.                  (2)

11.2      Is die gebeurtenisse W en T onafhanklik? Gee redes vir jou antwoord.                            (3)
                                                                                                          [5]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                     8                                           DBE/2013
                                       NSS – Graad 11 Model

VRAAG 12

12.1      'n Opname is onder 'n groep van 33 leerders by 'n skool gedoen. Die volgende
          inligting uit die opname word gegee:

          •    2 leerders speel tennis, hokkie en netbal
          •    5 leerders speel hokkie en netbal
          •    7 leerders speel hokkie en tennis
          •    6 leerders speel tennis en netbal
          •    'n Totaal van 18 leerders speel hokkie
          •    'n Totaal van 12 leerders speel tennis
          •    4 leerders speel SLEGS netbal

          12.1.1      'n Venn-diagram wat die resultate van die opname voorstel, word
                      hieronder gegee. Gebruik die inligting wat verskaf word om die waardes
                      van a, b, c, d en e te bepaal.

                                                                                   S
                                             H                             N
                                                 c             3       4
                                                     a         2
                                                                   b
                                                           d
                                                 T                             e
                                                                                                  (5)

          12.1.2      Hoeveel van hierdie leerders speel geeneen van die sportsoorte in die
                      opname (dit is netbal, tennis of hokkie) nie?                               (1)

          12.1.3      Skryf die waarskynlikheid neer dat 'n leerder wat ewekansig uit hierdie
                      steekproef gekies word, SLEGS netbal speel.                                 (1)

          12.1.4      Bepaal die waarskynlikheid dat 'n leerder wat ewekansig uit hierdie
                      steekproef gekies word, hokkie of netbal speel.                             (1)

12.2      In alle skole in Suid-Afrika moet ELKE leerder kies om óf Wiskunde óf Wiskundige
          Geletterdheid te neem.

          In 'n sekere Suid-Afrikaanse skool is dit bekend dat 60% van die leerders dogters is.
          Die waarskynlikheid dat 'n dogter wat ewekansig by die skool gekies word,
          Wiskundige Geletterdheid neem, is 55%. Die waarskynlikheid dat 'n seun wat
          ewekansig by die skool gekies word, Wiskundige Geletterdheid neem, is 65%.

          Bepaal die waarskynlikheid dat 'n leerder wat ewekansig by hierdie skool gekies
          word, Wiskunde neem.                                                                    (6)
                                                                                                  [14]

                                                                                       TOTAAL:    150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P1 Grade 11 Exemplar 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-grade-11-exemplar-2013-eng/87e15ad3-85c0-4df4-af74-e80f818d5cc3) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [Mathematics P1 Grade 11 Exemplar 2013 Afr Memo](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-grade-11-exemplar-2013-afr-memo/9176359c-5bcf-4268-821c-a2d39f85f294) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [MATH P1 GR11 NOV2013 QP (Eng)](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-gr11-nov2013-qp-eng/577a9a8c-3710-46be-a57d-fee051196b05) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [Mathematics P1 Grade 11 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-grade-11-nov-2015-eng/7ea4123f-88b9-476e-af53-b5f87f9ada46) — Mathematics · QP · 2015 · Eng
- [2014 GRADE 11 FINAL EXAM NOV MATH PAPER 1](https://www.hlayiso.com/library/2014-grade-11-final-exam-nov-math-paper-1/55988683-14a0-4446-9781-20e8860d659d) — Mathematics · QP · 2014
- [Mathematics P2 Grade 11 Exemplar 2013 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-grade-11-exemplar-2013-eng-memo/8a0bed45-34d0-4649-840d-509b04e870ca) — Mathematics · Memo · 2013 · Eng

## More from Grade 11 Mathematics

- [Grade 11 Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/470265ad-99e7-4e3e-af02-0c28a273b390) — Memo · 2026 · Eng
- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
