# Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2015 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-june-july-2015-afr/9b3b40f2-49c4-44a7-bcd3-552ee153bb30
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2015 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-june-july-2015-afr/9b3b40f2-49c4-44a7-bcd3-552ee153bb30)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WISKUNDE V1

2015

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 2 DBE/2015
SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1, Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3: Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou

antwoorde te bepaal, duidelik aan.
5. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

6. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

Ts Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9. 'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 3 DBE/2015
SSE
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
Ld x(x-1)=0 Q)
1.1.2 2x —4x-5=0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (3)
1.1.3 3"= = Q)
- 125
114 (x-3)Q-x)>0 (3)
-4
1.2 Gegee: f(x)=x+1 en alx)=—— 5
x-
1.2.1 Vir watter waardes van x is (x) ongedefinieerd? (1)
1,2.2 Los op vir x as f(x)= g(x). (4)
1.2.3 Is die grafiek van f 'n raaklyn aan die grafiek van g as f(x)= 2(x)?
Motiveer jou antwoord. (2)
1.3 Die afstand tussen Joe se huis en die supermark is x km. Hy ry vanaf sy huis na die

supermark teen 'n gemiddelde spoed van y km/h. Vanaf die supermark ry Joe met
dieselfde roete terug na sy huis teen 'n gemiddelde spoed wat cen en 'n halwe keer
vinniger is as die oorspronklike spoed van y km/h. Bereken die algehele gemiddelde
spoed waarteen Joe vanaf sy huis na die supermark en terug gery het. Los jou

antwoord in terme van y. (6)
[23]

VRAAG 2

Die eerste drie terme van 'n rekenkundige ry is 4; 13 en 22.

2.1 Skryf die vierde term van hierdie ry neer. qd)
22 Bepaal die algemene term van die ry. (2)
23 Beskou die terme van hierdie ry wat ewe is.
Bereken die som van die eerste 25 terme wat ewe is. (4)
2.4 Die oorspronklike ry (4; 13 en 22) vorm die eerste verskille van 'n nuwe ry met 'n
eerste term gelyk aan — 6. Bepaal 'n formule vir die n*° term van hierdie nuwe ry. (4)
(11]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 4
SSE
VRAAG 3
21
3.1 Gegee: GC 3)?
p=4
3:L1 Skryf die waardes van die eerste drie terme van die reeks neer.
312 Skryf die waarde van die konstante verhouding neer.
ie}
3.1.3 Sal SE 3yP konvergeer? Verduidelik jou antwoord.
p=4
al
3.1.4 Bereken SC 3)’ x. Gee jou antwoord in terme van x.
p=4
3.2 6-x,5 en V4x+12 is die eerste drie terme van 'n rekenkundige ry.

Kopiereg voorbehou

3.2.1 Bepaal die waarde van x.

3.22 Bereken die waarde van die 10 term van hierdie rekenkundige ry.

(2)
(1)

(2)

(3)

(3)

(3)
[16]

Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 5 DBE/2015
SSE

VRAAG 4

Die diagram hieronder wys die grafiek van g(x) = a —2. Die punt (0;-—5) léop g.
a

ry i te
g
(0: a
4.1 Skryf die waardeversameling van g neer. (2)
4.2 Bepaal die waarde van a. (2)
4.3 Indien 'n ander funksie A gedefinieer word as A(x) = g(x—3)+7, bepaal die
koérdinate van die snypunt van die asimptote van h. (3)

7]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 6 DBE/2015
SSE
VRAAG 5
Ly
Gegee: f(x)= ri
5.1 Bepaal die waarde van /(—2). (2)
5.2) Skryf die vergelyking van tT '(x) neer indie vorm y = ... (2)
53 Andrew het geen idee hoe om die grafick van f~' te skets nie. Verduidelik aan
Andrew hoe hy die grafiek van f kan gebruik om die grafiek van f' te skets. qd)
5.4 Vervolgens of andersins, skets die grafiek van f-' in jou ANTWOORDEBOEK. Dui
ALLE afsnitte met die asse duidelik aan. (2)
§.5 Skryf die definisieversameling van f7' neer. ()
5.6 Vir watter waardes van x sal f (x) 222 (2)
1
wi Gegee: q=log, —
72
Sided Bepaal die waarde van q. dd)
5.7.2 Vervolgens of andersins, bepaal die kodrdinate van die snypunt van
feof. (3)
{14]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 7 DBE/2015
SSE

VRAAG 6

Die skets hieronder toon die grafieke van g(x)= -12x+12 en f(x)=-3x? -9x+30.

A en B isdie x-afsnitte van f en C is'npuntop f D is'npuntop g sodat CD ewewydig
aan die y-as is. H en K is die snypunte van f en g.

x
A 0 B °
g
K

6.1 Bepaal die lengte van AB. (4)
6.2 Bepaal die kodrdinate van K. (5)
6.3 Bepaal die waardes van x waarvoor f(x)—g(x)<0. (3)
6.4 Bepaal die maksimum lengte van CD vir -2<x<3. (5)

(17)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 & DBE/2015
SSE

VRAAG 7

71 Anisha en Lindiwe het elk R12 000 ontvang om vir 'n tydperk van 5 jaar te belé.

Hulle het die geld op dieselfde tyd volgens die volgende opsies belé:

e Anisha: 8.5% p.j. enkelvoudige rente. Sy sal aan die einde van die 5 jaar 'n
addisionele bonusuitbetaling ontvang van presies 7,5% van die
oorspronklike bedrag belé.

e Lindiwe: 8.5% p.j. kwartaalliks saamgestel.

Wie sal na 5 jaar die groter finale bedrag hé? Motiveer jou antwoord met gepaste

berekeninge. (6)
7.2 'n Besigheid het kantoormeubels ter waarde van R120 000 gekoop. Na hoeveel

jaar sal die meubels se waarde tot R41 611,57 volgens die verminderdesaldo-metode

verminder, indien die waardeverminderingskoers 12,4% p,j. is? (4)
73 Tebogo het 'n spaarrekening met 'n enkele deposito van R5000 aan die begin van

Junie 2015 oopgemaak. Hy het toe vanaf die einde van Junie 2015, 24 maandelikse
deposito's van R800 aan die einde van elke maand gemaak. Die rekening het rente
van 15% p.j., maandeliks saamgestel, verdien.

Bereken die bedrag wat onmiddellik nadat hy sy laaste deposito gemaak het, in sy

spaarrekening moet wees. (5)
[15]
VRAAG 8
8.1 As f (x)= aN bepaal T(x) vanuit eerste beginsels, (5)
x

8.2 Bepaal:

8.2.1 » as y=5x?+5x+2 (2)

De oe y

8.2.2 pve 45] 6)

8.3 Gegee: p(x)=x? +2x
Toon, deur gepaste berekenings te gebruik, waarom dit nie vir 'n raaklyn aan die
grafiek van p moontlik is om 'n negatiewe gradiént te hé nie. (3)
[13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 9 DBE/2015
SSE

VRAAG 9

Die grafiek van y=ax° +bx+c hieronder verteenwoordig die afgeleide van f.
Dit word gegee dat f"(I)=0, £(3)=0 en f'(0)=6.

*

¥
y=f'
4
7 >

91 Skryf die x-kodrdinate van die stasionére punte van f neer. (2)
9.2 Vir watter waarde(s) van x is f slegs dalend? (2)
9.3 Verduidelik by watter waarde van x die stasionére punt van f 'n lokale minimum

sal wees. (2)
94 Bepaal die x-koérdinaat van die buigpunt van /. qd)
9.5 Vir watter waarde(s) van x is f konkaaf op? Q)

19]

VRAAG 10
Die massa van 'n baba in die eerste 30 dae van sy lewe word gegee deur
M(t)=0-91°+3000 ; 0<¢<30.
t is die tydindae en M is die massa van die baba in gram.
10.1 Skryf die massa van die baba by geboorte neer. dd)
10.2 'n Baba se massa verminder gewoonlik in die eerste paar dae na geboorte.

Op watter dag sal die baba se massa na die massa by geboorte terugkeer? (4)
10.3 Op watter dag sal hierdie baba 'n minimum massa hé? (4)
10.4 Op watter dag sal die baba se massa die vinnigste verminder? (2)

[11]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 10 DBE/2015
SSE

VRAAG 11

L12 Zebra Hoérskool bied slegs twee sportaktiwiteite, naamlik rugby en hokkie, aan.

Die volgende inligting word gegee:

e  Daar is 600 leerders in die skool.
e 372 leerders speel hokkie.
© 288 leerders speel rugby.
e 56 van die leerders speel GEEN sport nie.
e Die getal leerders wat beide hokkie en rugby speel, is x.
11.1.1 Stel die gegewe inligting in 'n Venn-diagram, in terme van x, voor.
11.1.2 Bereken die waarde van x.
11.1.3 Is die gebeurtenisse, speel rugby en speel hokkie, onderling uitsluitend?
Motiveer jou antwoord.
11.2 'n Ander skool, Tulani Hoér, het 'n prysuitdelingseremonie vir sport. Tulani Hoér het

‘n basketbalspan wat uit 5 spelers bestaan en 'n vlugbalspan wat uit 6 spelers bestaan.

11.2.1 Al die basketbalspelers sit in een ry by die seremonie. Daar is geen
beperking op wie in watter posisie sit nie. Op hoeveel verskillende
maniere kan hulle sit?

11.2.2 Daar is besluit dat die kaptein op die eerste sitplek van die ry moet sit. Die
twee onderkapteine moet langs mekaar op enige van die oorblywende
sitplekke sit. Op hoeveel verskillende maniere kan die basketbalspelers
nou sit?

11.2.3 Die basketbalspan en die vlugbalspan sit na die pouse by die seremonie in
dieselfde ry. Bereken die waarskynlikheid dat die basketbalspelers sal
saamsit en dat die vlugbalspelers sal saamsit. Neem aan dat
sitplekposisies willekeurig toegeken word. Gee jou antwoord in
vereenvoudigde breukvorm.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(3)
(2)

(2)

d)

(3)

(3)
[14]

150

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 DBE/2015
SSE
INLIGTINGSBLAD
_ —b+ Vb? —4ac
2a
A=P(1+ni) A=P(I-ni) A=P(\-i)" A=P(l+i)"
T, =a+(n-ld S, =F ha+@-Da]
T, = ar" s _ alr" -1) sre] S,=—<;
m r-l l-r
-l<r<l
Paes (ea ieee poli"
i i
f'(z)= lim F(xt+h)- fo)
h->0 h

x, +x. +

d= (x, -~) +0, -») M i F%2 WF Vo
2 2
y=mx+e y-y, =m(x-x,) =72 M1 m=tan@
ec

(x-a) +(y—by =?
aape: 4.4 ®

sind sinB sinC
a =b’ +c” —2be.cosA

oppervlakte AABC = sab sinC

sin(a + f)=sina.cosf +cosa.sinB
co{a+ f)=cosa.cosf—sina.sin B

2 2
cos’ a-sin’ a
cos2a =41-2sin? a

2cos’a-1

Zi

n

fe

®

n(A)

nS )

P(A) =

p=atbx

Kopiereg voorbehou

sin(a — £)=sina.cosf —cosa.sinB

cofa — £)=cosa.cos# +sina.sinZ

sin2a@ = 2sina.cosa

»
SG, - x
o = isl
n

P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)

Dk-x)0-¥)

bak Ee
Si(x-xY

## Related documents

- [Mathematics P2 June July 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-june-july-2015-eng/f0dc57ae-b1ff-4f0d-8e51-76a1a169619f) — Mathematics · QP · 2015 · Eng
- [Mathematics P1 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-feb-march-2015-afr/76f874e7-c5de-4757-b810-ede92d031d83) — Mathematics · QP · 2015 · Afr
- [Mathematics P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2019-eng/a645dde5-42e0-4a8d-85e6-9027775ee0b4) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Mathematics P1 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2016-afr/3a87d204-17dd-4b6b-bcf2-7f6302fb5865) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [MATHS P2 GR12 QP AFR SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-afr-sept2015/3740a254-a75d-4fd7-8875-08e16e21a026) — Mathematics · QP · 2015 · Afr
- [2015 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 KZN](https://www.hlayiso.com/library/2015-grade-12-math-trial-exam-paper-2-kzn/4aa2eb25-577f-4180-861e-a176411663c1) — Mathematics · QP · 2015

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
