# Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2016 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2016-afr/3a87d204-17dd-4b6b-bcf2-7f6302fb5865
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2016 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2016-afr/3a87d204-17dd-4b6b-bcf2-7f6302fb5865)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WISKUNDE V1

2016

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.

Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 2 DBE/2016

SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.

BA

10.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/VI 3 DBE/2016
SSE
VRAAG1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 4x? -25=0
1.1.2 x’ -5x-2=0  (korrek tot TWEE desimale plekke)
1.1.3 (2—x)(x+4) 20
-
1.1.4 x—3x? =4
12 Los op vir x en y:

2x-yt+l=0 en x?-3x-4-yp=y"

13 Gegee: f(x)=4/2x+1

1.3.1 Skryf die waardeversameling van f neer.
1.3.2 Los op vir x as f(x)=2x-1.
VRAAG 2
2.1 Gegee die rekenkundige reeks: a + 13 + b + 27 + ...
2.11 Toon aan dat a=6 en b=20
2.1.2) Bereken die som van die eerste 20 terme van die reeks.
23123 Skryf die reeks in VRAAG 2.1.2 in sigma-notasie.
2.2 Gegee die meetkundige reeks: (x —2)+(x? —4)+ (x3 + 2x? —4x-8)+...
2.2.1 Bepaal die waardes van x waarvoor die reeks konvergeer.
2.252 As x= >, bereken die som tot oneindigheid van die gegewe reeks.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(3)
(3)

(3)

(5)

(6)

(1)

(5)
[26]

(2)
(3)
(2)

(4)

G)
[14]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 4 DBE/2016
SSE

VRAAG 3

Die eerste vier terme van 'n kwadratiese getalpatroon is -1 ; 2 ; 9 ; 20.

3:1 Bepaal die algemene term van die kwadratiese getalpatroon. (4)
3.2 Bereken die waarde van die 48“° term van die kwadratiese getalpatroon. (2)
3.3 Toon aan dat die som van die eerste verskille van hierdie kwadratiese getalpatroon

gegee kan word deur S, =2n? +n (3)
3.4 As die som van die eerste 69 eerste verskille in VRAAG 3.3 gelyk is aan 9591

(dit is, Sg =9591), watter term van die kwadratiese getalpatroon het 'n waarde

van 9 590? )

[11]

VRAAG 4

Die skets hieronder toon die grafieke van f(x) =—-x?—2x+3 en g(x)=mx+q.

Grafiek f het x-afsnitte by A en B(1; 0) en'n draaipunt by C.
Die reguitlyn g, watdeur A en C gaan, sny die y-as by E.

?
a
¢
f
A B x
0
4.1 Skryf die kodrdinate van die y-afsnit van f neer. (1)
4.2 Toon aan dat (-1; 4) die kodrdinate van C is. (3)
4.3 Skryf die koérdinate van A neer. (dl)
44 Bereken die lengte van CE. (6)
4.5 Bepaal die waarde van & as h(x) =2x+k 'n raaklyn aan die grafiek van f is. (5)
46 Bepaal die vergelyking van g™', die inverse van g, in die vorm y=... (2)
47 Vir watter waarde(s) van x is g(x)> g(x)? GB)

[21]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 5: DBE/2016
SSE

VRAAG 5

Die skets hieronder toon die grafieke van f(x) = +q en g(x)=2*+r aan.

e g sny die vertikale asimptoot van f by A.
e B is die gemeenskaplike y-afsnit van f en g.
© y=2 is die gemeenskaplike horisontale asimptoot van f en g.

H y

&

iB

' f

iA is

foi
‘ 7
\ Oo

5.1 Skryf die waarde van r neer. (1)
5.2 Bepaal die waarde van p. (4)
53 Bepaal die kodrdinate van A. (3)
5.4 Vir watter waarde(s) van x is F(x)- g(x)2=0? (2)
5:5 As h(x) = f(x—2), skryf die vergelyking van h neer. (2)

[12]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 6 DBE/2016
SSE

VRAAG 6

6.1 Hoe lank sal dit die prys van 'n bate neem om met 'n derde van sy oorspronklike
waarde te verminder, indien dit teen 'n koers van 4,7% p.j. op 'n verminderde saldo
depresieer?

6.2 Lebogo het op 1 April 2016 'n trekker vir Rx gekoop.

e Sy sal hierdie trekker inruil wanneer sy dit oor vyf jaar op 1 April 2021 met 'n
soortgelyke een vervang.

e Die trekker depresieer teen 20% p.j. volgens die verminderdesaldo-metode.

° Die prys van 'n soortgelyke trekker styg jaarliks met 18%.

e Lebogo bereken dat as sy R8 000 per maand in 'n delgingsfonds deponeer wat
rente van 10% p.j. maandeliks saamgestel, betaal, sy genoeg geld sal hé om die
vervangingskoste van die trekker te dek. Sy het op 30 April 2016 die eerste
deposito in die fonds gemaak en sal tot 31 Maart 2021 voortgaan om dit aan die
einde van elke maand te doen.

6.2.1 Bepaal, in terme van x, wat die boekwaarde van die huidige trekker op
1 April 2021 sal wees (dit is, 5 jaar nadat die trekker aangekoop is). Gee

jou antwoord korrek tot VYF desimale plekke.
6.2.2 Bepaal, in terme van x, wat die prys van 'n soortgelyke nuwe trekker op
1 April 2021 sal wees. Gee jou antwoord korrek tot VYF desimale plekke.
6.2.3 Bereken die bedrag wat op 1 April 2021 in die delgingsfonds opgehoop
sal wees.
6.2.4 Bereken die waarde van x, die prys van die huidige trekker. Rond jou
antwoord tot die naaste duisend af.
VRAAG 7
TA Bepaal /'(x) vanuit eerste beginsels as f(x) = 3x? —5
dy
72 Bepaal — as:
Pe de
7.2.1 yor + 4
x

7.2.2 y=(ve-x?)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(4)

2)

2)

(4)

(4)
[16]

(5)

(3)

(4)
[12]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 7 DBE/2016
SSE

VRAAG 8
Die grafieke van f(x)=(x-2)?(x-k) en g(x)=mx+12_ is hieronder geskets.

e Aen D isdie x-afsnitte van /-

e B is die gemeenskaplike y-afsnit van f en g.
e C en D is draaipunte van f.

e Die reguitlyn g gaan deur A.

Cc ve
&
B
f
A >
O D
8.1 Skryf die y-kodrdinaat van B_ neer. qd)
8.2 Bereken die x-kodrdinaat van A. (3)
8.3 As k=-3, bereken die kodrdinate van C. (6)
8.4 Vir watter waardes van x sal f konkaaf na onder wees? (3)

[13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 8 DBE/2016
SSE

VRAAG 9

'n 340 m€-blikkie met hoogte cm en radius r cm word hieronder getoon.

_ Im€=1em

S_=a Ce

9.1 Bepaal die hoogte van die blikkie in terme van die radius r. (3)
9.2 Bereken die radius van die blikkie, in cm, indien die buite-oppervlakte 'n minimum
moet wees. (6)
19]
VRAAG 10
10.1 'n Toernooi-organiseerder het 'n opname onder 150 lede by 'n plaaslike sportklub

gedoen om uit te vind of hulle tennis speel of nie. Die resultate word in die tabel
hieronder getoon.

SPEEL TENNIS SPEEL NIE TENNIS NIE

Manlik 50 30
Vroulik 20 50

10.1.1 Wat is die waarskynlikheid dat 'n lid wat willekeurig gekies word:

(a) Vroulik is (2)

(b)  Vroulik is en tennis speel (1)
10.1.2 Is tennisspeel onafhanklik van geslag? Motiveer jou antwoord met die

nodige berekeninge. (3)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 9 DBE/2016
SSE

10.2 Die waarskynlikheid dat gebeurtenis A en B sal plaasvind, word deur P(A) en P(B)
onderskeidelik aangetoon.

Vir enige twee gebeurtenisse A en B, word gegee dat:

e P(B')=0,28
© P(B) =3P(A)
© P(A of B) = 0,96

Is gebeurtenis A en B onderling uitsluitend? Motiveer jou antwoord. (4)
[10]

VRAAG 11

Vyf seuns en vier meisies gaan fliek. Hulle sit almal langs mekaar in dieselfde ry.

11.1 Een seun en meisie is 'n paartjie en wil langs mekaar op enige punt van die ry vriende

sit. Op hoeveel verskillende maniere kan die hele groep sit? (3)
11.2 Indien al die vriende willekeurig langs mekaar sit, bereken die waarskynlikheid dat al

die meisies langs mekaar sal sit. (3)

[6]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 DBE/2016
SSE
INLIGTINGSBLAD
_ -b+ Vb? —4ac
2a
A=P(1+ni) A=P(1-ni) A=P(l-i)" A=P(1+i)"
T, =a+(n-Nd 8, =F Ra+(-Da]

T, =ar”! Ss _alr” -1) srl S,=— 3 -1erel

. " r-] 1-

pasa 1] p= al-0+s)"]

qT L

~

£0) = lim LE+M-FO)
h>0 h

d=|(x,-x) +(x, —yy 222 222)

y=mx+e Y-y, =m(x--x,) m=22 1 m=tan@
49%

In AABC: 4 =—2_ ©

sinA sinB sinC

a’ =b? +c? —2be.cosA

area AABC= sabsinc
sin(a +B)= sina.cos# + cosa.sinB sin(a - A)= sin@.cos 8 —cosa.sin B
cota + B)=cosa.cos# -sina.sinf cola —f)=cose.cos#+sina.sinZ

cos’ @—sin? @
cos2@ =41—2sin’a@ sin2a@ =2sina.cos a@

2cos* a1

XG, -3y
z= Do oa
n n
n(A) =
P(A) = 6) P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)
ni
. x-X¥\y-yp
pea+bx p= Le“)
Mor-xyP

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P2 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2016-afr/20642c71-2f52-482d-8724-47218c4d339c) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Maths P1 June 2016 Qp Eng Final2](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-june-2016-qp-eng-final2/bb0ceb33-a40b-46f9-a052-3c3aef3d7536) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [2016 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 GP](https://www.hlayiso.com/library/2016-grade-12-math-trial-exam-paper-1-gp/7c0fb1cb-de88-418d-8c6e-a7c5c24c7c0b) — Mathematics · QP · 2016
- [Mathematics P1 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2016-eng/6df25db3-4851-48c4-baad-e09a869aeeef) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [Mathematics P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2019-eng/a645dde5-42e0-4a8d-85e6-9027775ee0b4) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Maths P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo/7d83c9c7-adb9-4818-93b0-08773c9e1945) — Mathematics · Memo · 2016

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
