# Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2018 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2018-afr/ac5e908e-9824-4f6a-bfa2-a7f771ddb123
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2018 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2018-afr/ac5e908e-9824-4f6a-bfa2-a7f771ddb123)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WISKUNDE V1

2018

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskunde/V1

Downloaded from hlayiso.com

SSE

DBE/2018

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1,

2.

10.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld. ,

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskunde/V1
SSE
VRAAG 1
11 Los op vir x:
1.1.1 Gx—D(x+4)=0
1.1.2 2x’? +9x—-14=0 (korrek tot TWEE desimale plekke)
1.13 V3—26x =3x
1.14 (-1)(x-4) > x 411
1.2 Vereenvoudig volledig:
V16x" -25x"
vx
1.3 Los gelyktydig op vir x en y:
xy =9 en x-2y-3=0
14 Bewys dat x°+2xy+2y’ nie negatief vir x,yeR kan wees nie.
VRAAG 2
2.1 Gegee die kwadratiese patroon: 5; 10;17;26;...
2.1.1 Skryf die volgende TWEE terme van die patroon neer.
2.1.2 Bepaal die formule vir die n“ term van die patroon.
2.1.3 Watter term van die patroon sal 'n waarde van 1765 hé?
2.2 Die eerste 24 terme van 'n rekenkundige reeks is: 35+42+49+... +196.

Kopiereg voorbehou

Downloaded from hlayiso.com

DBE/2018

Bereken die som van AL die natuurlike getalle vanaf 35 tot by 196 wat NIE deur 7

deelbaar is NIE.

Blaai om asseblief

(2)
(4)
(4)
(3)

@)

(5)

4)
27]

(2)
(4)
(4)

(5)
[15]

### Page 4

Wiskunde/V1

Downloaded from hlayiso.com

SSE

VRAAG 3

Themba beplan 'n fietsrit van Kaapstad tot in Pretoria. Die totale afstand wat gedurende die rit
gedek sal word, is 1 500 km. Hy beplan om die eerste dag 100 km af te !é. Vir elke volgende
dag beplan hy om 94% van die afstand wat hy die vorige dag afgelé het, te ry.

3.1 Watter afstand sal hy op dag 3 van die rit aflé?

3.2 Op watter dag van die rit sal Themba verby die halfpadmerk wees?

3.3 Themba moet elke dag 'n sekere persentasie van die vorige dag se afstand aflé om
seker te maak dat hy uiteindelik Pretoria bereik. Bereken ALLE moontlike waarde(s)
van hierdie persentasie.

VRAAG 4

Die grafiek van f(x) =log,x is hieronder geteken. a(S, | is'n punt op f

41

4.2
4.3

44

4.5

Kopiereg voorbehou

3

Vir watter waarde(s) van x is log,x<0?
3

Bepaal die waarde van p, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar.

Skryf die vergelyking van die inverse van f in die vorm y=... neer.

Skryf die waardeversameling van y = f ~&) neer.

Die funksie A(x) = (3) is verkry nadat twee refleksies op f toegepas is.

Skryf die kodrdinate van B”, die becld van B op /, neer.

DBE/2018

Blaai om asseblief

(2)
(4)

(3)
19]

(2)

(3)
(2)
2)

(2)
(11)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

SSE

Wiskunde/V1 DBE/2018

VRAAG 5

Die grafieke van f(x)= + 4 enparabool g is hieronder geteken.
x

C, die draaipunt van g, 1é op die horisontale asimptoot van f-
Die grafiek van g gaan deur die oorsprong.

e B [a] is 'n punt op f sodanig dat BC ewewydig aan die y-as is.

i
|
\
|
|
i
I
|
|

ee
i
|
|
|
|
1

f
1
i}
i
i
\ i
1
1
| '
| \
1
i}
i}
1
i}
i}
5.1 Skryf die definisieversameling van / neer. (2)
5.2 Bepaal die x-afsnit van f. (2)
5.3 Bereken die waarde van k. G)
5.4 Skryf die kodrdinate van C neer. (2)
5.5 Bepaal die vergelyking van g indie vorm y=a(x+ p)’+q. G3)
5.6 Vir watter waarde(s) van x sal ae <0? (4)
gl®
5.7 Gebruik die graficke van f en g om die aantal reéle wortels van
20 5=-(x—3) —5 te bepaal. Gee redes vir jou antwoord. (4)
x
[20]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V I DBE/2018
SSE
VRAAG 6
6.1 Bereken die aantal jare wat dit vir die waarde van 'n vragmotor sal neem om te
verminder na 50% van die oorspronklike waarde indien depresiasie teen 15% per jaar
bereken word deur die verminderdesaldo-metode te gebruik. (4)
6.2 Tshepo het elke maand R1 500 vir sy aftrede in 'n rekening gedeponeer wat rente teen

'n koers van 9,2% per jaar, maandeliks saamgestel, betaal. Tshepo het sy eerste
deposito op sy 23° verjaarsdag gemaak en die laaste deposito een maand voor sy
55° verjaarsdag. Bereken die bedrag geld wat hy op sy 55° verjaarsdag in die
rekening gehad het. (5)

6.3 Abram het R150 000 om in twee aparte rekeninge te belé. Een rekening betaal rente
teen 'n koers van 8,4% per jaar, kwartaalliks saamgestel, en die ander rekening teen
'n koers van 9,6% per jaar, maandeliks saamgestel. Hoeveel geld moct hy in elke
rekening belé sodat hy, aan die einde van 12 jaar, dieselfde bedrag uit elke rekening
sal vorder? (6)
[15]

VRAAG 7

71 Gegee: {(x)=2-3x?

Bepaal f’(x) vanuit eerste beginsels. (5)
72 Bepaal:
7.2.1 D,|(4x +5) | (3)
2
7.2.2 ® indien ya4x+> -8
ax * @)
[12]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

SSE

Wiskunde/V1 DBE/2018

VRAAG 8

Die grafiek van f(x)=—x?+13x+12 is hieronder geskets.
A, B en D(-1; 0) is die x-afsnitte van f
C isdie y-afsnit van f-

8.1 Skryf die kodrdinate van C neer. Q)
8.2 Bereken die kodrdinate van A en B. (5)
8.3 Bepaal die buigpunt van g indien dit gegee word dat g(x) =—/(x). (4)
8.4 Bereken die waarde(s) van x waarvoor die raaklyn aan f ewewydig is aan die lyn

y=-l4xte. (4)
[14]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

SSE

Wiskunde/V1 DBE/2018

VRAAG 9

'n Regte sirkelvormige keél, met radius p en hoogte 4 is gemasjineer (uitgesny) uit 'n soliede
sfeer (met middelpunt C) met 'n radius van 30 cm, soos getoon in die skets.

Sfeer: VaSar

Keél: va3arh

30

91 Vanuit die gegewe inligting, druk die volgende uit:
9.1.1 AC interme van 7. qd)
9.1.2 p’, insy eenvoudigste vorm, in terme van ¢. 33)
9.2 Toon dat die volume van die keél as V(t) = 20nt? — ; nm? geskryf kan word. qd)
9.3 Bereken die waarde van ¢ waarvoor die volume van die keél 'n maksimum sal wees. (3)
9.4 Watter persentasie van die sfeer is gebruik om hierdie keél met die grootste volume te
verkry? (4)

[12]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

SSE

Wiskunde/V1 DBE/2018

VRAAG 10

Ben, Nhlanhla, Owen, Derick en 6 ander atlete neem aan 'n 100 m-resies deel. Daar word 'n
baan aan elke atleet toegeken om in te hardloop. Die atletickbaan het 10 bane.

10.1 Op hoeveel verskillende maniere kan 'n baan aan al die atlete toegeken word?

10.2 Vier atlete wat aan die item deelneem, dring daarop aan om in aangrensende bane
geplaas te word. Op hoeveel verskillende manier kan die bane nou aan die atlete
toegeken word?

10.3 Indien bane willekeurig aan atlete toegeken word, bepaal die waarskynlikheid dat Ben
in baan 1, Nhlanhla in baan 3, Owen in baan 5 en Derick in baan 7 geplaas sal word.

VRAAG 11

‘n Opname oor hul voorkeurmanier van oefen, is onder 140 mense in twee ouderdomsgroepe
gedoen. Die inligting is hieronder opgesom.

OUDERDOM TENNIS HARDLOOP GIM TOTAAL

35 jaar en a 28 c 80

jonger

Ouer as

35 jaar 5 21 d 60
21 49 70 140

11.1 Bepaal die waarde van a indien dit gegee word dat 'n tennisvoorkeur en ouderdom
onafhanklik van mekaar is.

11.2 Indien dit gegee word dat a = 12, bepaal die waarskynlikheid dat ‘n willekeurig
gekose persoon verkies om gim toe te gaan of in die ouderdomsgroep 35 jaar en
jonger is.

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(2)

(3)

(2)
7]

(3)

(5)
[3]

150

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 DBE/2018
INLIGTINGSBLAD
xa —b+ Vb? —4ac
2a
A=P(l+ni) A= P(\-ni) A=P(-i)" A= P(+i)’
T, =a+(n-ld S, =Sba+@-pa]

T, =ar"! Ss _ alr” -1) gral S. = ep et

: 0 = "Tp
pa si+y'=1 p= aia 0+i)"
i

, oo S(x+h)— f(x)

= lim 2S
f'(x) jim. h

So Xp +X, Wyty.
d= \(, —x%+0,-»,) M Ag)
y=mx+e y-y, =m(x-x,) ma=22—¥1 m=tan@

27%]

(x-a) +(y-bY =r?
In AABC: 4 = b _¢

sind sinB sinC
@ =b? +c? —2be.cosA

area AABC = ab sinC
sin(a+ 8) = sina.cosf + cosa.sinB

coat B) =cosa.cos#-sina.sinf

cos’ @—sin? a
cos2@ =41—2sin? a

2cos’ a-1

Kopiereg voorbehou

sin(a— B) =sina.cosf —cosa.sinB

cofa~ f)=cosa.cos# +sina.sin p

sin2a = 2sina.cosa

o = Jl

Y@,-7
n
P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)

X@-2O-/)

p=”
Ye-%

## Related documents

- [Mathematics P2 May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2018-eng/4f3d38e9-a707-40ca-beee-fea324344ead) — Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [2018 GRADE 12 TRIAL EXAM P1 FS](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-trial-exam-p1-fs/7e95d633-2263-4d89-a9cf-6871a4e1be21) — Mathematics · QP · 2018
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 MP](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-1-mp/fe550454-c635-4e05-ac77-fa2e68af9f1a) — Mathematics · QP · 2018
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 NW](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-1-nw/131ac19c-b932-4da8-9155-30097df7327a) — Mathematics · QP · 2018
- [Mathematics P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2018-afr/cc9a5798-b97c-473f-a842-f9ddc36f2833) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
