# Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2019-afr/29c94913-1df0-4fd3-ac53-aa6ece0d9f9a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NSC June 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2019-afr/29c94913-1df0-4fd3-ac53-aa6ece0d9f9a)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                       WISKUNDE V1

                                              2019

                                                                                   PUNTE: 150

                                                                                   TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                          2                                           DBE/2019
                                                  SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik is.

4.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
          antwoorde te bepaal, duidelik aan.

5.        Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

6.        Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
          niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

7.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.        'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                          3                                      DBE/2019
                                                  SS/NSS

VRAAG 1

1.1       Los op vir x:

          1.1.1       x 2 − 5x − 6 = 0                                                                  (2)

          1.1.2       (3x −1)(x − 4) = 16 (korrek tot TWEE desimale plekke)                             (4)

          1.1.3       4x − x 2  0                                                                      (3)

                      52x − 1
          1.1.4               =4                                                                        (3)
                      5x + 1

1.2       Los gelyktydig op vir x en y:

          x + 3 y = 2 en x 2 + 4 xy − 5 = 0                                                             (5)

1.3       'n Reghoekige boks het afmetings a, b en c. Die oppervlakte van die vlakke is
           2 10 ; 3 2 en 6 5 , soos in die skets hieronder getoon.

                                                                c
                                                                    b

                                              a
          Bereken, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die volume van die reghoekige
          boks.                                                                                         (5)
                                                                                                        [22]
VRAAG 2
2.1       Die eerste VIER terme in die kwadratiese patroon is: 15 ; 29 ; 41 ; 51
          2.1.1       Skryf neer die waarde van die 5de term.                                           (1)
          2.1.2       Bepaal ŉ uitdrukking vir die n-de term van die patroon in die vorm                (4)
                      Tn = an 2 + bn + c .

          2.1.3       Bereken die waarde van T27                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                        4                                           DBE/2019
                                                SS/NSS

2.2       Gegee die meetkundige ry: 36 ; –18 ; 9 ; …

          2.2.1       Bepaal die waarde van r, die gemeenskaplike verhouding.                              (1)

                                                  9
          2.2.2       Bereken n indien Tn =                                                                (3)
                                                4 096

          2.2.3       Bereken S                                                                           (2)

                                                    T1 + T3 + T5 + T7 + ... + T499
          2.2.4       Bereken die waarde van                                                               (4)
                                                    T2 + T4 + T6 + T8 + ... + T500
                                                                                                           [17]

VRAAG 3

3.1       Die eerste drie terme van 'n rekenkundige ry is: 2p + 3 ; p + 6 en p – 2.

          3.1.1       Toon dat p = 11.                                                                     (2)

          3.1.2       Bereken die kleinste waarde van n waarvoor Tn  −55.                                 (3)

                       6             9                          15
3.2       Gegee dat  ( x − 3k ) =  ( x − 3k ) , bewys dat  ( x − 3k ) = 0 .                             (5)
                      k =1          k =1                        k =1
                                                                                                           [10]

VRAAG 4

                                                x
                                          1
Gegee die eksponensiële funksie: g ( x) =  
                                          2

4.1       Skryf neer die waardeversameling van g.                                                          (1)

4.2       Bepaal die vergelyking van g −1 in die vorm y = …                                                (2)

4.3       Is g −1 'n funksie? Regverdig jou antwoord.                                                      (2)

4.4       Die punt M(a ; 2) lê op g −1 .

          4.4.1       Bereken die waarde van a.                                                            (2)

          4.4.2       M / , die beeld van M, lê op g. Skryf die koördinate van M / neer.                   (1)

4.5       Indien h(x) = g(x + 3) + 2, skryf die koördinate neer van die beeld van M / op h.                (3)
                                                                                                           [11]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                         5                                               DBE/2019
                                                 SS/NSS

VRAAG 5
                              1                                                                                   .
5.1       Gegee: f ( x ) =       +3
                             x+2
          5.1.1       Bepaal die vergelykings van die asimptote van f.                                            (2)
          5.1.2       Skryf die y-afsnit van f neer.                                                              (1)
          5.1.3       Bereken die x-afsnit van f.                                                                 (2)
          5.1.4       Skets die grafiek van      f. Dui ALLE afsnitte met die asse en enige
                      asimptote duidelik aan.                                                                     (3)
5.2       Die grafieke van k ( x) = ax 2 + bx + c en h(x) = −2 x + 4 is hieronder geskets.
          Grafiek k het 'n draaipunt by (–1 ; 18). S is die x-afsnit van h en k. Grafiek h en
          k sny mekaar ook by T.

                                                             .
                                                          (–1 ; 18)
                                                                          y

                                                                                  k

                                   T

                                                             h

                                                                                                              x
                                                                      O                         S

          5.2.1       Bereken die koördinate van S.                                                               (2)

          5.2.2       Bepaal die vergelyking van k in die vorm y = a ( x + p )2 + q .                             (3)

          5.2.3       Indien k (x ) = −2 x 2 − 4 x + 16 , bepaal die koördinate van T.                            (5)

          5.2.4       Bepaal die waarde(s) van x waarvoor k ( x)  h( x) .                                        (2)

          5.2.5       Daar word verder gegee dat k die grafiek van g / (x ) is.
                      (a) Vir watter waardes van x sal die grafiek van g konkaaf op wees?                         (2)
                      (b) Skets die grafiek van g en dui die x-waardes van die draaipunte en
                          die buigpunt duidelik aan.                                                              (3)
                                                                                                                  [25]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                           6                                         DBE/2019
                                                   SS/NSS

VRAAG 6

6.1       Sandile het 'n motor vir R180 000 gekoop. Die waarde van die motor het teen 15%
          per jaar volgens die verminderdesaldo-metode gedepresieer. Die boekwaarde van
          Sandile se motor is tans R79 866,96.

          6.1.1           Hoeveel jaar gelede het Sandile die motor gekoop?                                 (3)

          6.1.2           Op presies dieselfde tyd as wat Sandile die motor gekoop het, het Anil
                          R49 000 in 'n spaarrekening met 'n rentekoers van 10% p.j., kwartaalliks
                          saamgestel, gedeponeer. Het Anil nou genoeg geld in sy spaarrekening
                          om Sandile se motor te kan koop?                                                  (3)

6.2       'n Bank het presies 10 maande gelede 'n lening van R800 000 teen 'n rentekoers van
          10,25% p.j., maandeliks saamgestel, aan Joan toegestaan.
          Die bank het bepaal dat die lening:
          •     Oor 'n tydperk van 20 jaar terugbetaal moet word
          •     Deur middel van maandelikse paaiemente van R7 853,15, wat een maand na
                die toestaan van die lening begin, terugbetaal moet word

          6.2.1           Hoeveel het Jane geskuld onmiddellik nadat sy haar 6de betaling gemaak
                          het?                                                                              (4)

          6.2.2           As gevolg van finansiële probleme het Jane die 7de, 8ste en 9de paaiemente
                          nie betaal nie. Sy kon weer paaiemente vanaf die einde van die 10de
                          maand maak. Bereken Jane se verhoogde maandelikse paaiement om die
                          lening steeds in die oorspronklike 20 jaar af te betaal.                          (5)
                                                                                                            [15]

VRAAG 7

7.1       Gegee f (x ) = x 2 + 2 .
                                                                                                            (4)
          Bepaal f (x ) vanuit eerste beginsels.
                      /

                     dy
7.2       Bepaal        indien:
                     dx

                                       2
          7.2.1           y = 4x 3 +                                                                        (3)
                                       x

          7.2.2           y = 4.3 x + (3 x 3 ) 2                                                            (4)

7.3       Indien g 'n liniêre funksie is met g (1) = 5 en g / (3) = 2 , bepaal die vergelyking van
          g in die vorm y = ….                                                                              (3)
                                                                                                            [14]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                           7                                          DBE/2019
                                                   SS/NSS

VRAAG 8

                                                                                  3 
'n Derdegraadse funksie h(x ) = −2 x 3 + bx 2 + cx + d sny die x-as by (–3 ; 0);  − ; 0  en (1 ; 0).
                                                                                  2 

8.1        Toon dat h(x ) = −2 x 3 − 7 x 2 + 9 .                                                             (3)

8.2        Bereken die x-koördinate van die draaipunte van h.                                                (3)

8.3        Bepaal die waarde(s) van x waarvoor h dalend sal wees.                                            (2)

8.4        Vir watter waarde(s) van x sal daar 'n raaklyn aan die kurwe van h wees wat parallel
           aan die lyn y − 4 x = 7 is.                                                                       (4)
                                                                                                             [12]

VRAAG 9

'n Keël met radius r cm en hoogte AB is in die sfeer met
middelpunt O en 'n radius van 8 cm ingeskryf. OB = x.
                                                                              A

                        4 3
      Volume van sfeer =  r
                        3
                       1
      Volume van keël = r 2 h                                            8
                       3
                                                                                  O

                                                                                  x
                                                                    r
                                                                              B

9.1        Bereken die volume van die sfeer.                                                                 (1)

9.2        Dui aan dat r 2 = 64 − x 2 .                                                                      (1)

9.3        Bepaal die verhouding tussen die grootste volume van hierdie keël en die volume van
           die sfeer.                                                                                        (7)
                                                                                                             [9]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                          8                                        DBE/2019
                                                  SS/NSS

VRAAG 10

10.1      'n Sak het 7 geel balle, 3 rooi balle en 2 blou balle in. 'n Bal word willekeurig uit die
          sak gekies en nie teruggeplaas nie. 'n Tweede bal word dan gekies. Bepaal die
          waarskynlikheid dat van die twee balle wat gekies is, een rooi is en die ander blou is.        (4)

10.2      Leerders by ŉ koshuis kan ŉ ete en ŉ koeldrank vir middagete kies. Hulle keuses op
          ŉ spesifieke dag is aangeteken en word in die gedeeltelik voltooide tabel hieronder
          getoon.

                                                                 ETE
                                                                                         TOTAAL
                                            TOEBROODJIE (T)            PASTA (P)
                     Vrugtesap (V)                     a                  30                  b
KOELDRANK Gebottelde Water
          (W)
              TOTAAL                                  200                                   250

          Die waarskynlikheid dat ŉ leerder vrugtesap en ŉ toebroodjie op daardie dag gekies
          het, is 0,48.

          10.2.1         Bepaal die getal leerders wat vrugtesap en ŉ toebroodjie vir middagete op
                         daardie dag gekies het.                                                         (1)

          10.2.2         Is die keuse van vrugtesap onafhanklik van die keuse van ŉ toebroodjie
                         vir middagete op daardie dag? Toon AL jou berekeninge om jou
                         antwoord te motiveer.                                                           (4)
                                                                                                         [9]

VRAAG 11

Twee leerders uit elke graad (graad 8, 9, 10, 11 en 12) word gekies om 'n
sportkomitee by 'n hoërskool te vorm.

11.1      Op hoeveel verskillende maniere kan die voorsitter en die ondervoorsitter van
          die sportkomitee gekies word as daar geen voorwaardes is oor wie verkies mag word
          nie?                                                                                           (2)

11.2      'n Fotograaf wil 'n foto van die sportkomitee neem. Op hoeveel verskillende maniere
          kan die lede in 'n reguit ry gerangskik word indien:

          11.2.1         Enige lid in enige posisie kan staan?                                           (1)

          11.2.2         Lede van dieselfde graad langs mekaar moet staan en die graad 12-lede in
                         die middel moet wees?                                                           (3)
                                                                                                         [6]

                                                                                       TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                                                                                              DBE/2019
                                                              SS/NSS

                                      INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

         − b  b 2 − 4ac
    x=
               2a
    A = P (1 + ni )          A = P (1 − ni )                 A = P(1 − i) n                           A = P(1 + i) n
                                               n
   Tn = a + (n − 1)d                 Sn =        2a + (n − 1)d 
                                               2

   Tn = ar n −1                      Sn =
                                                (
                                          a r n −1      ) ; r 1                             S =
                                                                                                      a
                                                                                                          ; −1  r  1
                                            r −1                                                     1− r

    F=
           
       x (1 + i ) − 1
                     n
                                                P=
                                                        
                                                    x 1 − (1 + i )
                                                                     −n
                                                                          
              i                                            i
                    f ( x + h) − f ( x )
    f ' ( x) = lim
               h→ 0          h
                                                              x + x 2 y1 + y 2 
     d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                    M 1      ;         
                                                              2          2 

                                                                                          y 2 − y1
     y = mx + c                       y − y1 = m( x − x1 )                           m=                       m = tan 
                                                                                          x 2 − x1

     (x − a )2 + ( y − b )2 = r 2
                               a     b     c
    In ABC:                      =     =
                             sin A sin B sin C
                             a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
                                                            1
                             oppervlakt e ABC =              ab. sin C
                                                            2
    sin(  +  ) = sin  cos  + cos  sin                          sin(  −  ) = sin  cos  − cos  sin 
    cos( +  ) = cos  cos  − sin  sin                           cos( −  ) = cos  cos  + sin  sin 

             cos 2  − sin 2 
             
    cos 2 = 1 − 2 sin 2                                           sin 2 = 2 sin .sin 
             2 cos 2  − 1
             
                                                                                 n            2

         x                                                                     (xi − x )
    x=                                                                2 = i =1
           n                                                                          n
               n( A )
    P(A) =                                                          P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
               n(S)

    yˆ = a + bx                                                      b=
                                                                               (x − x )( y − y )
                                                                                (x − x)      2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2019-eng/a645dde5-42e0-4a8d-85e6-9027775ee0b4) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Gr 12 Gauteng Sep 2019 P1](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-sep-2019-p1/a2deda82-cc1b-4103-84d4-6d1ce61c2914) — Mathematics · QP · 2019
- [2019 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 LIMP](https://www.hlayiso.com/library/2019-grade-12-math-trial-exam-paper-1-limp/831efe5b-dbdc-4b34-9f4d-0c7aadcfdef4) — Mathematics · QP · 2019
- [Mathematics P1 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2016-afr/3a87d204-17dd-4b6b-bcf2-7f6302fb5865) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Mathematics P1 Nov 2019 Memo Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2019-memo-afr-eng/eef87169-da21-443f-af20-6207010a2376) — Mathematics · Memo · 2019 · Eng
- [NW MATHS P2 ENGLISH SEPTEMBER 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-maths-p2-english-september-2019/f2f23402-6726-460e-bb8f-16840aaabbcc) — Mathematics · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
