# Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2012 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2012-afr/6dfc2144-2156-420a-a903-e17ba58ca779
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2012-afr/6dfc2144-2156-420a-a903-e17ba58ca779)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     NASIONALE
                                 SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 12

                                        WISKUNDE V1

                                       NOVEMBER 2012

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                        2                                DBE/November 2012
                                                  NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
          jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

4.        Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

5.        Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
          niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.        'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik is.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                     3                                  DBE/November 2012
                                               NSS

VRAAG 1

1.1       Los op vir x in elk van die volgende:

          1.1.1       (2 x − 1)(x + 4) = 0                                                                (2)

          1.1.2       3 x 2 − x = 5 (Laat jou antwoord korrek tot TWEE desimale plekke.)                  (4)

          1.1.3       x2 + 7x − 8 < 0                                                                     (4)

1.2       Gegee: 4 y − x = 4 en xy = 8

          1.2.1       Los vir x en y gelyktydig op.                                                       (6)

          1.2.2       Die grafiek van 4 y − x = 4 word om die lyn y = x gereflekteer. Wat is
                      die vergelyking van die gereflekteerde lyn?                                         (2)

                                                                                − 2 ± 2p + 5
1.3       Die oplossings van 'n kwadratiese vergelyking word gegee deur x =                  .
                                                                                      7
          Vir watter waarde(s) van p sal hierdie vergelyking die volgende hê:

          1.3.1       Twee gelyke oplossings                                                              (2)

          1.3.2       Geen reële oplossings                                                               (1)
                                                                                                          [21]

VRAAG 2

2.1       3x + 1 ; 2x ; 3x – 7 is die eerste drie terme van 'n rekenkundige ry. Bereken die
          waarde van x.                                                                                   (2)

2.2       Die eerste en tweede terme van 'n rekenkundige ry is 10 en 6 onderskeidelik.

          2.2.1       Bereken die 11de term van die ry.                                                   (2)

          2.2.2       Die som van die eerste n terme van hierdie ry is –560. Bereken n.                   (6)
                                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                      4                               DBE/November 2012
                                                NSS

VRAAG 3

3.1       Gegee die meetkundige ry: 27 ; 9 ; 3 …

          3.1.1       Bepaal 'n formule vir Tn , die nde term van die ry.                                (2)

          3.1.2       Waarom bestaan die som tot oneindig vir hierdie ry?                                (1)

          3.1.3       Bepaal S ∞ .                                                                       (2)

3.2       Twintig watertenks se groottes word op so 'n wyse verminder dat die volume van elke
                1
          tenk    van die volume van die vorige tenk is. Die eerste tenk is leeg, maar die ander
                2
          19 tenks is vol water.

          Sal dit vir die eerste watertenk moontlik wees om al die water van die ander 19 tenks
          te hou? Motiveer jou antwoord.                                                                 (4)

3.3       Die nde term van 'n ry word gegee deur Tn = −2(n − 5) 2 + 18 .

          3.3.1       Skryf die eerste DRIE terme van die ry neer.                                       (3)

          3.3.2       Watter term van die ry sal die grootste waarde hê?                                 (1)

          3.3.3       Wat is die tweede verskil van hierdie kwadratiese ry?                              (2)

          3.3.4       Bepaal ALLE waardes van n waarvoor die terme van die ry kleiner as
                      –110 sal wees.                                                                     (6)
                                                                                                         [21]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                          5                               DBE/November 2012
                                                    NSS

VRAAG 4

4.1       Beskou die funksie f ( x) = 3.2 x − 6 .

          4.1.1       Bereken die koördinate van die y-afsnit van die grafiek van f.                         (1)

          4.1.2       Bereken die koördinate van die x-afsnit van die grafiek van f.                         (2)

          4.1.3       Skets die grafiek van f in jou ANTWOORDEBOEK.

                      Dui ALLE asimptote en afsnitte met die asse duidelik aan.                              (3)

          4.1.4       Skryf die waardeversameling van f neer.                                                (1)

4.2       S(–2 ; 0) en T(6 ; 0) is die x-afsnitte van die grafiek van f ( x) = ax 2 + bx + c en
          R is die y-afsnit. Die reguitlyn deur R en T verteenwoordig die grafiek van
          g ( x) = −2 x + d .

                                                    y

                                                              f
                                              R

                                                          g

                                  S(−2 ; 0)                         T(6 ; 0) x
                                                    0

          4.2.1       Bepaal die waarde van d.                                                               (2)

          4.2.2       Bepaal die vergelyking van f in die vorm f ( x) = ax 2 + bx + c .                      (4)

          4.2.3       As f ( x) = − x 2 + 4 x + 12 , bereken die koördinate van die draaipunt van f.         (2)

          4.2.4       Vir watter waardes van k sal f ( x) = k twee afsonderlike wortels hê?                  (2)

          4.2.5       Bepaal die maksimum waarde van h( x) = 3 f ( x ) − 12 .                                (3)
                                                                                                             [20]
Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                       6                                DBE/November 2012
                                                 NSS

VRAAG 5

Die grafiek van f ( x) = − 27 x vir x ≥ 0 is hieronder geskets.
Die punt P(3 ; –9) lê op die grafiek van f.

                              y

                          0                                                                   x

                                  P(3 ;; −
                                  P(3    –9)9)

                                                       f

5.1        Gebruik jou grafiek om die waardes van x te bepaal waarvoor f ( x) ≥ −9 .                        (2)

5.2        Skryf die vergelyking van f −1 neer in die vorm y = ... Dui ALLE beperkings aan.                 (3)

5.3        Skets f −1 , die inverse van f, in jou ANTWOORDEBOEK.
           Dui die afsnit(te) met die asse en die koördinate van EEN ander punt aan.                        (3)

5.4        Beskryf die transformasie van f na g as g(x) =     27 x , waar x ≥ 0.                            (1)
                                                                                                            [9]

VRAAG 6

Die grafiek van 'n hiperbool met vergelyking y = f (x) het die volgende eienskappe:
•     Definisieversameling: x ∈ R, x ≠ 5
•     Waardeversameling: y ∈ R, y ≠ 1
•     Gaan deur die punt (2 ; 0)
Bepaal f ( x ) .                                                                                            [4]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                         7                             DBE/November 2012
                                                   NSS

VRAAG 7

7.1       'n Besigheid koop 'n masjien wat R120 000 kos. Die masjien se waarde verminder
          teen 9% per jaar volgens die verminderdesaldo-metode.

          7.1.1       Bepaal die afskryfwaarde ('scrap value') van die masjien aan die einde van
                      5 jaar.                                                                            (3)

          7.1.2       Na vyf jaar moet die masjien vervang word. Gedurende hierdie tyd het
                      inflasie konstant gebly teen 7% per jaar. Bepaal die koste van die nuwe
                      masjien aan die einde van 5 jaar.                                                  (3)

          7.1.3       Die besigheid beraam dat hulle R90 000 aan die einde van vyf jaar gaan
                      benodig. 'n Delgingsfonds vir R90 000, waarin gelyke maandelikse
                      paaiemente betaal moet word, word daargestel. Rente op hierdie fonds is
                      8,5% per jaar, maandeliks saamgestel. Die eerste paaiement sal dadelik
                      betaal word en die laaste paaiement sal aan die einde van die 5 jaar-
                      periode betaal word.

                      Bereken die waarde van die maandelikse paaiement vir die delgingsfonds.            (5)

7.2       Lorraine ontvang 'n bedrag van R900 000 met haar aftrede. Sy belê hierdie bedrag
          onmiddellik teen 'n rentekoers van 10,5% per jaar, maandeliks saamgestel.

          Sy benodig 'n bedrag van R18 000 per maand om haar huidige lewenstyl te kan
          handhaaf. Sy beplan om die eerste bedrag aan die einde van die eerste maand te
          onttrek.

          Vir hoeveel maande sal dit vir haar moontlik wees om van haar belegging te leef?               (6)
                                                                                                         [17]

VRAAG 8

8.1       Bepaal f ′(x) vanuit eerste beginsels as f ( x) = 2 x 2 − 5 .                                  (5)

                     dy                       x
8.2       Evalueer      as y = x − 4 + 2 x 3 − .                                                         (3)
                     dx                       5

                            x2 + x − 2
8.3       Gegee: g ( x) =
                               x −1

          8.3.1       Bereken g ′(x) vir x ≠ 1 .                                                         (2)

          8.3.2       Verduidelik waarom dit nie moontlik is om g ′(1) te bepaal nie.                    (1)
                                                                                                         [11]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                       8                                    DBE/November 2012
                                                 NSS

VRAAG 9

9.1       Die grafiek van die funksie f ( x) = − x 3 − x 2 + 16 x + 16 is hieronder geskets.

                                                        y

                                                                               f

                                                                                       x
                                                       0

          9.1.1       Bereken die x-koördinate van die draaipunte van f.                                        (4)

          9.1.2        Bereken die x-koördinaat van die punt waar f ′(x) 'n maksimum sal wees.                  (3)

9.2       Beskou die grafiek van g ( x) = −2 x 2 − 9 x + 5 .

          9.2.1       Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die grafiek van g by x = –1.                   (4)

          9.2.2       Vir watter waardes van q sal die lyn y = –5x + q nie die parabool sny nie?                (3)

9.3       Gegee: h( x) = 4 x 3 + 5 x

          Verduidelik of dit moontlik is om 'n raaklyn met 'n negatiewe gradiënt aan die grafiek
          van h te teken. Toon AL jou berekeninge.                                                              (3)
                                                                                                                [17]
VRAAG 10

'n Partikel beweeg langs 'n reguitlyn. Die afstand, s, (in meter) van die partikel vanaf 'n vaste
punt op die lyn teen tyd t sekondes ( t ≥ 0 ) word gegee deur s (t ) = 2t 2 − 18t + 45 .

10.1      Bereken die partikel se aanvanklike snelheid. (Snelheid is die tempo van verandering
          van afstand.)                                                                                         (3)

10.2      Bepaal die tempo waarteen die snelheid van die partikel teen t sekondes verander.                     (1)

10.3      Na hoeveel sekondes sal die partikel die naaste aan die vaste punt wees?                              (2)
                                                                                                                [6]

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                                            9                               DBE/November 2012
                                                                      NSS

VRAAG 11

'n Sakrekenaarmaatskappy vervaardig twee tipes sakrekenaars: wetenskaplik en basies. Die
maatskappy slaag daarin om al die sakrekenaars wat hulle vervaardig, te verkoop. 'n Stelsel van
beperkings is vir die produksie van die sakrekenaars ontwikkel. Die gangbare gebied is
hieronder gearseer.

Laat x en y onderskeidelik die aantal wetenskaplike en basiese sakrekenaars voorstel wat
daagliks vervaardig word.
                                      y

                                 40

                                 35

                                 30

          Basiese Sakrekenaars
                                 25

                                 20

                                 15
                                                                 A

                                 10
                                                                                  B

                                  5
                                                                                  P
                                                                      GANGBARE
                                                                      GEBIED
                                                             D                                C               x
                                  0       5     10     15     20        25       30   35    40    45   50
                                                                     Wetenskaplike Sakrekenaars

11.1        Is dit vir die maatskappy moontlik om 15 wetenskaplike sakrekenaars en 5 basiese
            sakrekenaars op een dag te vervaardig volgens hulle stelsel van beperkings? Motiveer
            jou antwoord.                                                                                                  (1)
11.2        Skryf al die algebraïese ongelykhede neer wat die beperkings ten opsigte van die
            vervaardiging van die sakrekenaars beskryf.                                                                    (6)
11.3        Die wins Q (in honderde rande) word gegee deur Q = x + 3 y . Die stippellyn op die
            grafiek is die soeklyn wat met die winsfunksie geassosieer word.
            11.3.1                         Identifiseer die punt in die gebied waar die wins 'n maksimum is.
                                           Gebruik slegs A, B, C of D.                                                     (1)
            11.3.2                         Skryf die koördinate neer van 'n punt op die stippellyn (indien die punt
                                           bestaan), waar die wins groter is as die wins by P.                             (2)
            11.3.3                         Gegee dat die wins, gegee deur Q = ax + by ( a > 0 ; b > 0 ), 'n maksimum
                                                                                     a
                                           by B is, bepaal die maksimum waarde van .                                       (4)
                                                                                     b
                                                                                                                           [14]
                                                                                                            TOTAAL:        150
Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                                                                                        DBE/November 2012
                                                               NSS

                                       INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
       − b ± b 2 − 4ac
    x=
             2a
    A = P (1 + ni )            A = P (1 − ni )               A = P(1 − i ) n                               A = P(1 + i ) n
     n                          n
                                      n(n + 1)
    ∑1 = n                     ∑i =                          Tn = a + (n − 1)d                            Sn =
                                                                                                                 n
                                                                                                                   (2a + (n − 1)d )
    i =1                       i =1      2                                                                       2

    Tn = ar n −1                       Sn =
                                                  (
                                                 a r n −1 ) ;           r ≠1                    S∞ =
                                                                                                          a
                                                                                                              ; −1 < r < 1
                                                   r −1                                                  1− r

    F=
            [
           x (1 + i ) − 1
                     n
                           ]                       P=
                                                        x[1 − (1 + i )− n ]
                  i                                             i
                      f ( x + h) − f ( x )
    f ' ( x) = lim
                 h→ 0          h
                                                                x + x2 y1 + y 2 
     d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                    M  1     ;         
                                                                2         2 

                                                                                             y 2 − y1
     y = mx + c                        y − y1 = m( x − x1 )                             m=                         m = tan θ
                                                                                             x 2 − x1

     ( x − a )2 + ( y − b )2 = r 2
                        a     b     c
    In ∆ABC:               =     =                           a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
                      sin A sin B sin C
                                      1
                    area ∆ABC =         ab. sin C
                                      2
    sin (α + β ) = sin α . cos β + cos α . sin β                        sin (α − β ) = sin α . cos β − cos α . sin β
    cos(α + β ) = cos α . cos β − sin α . sin β                         cos(α − β ) = cos α . cos β + sin α . sin β

             cos 2 α − sin 2 α
             
    cos 2α = 1 − 2 sin 2 α                                             sin 2α = 2 sin α . cos α
             2 cos 2 α − 1
             
    ( x ; y ) → ( x cos θ − y sin θ ; y cos θ + x sin θ )
                                                                                    n            2

       ∑ fx                                                                        ∑ (x − x )
                                                                                         i
    x=                                                                  σ = i =1
                                                                              2

             n                                                                           n
                 n( A)
    P( A) =                                                             P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                 n(S )

    yˆ = a + bx                                                         b=
                                                                                  ∑ (x − x )( y − y )
                                                                                    ∑ (x − x)        2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [MATH P1 S12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-s12-qp-eng/ef33eb12-cb63-4f62-87ac-1e57de849cee) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P1 (HG) (English) June 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-hg-english-june-2012-qp/812624dd-f84e-49dd-8955-49fd98996669) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2023-eng/9eb0d4a5-b676-4a71-815d-7dc6a6e7c16e) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2018-afr/cc9a5798-b97c-473f-a842-f9ddc36f2833) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Mathematics P1 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2016-eng/6df25db3-4851-48c4-baad-e09a869aeeef) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [Mathematics P1 English November 2014(amended)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-english-november-2014-amended/4514fd2c-500a-446e-b426-86d1c8831b01) — Mathematics · QP · 2014 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
