# Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2014 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2014-afr/15997fdb-a00f-477f-b712-d4b7d7be4a95
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2014 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2014-afr/15997fdb-a00f-477f-b712-d4b7d7be4a95)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                       NASIONALE
                                   SENIOR SERTIFIKAAT

                                             GRAAD 12

                                         WISKUNDE V1

                                        NOVEMBER 2014

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                        2                               DBE/November 2014
                                                  NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik is.

4.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
          antwoorde te bepaal, duidelik aan.

5.        Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

6.        Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
          niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

7.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

8.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9.        'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                       3                          DBE/November 2014
                                                 NSS

VRAAG 1

1.1       Los op vir x:

          1.1.1        x  24  x  0                                                           (2)

          1.1.2        3x 2  2 x  14 (korrek tot TWEE desimale plekke)                            (4)

          1.1.3        2 x2  2 x  20                                                             (3)

1.2       Los die volgende vergelykings gelyktydig op:

          x  2y  3
          3x 2  5 xy  24  16 y                                                                   (6)

1.3       Los op vir x: x  1x  2  6                                                          (4)

                                                                  3 k 4
1.4       Die wortels van 'n kwadratiese vergelyking is:     x
                                                                     2
          Vir watter waardes van k is die wortels reëel?                                            (2)
                                                                                                    [21]

VRAAG 2

Gegee die rekenkundige reeks:       2 + 9 + 16 + … (tot 251 terme).

2.1       Skryf die vierde term van die reeks neer.                                                 (1)

2.2       Bereken die 251ste term van die reeks.                                                    (3)

2.3       Druk die reeks in sigma-notasie uit.                                                      (2)

2.4       Bereken die som van die reeks.                                                            (2)

2.5       Hoeveel terme in die reeks is deelbaar deur 4?                                            (4)
                                                                                                    [12]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                     4                           DBE/November 2014
                                               NSS

VRAAG 3

3.1       Gegee die kwadratiese ry: – 1 ; – 7 ; – 11 ; p ; …

          3.1.1       Skryf die waarde van p neer.                                                   (2)

          3.1.2       Bepaal die nde term van die ry.                                                (4)

          3.1.3       Die eerste verskil tussen twee opeenvolgende terme van die ry is 96.
                      Bereken die waardes van hierdie twee terme.                                    (4)

3.2       Die eerste drie terme van 'n meetkundige ry is: 16 ; 4 ; 1

          3.2.1       Bereken die waarde van die 12de term. (Laat jou antwoord in
                      vereenvoudigde eksponensiële vorm.)                                            (3)

          3.2.2       Bereken die som van die eerste 10 terme van die ry.                            (2)

                                  1  1  1  1 
3.3       Bepaal die waarde van: 1  1  1  1   ... tot 98 faktore.
                                    2  3    4  5                                             (4)
                                                                                                     [19]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                    5                              DBE/November 2014
                                              NSS

VRAAG 4

                                                                        2
Die diagram hieronder dui die hiperbool g, gedefinieer deur g ( x)          q met asimptote
                                                                       x p
y = 1 en x = – 1 aan. Die grafiek van g sny die x-as by T en die y-as by (0 ; 3). Die lyn
y = x sny die hiperbool in die eerste kwadrant by punt S.

                                                   y

                                               3
                                                                       y=x
                                                       g     S

                                               1

                       T                                                                x
                                       1           O

                             g

4.1       Skryf die waardes van p en q neer.                                                          (2)

4.2       Bereken die x-koördinaat van T.                                                             (2)

4.3       Skryf die vergelyking van die vertikale asimptoot van die grafiek van h neer, indien
          h( x)  g ( x  5)                                                                          (1)

4.4       Bereken die lengte van OS.                                                                  (5)

4.5       Vir watter waardes van k sal die vergelyking g(x) = x + k twee reële wortels hê wat
          teenoorgestelde tekens het?                                                                 (1)
                                                                                                      [11]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded
                       S( 1 ; 2) from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                           6                               DBE/November 2014
                                                     NSS
                                                           f
VRAAG 5

Gegee: f ( x)  log a x waar a  0 . S ;1 is 'n punt op die grafiek van f.
                                        1
                                       3    

                                                 y

                                                                                  f

                                                                                          x
                                             O

                                                               . S  1 ; 1
                                                                    3      

5.1       Bewys dat a  3 .                                                                                  (2)

5.2       Skryf die vergelyking neer van h, die inverse van f , in die vorm y = ...                          (2)

5.3       Indien g ( x)   f ( x) , bepaal die vergelyking van g.                                           (1)

5.4       Skryf die definisieversameling van g neer.                                                         (1)

5.5       Bepaal die waardes van x waarvoor f x   3.                                                     (3)
                                                                                                             [9]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                     7                                DBE/November 2014
                                               NSS

VRAAG 6

Gegee: g ( x)  4 x 2  6 en f ( x)  2 x . Die grafieke van g en f is hieronder geskets. S is 'n
x-afsnit van g en K is 'n punt tussen O en S. Die reguitlyn QKT met Q op die grafiek van
f en T op die grafiek van g, is parallel aan die y-as.
                                        y                                                

                                                                            f
                  g                             Q

                                                                                                 x
                                    O          K        S

                                                   T

6.1       Bepaal die x-koördinaat van S, korrek tot TWEE desimale plekke.                                (2)

6.2       Skryf die koördinate van die draaipunt van g neer.                                             (2)

6.3       6.3.1        Skryf die lengte van QKT        in terme van     x   neer, waar       x   die
                       x-koördinaat van K is.                                                            (3)

          6.3.2        Bereken die maksimum lengte van QT.                                               (6)
                                                                                                         [13]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                        8                                DBE/November 2014
                                                  NSS

VRAAG 7

7.1       Presies vyf jaar gelede het Mpume 'n nuwe motor vir R145 000 gekoop. Die huidige
          boekwaarde van die motor is R72 500. Indien die motor se waarde teen 'n vaste
          jaarlikse koers volgens die verminderendesaldo-metode depresieer, bereken die
          depresiasiekoers.                                                                                 (3)

7.2       Samuel het 'n huislening van R500 000 uitgeneem teen 'n rentekoers van 12% per
          jaar, maandeliks saamgestel. Hy beplan om hierdie lening oor 20 jaar terug te betaal,
          en sy eerste betaling word een maand nadat die lening toegestaan is, gemaak.

          7.2.1       Bereken die waarde van Samuel se maandelikse paaiement.                               (4)

          7.2.2       Melissa het 'n lening vir dieselfde bedrag en teen dieselfde rentekoers as
                      Samuel uitgeneem. Melissa het besluit om R6 000 aan die einde van elke
                      maand terug te betaal. Bereken hoeveel maande dit Melissa geneem het
                      om haar lening volledig af te betaal.                                                 (4)

          7.2.3       Wie betaal meer rente, Samuel of Melissa? Motiveer jou antwoord.                      (2)
                                                                                                            [13]

VRAAG 8

8.1       Bepaal f / ( x) vanuit eerste beginsels indien f ( x)  x 3 .                                     (5)

                                                        1 4
8.2       Bepaal die afgeleide van: f ( x)  2 x 2       x 3                                              (2)
                                                        2

          Indien y  x 6  1 , bewys dat
                                             dy
                                                 12 x 5 y , indien x  1.
                             2
8.3                                                                                                         (3)
                                             dx

8.4       Gegee: f ( x)  2 x 3  2 x 2  4 x  1. Bepaal die interval waarop f konkaaf op is.              (4)
                                                                                                            [14]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                      9                                  DBE/November 2014
                                                NSS

VRAAG 9

Gegee: f ( x)  ( x  2)( x 2  6 x  9)
               x3  4 x 2  3x  18

9.1        Bereken die koördinate van die draaipunte van die grafiek van f.                                  (6)

9.2        Skets die grafiek van f en dui die afsnitte met die asse en die draaipunte duidelik aan.          (4)

9.3        Vir watter waarde(s) van x sal x. f / (x) < 0?                                                    (3)
                                                                                                             [13]

VRAAG 10
                                                                           100 cm

                                                      h

                                                      l                                              40 cm
                                                                                                     40 cm

                                                      h

                                                              h        b            h         b

'n Boks word van 'n reghoekige stuk karton gemaak, 100 cm by 40 cm, deur die ingekleurde
dele uit te sny en op die stippellyne, soos in die diagram hierbo aangedui, te vou.

10.1       Druk die lengte l in terme van die hoogte h uit.                                                  (1)

10.2       Bewys gevolglik dat die volume van die boks gegee word deur V  h(50  h)(40  2h)                (3)

10.3       Vir watter waarde van h sal die volume van die boks 'n maksimum wees?                             (5)
                                                                                                             [9]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                       10                              DBE/November 2014
                                                 NSS

VRAAG 11

'n Opname oor die vakansievoorkeure van 180 personeellede is gedoen. Die opsies waaruit
hulle kon kies, was om:

      Kus toe te gaan
      'n Wildreservaat te besoek
      Tuis te bly

Die resultate is in die tabel hieronder aangeteken:

                        Kus            Wild-             Tuis            Totaal
                                     reservaat
Manlik                   46              24               13               83
Vroulik                  52              38                7               97
Totaal                   98              62               20              180

11.1        Bepaal die waarskynlikheid dat 'n personeellid wat ewekansig gekies is:

            11.1.1      Manlik sal wees                                                               (1)

            11.1.2      Verkies om nie 'n wildreservaat te besoek nie                                 (2)

11.2        Is die gebeure 'manlik' en 'tuis bly' onafhanklike gebeure? Motiveer jou antwoord
            met nodige bewerkings.                                                                    (4)
                                                                                                      [7]

VRAAG 12

12.1        'n Kodewoord bestaan uit vyf verskillende letters van die Engelse alfabet. Elke letter
            mag slegs een maal gebruik word. Hoeveel kodewoorde kan gevorm word indien:

            12.1.1      Al die letters in die alfabet gebruik kan word                                (2)

            12.1.2      Die kodewoord met 'n 'D' moet begin en met 'n 'L' moet eindig                 (2)

12.2        Sewe motors van verskillende vervaardigers, waarvan 3 silwer is, moet in 'n reguitlyn
            geparkeer word.

            12.2.1      Op hoeveel verskillende maniere kan AL die motors geparkeer word?             (2)

            12.2.2      Indien die drie silwer motors langs mekaar geparkeer moet word, bepaal
                        op hoeveel verskillende maniere die motors geparkeer kan word.                (3)
                                                                                                      [9]

                                                                                        TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1                                                                                                DBE/November 2014
                                                          NSS

                                              INLIGTINGSBLAD
        b  b 2  4ac
    x
             2a
    A  P(1  ni)                    A  P(1  ni)              A  P(1  i) n                      A  P(1  i) n

    Tn  a  (n  1)d                                Sn 
                                                            n
                                                              2a  (n  1)d 
                                                            2

    Tn  ar n1                                             ar n  1 ; r  1                      S 
                                                                                                            a
                                                                                                                ; 1  r  1
                                                     Sn 
                                                              r 1                                         1 r

    F
           
       x 1  i   1
                     n
                                                    P
                                                            
                                                        x 1  1  i 
                                                                            n
                                                                                 
              i                                                 i
                    f ( x  h)  f ( x )
    f ' ( x)  lim
               h 0          h
                                                         x  x y  y2 
     d  ( x2  x1 ) 2  ( y2  y1 ) 2               M  1 2 ; 1      
                                                           2     2     
                                                                                         y 2  y1
     y  mx  c                      y  y1  m( x  x1 )                   m                               m  tan
                                                                                         x 2  x1

     x  a 2   y  b2  r 2
                     a     b     c
    In ABC:                 
                   sin A sin B sin C
                   a 2  b 2  c 2  2bc. cos A
                                            1
                   oppervlakte ABC          ab. sin C
                                            2
    sin     sin  . cos   cos  .sin                   sin    sin . cos   cos .sin 
    cos     cos  . cos   sin  . sin                  cos     cos  . cos   sin  . sin 

             cos 2   sin 2 
             
    cos 2  1  2 sin 2                                      sin 2  2 sin . cos 
             2 cos 2   1
             
                                                                        n

          fx                                                           (x  x)     i
                                                                                             2

    x                                                           2  i 1
           n                                                                         n
               n( A)
    P( A)                                                      P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
               nS 

     yˆ  a  bx                                                b
                                                                      x  x ( y  y )
                                                                       (x  x)               2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P1 English November 2014(amended)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-english-november-2014-amended/4514fd2c-500a-446e-b426-86d1c8831b01) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Mathematics P2 English November 2014(amended)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-english-november-2014-amended/aea5827e-f832-419b-a9da-32ae8428f67c) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [MATHEMATICS P1 JUNE 2014 GRADE 12](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-june-2014-grade-12/f1d82133-1e92-4ac8-9c1e-346d34458c55) — Mathematics · QP · 2014
- [MATHS P1 QP Gr12 September 2014 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-september-2014-english/bc7b1c66-4908-4bdc-8143-7ee244f10867) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2023-eng/9eb0d4a5-b676-4a71-815d-7dc6a6e7c16e) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2018-afr/cc9a5798-b97c-473f-a842-f9ddc36f2833) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
