# Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2018-afr/cc9a5798-b97c-473f-a842-f9ddc36f2833
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2018-afr/cc9a5798-b97c-473f-a842-f9ddc36f2833)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

om oe

ye basic education
Fr

/ \

Wa
are y Department:
© ) | Basic Education
WLI REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

BN

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
ae a aah loa il LS)
a
" WISKUNDE V1 a
Ly ii
Ly Ll
7 NOVEMBER 2018 7
Warete atetetatetete etetetatetetetelatetatetatetetatatatatetatatatetatatatatetatatatatatstatate.”
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskunde/V 1

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2018
NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.

2.

10.

Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.
Beantwoord AL die vrae.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 1
1d Los op vir x:
11d x? -4x4+3=0
1.1.2 5x’ —5x+1=0 (korrek tot TWEE desimale plekke)
1.1.3 x’ -3x-10>0
114 3x =x-4
1.2 Los gelyktydig op vir x en y:
3x-y=2 en 2y4+9x?=-1
1.3 Indien 3°° =64 en 5°” =64 , bereken, SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar,
die waarde van: _
5
VRAAG 2
2.1 Gegee die kwadratiese ry: 2;3;10;23;...
2.1.1 Skryf die volgende term van die ry neer.
2.1.2 Bepaal die n® term van die ry.
2.1.3 Bereken die 20° term van die ry.
2.2 Gegee die rekenkundige ry: 35; 28;21;...
Bereken watter term van die ry 'n waarde van -140 sal hé.
23 Vir watter waarde van 7 sal die som van die eerste n terme van die rekenkundige ry

in VRAAG 2.2 gelyk wees aan die n® term van die kwadratiese ry in VRAAG 2.1?

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(3)
(3)
(3)
(4)

6)

(4)
[23]

()
(4)
Q)

(3)

(6)
{16}

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1 DBE/November 2018

NSS

VRAAG 3

‘n Meetkundige reeks het 'n konstante verhouding van — en 'n som tot oneindigheid van 6.

3.1 Bereken die eerste term van die reeks. (2)
3.2 Bereken die 8° term van die reeks. Q)
33 Gegee: ¥302)* =5,8125 Bereken die waarde van n. (4)

k=l

20 20
3.4 Indien )13(2)'* = p, skryf °24(2)* in terme van p neer.
k=) k=l

G3)

{11}
VRAAG 4
In die diagram hieronder is die grafiek van f(x)=ax’ indie interval x<0 geteken,
Die grafiek van f7' is ook geteken. P(-6;-12) is'n puntop f en R is'npuntop f™.

y
x
P(-6 ;-12)

41 Is f'n funksie? Motiveer jou antwoord. (2)
42 Indien R die refleksie van P in die lyn y= x is, skryf die kodrdinate van R neer. qd)
43 Bereken die waarde van a. (2)
44 Skryf die vergelyking van f~' neer indie vorm y=... (3)

[8]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V 1 5 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 5
Gegee: f(x)= at
x-1
5.1 Skryf die definisieversameling van f neer. (1)
5.2 Skryf die asimptote van f neer. (2)
5.3 Skets die grafick van f en dui alle afsnitte met die asse en enige asimptote
duidelik aan. GB)
5.4 Vir watter waardes van x sal x.f‘(x)>0? (2)
[8]
VRAAG 6
In die diagram hieronder is A en B die x-afsnitte van die grafiek van f(x) =x’ —2x-3.
'n Reguitlyn, g, deur A sny f by C(4;5)endie y-as by (0; 1).
M is'npunt op f en N is'npuntop g sodat MN ewewydig aan die y-as is.
MN sny die x-as by T.
* y 4
\m L-
\ | 435)
\ be /
\ a 7
1 /
\ /
T AY ce) B x
a N
6.1 Toon dat g(x) =x +1. (2)
6.2 Bereken die kodrdinate van A en B. (3)
63 Bepaal die waardeversameling van f- (3)
6.4 As MN = 6:
6.4.1 Bepaal die lengte van OT as T op die negatiewe x-as 1é. Toon AL jou
bewerkinge. (4)
6.4.2 Skryf gevolglik die kodrdinate van N_neer. (2)
6.5 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan f wat ewewydig aan g getrek is. (5)
6.6 Vir watter waarde(s) van & sal f(x)=x’?-2x-3 en A(x)=x+k NIE sny NIE? (1)

Kopiereg voorbehou

120]

Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1 DBE/November 2018
NSS

VRAAG 7

TA Selby het vandag besluit dat hy oor die volgende vier jaar R15 000 per kwartaal sal

spaar. Hy sal binne drie maande die eerste deposito in 'n spaarrekening maak en hy
sal aan die einde van vier jaar van nou af die laaste deposito maak.

TAA Hoeveel sal Selby aan die einde van vier jaar hé indien rente teen 8,8%
per jaar, kwartaalliks saamgestel, verdien word?

72 Indien Selby aan die einde van drie jaar van nou af besluit om R100 000
uit die rekening te onttrek, hoeveel sal hy aan die cinde van vier jaar van
nou af in die rekening hé?

72 Tshepo neem 'n huislening oor 20 jaar uit om 'n huis te koop wat R1 500 000 kos.

721 Bereken die maandelikse paaiement indien rente teen 10,5% pj.
maandeliks saamgestel, bereken word.

7.2.2 Bereken die uitstaande balans onmiddellik nadat die 144°° betaling
gemaak is.
VRAAG 8
8.1 Bepaal f ' (x) vanuit eerste beginsels indien dit gegee word dat f(x) =x? —5.
ad...
8.2 Bepaal — indien:
POM de
8.2.1 y=3x+6x°+x-4
8.2.2 yx-y=2x°-2x 3; x#1

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

G3)

(3)

@

6)
[15]

6)

(3)

(4)
[12]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 DBE/November 2018
NSS

VRAAG 9

9.1 Die grafiek van g(x)=x°+bx> +cx+d_ is hieronder geskets.

Die grafiek van g sny die x-as by (-5; 0) en by P,endie y-as by (0; 20).
P en R is draaipunte van g.

R ly
g
20
Pa
-5 oO P
y
9.1.1 Toon dat b= 1, c=-16 en d=20. (4)
9.1.2 Bereken die koGrdinate van P en R. (5)

9.1.3 Is die grafick konkaaf op of konkaaf af by (0 ; 20)? Toon AL jou
berekeninge. (3)

9.2 Indien g 'n derdemagsfunksie is met:
* 23)=2/G)=0
© 9(0)=27
e g"(%)>0 as x<3 en g(x) <0 as x>3,
teken 'n sketsgrafiek van g en dui AL die relevante punte aan. rel

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 DBE/November 2018

NSS

VRAAG 10

In AABC:

e Dis 'n punt op AB, E is 'n punt op AC en F is 'n punt op BC sodanig dat DECF 'n
parallelogram is.

BF: FC=2:3.

Die loodregte hoogte AG word getrek om DE by H te sny.

AG =1 eenhede.

BC =(5 —#) eenhede.

Cc

: AN
:
G

10.1 Skryfneer AH: HG. qd)

B F

10.2 Bereken ¢ indien die oppervlakte van die parallelogram 'n maksimum is.
(LET WEL: Oppervlakte van 'n parallelogram = basis x 1 hoogte) (5)
[6]

VRAAG 11
Gegee die syfers: 3;4;5;6;7;8en9

11.1 Bereken hoeveel unieke 5-syfer-kodes gevorm kan word deur die syfers hierbo te
gebruik, indien:

11.1.1 Die syfers herhaal kan word (2)
11.1.2 Die syfers nie herhaal kan word nie (2)

11.2 Hoeveel unieke 3-syfer-kodes kan gevorm word deur die syfers hierbo te gebruik,
indien:
e  Syfers herhaal kan word
e Die kode groter as 400 maar kleiner as 600 is
* Die kode deur 5 deelbaar is (3)

(7]

Kopiereg voorbchou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 12
12.1 Gegee: P(A) =0,45; P(B)=y en P(A of B) = 0,74
Bepaal die waarde(s) van y indien A en B onderling uitsluitend is. (3)

12.2 'n Organisasie besluit om geskenksakkies met lekkers vir 'n graad R-klas by 'n sekere

skool, te gee. Daar is 'n geheime geskenk in presies 4 van die totale getal sakkies.

Elke leerder in die klas kan twee geskenksakkies met lekkers willekeurig kies, die een
na die ander. Die waarskynlikheid dat 'n leerder twee sakkies lekkers met 'n geheime

geskenk sal kies, is a Bereken die getal geskenksakkies met lekkers wat 'n

118
geheime geskenk in het. (6)

DP]
TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1 DBE/November 2018
NSS
INLIGTINGSBLAD
_ -b+Vb* -4ac
2a
A=P(i+ni) A=P(-ni) A=P(-i)" A=P(4i)"
T, =a+(n-l)d S, = 2a+(n—nd]
T, =ar" s oa" =) jr#l S, =“ 3-1<r<1
"rel l-r
poe L+if = poli”
i i
f'(x) = lim S(xt+h)~f(*)
h>0 h
X, tx yy, +y.
d= (%-% YP +Q,—-H)? (222, %12%2)
y=mx+c y-y, =mx-x,) m=22 71 m=tan@
%1~*
(x—a) +(y-bY =r?
In apc: = = _£

sind sinB sinC
a =b’ +c? —2be.cosA

area AABC = : ab.sinC
sin(a+ f)=sina.cosf +cosa.sinf

coda + B) =cosa.cosf—sina.sinB

cos’ a~sin’? a
cos2a = 41-2sin’ a

2cos’ a-1

Kopiereg voorbehou

sinfa— B) =sino.cosB—cosa.sinB

coe: — 8) = cosa.cosf+sina.sinB

sin2a = 2sina.cosa

Ye, -»?
= Al

n

o

P(A of B) = P(A) + P(B)— P(A en B)

p= EHD)
De-xy

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [2018 GRADE 12 TRIAL EXAM P1 FS](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-trial-exam-p1-fs/7e95d633-2263-4d89-a9cf-6871a4e1be21) — Mathematics · QP · 2018
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 MP](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-1-mp/fe550454-c635-4e05-ac77-fa2e68af9f1a) — Mathematics · QP · 2018
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 NW](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-1-nw/131ac19c-b932-4da8-9155-30097df7327a) — Mathematics · QP · 2018
- [Mathematics P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2023-eng/9eb0d4a5-b676-4a71-815d-7dc6a6e7c16e) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2016-eng/6df25db3-4851-48c4-baad-e09a869aeeef) — Mathematics · QP · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
