# Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2019-afr/91599fd6-aa46-4831-b66c-5a36312921bd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2019-afr/91599fd6-aa46-4831-b66c-5a36312921bd)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from blayviso.com =

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
ee ee ee ee ee ee ee aa
" WISKUNDE V1 7
i Ll)
i NOVEMBER 2019 .
Og eee?

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1 2 DBE/November 2019

NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.

2.

10.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 3 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
Ll x? +5x-6=0 (3)
1.1.2 4x? +3x-5=0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (3)
1.1.3 4x7 -1<0 (3)

Ld (WWa2+x ( WWa2-x)=x 4)

1.2 Los gelyktydig op vir x en y:

ytx=12 en xy=l4—3x (5)
1.3 Beskou die produk 1 «2x3 x4x ... x 30.
Bepaal die grootste waarde van k sodat 3* 'n faktor van die produk is. (4)
[22]
VRAAG 2
2.1 Gegee die kwadratiese ry: 321 ; 290 ; 261 ; 234; ....
2.1.1 Skryf die waardes van die volgende TWEE terme van die ry neer. (2)
2.1.2 Bepaal die algemene term van die ry indie vorm T,=an’+bn+c. (4
2.1.3 Watter term(e) van die ry sal 'n waarde van 74 hé? (4)
2.1.4 Watter term in die ry het die kleinste waarde? (2)
2.2 Gegee die meetkundige reeks: 2434254 =K
; 8 Bee 816 32
2.2.1 Bepaal die waarde van K indien die reeks 21 terme het. (3)
2.2.2 Bepaal die grootste waarde van » waarvoor T, > an (C3)
[19]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 4 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 3
10 1 10 1
3.1 Bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die waarde van: vary ~L (3)
yaa Y y= YO

3.2 ‘n Staalpaviljoen by 'n sportterrein bestaan uit 'n reeks van 12 trappe, waarvan die
eerste 3 in die diagram hieronder getoon word.

: 1
Elke trap is 5 m_ wyd. Elke trap het 'n hoogte van 5 m en 'n loopvlak van : m,

soos in diagram hieronder getoon.

wily
B
4
wn
5

le

Die oop kant (geskakeer op die skets) aan elke kant van die paviljoen moet met
metaalplate bedek word. Bereken die oppervlakte (in m’*) van metaalplate wat
benodig word om beide oop kante te bedek. (6)

[9]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 5 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 4

Hieronder is die graficke van f(x)=x*> +bx—3 en g(x)= yo .
x+p

e f het'ndraaipunt by C en sny die x-as by (1 ; 0).
e D isdie y-afsnit van beide f en g. Die grafieke f en g sny mekaar ook by E en J.
e Die vertikale asimptoot van g gaan deur die x-afsnit van f

yl
| a
‘ i \ 4
\ i \
f\ 1 AJ
\ |
|
| +
___\ oO fi x
dD
¢ ]\ |
‘|
I
4l Skryf die waarde van p neer. qd)
4.2 Toon aan dat a=3 en b=2. GB)
43 Bereken die kodrdinate van C. (4)
44 Gee die waardeversameling van f (2)
4.5 Bepaal die vergelyking van die lyn deur C wat 'n hoek van 45° met die positiewe
x-as vorm. Gee jou antwoord in die vorm y=... (3)

46 Is die reguit lyn, wat in VRAAG 4.5 bepaal is, 'n raaklyn aan f? Verduidelik jou
antwoord. (2)

47 Die funksie A(x) =f(m—x)+q het slegs een x-afsnit by x=0. Bepaal die waardes

van m en q. (4)
[19]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Wiskunde/V 1

NSS

VRAAG 5

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2019

Hieronder is die grafiek van f(x)=k*;k>0. Die punt (4; 16) lé op f

y

f=
—_—————— x
(e)

5.1 Bepaal die waarde van k. Q)
5.2 Grafiek g word verkry deur die grafiek f om die lyn y= x te reflekteer. Bepaal dic

vergelyking van g indie vorm y=... Q)
5.3 Skets die grafiek g. Dui op jou grafiek die kodrdinate van twee punte op g aan. (4)
5.4 Gebruik jou grafiek om die waarde(s) van x te bepaal waarvoor:

5.4.1 F(%) * g(x) > 0 (2)

5.4.2 g(x)s-l (2)
5.5 Indien A(x) = f(-x), bereken die waarde van x waarvoor f(x)— h(x) = 2 (4)

[16]

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1 7 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 6

6.1 Twee vriende, Kuda en Thabo, wil elkeen R5 000 vir vier jaar lank belé. Kuda belé sy

geld in 'n rekening wat enkelvoudige rente teen 8,3% p.j. betaal. Aan die einde van
die vier jaar sal hy 'n bonus van presies 4% van die finale opgelope bedrag ontvang.
Thabo belé sy geld in 'n rekening wat rente teen 8,1% p.j., maandeliks saamgestel,
betaal.

Wie se belegging sal die beste opbrengs aan die einde van die vier jaar lewer?
Regverdig jou antwoord met toepaslike berekeninge.

6.2 'n Bank het nege jaar gelede 'n huislening van R525 000 aan Mandy toegestaan.
Hierdie lening moes oor 20 jaar teen 'n rentekoers van 10% p.j., maandeliks
saamgestel, terugbetaal word. Mandy se maandelikse paaiemente het presies een
maand nadat die lening toegestaan is, begin.

6.2.1 Mandy het besluit om maandelikse paaiemente van R6 000, in plaas van
die vasgestelde paaiement van R5 066,36 te betaal. Hoeveel paaiemente
moet sy betaal om die lening te vereffen?

6.2.2 Nadat sy vir nege jaar lank maandeliks R6 000 betaal het, het Mandy geld
nodig gehad vir haar dogter se universiteitsgeld. Sy het die bank vir nog 'n
lening gevra. Die bank het voorgestel dat sy eerder die geld wat sy elke
maand ekstra betaal het as 'n belegging moes beskou en dat sy hierdie
volle bedrag kan onttrek om haar dogter se studies te betaal. Bereken die
maksimum bedrag wat Mandy uit die leningsrekening kan onttrek.

VRAAG 7

7A Bepaal f ‘(x) vanuit eerste beginsels indien dit gegee word dat f(x) = 4—7x.

72 Bepaal 2 indien y=4x8 +x?

7.3 Gegee: y=ax’+a
Bepaal:

dy
73.1 =
dx
dy
7.3.2 =
da
TA Die kurwe met vergelyking yextle gaan deur die punt A(2 ; 5). Bepaal die
x

vergelyking van die lyn loodreg op die raaklyn aan die kurwe by A.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

6)

(5)

(4)

{14]

(4)

GB)

(1)

(2)

(4)
[14]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 8 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 8

Nadat 'n insek ‘n kort afstand gevlieg het, kom dit teen 'n muur tot rus. Daarna het die insek
begin om teen die muur te kruip. Die roete wat die insek gekruip het, kan deur

A(t) = (¢-6)(-2t7 + 3t—6) beskryf word, waar h die hoogte (in cm) bokant die vloer en ¢ die
tyd (in minute), vandat die insek begin kruip het, is.

8.1 Op watter hoogte bokant die vloer het die insek begin kruip? (1)
8.2 Hoeveel keer het die insek die vloer bereik? (3)
8.3 Bepaal die maksimum hoogte wat die insek bokant die vloer bereik het. (4)

[8]
VRAAG 9

Gegee: f(x) =3x°
9.1 Los op f(x) =f /() GB)

9.2 Die grafieke f, f ‘en f” gaan almal deur die punt (0; 0).

9.2.1 Vir watter van die grafieke sal (0 ; 0) 'n stasionére punt wees? (1)
9.2.2 Verduidelik die verskil, indien enige, in die stasionére punte waarna daar 2)
in VRAAG 9.2.1 verwys word. ¢
9.3 Bepaal die vertikale afstand tussen die grafieke van f’ en f” by x=1. (3)
9.4 Vir watter waarde(s) van x is f(x)— f(x) <0? (4)
[13]
VRAAG 10

Die skoolbiblioteck is van Maandag tot Donderdag oop. Anna en Ben het albei een dag hierdie
week in die skoolbiblioteek studeer. Indien die kans om enige dag van die week te studeer ewe
waarskynlik is, bereken die waarskynlikheid dat Anna en Ben studeer het op:

10.1 Dieselfde dag (2)
10.2 Opeenvolgende dae (3)
5]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 9 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 11
lL Gebeurtenis A en B is onafhanklik, P(A) = 0,4 en P(B) =0,25.
1.1.1 Stel die gegewe inligting op 'n Venn-diagram voor. Dui op die
Venn-diagram die waarskynlikhede aan wat met elke area geassosieer
word, aan. G3)
11.1.2 Bepaal P(A of NIE B). (2)
11.2 Motors Beperk vervaardig motors met 5 verskillende bakwerkstyle, 4 verskillende

kleure vir die binnekant en 6 verskillende Kleure vir die buitekant, soos in die tabel
hieronder aangedui.

BAKWERKSTYLE KLEURE VIR DIE KLEUR VIR DIE
BINNEKANT BUITEKANT

Blou Silwer

Blou

Vyf bakwerkstyle Grys Wit
Swart Groen

Rooi

Rooi Goud

Die kleur van die motor se binnekant moet NIE dieselfde as die kleur aan dic
buitekant wees NIE.

Motors Beperk wil een van elke moontlike variasie van hulle motor in hulle
vertoonlokaal uitstal. Die vertoonlokaal het 'n vloerspasie van 500 m? en elke motor

benodig 'n vloerspasie van 5m’.

Is hierdie uitstalling moontlik? Regverdig jou antwoord met behulp van die nodige

berekeninge. (6)
fit]

TOTAAL: 150

Kepler voorbehou FIANNA AUC
GAUTENG

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 DBE/November 2019
NSS
INLIGTINGSBLAD
_ —b+Vb? -4ac
2a
A= P(+ni) A= P(I-ni) A=P(1-i)" A=P(I+i)"
T, =at+(n-)d 8, =F Pa+ Da]
T, =ar"" S, aa"=1) oy S,=—L: -ler<1
. r-l l-r

pasty" -1 paal-a+)”

L i

f'(0)= lin LED =F)

ow xX, +X. 4 + y.
d= (x,-x,) +(, -»y m{ 5 *3 5 >|

y=mxt+e y-y, =m(x-x,) m= 221 m=tand
xy x

(x-a) +(y-bP =7?
mAaBe: —4_=_' __¢

sinA sinB sinC

a =b? +6 —2be.cos A

opp AABC = jabsinc
sin(a + 8) =sinacos B + cosasin B sin(a — 8) =sinacos 8 -cosasin
cos(@ + #) = cosa cos f ~sinasin 8 cos(a@ — 8) = cosacos # +sinasin B

feos" a-sin’a
cos 2a = 41—2sin? @ sin 2@ =2sinacosa
locos? a1
_ x dt, -x)
y= a 2_ A
n l——
n
P(A)= ot P(A of B) = P(A) + P(B) ~ P(A en B)
ni
x—x\y-y

poatbx 5-9) hy 5)

Si(e-x)

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P1 Nov 2019 Memo Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2019-memo-afr-eng/eef87169-da21-443f-af20-6207010a2376) — Mathematics · Memo · 2019 · Eng
- [Gr 12 Gauteng Sep 2019 P1](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-sep-2019-p1/a2deda82-cc1b-4103-84d4-6d1ce61c2914) — Mathematics · QP · 2019
- [2019 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 LIMP](https://www.hlayiso.com/library/2019-grade-12-math-trial-exam-paper-1-limp/831efe5b-dbdc-4b34-9f4d-0c7aadcfdef4) — Mathematics · QP · 2019
- [Mathematics P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2019-eng/a645dde5-42e0-4a8d-85e6-9027775ee0b4) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2023-eng/9eb0d4a5-b676-4a71-815d-7dc6a6e7c16e) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2018-afr/cc9a5798-b97c-473f-a842-f9ddc36f2833) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
