# Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2020-afr/fc3fd203-87d4-41e5-93d0-4e8be3eb1b22
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2020-afr/fc3fd203-87d4-41e5-93d0-4e8be3eb1b22)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.c

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

WISKUNDE V1

NOVEMBER 2020

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 inligtingsblad. |

OGGENDSESSIE

NN 040000 nian

Kopiereg voorbehou

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1 2. DBE/November 2020

SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1,

Be

10.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopi wore NN 00100 000 Bion aseit

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 3 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 x? -6x =0 2)
131.2 x°+10x+8=0 (korrek tot TWEE desimale plekke) @)
1.13 (1-x\x+2)<0 (3)
14 Vx+18 =x-2 6)
1.2 Los gelyktydig op vir x en y:
xty=3 en 2x°+4xy—-y=15 (6)
1.3 Indien n die grootste heelgetal is waarvoor n° < 5°”, bepaal die waarde van n. (3)
[22]
VRAAG 2
2.1 7;x3;y5-Il1; ... is'nrekenkundige ry. Bepaal die waardes van x en y. (4)
2:2 Gegee die kwadratiese getalpatroon: —3 ; 6 ; 27 ; 60; ...
2.2.1 Bepaal die algemene term van die patroon in die vorm 7, = an*+bn+c. (4)
2.2.2 Bereken die waarde van die 50° term van die patroon. (2)
223 Toon aan dat die som van die eerste n eerste-verskille van hierdie patroon
deur S, =6n’ +3n gegee kan word. GQ)
2.2.4 Hoeveel opeenvolgende eerste-verskille is by die eerste term van die
kwadratiese getalpatroon getel om 'n term in die kwadratiese getalpatroon
met 'n waarde van 21 060 te verkry? (4)
[17]

Kopiereg voorbehou

N10 0 Bini oma

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 4 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 3
3.1 Bewys dat °4.3"* ‘'n konvergerende meetkundige reeks is. Toon AL jou
k=l
berekeninge.
: Sark 2 .
3.2 Indien 43 =>" bepaal die waarde van p.
k=p
VRAAG 4
-3
4.1 Gegee: h(x)=—~-+2
x-l1
4.1.1 Skryf die vergelykings van die asimptote van A neer.
4.1.2 Bepaal die vergelyking van die simmetrie-as van hf wat 'n negatiewe
gradiént het.
4.1.3 Skets die grafiek van h en dui die asimptote en die afsnitte met die

Kopiereg voorbehou

asse aan.

WESTERN CAPE

Blaai om asseblief

(3)

(5)
[8]

(2)

(2)

(4)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 5 DBE/November 2020
SS/NSS

4.2 Die grafieke van f(x) = AG + sy —8 en g(x) = a +3 is hieronder geskets.
e A is die draaipunt van f-
e Die simmetrie-as van f sny die x-as by E en die lyn g by D(m; n).
e §©Cisdie y-afsnit van f en g.

y

\ 2
g

Cc

4.2.1 Skryf die koGrdinate van A neer. (2)
4.2.2 Skryf die waardeversameling van / neer. (1)
4.2.3 Bereken die waardes van men n. (3)
4.2.4 Bereken die oppervlakte van OCDE. (3)
4.2.5 Bepaal die vergelyking van g™', die inverse van g, indie vorm y=... (2)

4.2.6 Indien h(x)=g7'(x)+k ‘nraaklyn aan f is, bepaal die kodrdinate van
die raakpunt van hen f (4)
[23]

Kove worn 000 sim as

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 6

SS/NSS

VRAAG 5

DBE/November 2020

Die grafiek van f(x)=3™ is hieronder geteken. A is die y-afsnit van f.
B is die snypunt van f en die lyn y= 9.

5.1

5.2

5:3

5.4

5:5:

Kopiereg voorbehou

Skryf die kodrdinate van A neer.

Bepaal die koérdinate van B.

Skryf die definisieversameling van f7' neer.

Beskryf die translasie van f na A(x) = at

3°

Bepaal die waardes van x waarvoor h(x) < 1.

010040

Q)
(3)
(2)

(3)

G)
[12]

Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 7 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 6

6.1 Op 31 Januarie 2020 maak Tshepo sy eerste maandelikse deposito van R1 000 in 'n

spaarrekening. Hy gaan voort om aan die einde van elke maand tot en met
31 Januarie 2032, deposito's van R1 000 te maak. Die rentekoers is op 7,5% p,j.,
maandeliks saamgestel, vasgestel.

6.1.1 Hoeveel sal die belegging onmiddellik na die laaste deposito werd wees? (4)
6.1.2 As hy geen verdere betalings maak nie, maar die geld in die rekening los,
hoeveel geld sal op 31 Januarie 2033 in die rekening wees? (2)
6.2 Jim het 'n nuwe motor vir R250 000 gekoop. Die motor se waarde het jaarliks teen
'n koers van 22% p.j. volgens die verminderdesaldo-metode verminder. Na hoeveel
jaar sal die boekwaarde daarvan R92 537,64 wees? (3)
63 Mpho het 'n lening onder die volgende voorwaardes verkry:
e Die rentekoers is 11,3% p.j., maandeliks saamgestel.
e Die leningstydperk is 6 jaar.
e Die maandelikse terugbetaling is R1 500.
e Haar eerste terugbetaling is een maand nadat die lening aan haar toegestaan is,
gemaak.
6.3.1 Bepaal die waarde van die lening. (3)
6.3.2 Hoeveel rente in totaal sal Mpho gedurende die eerste 5 jaar betaal? (4)
[16]
VRAAG 7
7A Bepaal f ‘(x) vanuit eerste beginsels indien f (x)= 2x? -1. (5)
7.2 Bepaal:
7.21 4 +x) (3)
dx
4x* 9 3
7.2.2 (x) as f(x)= ;x#-— 4
f'(x) as S@)=F oS 5 (4)

[12]

Kose voting Boson a

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 8 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 8

Die grafiek van g (x)= ax? + bx” +cx, 'nkubiese funksie met'n y-afsnit by 0, is hieronder
geteken. Die x-kodrdinate van die draaipunte van g is —1 en 2.

ty
&

~] x

0 2 :
8.1 Vir watter waardes van x is g stygend? (2)
8.2 Skryf die x-koérdinaat van die buigpunt van g neer. (2)
8.3 Vir watter waardes van x is g konkaaf af? (2)
8.4 Indien g ‘(x) =— 6x" +6x +12 is, bepaal die vergelyking van g. (4)

8.5 Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan g met die maksimum gradiént. Skryf jou

antwoord in die vorm y=mx+c. 6)

[15]

is MOO Blasi om assebief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 9 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 9

'n Toe reghoekige houer (boks) moet soos volg vervaardig word:

° Afmetings: lengte (J), breedte (w) en hoogte (A).

e Die lengte (/) van die basis moet 3 keer die breedte (w) wees.

e Die volume moet 5 m* wees.

Die materiaal vir die bokant en onderkant kos R15 per vierkante meter en die materiaal vir die
sykante kos R6 per vierkante meter.

91 Toon dat die koste om die houer te vervaardig soos volg bereken kan word:
Koste = 90w? +48wh (4)
9.2 Bepaal die breedte van die houer sodat die koste om die houer te vervaardig,
‘n minimum sal wees. (6)
[10]
VRAAG 10
10 syfer-telefoonnommers met die volgende formaat word in 'n sekere land in gebruik geneem:
Formaat Area-kode Sentralekode Nommer
Aantal syfers 3 syfers 3 syfers 4 syfers
Voorbeeld 901 544 1230
Syfers kan herhaal word.
10.1 Hoeveel moontlike 10 syfer-telefoonnommers kon gevorm word? (2)
10.2 Sekere beperkings is op die groepe syfers geplaas:
° Area-kode: moet 3 syfers wees en die eerste syfer kan NIE 0 of 1 wees NIE
Sentralekode: moet 3 syfers wees en die eerste en tweede syfers kan NIE
0 of 1 wees NIE
e Nommer: moet 4 syfers wees en die eerste syfer MOET 'n 0 of 1 wees
10.2.1 Hoeveel geldige 10 syfer-telefoonnommers kon gevorm word deur die
gegewe beperkings toe te pas? (3)

10.2.2 Bepaal die waarskynlikheid dat enige 10 syfer-telefoonnommer wat
ewekansig gekies word, 'n geldige telefoonnommer sal wees. (2)

[7]

Kop voto 04 0 Bim sede

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 10 DBE/November 2020
SS/NSS

VRAAG 11

Harry skiet pyle na 'n teikenbord. Hy het 'n 50%-kans om die kol met elke skoot te tref.

111 Bereken die waarskynlikheid dat Harry die kol met sy eerste skoot en sy tweede skoot
sal tref.
112 Bereken die waarskynlikheid dat Harry die kol ten minste twee keer met sy eerste drie

skote sal tref.
11.3 Glenda het ook 'n 50%-kans om die kol met elke skoot te tref. Harry en Glenda sal
beurte maak om 'n pyl te skiet en die eerste persoon wat die kol tref, sal die wenner

wees. Bereken die waarskynlikheid dat die persoon wat eerste skiet, die wenner van
die uitdaging sal wees.

TOTAAL:

Kops voto LO

(2)

(3)

(3)
[8]

150

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 DBE/November 2020
SS/NSS

INLIGTINGSBLAD

—b+Vb* -4ac

2a
A=P(+ni) A= P(-ni) A=P(1-i)" A=P(1+i)"
T, =a+(n-Nd S, =F Rar @-na]
T, = ar" sD. pat S,=-4; -I<r<l

r-1 ? l-r

pans" =I pal-0+)"]

Ul 1

#')= in LE*D= FO)

X +X, Wty
d=y(x,-%) +. -n) m{ 5 eS = |

y=mxt+e y-y, =m(x—-x,) m= m=tand
x2 —X

(x-a) +(p-8y ="?
In AABC: Ga

sinA sinB sinC

a’ =b> +c” —2be.cos A

1 .

area AABC = ae sinC
sin(a + 8) =sinacos B +cosasin B sin(a — £8) =sinacos B —cosasin B
cos(a + 8) =cosacos B —sinasin B cos(a — 8) =cosacos 8 +sinasin B

cos’ a —sin? a

cos2a =41-2sin’ a sin 2a =2sinacosa

2cos? a1

n

x > (x, - zy

2 i=l

n o* =f
n
P(A)= aa P(A of B) =P(A)+P(B)— P(A en B)
poatbx p- Dek 2-3)

Dy (x -x y
Kopi wtb 0001

## Related documents

- [Mathematics P1 Nov 2020 Memo Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2020-memo-afr-eng/48e54b94-396f-4fda-b66d-100bed96bcc2) — Mathematics · Memo · 2020 · Eng
- [2020 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 NW](https://www.hlayiso.com/library/2020-grade-12-math-trial-exam-paper-1-nw/29fe043e-9275-4a5d-9937-7bc72911b845) — Mathematics · QP · 2020
- [Mathematics P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2023-eng/9eb0d4a5-b676-4a71-815d-7dc6a6e7c16e) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2018-afr/cc9a5798-b97c-473f-a842-f9ddc36f2833) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Mathematics P1 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2016-eng/6df25db3-4851-48c4-baad-e09a869aeeef) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [Mathematics P1 English November 2014(amended)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-english-november-2014-amended/4514fd2c-500a-446e-b426-86d1c8831b01) — Mathematics · QP · 2014 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
