# Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2022-afr/99493b14-1abd-4967-bc1a-db7da4d6651c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2022-afr/99493b14-1abd-4967-bc1a-db7da4d6651c)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

ey basic education

Wy

ww

J y Department:
@ Basic Education
SS REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

ee”

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
(sialeieabeieiaieneiebeiabeieieieneieeieiieialeleieiebeieiebeieieeieeieieiiinenen >
" WISKUNDE V1 "
u :
i NOVEMBER 2022 "

2

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.

Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

### Page 2

Wiskunde/V1

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2022
NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.

2.

10.

Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
Beantwoord AL die vrae.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 1
Ll Los op vir x:
1.1 (3x — 6)(x + 2)=0

1.1.2 2x? -6x+1=0 (korrek tot TWEE desimale plekke)

1.1.3 x’ -90>x

1.1.4 x—Tvx =-12

1.2 Los gelyktydig vir x en y op:
2x-y=2
xy=4
13 Toon dat 2.5"~—5"' +5"? ewe is vir alle positiewe heelgetalwaardes van n.
3 yel
1.4 Bepaal die waardes van x en y as: 3 = 96"
VRAAG 2
2.1 Dic eerste term van 'n meetkundige reeks is 14 endie 6 termis 448.
2.1.1 Bereken die waarde van die konstante verhouding, r.
2.1.2 Bepaal die aantal opeenvolgende terme wat by die eerste 6 terme van die
reeks getel moet word om 'n som van 114 674 te kry.
2.1.3 Indien die eerste term van 'n ander reeks 448 en die 6” term 14 is,
bereken die som tot oneindig van die nuwe reeks.
: 1 1 1 .
2.2 Indien >(3 pt ‘| = 20—, bepaal die waarde van k.
TAS 6 6

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)
(3)
(4)
(4)

(5)

(3)

(4)
[25]

(2)

(4)

(3)

(5)
{14]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V 1
NSS

VRAAG 3

Daar word gegee dat die algemene term van 'n kwadratiese getalpatroon JT, =n? +bn+9 isen
dat die eerste term van die eerste verskille 7 is.

3.1 Toon dat b=4.
3.2 Bepaal die waarde van die 60° term van hierdie getalpatroon.
3.3 Bepaal die algemene term vir die ry van eerste verskille van die kwadratiese

getalpatroon. Skryf jou antwoord in die vorm 7, = mp + q.

3.4 Watter TWEE opeenvolgende terme in die kwadratiese getalpatroon het 'n eerste
verskil van 157?

VRAAG 4

4.1 Die grafiek van h(x) = +q_ is hieronder geskets. Die asimptote van A sny by

x+p

(1; 2).

4.11 Skryf die waardes van p en q neert.

4.1.2 Bereken die kodrdinate van die x-afsnit van A.

4.1.3 Skryf die x-koérdinaat van die x-afsnit van g neer, indien g(x) = A(x +3).
4.14 Die vergelyking van 'n simmetrie-as van A is y=x+t. Bepaal die

waarde van ¢.

4.1.5 Bepaal die waardes van x waarvoor -2< =)
x

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

DBE/November 2022

(2)
(2)

GB)

GB)
[10]

(2)
(2)
(2)

(2)

### Page 5

Wiskunde/V1

4.2 Die grafieke van f(x)=x?-4x-5 en g(x)=a.2"+q_is hieronder geskets.

Downloaded from hlayiso.co

NSS

e E en His die x-afsnitte van f.

e C isdie y-afsnit van f en lé op die asimptoot van g.

e Die twee grafieke sny by D, die draaipunt van f.

m

DBE/November 2022

4.2.1

4.2.2

4.2.3

4.2.4

4.2.5

Kopiereg voorbehou

Skryf die y-kodrdinaat van C neer.

Bepaal die kodrdinate van D.
Bepaal die waardes van a en q.

Skryf die waardeversameling van g_ neer.

Bepaal die waardes van kk waarvoor die waarde van f(x) — k altyd

positief sal wees.

Blaai om asseblief

()
(2)
(3)
()

(2)
[20]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 DBE/November 2022

NSS

VRAAG 5

Die grafieke van g(x)=2x+6 en g”', die inverse van g, word in die diagram hieronder
getoon.

e D en B is onderskeidelik die x- en y-afsnitte van g.

e C isdiex-afsnit van g7.

e Die grafieke van g en g™' snyby A.

¥
B /
&
D 16) Cc x
ei
A

5.1 Skryf die y-kodrdinaat van B_ neer. qa)
5.2 Bepaal die vergelyking van g™! indie vorm g7'(x) = mx +n. (2)
5.3 Bepaal die koérdinate van A. (3)
5.4 Bereken die lengte van AB. (2)
5.5 Bereken die oppervlakte van AABC. (5)

[13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskunde/V 1 DBE/November 2022
NSS

VRAAG 6

6.1 R12 000 is in 'n fonds belé wat rente teen m% p,j., kwartaalliks saamgestel, betaal

6.2

6.3

Downloaded from hlayiso.com

het. Na 24 maande was die waarde van die belegging R13 459.
Bepaal die waarde van m.

Op 31 Januarie 2022 het Tino R1 000 in 'n rekening gedeponeer wat rente teen
7,5% p.j., maandeliks saamgestel, betaal het. Hy het aangehou om R1 000 op die
laaste dag van elke maand te deponeer. Hy sal die laaste deposito op 31 Desember
2022 maak.

Sal Tino op 1 Januarie 2023 genoeg geld in die rekening hé om ‘'n rekenaar wat
R13 000 kos, te kan koop? Motiveer jou antwoord deur 'n toepaslike berekening te
gebruik.

Thabo beplan om 'n kar wat R250 000 kos, te koop. Hy sal 'n deposito van 15% betaal
en 'n lening vir die balans uitneem. Die rente op die lening is 13% p,j., maandeliks
saamgestel.

6.3.1 Bereken die waarde van die lening.
6.3.2 Die cerste terugbetaling sal gemaak word 6 maande nadat dic lening

toegestaan is. Die lening sal oor 'n tydperk van 6 jaar nadat dit toegestaan
is, afbetaal word. Bereken die MAANDELIKSE paaiement.

VRAAG 7

7A

7.2

73

Kopiereg voorbehou

Bepaal f "(x) vanuit eerste beginsels indien f(x) =x? +x.
Bepaal f '(x) indien f(x) =2x° —3x‘ +8x.

Die raaklyn aan g(x) = ax? +3x? +4x+c het 'n minimum helling (gradiént) by die
punt (-1;~7). Vir watter waardes van x sal g konkaaf op wees?

Blaai om asseblief

(4)

4)

(1)

(3)
(14)

6)

(3)

(4)
{12]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V1 DBE/November 2022
NSS
VRAAG 8
Die grafiek van y= f/ (x) = mx? +ux+k is hieronder geteken.
Die grafiek gaan deur die punte °-5 5 0] , Q(1;0) en R(O;1).
y
R/0;1
(031) f!
P, Q (1; 0)
1 7 *
1.0)
3

8.1 Bepaal die waardes van m, n en k. (6)
8.2 Indien dit verder gegee word dat f(x) =-x? +x? +x42:

8.2.1 Bepaal die koérdinate van die draaipunte van f. (3)

8.2.2 Skets die grafiek van f Dui die kodrdinate van die draaipunte en die

afsnitte met die asse op jou grafiek aan. (5)

8.3 Punte E en W is twee veranderlike punte op f’ enis op dieselfde horisontale lyn.

° A is'nraaklynaan f’ by E.

eg is'nraaklynaan f! by W.

e hen g snyby D(a; 4).

8.3.1 Skryf die waarde van a neer. qd)

8.3.2 Bepaal die waarde(s) van 5 waarvoor A en g nie meer raaklyne aan

J! sal wees nie. Q)

[17]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Wiskunde/V 1

VRAAG 9

Gegee f(x)=x’.

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2022
NSS

Bepaal die minimum afstand tussen die punt (10; 2) en'n punt op f

VRAAG 10

10.1 A, B en C is drie gebeurtenisse. Die waarskynlikhede dat hierdie gebeurtenisse (of
enige kombinasie daarvan) sal plaasvind, word in die Venn-diagram hieronder gegee.

10.1.1 Indien daar gegee word dat die waarskynlikheid dat ten minste een van
die gebeurtenisse sal plaasvind, 0,893 is, bereken die waarde van:
(a) y, die waarskynlikheid dat nie een van hierdie gebeurtenisse sal
plaasvind nie.
(b) x, die waarskynlikheid dat al drie gebeurtenisse sal plaasvind.
10.1.2 Bepaal die waarskynlikheid dat ten minste twee van die gebeurtenisse sal
plaasvind.
10.1.3 Is gebeurtenisse B en C onafhanklik? Motiveer jou antwoord.

10.2 ‘n Viersyferkode word benodig om 'n kombinasieslot oop te maak. Die kode moet 'n
ewe getal wees en mag nie die syfers 0 of 1 bevat nie. Syfers mag nie herhaal word
nie.

10.2.1 Hoeveel moontlike 4-syfer-kombinasies is daar om die slot oop te maak?
10.2.2 Bereken die waarskynlikheid dat jy die slot met die eerste poging sal

Kopiereg voorbehou

oopmaak as daar gegee word dat die kode groter as 5 000 is en dat die
derde syfer 2 is.

TOTAAL:

[8]

(1)
(ly

(2)
(5)

(3)

(3)
[17]

150

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V1 DBE/November 2022
NSS
INLIGTINGSBLAD
ye bE v8 —4ac
2a
A=P(+ni) A= P(i-ni) A=P(-i" A=P(+i"
T, =a+(n—l)d 8, =F Pa+(m—nd]
T, =ar"" Ss _ alr” -1) srel S, = a j3-l<r<l
. r-1 l-r
p aati =I paxiat+i)"
i i
_ f(x+h)- f(x)
(x)= 1
PO= Th
d=\(%,~-x) +(,-y) w(2 pm)
2 2
y=mxt+e y-y, =m(x-x,) m= 22% m=tan@
2 7%

(x-af +(y-4Y =r?
bee

a =
sinB sinc

sin A

a’ =b? +c? —2be.cos A

In AABC:

area AABC = absinC

sin(a+ B) =sin a.cos B+cosa.sinB
cos (a+ f)= cosa.cos #—sina.sinB
cos’ @—sin’ a
cos2@ =41—2sin’ a
2cos’ @-1

Kopiereg voorbehou

sin(a— B) =sina.cos S—cosa.sin?

cos(a —f)=cosa.cos B+sina.sinB

sin 2a = 2sina.cosa

; YG, -3)

oO
n

P(A of B) = P(A) + P(B) ~ P(A en B)

pu ID)

M@-xy

## Related documents

- [Gr12 Mathematics P1 (English) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-english-sep-2022-question-paper/14941e0e-8578-4c8c-ba9e-f87f93e33e32) — Mathematics · QP · 2022 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2023-eng/9eb0d4a5-b676-4a71-815d-7dc6a6e7c16e) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2018-afr/cc9a5798-b97c-473f-a842-f9ddc36f2833) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Mathematics P1 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2016-eng/6df25db3-4851-48c4-baad-e09a869aeeef) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [Mathematics P1 English November 2014(amended)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-english-november-2014-amended/4514fd2c-500a-446e-b426-86d1c8831b01) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Mathematics P2 Nov 2022 Answer Book Eng Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2022-answer-book-eng-afr/59f5f409-6bc6-455e-ba28-da6a96e11a91) — Mathematics · Addendum · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
