# Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-common-paper-grade-11-2014-afr/3f5efbce-f204-4bf4-82ef-65fda2f947d6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2014 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-common-paper-grade-11-2014-afr/3f5efbce-f204-4bf4-82ef-65fda2f947d6)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 11

                                   WISKUNDE V2

                                  NOVEMBER 2014

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                         Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                      2                             DBE/November 2014
                                           KABV – Graad 11

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.

3.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
          die antwoorde gebruik het, duidelik aan.

4.        Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

5.        Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en
          nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                        3                                             DBE/November 2014
                                                             KABV – Graad 11

VRAAG 1

1.1       Die getal afleweringsvoertuie wat daagliks in 'n tydperk van twee weke goedere by
          naburige supermarkte, Supermark A en Supermark B, aflewer, word in die mond-en-
          snordiagramme hieronder voorgestel.

Supermark A
                     8    10       12    14        16        18        20    22       24    26   28    30   32   34     36

Supermark B

              4   6       8    10       12    14        16        18    20       22    24   26   28    30   32   34    36

          1.1.1           Bereken die interkwartielomvang van die data vir Supermark A.                                                    (2)

          1.1.2           Beskryf die skeefheid in die data van Supermark A.                                                               (1)

          1.1.3           Bereken die omvang (variasiewydte) van die data vir Supermark B.                                                 (2)

          1.1.4           In die tydperk van twee weke, watter supermark ontvang 25 of meer
                          aflewerings per dag op meer dae? Verduidelik jou antwoord.                                                       (2)

1.2       Die getal afleweringsvoertuie wat daagliks in die tydperk van twee weke goedere by
          Supermark A afgelewer het, is aangeteken. Die data word hieronder getoon.

            10       15       20        x      30             35            15        31    32    21        x    27      28      29

          Indien die gemiddelde getal afleweringsvoertuie wat goedere in die tydperk van twee
          weke by Supermark A afgelewer het, aan 24,5 gelyk is, bereken die waarde van x.                                                  (3)
                                                                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                            4                               DBE/November 2014
                                                                 KABV – Graad 11

VRAAG 2

Die 2012 Olimpiese Somerspele het in Londen plaasgevind. Die gemiddelde daaglikse
temperatuur, in grade Celsius, is vir die duur van die Spele aangeteken. 'n Kumulatiewe-
frekwensie-grafiek (ogief) van hierdie data is hieronder getoon.

                                         Kumulatiewefrekwensie-grafiek van die gemiddelde daaglikse
                                                         temperatuur aangeteken
                               30

                               25

      Kumulatiewe frekwensie
                               20

                               15

                               10

                               5

                               0
                                    17      19      21      23       25      27      29      31        33          35

                                                 Gemiddelde daaglikse temperatuur (in grade Celsius)

2.1                            Oor hoeveel dae het die 2012 Olimpiese Somerspele plaasgevind?                                    (1)

2.2                            Skat die persentasie dae wat die gemiddelde daaglikse temperatuur minder as
                               24 °C was.                                                                                        (2)

2.3                            Voltooi die frekwensietabel van die data in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK.                           (3)

2.4                            Trek vervolgens 'n frekwensieveelhoek van die data op die rooster wat in die
                               SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien word.                                                             (4)
                                                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                       5                         DBE/November 2014
                                            KABV – Graad 11

VRAAG 3

In die diagram is A(–9 ; 12), B(9 ; 9) en C(–3 ; –9) die hoekpunte van ABC. N(a ; 7) is 'n
punt sodanig dat BN = 5 5 . R is 'n punt op AB en S is 'n punt op BC sodat RNS parallel
is met AC en RNS deur die oorsprong gaan. T lê op die x-as regs van punt P.
 AĈB  θ , AM̂O   en BP̂T   .

                                                      y

      A(–9 ; 12)                   R

                                                                                   B(9 ; 9)

                                  N(a ; 7)

                                                                                                          x
                           M                      O           P                       T

                                                          S

                                        
                                    C(–3 ; –9)

3.1        Bereken die gradiënt van die lyn AC.                                                    (2)

3.2        Bepaal die vergelyking van lyn RNS in die vorm y = mx + c.                              (2)

3.3        Bereken die waarde van a.                                                               (4)

3.4        Bereken die grootte van .                                                              (5)
                                                                                                   [13]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                     6                              DBE/November 2014
                                          KABV – Graad 11

VRAAG 4

In die diagram is A(–8 ; 6), B, C en D(3 ; 9) die hoekpunte van 'n ruit. Die vergelyking van
BD is 3x – y = 0. Die hoeklyne van die ruit sny in punt K.

                                                            D(3 ; 9)

          A(–8 ; 6)

                                                      K

                                                                                     C
                                                  O

                                            B

4.1       Bereken die omtrek van ABCD. Laat jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm.                 (3)

4.2       Bepaal die vergelyking van die hoeklyn AC in die vorm y = mx + c.                            (4)

4.3       Bereken die koördinate van K as die vergelyking van AC gegee word deur
          x + 3y = 10.                                                                                 (3)

4.4       Bereken die koördinate van B.                                                                (2)

4.5       Bepaal, deur AL jou berekeninge te toon, of ruit ABCD 'n vierkant is of nie.                 (5)
                                                                                                       [17]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                          7                               DBE/November 2014
                                               KABV – Graad 11

VRAAG 5

5.1       Indien cos 23° = p, druk die volgende uit in terme van p, sonder die gebruik van 'n
          sakrekenaar:

          5.1.1       cos 203°                                                                              (2)

          5.1.2       sin 293°                                                                              (3)

5.2       Vereenvoudig die volgende uitdrukking tot 'n enkele trigonometriese term:

                sin(360  x). tan( x)
                                                                                                            (6)
           cos(180  x).(sin 2 A  cos 2 A)

                                                   cos x     1  sin x     2
5.3       5.3.1       Bewys die identiteit:                                                               (5)
                                                 1  sin x     cos x     cos x

          5.3.2       Vir watter waardes van x in die interval 0° ≤ x ≤ 360° sal die identiteit
                      in VRAAG 5.3.1 ongedefinieerd wees?                                                   (2)

5.4       Bepaal die algemene oplossing van: sin 2 x  4 cos 2 x                                            (5)

5.5       In die diagram hieronder is          P( x ; 3 ) 'n punt in die Kartesiese vlak sodanig dat
          OP = 2. Q(a ; b) is 'n punt sodanig dat TÔQ   en OQ = 20. PÔQ  90 .

                                       y
                                                  P(

                                           2

                                                                               x
                                      O                             T

                                                       20

                                                                          Q(a ; b)

          5.5.1       Bereken die waarde van x.                                                             (2)

          5.5.2       Bereken vervolgens die grootte van α.                                                 (3)

          5.5.3       Bepaal die koördinate van Q.                                                          (5)
                                                                                                            [33]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                    8                              DBE/November 2014
                                         KABV – Graad 11

VRAAG 6

In die diagram hieronder is die grafieke van f(x) = a cos bx en g(x) = sin (x + p) geskets vir
x  [–180° ; 180°].

              f                                                         g

                                               0

6.1       Skryf die waardes van a, b en p neer.                                                       (3)

6.2       Vir watter waardes van x in die gegewe interval neem die grafiek van f toe soos
          wat die grafiek van g toeneem?                                                              (2)

6.3       Skryf die periode van f (2x) neer.                                                          (2)

6.4       Bepaal die minimum waarde van h indien h(x) = 3f(x) – 1.                                    (2)

6.5       Verduidelik hoe die grafiek van g getransformeer moet word om grafiek k te vorm,
          waar k(x) = – cos x.                                                                        (2)
                                                                                                      [11]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                     9                           DBE/November 2014
                                          KABV – Graad 11

VRAAG 7

 Buite-oppervlakte =  r 2   r S waar S die skuinshoogte is.
           1
 Volume = oppervlakte van basis  loodregte hoogte
           3
           1
 Volume =  r 2 h
           3

7.1       In die diagram is die basis van die piramide 'n stomphoekige ABC met Â = 110°,
          B̂ = 40° en BC = 6 meter. Die loodregte hoogte van die piramide is 8 meter.

                                                             T

                                                             8

                               A                                        B
                                   110°                          40°

                                                   6

                        C

          7.1.1       Bereken die lengte van AB.                                                   (3)

          7.1.2       Bereken die oppervlakte van die basis, dit is ABC.                          (2)

          7.1.3       Bereken die volume van die piramide.                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                    10                          DBE/November 2014
                                          KABV – Graad 11

7.2       Die loodregte hoogte, AC, van die keël hieronder, is 2 meter en die radius is r.
          AB is die skuinshoogte.
          BÂC  36

                                                  A

                                                36°

                                                      2

                                     B      r         C

          Bereken die totale buite-oppervlakte van die keël.                                       (6)
                                                                                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                     11                          DBE/November 2014
                                           KABV – Graad 11

GEE REDES VIR JOU BEWERINGS EN BEREKENINGE IN VRAAG 8, 9 EN 10.

VRAAG 8

8.1       In die diagram hieronder is PT 'n middellyn van die sirkel met middelpunt O. M en
          S is punte op die sirkel weerskante van PT.
          MP, MT, MS en OS word getrek.
           
          M 2 = 37°

                                           M
                                                   2         T
                                               1       37°

                                                       O 2
                                                         1

                                                                   S

                                       P

          Bereken, met redes, die grootte van:
                      
          8.1.1       M1                                                                            (2)

                      
          8.1.2       O1                                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                   12                            DBE/November 2014
                                         KABV – Graad 11

8.2       In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. KM en LM is raaklyne aan die
          sirkel by K en L onderskeidelik. T is 'n punt op die omtrek van die sirkel. KT en
          TL word verbind. Ô1 = 106°.

                                         K

                                 O 1 106°        1    T
                                 2                                                    M

                                         L

          8.2.1      Bereken, met redes, die grootte van T̂1 .                                     (3)

          8.2.2      Bewys dat vierhoek OKML 'n vlieër is.                                         (3)

          8.2.3       Bewys dat vierhoek OKML 'n koordevierhoek is.                                (3)

          8.2.4      Bereken, met redes, die grootte van M̂ .                                      (2)
                                                                                                   [15]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                    13                               DBE/November 2014
                                          KABV – Graad 11

VRAAG 9

In die diagram is M die middelpunt van die sirkel wat deur die punt L, N en P gaan.
PM is verleng na K. KLMN is 'n koordevierhoek in die groter sirkel met KL = MN.
LP is verbind. KM̂L  20 .

                                          K

                                            1 2
                                                                L
                                                            2

                                                                1

                                                          20°
                                                                1
                                                                    M
                                                                2 4
                                                                 3

                                                                        1
                                                  1
                                                      2                 2
                                                  N                         P

9.1       Skryf, met redes, die grootte van NK̂M neer.                                                 (2)

9.2       Gee 'n rede waarom KN | | LM.                                                                (1)

9.3       Bewys dat KL = LM.                                                                           (2)

9.4       Bereken, met redes, die grootte van:

          9.4.1       KN̂M                                                                             (4)

          9.4.2       LP̂N                                                                             (3)
                                                                                                       [12]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                        14                             DBE/November 2014
                                              KABV – Graad 11

VRAAG 10
10.1      Gebruik die skets in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK om die stelling te bewys
          wat beweer dat BÂT  Ĉ .                                                                  (6)

                                      C                               B

                                                      O

                                  P
                                                      A                   T

10.2      In die diagram is PQ 'n raaklyn aan die sirkel QST by Q sodanig dat QT 'n koord
          van die sirkel is en TS verleng die raaklyn by P ontmoet. R is 'n punt op QT
          sodanig dat PQRS 'n koordevierhoek in 'n ander sirkel is. PR, QS en RS word
          verbind.
                                              P
                                              1 2

                                                              1   S
                                                              2   3
                                      1
                                  Q       2           1 2 3
                                                                              T
                                                          R

          10.2.1      Gee 'n rede vir elke bewering. Skryf slegs die rede langs die vraagnommer
                      in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK neer.

                      Bewering                      Rede

                      Q̂1  T̂                      10.2.1 (a)

                      Q̂2  P̂2                     10.2.1 (b)
                                                                                                      (2)
          10.2.2      Bewys dat PQR 'n gelykbenige driehoek is.                                       (4)
          10.2.3      Bewys dat PR 'n raaklyn aan die sirkel RST by punt R is.                        (3)
                                                                                                      [15]
                                                                                     TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-memo/656d3afd-dd1b-44ce-bffe-12a63499a35d) — Mathematics · Memo · 2014
- [Mathematics P1 Common Paper Grade 11 2014 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-common-paper-grade-11-2014-eng/f9843972-fd74-4741-a054-25f30685dcec) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [2014 GRADE 11 FINAL EXAM NOV MATH PAPER 2](https://www.hlayiso.com/library/2014-grade-11-final-exam-nov-math-paper-2/9158becc-51bf-454c-bcde-b658df2cc550) — Mathematics · QP · 2014
- [MATH P2 G11 ANSBK NOV2020 EA D](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-ansbk-nov2020-ea-d/583eb4f8-00f5-4c39-8338-e04e9a21ccab) — Mathematics · QP · 2020
- [MATH P2 G11 QP NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-qp-nov2020-afr-d/58609053-db05-4e43-b685-42f1ff52f21c) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATH P2 G11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-qp-nov2020-afrikaans/5b9b4cbe-0a28-4fa0-814e-7f11685a69b3) — Mathematics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [Grade 11 Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/470265ad-99e7-4e3e-af02-0c28a273b390) — Memo · 2026 · Eng
- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
