# Mathematics Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-feb-march-2018-afr/59ab36bd-7448-43aa-a071-df4565ce0262
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 NSC Supplementary 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-feb-march-2018-afr/59ab36bd-7448-43aa-a071-df4565ce0262)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded trom hiavisoa. com

\ oong
all basic education

| uf mH) Department:
LG) Basic Education
WA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
II ee
1 WISKUNDE V2 "
Ty "
/- au
7 FEBRUARIE/MAART 2018 fi
BODO n oop OOOO Ooooaposoopndensppessosapsoonoooee

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 1 inligtingsblad
en 'n antwoordeboek van 27 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 2 DBE/Feb.—Mrt. 2018

NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 3 DBE/Feb.-Mrt. 2018
NSS

VRAAG 1

‘n Organisasie het besluit om bloedskenkklinieke by verskeie kolleges op te stel. Studente sou
oor 'n tydperk van 10 dae bloed skenk. Die getal eenhede bloed wat per dag deur studente van
kollege X geskenk is, word in die tabel hieronder getoon.

DAE 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
BOLD. 45 | 59 | 65 | 73 | 79 | 82 | 91 | 99 | 101 | 106
1.1 Bereken:
11.1 Die gemiddelde van die eenhede bloed wat per dag oor die tydperk van
10 dae geskenk is (2)
1.1.2 Die standaardafwyking van die data (2)
1.1.3 Hoeveel dae is die getal eenhede bloed wat by kollege X geskenk is, buite
een standaardafwyking van die gemiddelde? (3)
1.2 Die aantal eenhede bloed wat deur die studente van kollege X geskenk is, word in die

mond-en-snordiagram hieronder voorgestel.

ea | ———
T i
A B
1.2.1 Beskryf die skeefheid van die data. qd)
1.2.2 Skryf die waardes van A en B, die onderste kwartiel en die boonste
kwartiel onderskeidelik, van die datastel neer. (2)
1,3 Daar is vasgestel dat die getal eenhede bloed wat elke dag deur kollege X geskenk is,
verkeerd getel is. Die korrekte gemiddelde van die data is 95 eenhede bloed. Hoeveel
eenhede bloed is NIE oor die 10 dae getel NIE? (1)

(14]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2

VRAAG 2

4
NSS

DBE/Feb.-Mrt. 2018

Die tabel hieronder toon die getal ure wat 'n verkoopsverteenwoordiger van 'n maatskappy saam
met elkeen van sy nege kliénte in een jaar bestee het en die waarde van die verkope (in

duisende rand) vir daardie kliént.

GETAL URE 30 | 50 | 80 | 100 | 120 |} 150 | 190 | 220 | 260
WAARDE VAN VERKOPE
(IN DUISENDE RAND) 270 | 275 | 376 | 100 | 420 | 602 | 684 | 800 | 820

SP
900 —

s
g 800
ial :
8 700
% 600
&
S 500
ey
z 400
2 300
By
@ 200
E
& 100
S

0

Getal ure

2.1 Identifiseer 'n uitskieter in die data hierbo.

2.2 Bereken die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn van die data.

2.3 Die verkoopsverteenwoordiger het vergeet om die verkope van een van sy klignte aan
te teken. Voorspel die waarde van hierdie kliént se verkope (in duisende rand) as hy
gedurende die jaar 240 uur saam met hom bestee het.

24 Wat is die verwagte toename in verkope vir ELKE ekstra wur wat met 'n klignt
bestee is?

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

qd)

(3)

(2)

(2)
[8]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 5 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS

VRAAG 3

In die diagram is P, Q(-7 ;-2), R en S(3; 6) hoekpunte van 'n vierhoek. R is 'n punt op die
x-as. QR word verleng na N sodat QR =2RN. SN_ word getrek. PTO =71,57°
en SRN = 6.

P y
SG ; 6)
PN N
r/n,s7 2 x
oO R
Q(7 ; -2)
Bepaal:
3.1 Die vergelyking van SR qd)
3.2 Die gradiént van QP tot die naaste heelgetal (2)
3.3 Die vergelyking van QP indie vorm y=mx+c (2)
3.4 Die lengte van QR. Laat jou antwoord in wortelvorm. (2)
3.5 tan(90° — 6) (3)
3.6 Die oppervlakte van ARSN, sonder om 'n sakrekenaar te gebruik (6)
[16]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 6 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS

VRAAG 4

In die diagram is PKT 'n gemeenskaplike raaklyn aan beide sirkels by K(a ; b). Albei sirkels
se middelpunte 1é op die lyn y = > Die vergelyking van die sirkel met middelpunt O is

x’ + y? =180. Die sirkel se radius is drie keer die radius van die sirkel met middelpunt M.

y

Xe
4.1 Skryf die lengte van OK in wortelvorm neer. Q)
4.2 Toon dat K die punt (—I2 ; —6) is. (4)
4.3 Bepaal:
4.3.1 Die vergelyking van die gemeenskaplike raaklyn, PKT, in die vorm
yrmxte (3)
4.3.2 Die kodrdinate van M (6)

4.3.3 Die vergelyking van die kleiner sirkel in die vorm (x—a)? +(y—b)? =r? (2)

44 Vir watter waarde(s) van 7 sal 'n ander sirkel, met vergelyking x?+y? =r’,

die sirkel met middelpunt M_ by twee afsonderlike punte sny? (3)
4.5 'n Ander sirkel, x? +? +32x+16y+240=0, word getrek. Bewys deur middel

van berekening dat hierdie sirkel NIE die sirkel met middelpunt M(-16 ; -8) sny

NIE. (5)

[24]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 7 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS
VRAAG 5
5.1 As cos2@= -2, waar 26 €[180°;270°], bereken, sonder die gebruik van 'n
sakrekenaar, die waardes in eenvoudigste vorm van:
SA1 sin20 (4)
5.1.2 sin? @ @)
5.2 Vereenvoudig sin(180° — x).cos(—x) + cos(90° + x).cos(x-—180°) tot 'n enkele
trigonometriese verhouding. (6)
5.3 Bepaal die waarde van sin3x.cos y+ cos3x.siny as 3x+y=270°. (2)
5.4 Gegee: 2cosx=3tanx
5.4.1 Toon dat die vergelyking as 2sin® x+3sinx—2=0 herskryf kan word. (3)
5.4.2 Bepaal die algemene oplossing van x as 2cosx = 3tan x. (5)
5.4.3 Bepaal vervolgens twee waardes van y, 144° <y <216°, wat oplossings
van 2cos Sy =3tan5y is. (4)
5.5 Beskou: g(x) =—4cos(x + 30°)
5.5.1 Skryf die maksimum waarde van g(x) neer. qd)
5.5.2 Bepaal die waardeversameling van g(x) + 1. (2)

5.5.3 Die grafick van g word 60° na links geskuif en dan om die
x-as gereflekteer om 'n nuwe grafiek A te vorm. Bepaal die vergelyking

van / in sy eenvoudigste vorm. (3)

[33]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 8 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS

VRAAG 6

PQ en AB is twee vertikale torings.
Vanaf 'n punt R in dieselfde horisontale vlak as Q en B is die hoogtehoeke na P en A
onderskeidelik @ en 20.

AQR =90°+6, QAR =6 en QR=x.

6.1 Bepaal in terme van xen @:
6.1.1 QP (2)
6.1.2 AR (2)
6.2 Toon dat AB = 2xcos’ 0. (4)
6.3 Bepaal o as @=12°. Q)

[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 9

NSS

VRAAG 7

DBE/Feb.—Mrt, 2018

In die diagram is PQRT 'n koordevierhoek in 'n sirkel met PT = TR. PT en QR word
verleng om in S te ontmoet. TQ word verbind sQP = 70°

7A

72

Bereken, met redes, die grootte van:

7A T,
71.2 Q,

As verder gegee word dat PQ || TR:

721 Bereken, met redes, die grootte van T,
TR RQ
7.2.2 B dat —=—>
ewys dat TS RS

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(2)

2)

(2)

(2)
[8]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 10 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS

VRAAG 8

In die diagram is PR 'n middellyn van die sirkel met middelpunt O. ST is 'n raaklyn aan die
sirkel by T en ontmoet RP verlengin S. SPT =x en S$=y.

Bepaal, met redes, y in terme van x. [6]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 11 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS

VRAAG 9

In die diagram is DEFG 'n vierhoek met DE = 45 en GF = 80. Die hoeklyne GE en
DF ontmoet in H. GDE=FEG en DGE=EFG.

D
45
G
i E
80
F
9.1 Gee 'n rede waarom ADEG ||| AEGF. (1)
9.2 Bereken die lengte van GE. (3)
9.3 Bewys dat ADEH ||| AFGH. 3)
9.4 Bereken vervolgens die lengte van GH. (3)

[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 12 DBE/Feb,—Mrt. 2018
NSS

VRAAG 10
10.1 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel met A, B en C wat op die sirkel

geteken is.

Cc
B
Bewys die stelling wat beweer dat BOC = 2A. (5)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 13 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS

10.2 In die diagram is 'n sirkel met middelpunt F getrek. Punt A, B, C en D 1é op die
sirkel. Koord AC en BD sny mekaar by E sodat EC=ED. K is die middelpunt

van koord BD. FK, AB, CD, AF, FE en FD word getrek. Laat B=x.

B

10.2.1 Bepaal, met redes, die grootte van ELK van die volgende in terme van x:
@ F @)
(b) ¢ 2)
10.2.2 Bewys, met redes, dat AFED 'n koordevierhoek is. (4)
10.2.3 Bewys, met redes, dat B, =x. (6)
10.2.4 Indien oppervlakte AAEB = 6,25 x oppervlakte ADEC, bereken as : (5)

[24]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 DBE/Feb.—Mrt. 2018
NSS

INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

era -4ac

2a
A=P(l4ni) A= P(I-ni) A=P(l-i)" A=P(I+i)"
T, =a+(n-l)d 8, = Sf2a+(n-nad]
T, =ar"" s _ alr" -1) 3r#l S. = # ._jer<l
" r-1 l-r
po 1+i)"-1 pawl-a+i"]
i i
a f(xth)- fx)
t =]
Pe
x, +x. y, +y.
d=\(%,~%)" +02 -y)? Mj 2-1 =
2 2
= _y= _ — 327M =
y=mxte y-y, =m(x—-X) m=? m=tand
x2 7%
(x-a) +(y-b) =r?
InAABC: ab
sinA sinB_ sinC
a® =b* +c* —2be.cosA
opperviakte AABC = ab.sinC
sin(a+ B) = sina.cos#+cosa.sin# sin(a— f) = sina.cosf —cosa.sinB
cofat f)=cosa.cosB—sina.sing cosa — f)=cosa.cosf+sina.sinB
cos’ @-sin? a
cos2a =41-2sin?@ sin2@ = 2sina.cosa
2cos’ a—1
n 2
XG, -x)
n Wl
n(A)
P(A) = ® P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)
ni
. _d&-3)0-9)
p=at+bx = “Ya@-

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [2018 GRADE 12 TRIAL EXAM P2 FS .pdf](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-trial-exam-p2-fs-pdf/f06a5592-1e1b-494c-b6ce-40234267eaea) — Mathematics · QP · 2018
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 MP](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-2-mp/75be9d76-1568-4e33-96ae-c09ea34accee) — Mathematics · QP · 2018
- [Mathematics P2 May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2018-eng/4f3d38e9-a707-40ca-beee-fea324344ead) — Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 WC OVERBERG](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-2-wc-overberg/2c04b71b-1ce2-4985-8996-aec90790d60b) — Mathematics · QP · 2018
- [Mathematics P2 Feb March 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-feb-march-2017-eng/4ce40115-66dd-4187-91b0-71af5132e430) — Mathematics · QP · 2017 · Eng
- [Mathematics P2 Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-feb-march-2015-eng/bbf0bced-85a3-4ad4-bb68-72371428eb70) — Mathematics · QP · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
