# Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 QP

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the National Exemplar November Exam 2013 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-grade-11-exemplar-2013-afr/26d11966-8415-464d-a543-bb3d29604ad5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 National Exemplar November 2013 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-grade-11-exemplar-2013-afr/26d11966-8415-464d-a543-bb3d29604ad5)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2013. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                      NASIONALE
                                  SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 11

                                        WISKUNDE V2

                                          MODEL 2013

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 3 diagramvelle.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                      2                                      DBE/2013
                                       NSS – Graad 11 Model

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae.

3.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
          jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

4.        Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

5.        Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
          grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.        Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

7.        DRIE diagramvelle vir die beantwoording van VRAAG 2.1, VRAAG 2.2,
          VRAAG 9.2, VRAAG 10.1, VRAAG 10.2 en VRAAG 11.2 is aan die einde van
          hierdie vraestel aangeheg. Skryf jou naam op hierdie bladsye in die spasies wat
          voorsien is en plaas die bladsye agterin jou ANTWOORDEBOEK.

8.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik is.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                      3                                            DBE/2013
                                       NSS – Graad 11 Model

VRAAG 1

Die data hieronder toon die getal persone wat daagliks 'n plaaslike kliniek besoek om teen
masels ingeënt te word.

                      5      12         19          29
                     35      23         15          33
                     37      21         26          18
                     23      18         13          21
                     18      22         20

1.1       Bepaal die gemiddelde van die gegewe data.                                                        (2)

1.2       Bereken die standaardafwyking van die data.                                                       (2)

1.3       Bepaal die getal persone wat teen masels ingeënt word en binne EEN
          standaardafwyking van die gemiddelde lê.                                                          (2)

1.4       Bepaal die interkwartielvariasiewydte van die data.                                               (3)

1.5       Stel die data met behulp van 'n mond-en-snordiagram voor.                                         (3)

1.6       Identifiseer enige uitskieters in die dataversameling. Staaf jou antwoord.                        (2)
                                                                                                            [14]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                     4                                            DBE/2013
                                                      NSS – Graad 11 Model

VRAAG 2

'n Groep Graad 11-leerders word ondervra oor die gebruik van 'n sekere toepassing
('application') om SMS-boodskappe te stuur. Die getal SMS-boodskappe, m, wat deur elke
leerder gestuur is, word in die histogram hieronder opgesom.

                            Histogram wat die getal SMS-boodskappe wat deur
                                        leerders gestuur is, toon
                       50

                       45

                       40
                                                                   36
                       35
                                                                             31
                                                           29
                       30

          Frekwensie
                                                 26
                       25

                       20
                                        15
                       15                                                         14

                       10       7

                       5
                                                                                            2
                       0
                            0       2        4         6      8     10      12         14       16      18
                                                      Getal SMS-boodskappe (m)

2.1       Voltooi die kumulatiewefrekwensie-tabel wat op DIAGRAMVEL 1 gegee word.                                         (2)

2.2       Gebruik die rooster wat op DIAGRAMVEL2 gegee word om 'n ogief
          (kumulatiewefrekwensie-kromme) wat die data voorstel, te teken.                                                 (3)

2.3       Gebruik die ogief om die mediaan van die data te identifiseer.                                                  (1)

2.4       Skat die persentasie leerders wat meer as 11 boodskappe met hierdie toepassing
          gestuur het.                                                                                                    (2)

2.5       In watter rigting is die data skeef?                                                                            (1)
                                                                                                                          [9]

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                       5                                      DBE/2013
                                        NSS – Graad 11 Model

VRAAG 3

A(1 ; 6), B(3 ; 0), C(12 ; 3) en D is hoekpunte van 'n trapesium met AD || BC. E is die
middelpunt van BC. Die inklinasiehoek van die reguitlyn BC is θ, soos op die diagram getoon.
                        y
                                                      D

                             A(1 ; 6)

                                                                         C(12 ; 3)

                                                        E

                                                 θ                                   x
                                   B(3 ; 0)

3.1       Bereken die koördinate van E.                                                                (2)

3.2       Bepaal die gradiënt van die lyn BC.                                                          (2)

3.3       Bereken die grootte van θ.                                                                   (2)

3.4       Bewys dat AD loodreg op AB is.                                                               (3)

3.5       'n Reguitlyn, deur punt A getrek, gaan nie deur enige sy van die trapesium nie. Die
          lyn maak 'n hoek van 45° met sy AD van die trapesium. Bepaal die vergelyking
          van hierdie reguitlyn.                                                                       (5)
                                                                                                       [14]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                      6                                      DBE/2013
                                       NSS – Graad 11 Model

VRAAG 4

In die diagram hieronder is P(–3 ; 17), Q, O en S hoekpunte van 'n parallelogram. Die sye OS
en OQ word deur die vergelykings y = 6 x en y = − x onderskeidelik gedefinieer. QÔS = α .

                                                           y

                                          P(–3 ; 17)

                                                               S

                                   Q
                                                   α

                                                                             x
                                                       O

4.1       Bepaal die vergelyking van QP in die vorm y = mx + c .                                      (3)

4.2       Bepaal vervolgens die koördinate van Q.                                                     (4)

4.3       Bereken die lengte van OQ. Laat jou antwoord in vereenvoudigde wortelvorm.                  (2)

4.4       Bereken die grootte van α.                                                                  (3)

4.5       Bereken die lengte van QS as OS = 148 eenhede.                                              (3)
                                                                                                      [15]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                           7                                           DBE/2013
                                            NSS – Graad 11 Model

VRAAG 5

5.1       In die figuur hieronder is die punt P(–5 ; b) op die Cartesiese vlak aangedui.
          OP = 13 eenhede en RÔP = α .       y
                                P(–5 ; b)
                                   •
                                                       α
                                         13
                                                                       x
                                                                   •
                                                  O                R

          Bepaal die waarde van die volgende sonder om 'n sakrekenaar te gebruik:

          5.1.1         cos α                                                                                   (1)

          5.1.2         tan(180° − α )                                                                          (3)

                     sin(θ − 360°) sin(90° − θ ) tan(−θ )
5.2       Beskou:
                               cos(90° + θ )

                                      sin(θ − 360°) sin(90° − θ ) tan(−θ )
                       Vereenvoudig                                        tot 'n enkele
          5.2.1                                 cos(90° + θ )                                                   (5)
                       trigonometriese verhouding.

          5.2.2        Vervolgens, of andersins, los op vir θ, sonder om 'n sakrekenaar te
                       gebruik, as 0° ≤ θ ≤ 360° :

                        sin(θ − 360°) sin(90° − θ ) tan(− θ )
                                                              = 0,5
                                  cos(90° + θ )                                                                 (3)

                                       8      4         4
5.3       5.3.1        Bewys dat          −        =          .                                                 (5)
                                    sin A 1 + cos A 1 − cos A
                                        2

          5.3.2        Vir watter waarde(s) van A in die interval 0° ≤ A ≤ 360° is die identiteit
                       in VRAAG 5.3.1 ongedefinieerd?                                                           (3)

5.4       Bepaal die algemene oplossing van 8 cos 2 x − 2 cos x − 1 = 0 .                                       (6)
                                                                                                                [26]

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                        8                                                 DBE/2013
                                         NSS – Graad 11 Model

VRAAG 6

Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) = cos( x + p ) en g ( x) = q sin x vir die
interval − 180° ≤ x ≤ 180° .

                                                          yy

                                     g                    1

                                                 A        0,5                 f

                                                                                             xx
           -180°     -135°    -90°        -45°       0°           45°   90°       135°       180°

                                                          - 0,5                          B

                                                          -1

6.1       Bepaal die waarde van p en q.                                                                            (2)

6.2       Die grafieke sny mekaar by A(–22,5° ; 0,38) en B. Bepaal die koördinate van B.                           (2)

6.3       Bepaal die waarde(s) van x in die interval                    − 180° ≤ x ≤ 180°         waarvoor
           f ( x) − g ( x) < 0 .                                                                                   (2)

6.4       Die grafiek f word met 30° na links geskuif om 'n nuwe grafiek h te vorm.

          6.4.1       Skryf die vergelyking van h in die eenvoudigste vorm neer.                                   (2)

          6.4.2       Skryf die waarde van x neer waarvoor h 'n minimum in die interval
                      − 180° ≤ x ≤ 180° sal hê.                                                                    (1)
                                                                                                                   [9]

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                         9                                       DBE/2013
                                          NSS – Graad 11 Model

VRAAG 7

                                                        sin A sin C
7.1       Bewys dat in enige skerphoekige ∆ABC,              =      .                                     (5)
                                                          a     c

7.2       In ∆PQR is P̂ = 132°, PQ = 27,2 cm en QR = 73,2 cm.

                                    P
                                   132°
                     27,2 cm

              Q                                                                      R
                                                73,2 cm

          7.2.1          Bereken die grootte van R̂ .                                                     (3)

          7.2.2          Bereken die oppervlakte van ∆PQR.                                                (3)

7.3       In die figuur hieronder is SP̂Q = a , PQ̂S = b en PQ = h. PQ en SR is loodreg op RQ.

                                                                                 P
                                                                             a

                     S
                                                                                 h

                                                                         b
                  R                                                              Q

          7.3.1          Bepaal die afstand SQ in terme van a, b en h.                                    (3)

                                                    h sin a cos b
          7.3.2          Toon vervolgens dat RS =                 .                                       (3)
                                                     sin( a + b)
                                                                                                          [17]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                         10                                        DBE/2013
                                          NSS – Graad 11 Model

VRAAG 8

'n Soliede metaalhemisfeer se radius is 3 cm. Dit is van metaal A gemaak. Om sy gewig te
verminder, word 'n keëlvormige gat in die hemisfeer geboor (soos in die skets getoon) en
volledig met 'n ligter metaal B gevul. Die keëlvormige gat het 'n radius van 1,5 cm en 'n diepte
     8
van cm.
     9

Bereken die verhouding van die volume van metaal A tot die volume van metaal B.                           [6]

VRAAG 9

9.1       Voltooi die stelling sodat dit geldig is:

          Die lyn wat van die middelpunt van 'n sirkel loodreg na 'n koord getrek word, ...               (1)

9.2       In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. Die middellyn DE sny die koord
          PQ loodreg by C. DE = 20 cm en CE = 2 cm.

                                                   P

                                                                 E

                                                           C
                                                  O
                                                                     Q

                                      D

          Bereken, met redes, die lengte van die volgende:

          9.2.1       OC                                                                                  (2)

          9.2.2       PQ                                                                                  (4)
                                                                                                          [7]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                            11                                    DBE/2013
                                             NSS – Graad 11 Model

VRAAG 10

10.1      In die diagram is O die middelpunt van die sirkel en A, B en D is punte op die sirkel.
          Gebruik Euklidiese meetkundemetodes om die stelling te bewys wat beweer dat
          AÔB = 2AD̂B .
                                                  D

                                                        O

                                             A
                                                                 B                                         (5)

10.2      In die diagram is M die middelpunt van die sirkel. A, B, C, K en T lê op die sirkel.
          AT verleng en CK verleng ontmoet in N. Verder is NA = NC en B̂ = 38° .
                                                 B

                                                  38°

                            C                            M

                                                                     A
                                     1 2
                                             3
                                 K
                                         4                  1
                                                     2       T

                                             N
          10.2.1      Bereken, met redes, die grootte van die volgende hoeke:

                     (a)          KM̂A                                                                     (2)

                     (b)          T̂2                                                                      (2)

                     (c)          Ĉ                                                                       (2)

                     (d)          K̂ 4                                                                     (2)

          10.2.2      Toon aan dat NK = NT.                                                                (2)

          10.2.3      Bewys dat AMKN 'n koordevierhoek is.                                                 (3)
                                                                                                           [18]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                     12                          DBE/2013
                                                      NSS – Graad 11 Model

VRAAG 11

11.1      Voltooi die volgende stelling sodat dit geldig is:

          Die hoek tussen 'n koord en 'n raaklyn by die raakpunt is …                                  (1)

11.2      In die diagram is EA 'n raaklyn aan sirkel ABCD by A.
          AC is 'n raaklyn aan sirkel CDFG by C.
          CE en AG sny mekaar in D.
                                                             B

                                      C           1
                                                  2
                                          3                                      3
                                                                             2       A
                                                                             x 1
                                                            5
                                                       4
                                                        3   2 1
                              2
                                  1                         D
                      G                       2
                                                      1
                                              F                        y
                                                                   2   1

                                                                       E

          As Â = x en Ê = y, bewys die volgende met redes:
                1         1

          11.2.1      BCG || AE                                                                        (5)

          11.2.2      AE is 'n raaklyn aan sirkel FED                                                  (5)

          11.2.1      AB = AC                                                                          (4)
                                                                                                       [15]

                                                                                         TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                        DBE/2013
                                   NSS – Graad 11 Model

NAAM VAN LEERDER:

DIAGRAMVEL 1

VRAAG 2.1
                                                     KUMULATIEWE
                       KLAS        FREKWENSIE
                                                      FREKWENSIE
                      0≤m<2
                      2≤m<4
                      4≤m<6
                      6≤m<8
                     8 ≤ m < 10
                     10 ≤ m < 12
                     12 ≤ m < 14
                     14 ≤ m < 16

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                                                                 DBE/2013
                                                           NSS – Graad 11 Model

NAAM VAN LEERDER:

DIAGRAMVEL 2

VRAAG 2.2

                            160

                            150

                            140

                            130

                            120

                            110

                            100

   Kumulatiewe Frekwensie
                             90

                             80

                             70

                             60

                             50

                             40

                             30

                             20

                             10

                              0
                                  0   1    2   3   4   5      6    7     8    9   10   11   12   13   14   15   16
                                                              Aantal SMS-boodskappe

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
    Wiskunde/V2                                                                                              DBE/2013
                                            NSS – Graad 11 Model

    NAAM VAN LEERDER:

    DIAGRAMVEL 3

    VRAAG 9.2                                            VRAAG 10.1

                    P                                                                            D
                                    E

                                C                                                        O
                    O
                                        Q
                                                                        A
                                                                                                     B
     D

    VRAAG 10.2                                           VRAAG 11.2

                    B
                                                                                             B
                    38°

C                           M
                                                                    C           1
                                            A                                   2
          1 2                                                           3                                        3
                3                                                                                            2       A
      K                                                                                                          1
                                                                                             5               x
            4               1                                                       4
                        2       T                                                    3   2 1
                                                            2
                                                                1                        D
                                                        G                   2
                N                                                                   1
                                                                            F                            y
                                                                                                     2   1
                                                                                                         E

    Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P2 Grade 11 Exemplar 2013 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-grade-11-exemplar-2013-eng-memo/8a0bed45-34d0-4649-840d-509b04e870ca) — Mathematics · Memo · 2013 · Eng
- [Mathematics P2 Grade 11 Exemplar 2013 Afr Memo](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-grade-11-exemplar-2013-afr-memo/c1c40529-1211-41cd-a080-a27fb55c3f45) — Mathematics · Memo · 2013 · Afr
- [Mathematics P1 Grade 11 Exemplar 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-grade-11-exemplar-2013-eng/87e15ad3-85c0-4df4-af74-e80f818d5cc3) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [MATH P2 GR11 QP(Eng)](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-gr11-qp-eng/14b4ae06-1dc4-4fcd-bfea-7c134fe3b889) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Mathematics P2 Grade 11 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-grade-11-nov-2015-eng/f50b10da-e99a-465c-876f-f906a20b49bd) — Mathematics · QP · 2015 · Eng

## More from Grade 11 Mathematics

- [Grade 11 Mathematics P1 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-1/470265ad-99e7-4e3e-af02-0c28a273b390) — Memo · 2026 · Eng
- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
