# Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2016 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2016-afr/20642c71-2f52-482d-8724-47218c4d339c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2016 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2016-afr/20642c71-2f52-482d-8724-47218c4d339c)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2016. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WISKUNDE V2

2016

Kopiereg voorbehou

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 1 inligtingsblad
en 'n antwoordeboek van 31 bladsye.

Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 2 DBE/2016

SSE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vraestel begin beantwoord.

q.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy gebruik het om die
antwoorde te bepaal, duidelik aan.

Antwoorde alleenlik sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 3 DBE/2016
SSE

VRAAG 1

'n Toeroperateur het op 'n sekere dag 11 toerbusse na 11 verskillende bestemmings toe gestuur.
Dic tabel hieronder toon die getal passasiers op elke bus.

8 8 10 | 12 | 16 | 19 | 20 | 21 | 24 | 25 | 26

1d Bereken die gemiddelde getal passasiers wat in 'n toerbus ry. (2)
1.2 Skryf die vyf-getal-opsomming van die data neer. (3)
1.3 Skets 'n mond-en-snordiagram vir die data. Gebruik die getallelyn wat in die
ANTWOORDEBOEK verskaf word. (2)
L.4 Verwys na die mond-en-snordiagram en lewer kommentaar op die skeefheid van die
datastel. (1)
15 Bereken die standaardafwyking vir hierdie datastel. (2)
1.6 'n Toer word as gewild beskou indien die getal passasiers op 'n toerbus een
standaardafwyking bokant die gemiddelde is. Hoeveel bestemmings was op hierdie
spesifieke dag gewild? (2)
[12]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 4 DBE/2016
SSE

VRAAG 2

Op die eerste skooldag van elke maand word inligting oor die middaguur-temperatuur (in °C)
en die getal 500 mf-bottels water wat in pouse by die snoepie van 'n sekere skool verkoop
word, aangeteken. Die data word in die tabel hieronder getoon en op die spreidiagram
voorgestel. Die kleinstekwadrate-regressielyn vir hierdie data is op die spreidiagram geskets.

Middaguur-
temperatuur (in °C)

Getal bottels water
500 mé) 12] 15 | 13 | 31 | 46 | 51 | 57 | 70 | 63 | 53 | 23

18 | 21 | 19 | 26 | 32 | 35 | 36 | 40 | 38 | 30 ] 25

Spreidiagram

75

70

60 i = mi

0 = =

Getal bottels water (500 mf)
|
|
|
|
|

25 : —

20

15 -o—— — =

10

15 20 25 30 35 40

Middaguur-temperatuur (in °C)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 ) DBE/2016
SSE

21 Identifiseer 'n uitskieter in die data.

2.2 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn.

2:3 Skat die getal 500 m€-bottels water wat verkoop sal word indien die middaguur-
temperatuur 28 °C is.

2.4 Verwys na die spreidiagram. Sou jy sé dat die verband tussen die middaguur-
temperatuur en die getal 500 mf-bottels water wat verkoop word, swak of sterk is?
Motiveer jou antwoord.

2.5 Gee 'n rede waarom die waargenome neiging vir hierdie data nie onbepaald kan

Kopiereg voorbehou

aanhou nie.

Blaai om asseblief

(2)

(1)
19]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 6 DBE/2016
SSE

VRAAG 3

In die diagram hieronder (nie volgens skaal geteken nie) is A(-8 ; 6), B(8; 10), C en
D(-2 ; 0) die hoekpunte van 'n trapesium met BC || AD. T is die middelpunt van DB.

Die reguitlyn vanaf B, wat ewewydig aan die y-as getrek is, sny DC in rs ; 33] en die x-as
2

in M.
y
A(C-8 ; 6)
€
L—|
D(2;0) |O M x
3.1 Bereken die gradiént van AD. (2)
3.2 Bepaal die vergelyking van BC indie vorm y= mx +c. (3)
3.3 Bewys dat BD 1 AD. (G3)
3.4 Bereken die grootte van BDM. (2)
3.5 As gegee word dat TC ||DM en punte T en C simmetries om lyn BM is, bereken
die kodrdinate van C. (3)
3.6 Bereken die oppervlakte van ABDF. (5)

[18]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 7 DBE/2016

SSE

VRAAG 4

'n Sirkel met C(3 ;-1) as middelpunt en 'n radius van 10 eenhede is geskets. PTR is 'n
raaklyn aan hierdie sirkel by T. Rk; 21), C en P is die hoekpunte van 'n driehock.
TR = 20 eenhede.

R(k; 21)

~
Ais ‘ty
x

41
42
43
44

4.5

4.6

4.7

P Ss

Gee 'n rede waarom TC LTR.
Bereken die lengte van RC. Laat jou antwoord in wortelvorm.
Bereken die waarde van & as R in die eerste kwadrant 1é.

Bepaal die vergelyking van die sirkel wat C as middelpunt het en deur T gaan.
Skryf jou antwoord in die vorm (x-a)? +(y—b)? =r?

PS, 'n raaklyn aan die sirkel by S, is ewewydig aan die x-as. Bepaal die vergelyking
van PS,

Die vergelyking van PTR is 3y— 4x =35
4.6.1 Bereken die koérdinate van P.

4.6.2 Bereken, deur 'n rede te gee, die lengte van PT.
Beskou 'n ander sirkel met vergelyking (x-3)* +(y +16)? =16 en middelpunt M.

4.7.1 Skryf die kodrdinate van middelpunt M_neer.
4.7.2 Skryf die lengte van die radius van hierdie sirkel neer,

4.7.3 Bewys dat die sirkel met middelpunt C en die sirkel met middelpunt M
mekaar nie sny of raak nie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)
(2)
(4)

(2)

(2)

(2)
(3)

dd)
(1)

(3)
[21]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 & DBE/2016
SSE

VRAAG 5

5.1 In die diagram is PR L TS in stomphoekige driehoek PTS.

pr= /5; TR=2: PR=1; PS= V10 en RS=3

P
V5 j vi0
CT
T 2 R 3 Ss
5:Lel Skryf die waarde neer van:
(a) sinT 0)
(b) —cosS ()
512 Bereken, SONDER die gebruik van 'n sakrekenaar, die waarde van
cos(T + 8) (5)
52 Bepaal die waarde van:
1 2
- — tan“ (180° + 0)
cos(360° - @).sin(90° — 8) (6)
5:3 Indien sinx-—cosx= *, bereken die waarde van sin2x SONDER die gebruik van
'n sakrekenaar. (5)
[18]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 9
SSE
VRAAG 6
6.1 Bepaal die algemene oplossing van 4sin x +2cos2x =2
6.2 Die grafiek van g(x) =-—cos2x vir x €[-180° ; 180°] is hieronder geskets.
| | | | y | |
| |
| | |
| |
i - 1 -
| IAIN]
180° f —90° | fe) 90° | 180°
—] 7 to | rs |
oe | __|
| |
6.2.1 Skets die grafick van f(x)=2sinx-1 vir x €[-180°;180°] op die
assestelsel wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf is.
6.2.2 Skryf die waardes van x neer waarvoor g streng afnemend in die interval
x €[-180° ; 0°] is.

623 Skryf die waarde(s) van x neer waarvoor f(x +30°)- g(x+30°)=0 vir
x €[-180° ; 180°]

Kopiereg voorbehou

DBE/2016

Blaai om asseblief

(6)

(3)

(2)

(2)
[13]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 10 DBE/2016
SSE

VRAAG 7

Vanaf punt A sien 'n waarnemer twee bote, B en C, wat voor anker lé, raak. Die dieptehoek
van boot B vanaf A is @ D is'n punt direk onder A en is op dieselfde horisontale vlak as
B en C. BD=64m, AB=81m en AC=87m.

vial Bereken die grootte van @ tot die naaste graad. (3)
T2 As gegee word dat BAC =82,6°, bereken BC, die afstand tussen die bote. (3)
73 As BDC =110°, bereken die grootte van DCB. (3)

[9]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 11 DBE/2016
SSE

Gee redes vir ALLE bewerings in VRAAG 8, 9, 10 en 11.

VRAAG 8

8.1 P, M, Ten R is punte op 'n sirkel met O as middelpunt in die diagram hieronder.

PR verleng, ontmoet MS by S. Radiusse OM en OR endiekoorde MT en TR

is getrek. T, = 148°, PMO=18° en § = 43°

Bereken, met redes, die grootte van:

8.1.1

Kopiereg voorbehou

Pp
0,

OMS

R, as gegee word dat TMS= 6°

Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 12 DBE/2016
SSE
8.2 In die diagram hieronder gaan die sirkel deur A, B en E. ABCD is'‘n

parallelogram. BC is 'n raaklyn aan die sirkel by B. AE = AB. Laat CG, =

8.2.1 Gee 'n rede waarom B, =x (1)

8.2.2 Noem, met redes, DRIE ander hoeke van dieselfde grootte as x. (6)

8.2.3 Bewys dat ABED 'n koordevierhoek is. G3)
[18]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 13 DBE/2016
SSE
VRAAG 9
9.1 Voltooi die stelling sodat dit WAAR sal wees:
Die hoek tussen die raaklyn aan 'n sirkel en die koord getrek vanaf die raakpunt, is
gelyk aan die hoek ... (1)
9.2 Twee ongelyke sirkels sny in A en B indie diagram hieronder. AB is verleng na C

sodat CD 'n raaklyn aan die sirkel ABD by D is. F en G is punte op die kleiner
sirkel sodat CGF en DBF reguitlyne is. AD en AG is getrek.

Bewys dat:

9.2.1 B, =D,+D, (4)
9.2.2 AGCD 'n koordevierhoek is (4)
92.3  DC=CF (4)

[13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 14 DBE/2016
SSE

VRAAG 10

10.1 In die diagram hieronder is AMVT en AAKF geskets sodat M= A, V=K en T=F

Gebruik die diagram in die ANTWOORDEBOEK om die stelling te bewys wat
beweer dat as twee driehoeke gelykhoekig is, dan is die ooreenstemmende sye

eweredig, dit wil sé My = MT
AK AF (7)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 15 DBE/2016
SSE

10.2 Koordevierhoek EFGH is in die diagram hieronder geskets. Koord EH verleng en

koord FG verleng ontmoet by K. M is 'n punt op EF sodat MG || EK. Verder is
KG=EF

10.2.1 Bewys dat:

(a) AKGH||| AKEF (4)
(b) EF? =KE.GH (2)
(c) KG? =EM.KF (3)

10.2.2. As gegee word dat KE = 20 eenhede, KF = 16 eenhede en GH = 4
eenhede, bereken die lengte van EM. (3)
[19]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 DBE/2016
SSE
INLIGTINGSBLAD
_ bb? —dac

2a
A= P(l+ni) A= P(1=ni) A=P(\-i)" A= P(l+i)"
T, =a+(n-Nd 8, = FRa+(n-Da]
T, = ar" S _ alr" -1) sre S,=— 3 -1<r <1

n re l ] —F

rat) -1 paolo (+iy”

i i
(a) = tim LE4-f0)

h>0 h
2 xX, +x. J. $Y,
d=,(x,-x) +037, M a2
2 2
y=mxte yy, =m(x—x,) ma22—41 m=tan0
Xy 2

(x-a) +(y-by =r?
In AABC: 4 = J = £

sind sinB sinC

a =b +c? —2becosA
area AABC= Sabin
sin(a + a) = sina.cos# +cosa.sin 8

cola + £)=cosa.cosh -sina.sinB

cos’ a-sin?a
cos2a =41-2sin? @

2cos* a1
yx
n

n(A)

nS)

x=

P(A) =

p=athx

Kopiereg voorbehou

sin(a - 8)=sina.cos f — cosa.sin B

cosa — B)=cosa. cos#+sina.sin B

sin2@ = 2sina.cosa

Yo, -2

A

?

a
P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)

p= eT)
S@-¥

## Related documents

- [Mathematics P1 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2016-afr/3a87d204-17dd-4b6b-bcf2-7f6302fb5865) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Mathematics P2 May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2018-eng/4f3d38e9-a707-40ca-beee-fea324344ead) — Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [Mathematics P2 June July 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-june-july-2015-eng/f0dc57ae-b1ff-4f0d-8e51-76a1a169619f) — Mathematics · QP · 2015 · Eng
- [Math P2 Feb March 2016 Eng Afr Memo](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-feb-march-2016-eng-afr-memo/f2c47de0-cf2c-4f0a-8dd6-efcdfc26589d) — Mathematics · Memo · 2016 · Eng
- [Maths P1 June 2016 Qp Eng Final2](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-june-2016-qp-eng-final2/bb0ceb33-a40b-46f9-a052-3c3aef3d7536) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [2016 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 GP](https://www.hlayiso.com/library/2016-grade-12-math-trial-exam-paper-1-gp/7c0fb1cb-de88-418d-8c6e-a7c5c24c7c0b) — Mathematics · QP · 2016

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
