# Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2018-afr/6b224cb7-12f7-4ae7-8a50-738346896888
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2018 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2018-afr/6b224cb7-12f7-4ae7-8a50-738346896888)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WISKUNDE V2
2018

Kopiereg voorbehou

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, 1 inligtingsblad
en 'n antwoordeboek van 27 bladsye.

Blaai om asseblief

### Page 2

Wiskunde/V2

Downloaded from hlayiso.com

SSE

DBE/2018

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ens. wat jy in die beantwoording van
die vrae gebruik, duidelik aan.

Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.

Tensy anders aangedui, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskunde/V2

VRAAG 1

Downloaded from hlayiso.com

DBE/2018

Die maandelikse wins (in duisende rand) wat 'n maatskappy in 'n jaar maak, word in die tabel
hieronder aangetoon.

11

1.2

1.3

1.4

1.5

110 112 156 164 167 169
171 176 192 228 278 360
Bereken die:
1.1.1 Gemiddelde wins vir die jaar
1.1.2 Mediaanwins vir die jaar

Gebruik die getallelyn wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf word en teken 'n
mond-en-snordiagram (boksplot) om die data voor te stel.

Bepaal vervolgens die interkwartielvariasiewydte van die data.

Lewer kommentaar op die skeefheid van die verspreiding van die data.

Vir die gegewe data:

1.5.1 Bereken die standaardafwyking

1.5.2 Bepaal die aantal maande waarin die wins minder as een standaard-
afwyking onder die gemiddelde was

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

3)
qd)

(2)
a)
(1)

Q)

(2)
[4]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2

VRAAG 2

4
SSE

DBE/2018

Daar word beweer dat dic aantal keer wat 'n kriek in 'n minuut tjirp 'n goeie aanduiding is van
die lugtemperatuur (in °C). Die tabel hicronder toon die inligting wat gedurende 'n navorsing-

studie aangeteken is.

TJIRPGELUIDE | LUGTEMPERATUUR
PER MINUUT IN °C

32 8

40 10

52 12

76 15

92 17

112 20

128 25

180 28

184 30

200 35
2.1 Stel die data hierbo op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf word,

voor.

2.2 Verduidelik waarom die woorde, ''n goeie aanduiding is', WAAR is.
2.3 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn van die data.
24 Voorspel die lugtemperatuur (in °C) as 'n kriek 80 keer 'n minuut tjirp.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

(3)
qd)
(3)

2)
1]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 3 DBE/2018
SSE

VRAAG 3

In die diagram is ABCD 'n vierhoek met hoekpunte A(7; 1), BC 2; 9), CC 3;-4) en
D(8 ;—11). M is die middelpunt van BD.

BC2:9) |”
| SS
| XY
/ &
/ AK
| Ne
| Ss
|
/
| a) A(7;1
| . Aas .
(0) \ \
| vi \
\ \
SS
CC3 | Ms \
an Sy \
"Ne \
ee Ny \
\\
D(8;- 11)
3.1 Bereken die gradiént van AC. (2)
3.2 Bepaal:

3.2.1 Die vergelyking van AC indie vorm y=mxtce (2)
3,22 Of M opdielyn AC lé — (4)
3.3 Bewys dat BD 1 AC. @)
3.4 Bereken:

3.4.1 0, die inklinasie van BD (2)

3.4.2 Die grootte van CBD (3)

3.4.3 Die lengte van AC (2)

3.4.4 Die oppervlakte van ABCD (5)

[23]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 6 DBE/2018
SSE

VRAAG 4

In die diagram gaan 'n sirkel, met die oorsprong as middelpunt, deur P(4 ;— 6). PO is die
middellyn van 'n kleiner sirkel met middelpunt by M. Die middellyn RS van die groter sirkel
is 'n raaklyn aan die kleiner sirkel by O.

y
R
O x
M
S
P(4 ; -6)
4.1 Bereken die kodrdinate van M. (2)
4.2 Bepaal die vergelyking van:
4.2.1 Die groot sirkel (2)
4.2.2 Die klein sirkel in die vorm x? + y? +Cx+Dy+E=0 GB)
4.2.3 Die vergelyking van RS indie vorm y= mx+e (3)
4.3 Bepaal die lengte van koord NR, waar N die refleksie van R in die y-as is. (4)
4.4 Die sirkel, met middelpunt M, word om die x-as gereflekteer om nog 'n sirkel, met
middelpunt K, te vorm. Bereken die lengte van die gemeenskaplike koord van hierdie
twee sirkels. 3)
(17]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskunde/V2 7 DBE/2018
SSE
VRAAG 5
5.1 In AMNP is N-=90° en sin M=<.
Bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar:
5.1.1 tan M
5.1.2 Die lengte van NP as MP =51
5.2 Vereenvoudig tot 'n enkele term: cos(x—360°).sin(90° + x) +cos? (—x)—1
5.3 Beskou: sin(2x + 40°)cos (x + 30°) — cos(2x + 40°) sin(x + 30°)

Kopiereg voorbehou

Downloaded from hlayiso.com

5.3.1 Skryf as 'n enkele trigonometriese term in die eenvoudigste vorm.
5.3.2 Bepaal die algemene oplossing van die volgende vergelyking:

sin(2x + 40°) cos(x + 30°) — cos(2x + 40°) sin(x + 30°) = cos(2x — 20°)

Blaai om asseblief

(3)
(2)
(4)

2)

(7)
[18]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 8 DBE/2018
SSE

VRAAG 6

In die diagram is die grafieke van f(x) =-3 sin > en g(x) =2cos(x— 60°) in die interval
x €[-180°;180°] geskets. T(p; q) is'ndraaipunt van g met p <0.

f y
&
180° 0 180° ~
T
6.1 Skryf die periode van f neer. qd)
6.2 Skryf die waardeversameling van g neer. (2)
6.3 Bereken /(p) — g(p). (3)

6.4 Gebruik die grafieke om die waarde(s) van x, in die interval x ¢[—180°;180°],
te bepaal waarvoor:

64.1 g(x) >0 G)
6.4.2 2(x).g' (x) >0 (4)
[13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 9 DBE/2018
SSE

VRAAG 7

Die kaptein van 'n boot op die see, by punt Q, neem 'n vuurtoring PM direk noord van sy
posisie waar. Hy bepaal dat die hoogtehoek van P, die toppunt van die vuurtoring, 6 is vanaf
Q en die hoogte van die vuurtoring x meter is. Vanaf punt Q seil die kaptein 12x meter in'n
rigting # grade oos van noord na punt R. Vanaf punt R neem hy waar dat die hoogtehoek van
P ook @ is. Q, M en R 1é in dieselfde horisontale vlak.

P
x
a]
M
A g
Q 12x R
71 Skryf QM interme van x en @. (2)
7.2 Bewys dat tan@ = sesh (4)
73 Indien # = 40° en QM = 60 meter, bereken die hoogte van die vuurtoring tot die
naaste meter. (6)

19]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 10 DBE/2018
SSE

VRAAG 8

8.1 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. Radii OH en OJ word getrek.

‘n Raaklyn word vanaf K_ getrek om die sirkel by H te raak. AHGJ word getrek
sodat GJ|| KH. 0, =2x.

G
H
K
8.1.1 Noem, met redes, DRIE hoeke wat elk aan x gelyk is. (5)
8.1.2 Bewys dat H, =H,. @B)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 i DBE/2018
SSE
8.2 In die diagram is KLMN 'n koordevierhoek met KLM = 87°. Hoeklyne LN en

MK word getrek. P is 'n punt op die sirkel en MP word verleng na T, 'n punt buite
die sirkel. Koord LP word getrek. LMK = yen N, =2y.

8.2.1 Noem, met 'n rede, 'n ander hoek wat aan y gelyk is. (2)
8.2.2 Bereken, met redes, die grootte van:
(a) » @)
(b) TPL (2)
[15]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 12 DBE/2018
SSE

VRAAG 9

9.1 Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat beweer dat 'n lyn wat ewewydig
aan een sy van 'n driehoek getrek word, die ander twee sye eweredig verdecl. Bewys
XK XL
dus dat ——=—_.
KY LZ

@)

9.2 In ARST is F 'npunt of RS en H 'npuntop RT sodanig dat FH || ST.
RF =2x—10, FS=9, RH=4 en HT =x-2.

S
9.2.1 Bepaal, met 'n rede, die waarde van x. (5)
: : lakte ARFH
Bepaal die verhouding: OPPerviakte QAET |
9.2.2 P 6 oppervlakte ARST @)

[14]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 13 DBE/2018
SSE

VRAAG 10

In die diagram is FBOE 'n middellyn van 'n sirkel met middelpunt O. Koord EC verleng
ontmoet lyn BA by A, buite die sirkel. D is die middelpunt van CE. OD en FC word
getrek. AFBC is 'n koordevierhoek.

10.1 Bewys, met redes, dat:

10.1.1 FC|OD (5)

10.1.2 DOE=BAE (4)

10.1.3 AB x OF = AE x OD (7)

10.2 As dit verder gegee word dat AT = 3TO, bewys dat 5CE” =2BE.FE (5)
[21]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 DBE/2018
SSE
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
_ -b+\b? -4ac
2a
A= P(l+ni) A=P(l-ni) A=P(1-i)" A=P(\+i)"
T, =a+(n-ld 8, = 5 2a+(n—Nd]
T, =ar"" Ss _ alr” -1) 3re#l S,= @ 3 -l<r<l
" r-l1 1-r
poe 1+i)"-1 pawllsd+)")
i i
\ Ff (x+h)— f(x)
= lim 22
PG) = fim, h
xX,+x. By +y.
d=y(%,-»)? +02-»)" M| 12, =1 2
2 2
_ y27%1 _
y=mxt+e y-y, =M(xX—-%) m=—*—— m=tané
%2 7%
(x-a)l +(Qy-bY =P?
InAABC: #___§ _-<
snA  sinB~ sinC

a? =b* +c? —2be.cos A
area AABC = 5 ab.sin Cc

sin(a + B)=sina.cosf +cosa.sinfg

coder + B) =cosa.cosf—sina.sing
cos’ a —sin’ a

cos 2a =41—2sin? a

2cos* a —1

Kopiereg voorbehou

sin(a - Bp) =sina.cosf-—cosa.sinB
cofa— p) =cosa.cos#+sina.sinZ

sin2a@ = 2sina.cosa

x: _3)

n

P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en BB)

p= Ue F-V)
De-3y

o

## Related documents

- [Mathematics P2 May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2018-eng/4f3d38e9-a707-40ca-beee-fea324344ead) — Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [2018 GRADE 12 TRIAL EXAM P2 FS .pdf](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-trial-exam-p2-fs-pdf/f06a5592-1e1b-494c-b6ce-40234267eaea) — Mathematics · QP · 2018
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 MP](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-2-mp/75be9d76-1568-4e33-96ae-c09ea34accee) — Mathematics · QP · 2018
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 WC OVERBERG](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-2-wc-overberg/2c04b71b-1ce2-4985-8996-aec90790d60b) — Mathematics · QP · 2018
- [Mathematics P2 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2016-afr/20642c71-2f52-482d-8724-47218c4d339c) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Mathematics P2 June July 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-june-july-2015-eng/f0dc57ae-b1ff-4f0d-8e51-76a1a169619f) — Mathematics · QP · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
