# Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2019-afr/072e9eef-d30a-416b-b651-272f7e4f8db2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 NSC June 2019 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2019-afr/072e9eef-d30a-416b-b651-272f7e4f8db2)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                                      WISKUNDE V2

                                             2019

                                                                                 PUNTE: 150

                                                                                 TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 inligtingsblad
                              en 'n antwoordeboek van 25 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                          2                                           DBE/2019
                                                  SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

3.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik in die
          beantwoording van die vrae, duidelik aan.

4.        Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.        Jy kan 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
          niegrafies), tensy anders vermeld.

6.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.

7.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.        'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                       3                                             DBE/2019
                                               SS/NSS

VRAAG 1

Elke kind in 'n groep vierjarige kinders het dieselfde legkaart gekry om te voltooi.
Die tyd (in minute) wat dit elke kind geneem het om die legkaart te voltooi, word in die tabel
hieronder getoon.

                          TYD GENEEM (t),               GETAL KINDERS
                            (IN MINUTE)
                               2t6                               2
                               6  t  10                         10
                              10  t  14                          9
                              14  t  18                          7
                              18  t  22                          8
                              22  t  26                          7
                              26  t  30                          2

1.1       Hoeveel kinders het die legkaart voltooi?                                                         (1)

1.2       Bereken die geskatte gemiddelde tyd wat dit geneem het om die legkaart te voltooi.                (2)

1.3       Voltooi die kumulatiewefrekwensie-kolom            in        die   tabel   wat   in    die
          ANTWOORDEBOEK gegee word.                                                                         (2)

1.4       Skets 'n kumulatiewefrekwensie-grafiek (ogief) om die data voor te stel op die rooster
          wat in die ANTWOORDEBOEK gegee word.                                                              (3)

1.5       Gebruik die grafiek om die mediaantyd wat dit geneem het om die legkaart te voltooi,
          te bepaal.                                                                                        (2)
                                                                                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                          4                                            DBE/2019
                                                  SS/NSS

VRAAG 2

Leerders wat 'n punt van minder as 50% in 'n Wiskundetoets behaal het, is gekies om 'n
rekenaargebaseerde program as deel van 'n ingrypingstrategie te gebruik. 'n Tweede toets is na
afloop van die program geskryf om die doeltreffendheid van die ingrypingstrategie te bepaal.
Die punt (as 'n persentasie) wat 15 van hierdie leerders in beide toetse behaal het, word in die
tabel hieronder gegee.

LEERDER           L1   L2     L3    L4     L5    L6     L7    L8      L9   L10   L11    L12   L13     L14     L15
 TOETS 1
                  10    18    23    24     27    34     34    36      37    39    40     44    45     48      49
   (%)
 TOETS 2
                  33    21    32    20     58    43     49    48      41    55    50     45    62     68      60
   (%)

2.1       Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn.                                       (3)

2.2       'n Leerder het 15 uit 'n totaal van 50 punte vir die eerste toets behaal.

          2.2.1         Skryf die leerder se punt vir hierdie toets as 'n persentasie neer.                   (1)

          2.2.2         Voorspel die leerder se punt vir die tweede toets. Gee jou antwoord tot die
                        naaste heelgetal.                                                                     (2)

2.3       Vir die 15 leerders hierbo is die gemiddelde punt van die tweede toets 45,67% en die
          standaardafwyking is 13,88%. Die onderwyser besef dat hy vergeet het om die punte
          van die laaste vraag by die totale punt van elkeen van hierdie leerders te tel. Al die
          leerders het volpunte vir die laaste vraag behaal. Nadat die punte van die laaste vraag
          bygetel is, is die nuwe gemiddelde punt 50,67%.

          2.3.1        Wat is die standaardafwyking nadat die punte vir die laaste vraag by elke
                       leerder se totaal getel is?                                                            (2)

          2.3.2        Wat is die totale punt van die laaste vraag?                                           (2)
                                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                         5                                        DBE/2019
                                                 SS/NSS

VRAAG 3

In die diagram is A, B, C(2 ; –3) en D(–2 ; –5) die hoekpunte van 'n trapesium met AB || DC.
E(–2 ; 0) is die x-afsnit van AB. Die inklinasie van AB is α. K lê op die y-as en KB̂E =  .
                                                     y
                                                         K

                                                    B

                                                                                                         x
                                    E(–2 ; 0)        0

  A

                                                                     C(2 ; –3)

                                    D(–2 ; –5)

3.1       Bepaal:

          3.1.1      Die middelpunt van EC                                                               (2)

          3.1.2      Die gradiënt van DC                                                                 (2)

          3.1.3      Die vergelyking van AB in die vorm y = mx + c                                       (3)

          3.1.4      Die grootte van                                                                    (3)

3.2       Bewys dat AB ⊥ BC.                                                                             (3)

3.3       Die punte E, B en C lê op die omtrek van 'n sirkel. Bepaal:

          3.3.1      Die middelpunt van die sirkel                                                       (1)

                     Die vergelyking van die sirkel in die vorm ( x − a) + ( y − b) = r
                                                                        2          2    2
          3.3.2                                                                                          (4)
                                                                                                         [18]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                        6                                           DBE/2019
                                                SS/NSS

VRAAG 4

In die diagram is M(2 ; 1) die middelpunt van die sirkel. Radius KM is verleng na L,
'n punt buite die sirkel, sodanig dat KML || y-as. LTP is 'n raaklyn aan die sirkel by T(–2 ; b).
       1      
 S  − 4 ; − 6  is die middelpunt van PK.
       2      

                                                   y
                                                           L

                                    T(–2 ; b)

                                                            M(2 ; 1)
                                                                                                                  x

                                                           K

               P

4.1       As gegee word dat die radius van die sirkel 5 eenhede is, toon dat b = 4.                        (4)

4.2       Bepaal:

          4.2.1       Die koördinate van K                                                                 (2)

          4.2.2       Die vergelyking van die raaklyn LTP in die vorm y = mx + c                           (4)

          4.2.3       Die oppervlakte van  LPK                                                            (7)

4.3       'n Ander sirkel met vergelyking ( x − 2) 2 + ( y − n) 2 = 25 word geskets. Bepaal, met
          'n verduideliking, vir watter waarde(s) van n die twee sirkels mekaar uitwendig sal
          raak.                                                                                            (4)
                                                                                                           [21]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                        7                                       DBE/2019
                                                SS/NSS

VRAAG 5

5.1       Skryf die volgende uitdrukkings in terme van sin 11 , sonder om 'n sakrekenaar te
          gebruik:

          5.1.1       sin 191                                                                         (1)

          5.1.2       cos 22                                                                          (1)

5.2       Vereenvoudig      cos( x − 180) +   2 sin( x + 45)   na 'n enkele trigonometriese
          verhouding.                                                                                  (5)

                                7
5.3       Gegee: sin P + sin Q =   en P̂ + Q̂ = 90
                                5
          Bepaal die waarde van sin 2P , sonder om 'n sakrekenaar te gebruik.                          (5)
                                                                                                       [12]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                          8                                            DBE/2019
                                                  SS/NSS

VRAAG 6

6.1       Bepaal die algemene oplossing van cos( x − 30) = 2 sin x .                                         (6)

6.2       In die diagram is die grafieke van f ( x) = cos( x − 30) en g ( x) = 2 sin x geskets vir
          die interval x  [−180 ;180] . A en B is die x–afsnitte van f. Die twee grafieke
          sny mekaar by C en D, onderskeidelik die minimum en maksimum draaipunte
          van f.
                                                   y

                                                              D                             g

 –180°                              B                  0°                     A                 180°      x

                                                                                     f
              C

          6.2.1       Skryf die koördinate neer van:

                      (a)      A                                                                              (1)

                      (b)      C                                                                              (2)

          6.2.2       Bepaal die waardes van x in die interval x  [−180 ; 180] , waarvoor:

                      (a)      Beide grafieke stygend is                                                      (2)

                      (b)       f ( x + 10)  g ( x + 10)                                                   (2)

          6.2.3       Bepaal die waardeversameling van y = 22sin x + 3                                        (5)
                                                                                                              [18]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                           9                                  DBE/2019
                                                   SS/NSS

VRAAG 7

In die diagram hieronder is CGFB en CGHD reghoekige permanente mure en vertikaal tot
die horisontale vlak FGH. Staalpale is by FB en HD opgerig en is na A en E
onderskeidelik verleng. ACE vorm die dak van 'n vermaaklikheidsentrum.
BC = x, CD = x + 2, BÂC =  , AĈE = 2 en EĈD = 60

                                                                                E

                  A
                      
                                                                               D

                  B                            2
                                                            60°   x+2
                                 x
                                               C
                                                                               H
                  F

                                                   G

7.1       Bereken die lengte van:

          7.1.1           AC in terme van x en                                                      (2)

          7.1.2           CE in terme van x                                                          (2)

7.2       Toon aan dat die oppervlakte van die dak ACE as 2 x ( x + 2) cos  gegee word.            (3)

7.3       As  = 55 en BC = 12 meter, bereken die lengte van AE.                                    (4)
                                                                                                     [11]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                        10                                       DBE/2019
                                                 SS/NSS

VRAAG 8

8.1       In die diagram is O die middelpunt van die sirkel en LOM is die middellyn van die
          sirkel. ON halveer koord LP by N. T en S is punte op die sirkel aan die
          teenoorgestelde kant van LM met betrekking tot P. Koorde PM, MS, MT en ST
          word getrek. PM = MS en MT̂S = 31

                                                                  P

                                             N                              M
                                                  2
                                              1

                                                      O

                            L
                                                                            S

                                                           31°

                                                      T

          8.1.1       Bepaal, met redes, die grootte van elk van die volgende hoeke:

                      (a)       MÔS                                                                    (2)

                      (b)       L̂                                                                      (2)

                                        1
          8.1.2       Bewys dat ON =      MS.                                                           (4)
                                        2

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                      11                               DBE/2019
                                               SS/NSS

8.2       In ABC in die diagram is K 'n punt op AB sodat AK : KB = 3 : 2. N en M is
          punte op AC sodat KN || BM. BM sny KC by L. AM : MC = 10 : 23.

                                               B

                                  K
                                           L

                     A        N       M                                       C

          Bepaal, met redes, die verhouding van:

                         AN
          8.2.1                                                                               (2)
                         AM

                         CL
          8.2.2                                                                               (3)
                         LK
                                                                                              [13]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                      12                                     DBE/2019
                                               SS/NSS

VRAAG 9

In die diagram word raaklyne vanaf punt M buite die sirkel getrek om die sirkel by B en N
te raak. Die reguitlyn vanaf B wat deur die middelpunt van die sirkel gaan, ontmoet MN
verleng in A. NM word verleng na K sodanig dat MK = MB. BK en BN word getrek.
Laat K̂ = x .

         K
               x
                                 M
                               1 2

                                                        N
                                                   1    2

                                                                                   A
                                1 2
                                      3
                                 B

9.1       Bepaal, met redes, die grootte van N̂1 , in terme van x.                                  (6)

9.2       Bewys dat BA 'n raaklyn aan die sirkel is wat deur K, B en N gaan.                        (5)
                                                                                                    [11]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                    13                                         DBE/2019
                                             SS/NSS

VRAAG 10

10.1      In die diagram is ∆ABC en ∆DEF geskets so dat Â = D̂ , B̂ = Ê en Ĉ = F̂ .

                                A
                                                                      D

                                                                  
                                                              E              F

                     
              B                                   C

          Gebruik die diagram in die ANTWOORDEBOEK om die stelling te bewys wat
          beweer dat as twee driehoeke gelykhoekig is, dan is die ooreenstemmende sye
                                                  AB AC
          eweredig (in dieselfde verhouding), dus   =   .                                             (6)
                                                  DE DF

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                       14                                     DBE/2019
                                                SS/NSS

10.2      In die diagram is O die middelpunt van die sirkel en CG is 'n raaklyn aan die sirkel
          by G. Die reguitlyn vanaf C wat deur O gaan, sny die sirkel by A en B.
          Middellyn DOE is loodreg op AC. GE en CA sny by F. Koorde DG, BG en
          AG is getrek.

                                                    D

                                                                 4       G
                                                                     3
                                                                         2 1

                                                           2 1                 2 1
                           A                        O       F                    B   C

                                                    E
          10.2.1     Bewys dat:

                     (a)       DGFO 'n koordevierhoek is                                            (3)

                     (b)       GC = CF                                                              (5)

          10.2.2     Indien dit verder gegee word dat CO = 11 eenhede en DE = 14 eenhede,
                     bereken:

                     (a)       Die lengte van BC                                                    (3)

                     (b)       Die lengte van CG                                                    (5)

                     (c)       Die grootte van Ê                                                   (4)
                                                                                                    [26]

                                                                                     TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                                                                              DBE/2019
                                                               SS/NSS

                                            INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

         − b  b 2 − 4ac
    x=
               2a
    A = P (1 + ni )           A = P (1 − ni )                A = P(1 − i) n                           A = P(1 + i) n
                                                n
    Tn = a + (n − 1)d                 Sn =        2a + (n − 1)d 
                                                2

    Tn = ar n −1                      Sn =
                                                 (
                                                a r n −1 ) ; r 1                            S =
                                                                                                      a
                                                                                                          ; −1  r  1
                                                  r −1                                               1− r

    F=
           
          x (1 + i ) − 1
                     n
                                                 P=
                                                         
                                                       x 1 − (1 + i )
                                                                     −n
                                                                          
                 i                                            i
                     f ( x + h) − f ( x )
    f ' ( x) = lim
                h→ 0          h
                                                               x + x 2 y1 + y 2 
     d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                     M 1      ;         
                                                               2          2 

                                                                                          y 2 − y1
     y = mx + c                       y − y1 = m( x − x1 )                           m=                       m = tan 
                                                                                          x 2 − x1

     (x − a )2 + ( y − b )2 = r 2
                                a     b     c
    In ABC:                       =     =
                              sin A sin B sin C
                              a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
                                                             1
                              oppervlakt e ΔABC =              ab.sinC
                                                             2
    sin(  +  ) = sin  cos  + cos  sin                          sin(  −  ) = sin  cos  − cos  sin 
    cos( +  ) = cos  cos  − sin  sin                              cos( −  ) = cos  cos  + sin  sin 

             cos 2  − sin 2 
             
    cos 2 = 1 − 2 sin 2                                           sin 2 = 2 sin .sin 
             2 cos 2  − 1
             
                                                                                 n            2

        fx                                                                     (x − x )
                                                                                      i
    x=                                                                = i =1
                                                                          2

            n                                                                         n
                n( A )
    P(A) =                                                           P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                n(S)

    yˆ = a + bx                                                      b=
                                                                               (x − x )( y − y )
                                                                                (x − x)      2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2019-eng/a645dde5-42e0-4a8d-85e6-9027775ee0b4) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [NW MATHS P2 ENGLISH SEPTEMBER 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-maths-p2-english-september-2019/f2f23402-6726-460e-bb8f-16840aaabbcc) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Mathematics P2 May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2018-eng/4f3d38e9-a707-40ca-beee-fea324344ead) — Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [Mathematics P2 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2016-afr/20642c71-2f52-482d-8724-47218c4d339c) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Mathematics P2 June July 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-june-july-2015-eng/f0dc57ae-b1ff-4f0d-8e51-76a1a169619f) — Mathematics · QP · 2015 · Eng
- [Mathematics P2 Nov 2019 Answer Book Eng Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2019-answer-book-eng-afr/85bcf3b2-7d54-40fe-b6fc-713aa7fc97fb) — Mathematics · Addendum · 2019 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
