# Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2019-afr/585cc812-aa7e-420c-a84e-3e8f0d8a3780
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2019-afr/585cc812-aa7e-420c-a84e-3e8f0d8a3780)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

[nase frombloywisacam —

“sy basic education

WE

Ulan Department:

O) Basic Education

NE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
ee es raed Be ire ennai! = oie! idk eledealndS
a WISKUNDE V2 "
| NOVEMBER 2019 7
Woe ole etatatatetatarsiate aratetotaye plate tatetatetetetate nietatetataetete ae”

PUNTE: 150

TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 inligtingsblad
en 'n antwoordeboek van 24 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 2 DBE/November 2019

NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.

1.

2.

se

Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik in die
beantwoording van die vrae, duidelik aan.

Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

Jy kan 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nie-programmeerbaar en
nie-grafies), tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 3 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 1

Die tabel hieronder toon die maandelikse inkomste (in rand) van 6 verskillende persone en die
bedrag (in rand) wat elke persoon maandeliks aan 'n motorpaaiement spandeer.

MAANDELIKSE INKOMSTE
(IN RAND) 9000 | 13500 | 15000 | 16500 | 17000 | 20000
MAANDELIKSE PAAIEMENT
(IN RAND) 2.000 3 000 3 500 5 200 5 500 6 000
1.1 Bepaal dic vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data. QB)
1.2 Indien '‘n persoon R14 000 per maand verdien, voorspel die maandelikse paaiement
wat hierdie person aan 'n motorvoertuig kan spandeer. (2)
13 Bepaal die korrelasiekoéffisiént tussen die maandelikse inkomste en die maandelikse
paaiement van 'n motorvoertuig. qd)
1.4 'n Persoon wat R18 000 per maand verdien, moet besluit of 'n maandelikse paaiement

van R9 000 aan 'n motorvoertuig spandeer kan word, al dan nie. Indien die inligting
hierbo 'n ware weerspieéling van die bevolkingsdata is, op watter van die volgende
sal die persoon heel moontlik besluit:

A. Spandeer R9 000 per maand aangesien daar 'n baie sterk positiewe
korrelasie tussen die bedrag verdien en die maandelikse paaiement is.

B. Spandeer NIE R9000 per maand NIE aangesien daar 'n baie swak
positiewe korrelasie tussen die bedrag verdien en die maandelikse
paaiement is.

Cc. Spandeer R9 000 per maand, want die punt (18 000 ; 9 000) 18 baie naby
aan die kleinstekwadrate-regressielyn.

D. Spandeer NIE R9 000 per maand NIE, want die punt (18 000 ; 9 000) 1é
baie ver van die kleinstekwadrate-regressielyn af. (2)

[8]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 4 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 2

‘n Opname is onder 100 mense gedoen oor die bedrag wat hulle maandeliks vir hulle selfoon-
kontrakte betaal het. Die persoon wat die opname gedoen het, het bereken dat die geskatte
gemiddelde betaling R309 per maand is. Ongelukkig het hy na die opname van die data verloor.
Die frekwensictabel hieronder toon die gedeeltelike resultate van die ondersoek:

BEDRAG BETAAL FREKWENSIE
(IN RAND )
0<x<100 7

100 <x <200 12

200 < x <300 a

300 < x < 400 35

400 < x <500 b

500 < x $600 6
21 Hoeveel mense het R200 of minder vir hulle maandelikse selfoonkontrakte betaal? qd)
2.2 Gebruik die inligting hierbo om te toon dat a=24 en b= 16. (5)
23 Skryf die modale klas van die data neer. (1)

2.4 Gebruik die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf word en teken 'n ogief
(kumulatiewefrekwensie-grafiek) om die data voor te stel. (4)

2.5 Bepaal hoeveel mense meer as R420 per maand vir hulle selfoonkontrakte betaal het. (2)
{13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 5 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 3

In die diagram is P, R(3 ; 5), S(-3;-7) en T(-5; 4) hoekpunte van trapesium PRST en
PT ||RS. RS en PR sny die y-as by D en C(O; 5) onderskeidelik. PT en RS sny die x-as
by E on F onderskeidelik. PEF =0.

y
P CO; 5) RG; 5)
0
E ie) F *
T3534)
D
S(C3 :-7)
3.1 Skryf die vergelyking van PR neer. qd)
3.2 Bereken die:
3.2.1 Gradiént van RS (2)
3.2.2 Grootte van 0 (3)
3.2.3. Kodérdinate van D (3)
3.3 Indien gegee word dat TS =2V5, bereken die waarde van k. (4)
3.4 Parallelogram TDNS, met N_ in die 4* kwadrant, word getrek. Bereken die
koérdinate van N. Q)
3.5 APRD word om die y-as gereflekteer om APR'D! te vorm. Bereken die grootte
van RDR’. (3)
{19]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 6 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 4

In die diagram raak 'n sirkel met middelpunt M die x-as by A(-1; 0) endie y-as by B(O; 1).
'n Kleiner sirkel met middelpunt n(-3 ; 3] gaan deur M en sny die groter sirkel by

B en C. BNC is 'n middellyn van die kleiner sirkel. 'n Raaklyn aan die kleiner sirkel by C,
sny die x-as by D.

B(O ; 1)

Lo ACI: 0) 0 *

41 Bepaal die vergelyking van die sirkel met middelpunt M_ in die vorm
(x-a)’ +(y-bY =P? (3)
42 Bereken die koérdinate van C. (2)
4.3 Toon dat y—x=3 die vergelyking van die raaklyn CD is. (4)
44 Bepaal die waardes van f waarvoor die lyn y=x+t NIE die kleiner sirkel sal raak
of sny NIE. (3)
4.5 Die kleiner sirkel met middelpunt N ondergaan 'n transformasie sodanig dat punt C
langs die raaklyn na D_ getransleer word. Bereken die kodrdinate van E, die nuwe
middelpunt van die kleiner sirkel. (3)
4.6 As gegee word dat die oppervlakte van vierhoek OBCD is 2a? vierkante eenhede
()
en a>0O, toondat a= wr eenhede.
[20]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 7 DBE/November 2019
NSS
VRAAG 5
5.1 Vereenvoudig die volgende uitdrukking na EEN trigonometriese term:
—S* _ sin(180° +x) cos(90°~ x) (5)
cosx,.tanx
5.2 52350 age? 350
Sonder om 'n sakrekenaar te gebruik, bepaal die waarde van: sin’ 35°— cos’ 35° (4)
4sin10°cos10°

5.3 Gegee: cos26°=m
Sonder om 'n sakrekenaar te gebruik, bepaal 2sin*77° interme van m. (4)
5.4 Beskou: (f(x) = sin(x + 25°) cos 15° — cos(x + 25°) sin 15°
5.4.1 Bepaal die algemene oplossing van f(x) = tan165° (6)
5.4.2. Bepaal die waarde(s) van x waarvoor f(x), indie interval x €[0°;360°],

‘n minimum waarde sal hé. (3)
[22]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 8 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 6

In die diagram is die grafiecke van f(x)=sinx-1 en g(x)=cos2x vir die interval
xe 90°; 360° geskets. Graficke f en g sny by A. B(360°; -1) is'n punt op f-

\i

one. “og | \-99°  ™ 0 2) or
90°, 0 AX £180 270° / 360°

6.1 Skryf die waardeversameling van f neer. (2)

6.2 Skryf die waardes van x neer in die interval x e[- 90°; 360°] waarvoor grafiek f
afnemend is. (2)

6.3 P en Q is punte op grafieke g en f onderskeidelik sodanig dat PQ ewewydig aan
die y-as is. Indien PQ tussen A en B 1é, bepaal die waarde(s) van x waarvoor

PQ 'n maksimum sal wees. (6)

[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 9 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 7

Die diagram hieronder toon 'n sonpaneel, ABCD, wat aan 'n plat stuk sementblad, EFCD,
vasgeheg is. ABCD en EFCD is twee identiese ruite. K is'n punt op DC sodanig dat

DK=KC en AK LDC. AF en KF is getrek. ADC=CDE=60° en AD =x eenhede.

A B
x
60°
D t + Cc
60° is
E F

7A Bepaal AK in terme van x. (2)
72 Skryf die grootte van KCF neer. qd)
73 Verder word gegee dat ARF, die hoek tussen die sonpaneel en die sementblad,

gelyk is aan y. Bepaal die oppervlakte van AAKF in terme van x en y. (7)

[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 10 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 8

8.1 In die diagram is PQRS 'n koordevierhoek. Koord RS is verlengna T. K is'n
punt op RS en W is'n punt op die sirkel sodanig dat QRKW _ 'n parallelogram is.

PS en QW sny mekaar by U. PST =136° en Q, =100°.

Bepaal, met redes, die grootte van:

8.1.1 R (2)
8.1.2 p (2)
8.13 PQW @)
8.1.4 U, 2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 11 DBE/November 2019
NSS

8.2 In die diagram sny die hoeklyne van vierhoek CDEF mekaar by T.
EF = 9 eenhede, DC = 18 eenhede, ET = 7 eenhede, TC = 10 eenhede,
FT =5 eenhede en TD = 14 eenhede.

Bewys, met redes, dat:

8.2.1 EFD = ECD (4)
8.2.2 DFC = DEC (3)
[16]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 12 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 9

In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. ST is 'n raaklyn aan die sirkel by T.
M en P is punte op die sirkel sodanig dat TM= MP. OT, OP en TP is getrek. Stel O, = x.

Bewys, met redes, dat STM = ma : [7]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 13 DBE/November 2019
NSS

VRAAG 10

10,1 In die diagram is AABC geskets. D is'n punt op AB en E is 'n punt op AC
sodanig dat DE || BC. BE en DC is getrek.

Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat beweer dat 'n lyn wat ewewydig

aan een sy van 'n driehoek getrek word die ander twee sye in dieselfde verhouding

verdeel, met ander woorde bewys dat AD 7 AE (6)
DB EC

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 14 DBE/November 2019
NSS

10.2 In die diagram is ST en VT raaklyne aan die sirkel by S en V onderskeidelik.
R is'n punt op die sirkel en W is 'n punt op koord RS sodanig dat WI ewewydig

isaan RV. SV en WV is getrek. WT sny SV by K. Stel $, =x.

10.2.1 Skryf, met redes, DRIE ander hoeke neer wat ELK aan x gelyk is. (6)

10.2.2 Bewys, met redes, dat:

(a) WSTV 'nkoordevierhoek is (2)
(b) AWRY gelykbenig is (4)
(©) AWRV ||| ATSV 3)
@) RV _KV @)
SR TS
[25]

TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 DBE/November 2019
NSS

INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

_ -b4Vb? —4ac
2a
A= P(l+ni) A=P(1-ni) A=P(-i)" A= P(1+i)"
T, =a+(n-Nd 5, =FRa+@-Dd]
T, =ar™ 5 0) a S,=—4; -ler<l
m r-l I-r
paar’ -1) pawl-a+ia
i i
10) Hin SOFA F(X)
f @) = tim
Te x tx, yt+y
d=\(x,-x) +0,-») Ml 5 *5 5 :)
ysmx+c y-y, =m(x—x,) m= 22 m=tand
XX
(xa) +(y-) =r?
In AABC: a_i) _¢
sn A sinB sinC
a =b' +e? —2be.cos A
opp AABC = Fabsinc
sin(a + 8) =sinacos 8 +cosasin B sin(a — £8) = sina cos 8 ~ cosa sin B
cos(a@ + 8) =cosacos #-sinasin B cos(a — 8) =cosacos # +sinasin
cos’ a -sin’ a
cos2a = 41-2sin’ a sin2@ = 2sinacosa
2cos’ a-1
_ yx Dit - 3)
x= 2 _ isl
n a=
n
a=") P(A of B) = P(A) + P(B) — P(Aen B)
ni
x-—x\y-y

Yi (e-xY

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P2 Nov 2019 Answer Book Eng Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2019-answer-book-eng-afr/85bcf3b2-7d54-40fe-b6fc-713aa7fc97fb) — Mathematics · Addendum · 2019 · Eng
- [Mathematics P2 Nov 2019 Memo Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2019-memo-afr-eng/c35b9be5-727d-4eb3-acf4-8a0a42fcd3a1) — Mathematics · Memo · 2019 · Eng
- [NW MATHS P2 ENGLISH SEPTEMBER 2019](https://www.hlayiso.com/library/nw-maths-p2-english-september-2019/f2f23402-6726-460e-bb8f-16840aaabbcc) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Mathematics P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2023-eng/40715b6b-8bd6-423b-a1f5-07e7c1d1efa3) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Mathematics P2 English November 2014(amended)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-english-november-2014-amended/aea5827e-f832-419b-a9da-32ae8428f67c) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Mathematics P2 Nov 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2013-eng/4eca21de-3399-46c7-be27-80cd5e3a59a2) — Mathematics · QP · 2013 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
