# Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2020-afr/f18f2a4e-79bc-4814-b58a-cfe21fe5d106
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2020-afr/f18f2a4e-79bc-4814-b58a-cfe21fe5d106)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          SENIOR SERTIFIKAAT/
                     NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                           GRAAD 12

                                        WISKUNDE V2

                                      NOVEMBER 2020

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 inligtingsblad
                              en 'n antwoordeboek van 24 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                          2                             DBE/November 2020
                                                  SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

3.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik in die
          beantwoording van die vrae, duidelik aan.

4.        Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.        Jy kan 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
          niegrafies), tensy anders vermeld.

6.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.

7.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.        'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 Wiskunde/V2                                                                 3                                         DBE/November 2020
                                                                          SS/NSS

 VRAAG 1

 'n Wiskunde-onderwyseres was nuuskierig om vas te stel of haar leerders se Wiskundepunte
 hulle Fisiese Wetenskappe-punte beïnvloed het. In die tabel hieronder word 15 van die leerders
 in haar klas se Wiskunde- en Fisiese Wetenskappe-punte as 'n persentasie (%) getoon.

WISKUNDE
                                                         26    62   21   33        53   76   32        59   43   33    49     51      19     34   85
(AS %)
FISIESE
                                                         34    67   28   46        65   76   26        73   50   39    57     51      24     41   80
WETENSKAPPE (AS %)

                                                                   SPREIDIAGRAM
                                         90

                                         80

               FISIESE WETENSKAPPE (%)
                                         70

                                         60

                                         50

                                         40

                                         30

                                         20

                                         10

                                         0
                                              0     10        20    30        40        50        60        70    80        90
                                                                         WISKUNDE (%)

 1.1       Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data.                                                             (3)

 1.2       Skets die kleinstekwadrate-regressielyn                                      op   die       spreidiagram     wat      in    die
           ANTWOORDEBOEK verskaf word.                                                                                                            (2)

 1.3       Voorspel die Fisiese Wetenskappe-punt van 'n leerder wat 69% in Wiskunde behaal
           het.                                                                                                                                   (2)

 1.4       Skryf die korrelasiekoëffisiënt tussen die Wiskunde- en Fisiese Wetenskappe-punte
           vir die data neer.                                                                                                                     (1)

 1.5       Lewer kommentaar op die sterkte van die korrelasie tussen die Wiskunde- en Fisiese
           Wetenskappe-punte van die data.                                                                                                        (1)

 1.6       Watter tendens het die onderwyseres tussen die uitslae van die twee vakke
           waargeneem?                                                                                                                            (1)
                                                                                                                                                  [10]

 Kopiereg voorbehou                                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                              4                                       DBE/November 2020
                                                                      SS/NSS

VRAAG 2

Die getal vliegtuie wat in die tydperk vanaf April 2017 tot Maart 2018 op die King Shaka
Internasionale Lughawe en die Port Elizabeth-lughawe geland het, word in die
dubbelstaafgrafiek hieronder getoon.

                                             Getal vliegtuie wat in die tydperk April 2017 tot
                                         Maart 2018 op die King Shaka Internasionale Lughawe en
                                                  die Port Elizabeth-lughawe geland het
                                       3000

                                       2500

              Getal vliegtuie geland
                                       2000

                                       1500
                                                                                                                    King Shaka
                                       1000                                                                         Port Elizabeth

                                        500

                                          0
                                              Apr Mei Jun    Jul Aug Sep Oct Nov Des Jan Feb Mar
                                                         Maande in die tydperk 2017/2018
                                                                    [Bron: http://www.airports.co.za/airports/statistics/aircraft]

2.1       Die getal vliegtuie wat gedurende party maande van die gegewe tydperk op die Port
          Elizabeth-lughawe geland het, oorskry die getal landings op die King Shaka
          Internasionale Lughawe. Gedurende watter maand is hierdie verskil die grootste?                                                 (1)
2.2       Die getal vliegtuie wat maandeliks op die King Shaka Internasionale Lughawe geland
          het is:
                                                   2 182    2 323     2 267      2 334      2 346       2 175
                                                   2 293    2 263     2 215      2 271      2 018       2 254
          Bereken die gemiddelde getal van die data                                                                                       (2)
2.3       Bereken die standaardafwyking van die getal vliegtuiglandings op die King Shaka
          Internasionale Lughawe vir die gegewe tydperk.                                                                                  (2)
2.4       Bepaal die getal maande waartydens die getal vliegtuiglandings op die King Shaka
          Internasionale Lughawe binne een standaardafwyking vanaf die gemiddelde was.                                                    (3)
2.5       Watter EEN van die volgende bewerings is KORREK?
          A.                            Daar was meer landings in Desember en Januarie op die Port Elizabeth-lughawe
                                        as op die King Shaka Internasionale Lughawe.
          B.                            Daar was vir die gegewe tydperk 'n groter variasie in die getal vliegtuiglandings
                                        op die King Shaka Internasionale Lughawe as op die Port Elizabeth-lughawe.
          C.                            Die standaardafwyking van die getal vliegtuiglandings op die Port
                                        Elizabeth-lughawe sal hoër wees as die standaardafwyking van die getal
                                        vliegtuiglandings op die King Shaka Internasionale Lughawe.                                       (1)
                                                                                                                                          [9]

Kopiereg voorbehou                                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                   5                               DBE/November 2020
                                           SS/NSS

VRAAG 3

                                                   1
∆TSK is geskets. Die vergelyking van ST is y =       x + 6 en ST sny die x-as by M.
                                                   2
W(–4 ; 4) lê op ST en R lê op SK sodanig dat WR ewewydig aan die y-as is. WK sny
die x-as by V en die y-as by P(0 ; –4). KS verleng, sny die x-as by N. TŜK =  .
                                                                   y

                                                                                     T

                                                 W(–4 ; 4)

                                          M                 V                           x
              N                                                   O

                              S                                   P(0 ; –4)

                                                         R

                                                                          K

3.1       Bereken die gradiënt van WP.                                                               (2)

3.2       Toon dat WP ⊥ ST.                                                                          (2)

3.3       As die vergelyking van SK as 5y + 2x + 60 = 0 gegee word, bereken die
          koördinate van S.                                                                          (4)

3.4       Bereken die lengte van WR.                                                                 (4)

3.5       Bereken die grootte van .                                                                 (5)

3.6       Laat L 'n punt in die derde kwadrant wees sodanig dat SWRL, in daardie volgorde,
          'n parallelogram vorm. Bereken die oppervlakte van SWRL.                                   (4)
                                                                                                     [21]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                      6                              DBE/November 2020
                                              SS/NSS

VRAAG 4

M(–3 ; 4) is die middelpunt van die groot sirkel en 'n punt op die kleiner sirkel met middelpunt
O(0 ; 0). Vanaf N(–11 ; p) is 'n raaklyn getrek aan die groter sirkel by T met NT ewewydig
aan die y-as. NM is 'n raaklyn aan die kleiner sirkel by M met MOS 'n middellyn.
                                                                y

                                              M(–3 ; 4)
                               T

                                                            O                                             x

                                N(–11 ; p)
                                                                      S

4.1       Bepaal die vergelyking van die klein sirkel.                                                  (2)

4.2       Bepaal die vergelyking van die sirkel met middelpunt              M     in die vorm
          (x − a )2 + ( y − b)2 = r 2                                                                   (3)

4.3       Bepaal die vergelyking van NM in die vorm y = mx + c                                          (4)

4.4       Bereken die lengte van SN.                                                                    (5)

4.5       Indien nog 'n sirkel met middelpunt B(–2 ; 5) en radius k die sirkel met middelpunt
          M raak, bepaal die waarde(s) van k, korrek tot EEN desimale syfer.                            (5)
                                                                                                        [19]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                             7                            DBE/November 2020
                                                     SS/NSS

VRAAG 5

                     f (x ) = − cos x en g (x ) = sin( x + 30) , vir die interval x  0 ; 180 ,
                               1
Die grafieke van
                               2
is hieronder geskets. A(130,9° ; 0,33) is die benaderde snypunt van die twee grafieke.

            y

                                                                    g

                                                                              A(130,9° ; 0,33)

                                                                                                            x
                0°                                            90°             150°               180°

                        f

5.1       Skryf die periode van g neer.                                                                         (1)

5.2       Skryf die amplitude van f neer.                                                                       (1)

5.3       Bepaal die waarde van f (180) – g(180)                                                              (1)

5.4       Gebruik die grafieke om die waardes van x in die interval x [0° ; 180°] te bepaal,
          waarvoor:

          5.4.1        f ( x − 10) = g ( x − 10)                                                              (1)

          5.4.2         3 sin x + cos x  1                                                                     (4)
                                                                                                                [8]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                            8                       DBE/November 2020
                                                    SS/NSS

VRAAG 6

6.1       In die diagram is P(–5 ; 12) en T lê op die positiewe x-as. PÔT =  .
                                                             y

                                     P(−5 ; 12)

                                                     <
                                                                 
                                                                           x

                                                                    T

          Beantwoord die volgende vrae sonder om 'n sakrekenaar te gebruik.

          6.1.1         Skryf die waarde van tan  neer.                                                (1)

          6.1.2         Bereken die waarde van cos                                                     (3)

          6.1.3         S(a ; b) is 'n punt in die derde kwadrant sodat   TÔS =  + 90       en
                        OS = 6,5 eenhede. Bepaal die waarde van b.                                      (4)

6.2       Bepaal, sonder om 'n sakrekenaar te gebruik, die waarde van die volgende
          trigonometriese uitdrukking:

           sin 2 x. cos(− x) + cos 2 x. sin( 360 − x)
                                                                                                        (5)
                         sin(180 + x)

6.3       Bepaal die algemene oplossing van die volgende vergelyking:

          6 sin 2 x + 7 cos x − 3 = 0                                                                   (6)

                         1                    1
6.4       Gegee: x +       = 3 cos A en x 2 + 2 = 2
                         x                   x

          Bepaal die waarde van cos 2A, sonder om 'n sakrekenaar te gebruik.                            (5)
                                                                                                        [24]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                        9                               DBE/November 2020
                                                SS/NSS

VRAAG 7

'n Landskapkunstenaar beplan om blomme binne twee konsentriese sirkels rondom 'n vertikale
lamppaal PQ te plant. R is 'n punt op die binneste sirkel en S is 'n punt op die buitenste
sirkel. R, Q en S lê op dieselfde horisontale vlak. RS is 'n pyp wat vir die besproeiingstelsel
van die tuin gebruik word.

•     Die radius van die binneste sirkel is r eenhede en die radius van die buitenste sirkel is QS.
•     Die hoogtehoek vanaf S na P is 30°.
•     RQ̂S = 2 x en PQ = 3r

                                                         P

                                                 r       Q
                                                             2x        30°
                                       R
                                                                              S

7.1        Toon dat QS = 3r                                                                                (3)

7.2        Bepaal, in terme van r, die oppervlakte van die blomtuin.                                       (2)

7.3        Toon aan dat RS = r 10 − 6 cos 2 x                                                              (3)

7.4        Indien r = 10 meter en x = 56, bereken RS.                                                     (2)
                                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                        10                      DBE/November 2020
                                                SS/NSS

VRAAG 8

8.1       O is die middelpunt van die sirkel. KOM halveer koord LN en MN̂O = 26. K en P
                                      ˆ P = 32°. OP is getrek.
          is punte op die sirkel met NK

                                                                       L

                           K                             O        1
                                  1     2
                                                   1         3     2 M
                                      32°                2

                                                                 26°

                                                                   N
                                            P

          8.1.1      Bepaal, met redes, die grootte van:

                     (a)   Ô 2                                                                   (2)

                     (b)   Ô1                                                                    (4)

          8.1.2      Bewys, met redes, dat KN vir OK̂P halveer.                                   (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                        11                        DBE/November 2020
                                                SS/NSS

8.2       In ∆ABC is F en G punte op sye AB en AC onderskeidelik. D is 'n punt op GC
          sodat D̂1 = B̂ .

                                                A

                                                         G
                                   1
                               F         2

                                                             1
                                                                     D
                                                                 2

                                                                         C

           B

          8.2.1      Indien AF 'n raaklyn is aan die sirkel wat deur die punte F, G en D
                     gaan, bewys, met redes, dat FG || BC.                                          (4)

                                                 AF 2
          8.2.2      As verder gegee word dat      = , AC = 2x – 6 en GC = x + 9, bereken
                                                 FB 5
                     die waarde van x.                                                              (4)
                                                                                                    [17]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                     12                            DBE/November 2020
                                             SS/NSS

VRAAG 9

9.1       In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. Punte S, T en R lê op die
          sirkel. Koorde ST, SR en TR is in die sirkel getrek. QS is 'n raaklyn aan die sirkel
          by S.

                                                                    R
                                T

                                                      O

                         Q
                                                  S

          Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat beweer dat QŜT = R̂.                        (5)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                       13                         DBE/November 2020
                                               SS/NSS

9.2        Koord QN halveer MN̂P en sny koord MP by S. Die raaklyn by P sny MN
           verleng by R sodanig dat QN || PR. Stel P̂1 = x .

                                                                             R

                                                     N
                                                 1           3
                                                     2

         M        2
              1

                                        S                        x

                                                                 1
                                                             2
                                                         3
                                                                 P
                           1 2

                      Q

          9.2.1       Bepaal die volgende hoeke in terme van x. Gee redes.

                          (a)    N̂ 2                                                                 (2)

                          (b)    Q̂2                                                                  (2)

                                              MN MS
          9.2.2       Bewys, met redes, dat     =   .                                                 (6)
                                              NR SQ

                                                                                                      [15]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                            14                 DBE/November 2020
                                                     SS/NSS

VRAAG 10

In die diagram gaan 'n sirkel deur D, B en E. Middellyn ED van die sirkel word verleng na
C en AC is 'n raaklyn aan die sirkel by B. M is 'n punt op DE sodanig dat AM ⊥ DE.
AM en koord BE sny mekaar by F.

              C                  D                                M              E
                                 1   2                        1   2

                                                              4 1
                                                                  F
                                                              3       2

                                         1
                                             2
                                         B       3

                                                                  A

10.1      Bewys, met redes, dat:

          10.1.1     FBDM 'n koordevierhoek is                                                (3)

          10.1.2     B̂3 = F̂1                                                                (4)

          10.1.3     CDB ||| CBE                                                            (3)

10.2      As verder gegee word dat CD = 2 eenhede en DE = 6 eenhede, bereken die lengte
          van:

          10.2.1     BC                                                                       (3)

          10.2.2     DB                                                                       (4)
                                                                                              [17]

                                                                              TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                                                              DBE/November 2020
                                                           SS/NSS

                                                 INLIGTINGSBLAD

     − b  b 2 − 4ac
x=
           2a
A = P(1 + ni )                   A = P(1 − ni )                A = P(1 − i) n                     A = P(1 + i) n

Tn = a + (n − 1)d                                              Sn =
                                                                       n
                                                                         2a + (n − 1)d 
                                                                       2

Tn = ar n−1                                  Sn =
                                                       (   )
                                                    a r n −1
                                                             ; r 1                   S =
                                                                                               a
                                                                                                   ; −1  r  1
                                                      r −1                                    1− r

F=
       
     x (1 + i) n − 1                                          P=
                                                                       
                                                                      x 1 − (1 + i) − n   
            i                                                                 i
                  f ( x + h) − f ( x )
f / ( x) = lim
           h →0            h

                                                                 x + x 2 y1 + y 2 
d=     (x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2                              M 1      ;         
                                                                 2          2     

                                                                      y 2 − y1
y = mx + c                       y − y1 = m( x − x1 )          m=                                 m = tan
                                                                      x 2 − x1

(x − a )2 + ( y − b)2 = r 2
                       a     b     c
In ABC:                  =     =
                     sin A sin B sin C
                    a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
                                         1
                    area ABC =            ab. sin C
                                         2

sin( +  ) = sin  cos  + cos  sin                                sin( −  ) = sin  cos  − cos  sin 
cos( +  ) = cos  cos  − sin  sin                                cos( −  ) = cos  cos  + sin  sin 
         cos2  − sin 2 
         
cos 2 = 1 − 2 sin 2                                                sin 2 = 2 sin  cos
         2 cos2  − 1
         
                                                                                 n

x=
   x                                                                           (x − x )
                                                                                     i
                                                                                              2

      n                                                                2 = i =1
                                                                                      n
       n( A )
P(A) =                                                                P(A of B) = P(A) + P(B) − P(A en B)
       n(S)

yˆ = a + bx                                                           b=
                                                                             (x − x )( y − y )
                                                                              (x − x )
                                                                                              2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Gr 12 Gauteng Maths P2 Sep 2020](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-maths-p2-sep-2020/346151c4-588d-4f93-a0e8-ad2bbb142863) — Mathematics · QP · 2020
- [2020 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 KZN](https://www.hlayiso.com/library/2020-grade-12-math-trial-exam-paper-2-kzn/bc1658b3-f847-401c-bc59-8d5e8924854e) — Mathematics · QP · 2020
- [Mathematics P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2023-eng/40715b6b-8bd6-423b-a1f5-07e7c1d1efa3) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Mathematics P2 English November 2014(amended)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-english-november-2014-amended/aea5827e-f832-419b-a9da-32ae8428f67c) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Mathematics P2 Nov 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2013-eng/4eca21de-3399-46c7-be27-80cd5e3a59a2) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2020 Memo Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2020-memo-afr-eng/48e54b94-396f-4fda-b66d-100bed96bcc2) — Mathematics · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
