# Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2022-afr/d5a19d0e-eea6-4486-a368-76f415349b2a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 NSC November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2022-afr/d5a19d0e-eea6-4486-a368-76f415349b2a)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

_ Downloaded from hlayiso.com

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12
i WISKUNDE V2 ;
i a
ti a
i NOVEMBER 2022 of
Ng 3!’

RPeTCLE TT See CCTCOCCCCTOCCTCCTCTCCT TTT Tee

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 2 DBE/November 2022

NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vraestel beantwoord word.

1.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy in die beantwoording van
die vrae gebruik, duidelik aan.

Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
niegrafies), tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 3 DBE/November 2022
NSS

VRAAG 1

Die matriekklas van 'n sekere hoérskool moes vir die voorsitter van die WVRL
(verteenwoordigende raad van leerders) stem. Die spreidiagram hieronder toon die IK
(intelligensiekwosiént) van die 10 leerders wat die meeste stemme gekry het en die getal
stemme wat hulle gekry het.

SPREIDIAGRAM
25 7 :
2 + =>
| 20 =e
$s | * +
3 ©
5 10
o =
5 5 Se ee =
98 103 108 113 118 123
Intelligensiekwosiént (IK)

Voor die verkiesing is die gewildheid van elk van hierdie tien leerders bepaal en ‘n
gewildheidspunt (uit 100) is aan elkeen toegeken. Die gewildheidspunt en die getal stemme van
dieselfde 10 leerders wat die meeste stemme gekry het, word in die tabel hieronder getoon.

Gewildheidspunt (x) | 32 | 89 | 35 | 82 | 50 | 59 | 81 | 40 | 79 | 65

Getal stemme (y) 9 22 10 21 11 15 20 12 19 16
1d Bereken die:

1.1.1 Gemiddelde getal stemme wat hierdie 10 leerders gekry het (2)

1.1.2 Standaardafwyking van die getal stemme wat hierdie 10 leerders gekry het (1)
1.2 Die leerders wat minder stemme as een standaardafwyking onder die gemiddelde

gekry het, is nie vir 'n onderhoud genooi nie. Hoeveel leerders is genooi? (2)
1.3 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data wat in die

tabel gegee is. m¢))
1.4 Voorspel die aantal stemme wat 'n leerder met 'n gewildheidspunt van 72 sal ontvang. (2)
1.5 Gebruik die spreidiagram en tabel hierbo om 'n rede te verskaf waarom:

1.5.1 IK nie 'n goeie aanduider is van die aantal stemme wat 'n leerder kan

ontvang nie qd)
1.5.2 Die voorspelling in VRAAG 1.4 betroubaar is qd)
(12]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 . 4 DBE/November 2022

NSS

VRAAG 2

‘n Maatskappy het navorsing onder al hulle werknemers gedoen oor watter persentasie van hulle
maandelikse salaris in 'n sekere maand aan brandstof spandeer is. Die data word in die ogief
(kumulatiewe frekwensiegrafiek) hieronder voorgestel.

2.1

2.2

2.3

2.4

2.5

OGIEF

70

60 F

50

40

30

20

Kumulatiewe frekwensie

10

UN

10 5 20 25 30 35
Persentasie van salaris op brandstof spandeer

Hoeveel mense werk by hierdie maatskappy?

Skryf die modale klas van die data neer.

Hoeveel werknemers het meer as 22,5% van hulle maandelikse salaris aan brandstof
spandeer?

‘n Werknemer het R2 400 van sy salaris aan brandstof in hierdie spesifieke maand
spandeer. Bepaal die maandelikse salaris van hierdie werknemer indien hy 7% van sy
salaris aan brandstof spandeer.

Die maandelikse salarisse van hierdie werknemers bly konstant en die getal liter
brandstof gebruik in elke maand bly ook konstant. Indien die brandstofprys aan die
begin van die volgende maand van R21,43 per liter na R22,79 per liter styg, hoe sal
die ogief hierbo verander?

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

(1)
(1)

2)

2)

(2)
[3]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 5 DBE/Novernber 2022
NSS

VRAAG 3

In die diagram is A(4; 2), B(6;-4) en C(-2;-3) hoekpunte van AABC. T is die
middelpunt van CB. Die vergelyking van lyn AC is 5x—6y=8. Die inklinasiehoek van AB

is a. ADCT word getrek sodanig dat CD || BA. Die lyne AC en DT sny mekaar by S, die
y-afsnit van AC. P, F en R is onderskeidelik die x-afsnitte van DC, AC en AB.

D y
A(4 ; 2)
a
? x
C(2 ; -3)
BO ; +4)
3.1 Bereken die:
3.1.1 Gradiént van AB (2)
3.1.2 Grootte van a (2)
3.1.3. Koérdinate van T (2)
3.1.4 Koérdinate van S (2)
3.2 Bepaal die vergelyking van CD indie vorm y=mx+e. @)
3.3 Bereken die:
3.3.1 Grootte van DCA (4)
3.3.2 Oppervlakte van POSC (5)
[20]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 . 6 DBE/November 2022
NSS

VRAAG 4

In die diagram is M(3 ; -5) die middelpunt van die sirkel met middellyn PN. KL is 'n raaklyn
aan die sirkel by N(7 ; -2).

y
K
x
P

4.1 Bereken die koérdinate van P. (2)
4.2 Bepaal die vergelyking van:

4.2.1 Die sirkel in die vorm (x—a)? +(y—b) =r? (3)

4.2.2 KL indie vorm y=mx+c (5)
4.3 Vir watter waardes van. k sal y = ~3s +k ‘nsnylyn van die sirkel wees? (4)
4.4 Punte A(t; /) en B word nie op die diagram getoon nie.

Vanaf punt A word 'n ander raaklyn aan die sirkel met middelpunt M getrek om by

B te raak.

4.4.1 Toon dat die lengte van raaklyn AB gegee word deur V2t?+4t+9. (2)

4.4.2 Bepaal die minimum lengte van AB. (4)

[20]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 7 . DBE/November 2022
NSS
VRAAG 5
5.1 Gegee dat V13sinx+3=0, waar x €(90° ; 270°).
Sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, bepaal die waarde van:
5.1.1 sin(360° +x) (2)
5.1.2 tanx (3)
5.1.3 cos(180°+ x) (2)
5.2 Bepaal die waarde van die volgende uitdrukking, sonder die gebruik van 'n
sakrekenaar:
——_ et) __ (5)
sin(@ —180°) +3 sin(—@)
5.3 Bepaal die algemene oplossing van die volgende vergelyking:
(cosx + 2sinx)(3sin2x—1)=0 (6)
5.4 Gegee die identiteit: cos(x + y).cos(x — y) =1—sin? x—sin” y
5.4.1 Bewys die identiteit. (4)
5.4.2 Bepaal vervolgens die waarde van 1—sin’45°-sin?15°, sonder die
gebruik van 'n sakrekenaar. (3)
5.5 Beskou die trigonometriese uitdrukking: 16sin x.cos’ x —8sin x.cosx
5.5.1 Herskryf die uitdrukking as 'n enkele trigonometriese verhouding. (4)
5.5.2 Vir watter waarde van x in die interval x €[0°; 90°] sal
16sinx.cos* x —8sinx.cosx ‘'n minimum waarde hé? Oy

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 8 DBE/November 2022
NSS

VRAAG 6

In die diagram hieronder is die grafieke van f(x)=tanx en g(x)=2sin2x vir die interval
x €[-180° ; 180°] geskets. A(60°;k) en B is twee snypunte van f en g.

y
f
g (A(60%: b
=180° -90 0° go *

6.1 Skryf die periode van g neer. (1)
6.2 Bereken die:

6.2.1  Waarde van k (dd)

6.2.2 Kodrdinate van B qd)
63 Skryf die waardeversameling van 2g(x) neer. (2)
6.4 Vir watter waardes van x sal g(x+5°)—f(x+5°)<0 in die interval

x €[-90° ; 0°]? Q)
6.5 Bepaal die waardes van p waarvoor sinx.cosx=p _presies twee reéle wortels in

die interval x @[—180° ; 180°] sal hé. QB)

[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 9 DBE/November 2022
NSS

VRAAG 7

AB is 'n vertikale vlagpaal wat V5, p meter lank is. AC en AD is twee kabels wat die
vlagpaal anker. B, C en D is in dieselfde horisontale vlak.
BD = 2p meter, ACD=x en ADC=45°.

A

7A Bepaal die lengte van AD in terme van p. (2)
. 3p(sinx + cos x)
7.2 Toon dat die lengte van CD = —“——————. (5)
V2 sinx
73 Indien dit verder gegee word dat p = 10 en x = 110°, bereken die oppervlakte van
AADC. @)
[10]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 10 DBE/November 2022
NSS

VRAAG 8

8.1 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. MNPR is 'n koordevierhoek en

SN is 'n middellyn van die sirkel. Koord MS en radius OR is getrek. M, = 64°.

Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:

81.1 8 2)
8.1.2 M, Q)
8.13 0, (2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 11 DBE/November 2022
NSS

8.2 In die diagram is AABG geskets. D en E is middelpunte van AB en AG
onderskeidelik. AG en BG wordna C en H onderskeidelik verleng. F is 'n punt
op BC sodanig dat FG || CH.

8.2.1 Gee 'n rede waarom DE || BH. qd)
: : FC 1
8.2.2 Indien dit verder gegee word dat BF =a DE=3x-—1 en GH=x+1,
bereken, met redes, die waarde van x. (6)
[13]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 . 12 DBE/November 2022
NSS

VRAAG 9

9.1 In die diagram is O die middelpunt van 'n sirkel. OD halveer koord AB.

Bewys die stelling wat beweer dat die lyn wat vanaf die middelpunt van 'n
sirkel getrek word en 'n koord halveer, loodreg op die koord is, met ander woorde
OD 1 AB. (5)

92 In die diagram is E, B, F, S en P punte op die sirkel met middelpunt O. GB is 'n
raaklyn aan die sirkel by B. FE word verleng om die raaklyn by G_ te ontmoet.
OT is getrek sodanig dat T die middelpunt van EF is. GO en BO is getrek.
BS is deur T getrek. PS || GF.

B

Bewys, met redes, dat:

9.2.1 OTBG 'n koordevierhoek is (5)
9.2.2 GOB=§ (4)
[14]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 13

Wiskunde/V2

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 10

13
NSS

DBE/November 2022

In die diagram is PQRS ‘n koordevierhoek. KP is 'n raaklyn aan die sirkel by P. C en D is
punte op koorde PQ en PS onderskeidelik en CD verleng, ontmoet RS verleng by A.

CA || QS. RC is getrek. P, =R,.

Bewys, met redes, dat:
1 §=7
102 AD_AS
AR AC
10.3 AC x SD=AR x TC

Kopiereg voorbehou

TOTAAL:

4)

6)

(4)
[13]

150

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V2 DBE/November 2022
NSS
INLIGTINGSBLAD
xe ~b+ vb’ -4ac
2a
A= P(1+ni) A= P(1—ni) A=P(1-i)” A=P(1+i)"
T, =a+(n-Nd 8, = 5 fa+ (n—Dd]

a
T, =ar"" Ss _ alr” -1) jrv#l S,=—43-1er«l

” n

x{(l+i)"” -1
pa sld+i -1)

ul

r-1

l-r

i

_ f(xth)- f(x)
(x) = lim LEDS)
PO) ek
x, +X yy +y.
d= (-x) +02-») M| 733s
2 2
y=mxte y-y, =m(x-x,) m= m=tan@
% ~%y
(x-a) +(y-by =r?
In Aapc: 2 => _=_£

sind sinB sinC
a? =b* +c? -2be.cos A

1 :
area AABC = ab.sin€
sin(a+ p) =sin a.cos $+cosa.sin#
cos (a+ f) =cosa@.cos #—sina.sinf

cos’ asin’ @
cos2a =41—2sin’ a

2cos? a@—1

Kopiereg voorbehou

sin(a—f) =sina@.cos B—cosa.sinB

cos (e-£) =cosa.cos §+sina.sinB

sin 2a = 2sina.cosa

YG, -D?
2_ i=l
= n

P(A of B) = P(A) + P(B)~ P(A en B)

pa X09)

YG-%

## Related documents

- [Mathematics P2 Nov 2022 Answer Book Eng Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2022-answer-book-eng-afr/59f5f409-6bc6-455e-ba28-da6a96e11a91) — Mathematics · Addendum · 2022 · Eng
- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Mathematics P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2023-eng/40715b6b-8bd6-423b-a1f5-07e7c1d1efa3) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [Mathematics P2 English November 2014(amended)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-english-november-2014-amended/aea5827e-f832-419b-a9da-32ae8428f67c) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Mathematics P2 Nov 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2013-eng/4eca21de-3399-46c7-be27-80cd5e3a59a2) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [MATHS P2 GR12 ANSWER BOOK SEPT 2022 Afr Engl](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-answer-book-sept-2022-afr-engl/4744df95-ec05-48bc-b20c-0ae44310bc55) — Mathematics · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
