# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-qp-sept2021-afr-d/af5d61b4-37d7-480b-97b8-5d58cbe2214d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-qp-sept2021-afr-d/af5d61b4-37d7-480b-97b8-5d58cbe2214d)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          SENIOR SERTIFIKAAT/
                     NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

                                             GRAAD 12

                                         WISKUNDE V2

                                      SEPTEMBER 2021(2)

PUNTE: 150

TYD: 3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 1 inligtingsblad.

                                             *MATHA2*

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                          2.                         DBE/September 2021(2)
                                                  SS/NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.        Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

3.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy in die beantwoording van
          die vrae gebruik, duidelik aan.

4.        Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.        Jy kan 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
          niegrafies), tensy anders vermeld.

6.        Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.

7.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.        'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.        Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                              3.                      DBE/September 2021(2)
                                                                      SS/NSS

VRAAG 1

'n Jaarlikse sportfees word oor 'n tydperk van 11 dae aangebied. 'n Snoepwinkel verkoop warm
drankies by hierdie fees. Op elk van die eerste 10 dae het die eienaar van die snoepwinkel die
temperatuur teen 13:00 en die aantal koppies warm drankies verkoop, aangeteken. Hierdie
inligting word in die tabel en spreidiagram hieronder voorgestel.

Temperatuur (in °C)                                  14   24    26       18    20    28    22    15       12        19
Aantal warm
                                                    410   258   192     324    328   156   280   384     230        280
drankies verkoop

                                       450
                                                                SPREIDIAGRAM

                                       400

        Aantal warm drankies verkoop
                                       350

                                       300

                                       250

                                       200

                                       150
                                             10           15               20              25                  30
                                                                     Temperatuur in °C

1.1                       Beskryf die neiging van die data.                                                                 (1)

1.2                       Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data.                        (3)

1.3                       Die eienaar het waargeneem dat hy een liter melk gebruik het vir elke 8 koppies warm
                          drankies wat verkoop is. As die verwagte temperatuur teen 13:00 op die 11de dag
                          17 °C is, voorspel hoeveel 1 liter-houers melk die eienaar vir die 11de dag moet koop.            (3)

1.4                       Identifiseer 'n uitskieter in die data.                                                           (1)
                                                                                                                            [8]

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                             4.                      DBE/September 2021(2)
                                                                     SS/NSS

VRAAG 2

2.1                   Leerders van verskillende skole het 'n aanlegtoets geskryf om vir 'n beurs te
                      kwalifiseer. Hulle punte (as 'n persentasie) word in die ogief (kumulatiewe
                      frekwensiegrafiek) hieronder voorgestel.

                                                                       OGIEF
                                 190
                                 180
                                 170
                                 160
                                 150
                                 140

        Kumulatiewe frekwensie
                                 130
                                 120
                                 110
                                 100
                                  90
                                  80
                                  70
                                  60
                                  50
                                  40
                                  30
                                  20
                                  10
                                   0
                                       0    10    20     30     40      50     60    70   80   90   100   110
                                                                     Punte (as 'n %)

                      2.1.1            Hoeveel leerders het die toets geskryf?                                            (1)

                      2.1.2            Skryf die modale klas van die data neer.                                           (1)

                      2.1.3            Die minimum punt om vir 'n beurs te kwalifiseer, is 75%. Hoeveel leerders
                                       het vir 'n beurs gekwalifiseer?                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                          5.                         DBE/September 2021(2)
                                                  SS/NSS

2.2       Die tabel hieronder toon die punte wat 15 leerders van een spesifieke skool in die
          aanlegtoets behaal het.

Punte (as 'n %)        62    58   78    85   74     48     74   84   100   46   80   92   60     90       92

          Bereken die:

          2.2.1      Gemiddelde punt wat deur hierdie leerders behaal is                                   (2)

          2.2.2      Standaardafwyking van hierdie leerders se punte                                       (1)

          2.2.3      Getal van hierdie leerders wie se punte meer as een standaardafwyking
                     bokant die gemiddelde lê                                                              (2)

2.3       Die finale graad 11-punte (as 'n persentasie) wat 'n groep leerders behaal het, is
          ontleed. Die een standaardafwyking-interval rondom die gemiddelde is as
          (82,7 ; 94,1) bereken.

          Bereken die standaardafwyking vir die finale graad 11-punte.                                     (3)
                                                                                                           [12]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                    6.                         DBE/September 2021(2)
                                            SS/NSS

VRAAG 3

In die diagram hieronder is die lyn BF vanaf punt B(8 ; –2) getrek om die x-as by P en die
                                                                                   1
y-as by F te sny. Die inklinasie van BF is ȕ en die vergelyking van BF is y  x  2 .
                                                                                   2
Vanaf A(4 ; k) is nog 'n lyn ewewydig aan BF getrek en sny die y-as by E. Die lyn wat deur
punte A en B gaan, het 'n inklinasie van 45° en sny die x-as by C. AB̂F T .

                                     y

                                     F

                                                           ȕ                              45°

                                     O                 P                      C              x

                                                                  T   B(8 ; –2)

                                     E

                                                       A(4 ; k)

3.1       Bereken die gradiënt van AB.                                                                  (1)

3.2       Toon dat die waarde van k aan –6 gelyk is.                                                    (2)

3.3       Bepaal die vergelyking van EA in die vorm y      mx  c .                                     (3)

3.4       Bereken die:

          3.4.1      Grootte van T                                                                      (3)

          3.4.2      Lengte van BF                                                                      (3)

          3.4.3      Oppervlakte van 'ABF                                                               (4)

3.5       Laat G 'n punt in die vierde kwadrant wees, sodanig dat APBG 'n parallelogram is.
          Bereken die grootte van PÂG.                                                                 (4)
                                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                          7.                         DBE/September 2021(2)
                                                  SS/NSS

VRAAG 4

In die diagram hieronder is S 'n punt op die x-as. 'n Sirkel met middelpunt S en 'n sirkel met
middelpunt M is geteken. Die twee sirkels raak mekaar uitwendig by E. FE is 'n
gemeenskaplike raaklyn aan die sirkels by E. Die sirkel met middelpunt M, met ER as 'n
middellyn, raak die x-as by P.

                                                                    y

                             F
                                                               R

                                                        M
                                              E
                                                                                             x
                                        S               P           O

4.1       Die vergelyking van die sirkel met middelpunt S is ( x  8) 2  y 2    4.

          4.1.1      Skryf die koördinate van S neer.                                                      (2)

          4.1.2      Toon dat die middellyn van die sirkel met middelpunt S, 4 eenhede is.                 (1)

                                                               § 8 24 ·
4.2       Indien dit verder gegee word dat SR = 8 eenhede en R ¨  ;  ¸ , bereken die:
                                                               © 5 5 ¹

          4.2.1      Lengte van EM                                                                         (2)

          4.2.2      Gradiënt van die raaklyn FE                                                           (3)

          4.2.3      Koördinate van M                                                                      (4)

          4.2.4      Koördinate van E                                                                      (2)

4.3       Die sirkel met middelpunt M(–4 ; 3) word 1 eenheid na links geskuif en in die x-as
          gereflekteer om 'n nuwe sirkel met middelpunt K te vorm. Bepaal of die punt
          (–8 ; 0) binne of buite die sirkel met middelpunt K lê. Toon ALLE berekeninge.                   (5)
                                                                                                           [19]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                   8.                  DBE/September 2021(2)
                                                           SS/NSS

VRAAG 5

5.1       Punt T(–1; –2) word in die diagram hieronder gegee. A is 'n punt op die x-as
          sodanig dat refleks- (inspringende) AÔT D .

                                                       y

                                                                  A
                                                                  x
                                                      O                       x

                                    T(–1; –2)

          Bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die waarde van elk van die
          volgende:

          5.1.1        tan D                                                                                (1)

          5.1.2        cos D                                                                                (2)

          5.1.3        cos(D  45q) in eenvoudigste vorm                                                    (4)

5.2       Bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die waarde van die volgende
          uitdrukking:

          2 sin( 20q). sin 160q  cos 40q                                                                  (4)

5.3       Beskou:           3 cos x. sin x  tan x. cos 2 (180q  x)

          5.3.1       Vereenvoudig die uitdrukking tot 'n enkele trigonometriese verhouding.                (4)

          5.3.2       Skryf vervolgens die waardeversameling neer van:

                       f ( x)      3 cos x. sin x  tan x. cos 2 (180q  x)                                 (2)

                                          cos 3 x
5.4       Bewys die identiteit:                      4 cos 2 x  3                                          (5)
                                           cos x

5.5       Bepaal die algemene oplossing van x in die volgende vergelyking:

          3 2 tan x  3 tan x 1   54                                                                       (5)
                                                                                                            [27]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                           9.                            DBE/September 2021(2)
                                                   SS/NSS

VRAAG 6

In die diagram is die grafieke van f ( x)        cos x  1 en g ( x)   2 sin( x  30q) vir die interval
 x  [180q; 90q] geskets.

                                                                             y

                               f

       –180°      –150°        –120°     –90°      –60°      –30°       0°         30°       60°           90°         x

          g

6.1       Vir watter waardes van x, x  [180q ; 90q] , is:

          6.1.1      f ( x).g ( x) t 0                                                                           (2)

          6.1.2      g ( x)   1                                                                                 (2)

6.2       Die y-as word 90° na regs geskuif. Bepaal die nuwe vergelyking van die grafiek
          oorspronklik f genoem, in die eenvoudigste vorm.                                                       (2)
                                                                                                                 [6]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                  10.                           DBE/September 2021(2)
                                           SS/NSS

VRAAG 7

In die diagram is B, C en D op dieselfde horisontale vlak. AD is 'n vertikale paal wat deur
twee kabels, AB en AC, geanker word. Die hoogtehoeke vanaf B en C na A, die bopunt
van die paal, is onderskeidelik T en 2T . AB 5 eenhede en AC x eenhede.

                                                 A

                                   5
                                                            x

                                                 D

                     B

                                                                       C

                            5
7.1       Toon dat x                                                                                 (5)
                         2 cos T

7.2       Bereken die lengte van BC as dit gegee word dat BÂC 112q en T        30q .                (3)
                                                                                                     [8]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                  11.                         DBE/September 2021(2)
                                           SS/NSS

VRAAG 8

8.1       In die diagram is koorde KL, LP en KP in 'n sirkel getrek, met O die middelpunt
          van die sirkel. SLR is 'n raaklyn aan die sirkel by L.

                                                          S

                                                                     L

                        K                           O                             R

                                                               P

          Bewys die stelling wat beweer dat die hoek tussen die raaklyn SLR en koord KL
          gelyk is aan die hoek in die teenoorstaande segment, met ander woorde bewys
          dat SL̂K P̂.                                                                             (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                           12.                              DBE/September 2021(2)
                                                    SS/NSS

8.2       In die diagram hieronder is PWRS 'n koordevierhoek in die sirkel met
          middelpunt O. ¨PSW is 'n gelyksydige driehoek. TW is 'n raaklyn aan die sirkel
          by W. Radiusse OR en OW is getrek. Ŵ5 25q .

                                         P

                                                O
                                                    1
                                                                       2       1
                           2                                      3
                     S      1                                          4           W
                                                                           5
                                                                 25°

                                          1 2
                                           R

                                                             T

          8.2.1      Bepaal, met redes, die grootte van:

                     (a)    Ŝ1                                                                                  (2)

                     (b)    Ô1                                                                                  (2)

                     (c)    R̂ 1                                                                                 (5)

          8.2.2      Bewys dat SP || TW.                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                        13.                           DBE/September 2021(2)
                                                 SS/NSS

8.3       In die diagram hieronder is 'n sirkel met middelpunt O getrek. H, J, G en L is
          punte op die sirkel. ¨+-/ is getrek. HOG halveer JL by M.
          HJ 12 5 eenhede en JM = 12 eenhede.

                                                       H

                                                          O

                                      J         12        M             L

                                                          G

          8.3.1      As MG = 6 eenhede en OM = x, skryf HM in terme van x.                                 (2)

          8.3.2      Bereken, met redes, die lengte van die radius van die sirkel.                         (5)
                                                                                                           [25]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                  14.                         DBE/September 2021(2)
                                           SS/NSS

VRAAG 9

In die diagram hieronder is P, Q, R en S punte op 'n sirkel. PS, PQ en PR is onderskeidelik
na V, T en W verleng. VT || SQ en SR || VW.

                                                                          T

                                               Q
                                                       2
                                               1
                                                                                     W
                                                               R
                                                           1   2
                P

                                                   2

                                              1
                                                       3
                                                  S

                                                                          V

Bewys, met redes, dat:

           TQ       WR
9.1                                                                                                (3)
           QP       RP

9.2       TPVW 'n koordevierhoek is                                                                (5)
                                                                                                   [8]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                             15.                      DBE/September 2021(2)
                                                      SS/NSS

VRAAG 10

In die diagram hieronder is B, C en D punte op 'n sirkel sodanig dat BC = CD. EC en ED
is raaklyne aan die sirkel by C en D onderskeidelik. BC verleng, ontmoet raaklyn DE
verleng by F. B̂ x .

                                B

                                          x

                                                                         3
                                                                 2
                                    4                                1
                                                                             D
                                          3
                                    C         2
                                          1

                                                            1
                                                           2 E

                                                  F

10.1      Bewys, met redes, dat:

          10.1.1      Ê 1   180q  2 x                                                                  (5)

          10.1.2      ¨(&'___¨&%'                                                                      (3)

10.2      Bewys, met redes, dat:

          10.2.1      CD 2     CE.BD                                                                     (3)

                      CF 2 BD
          10.2.2          =
                      EF 2 DE                                                                            (6)
                                                                                                         [17]
                                                                                       TOTAAL:           150
a

Kopiereg voorbehou

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V2                                                                                                        DBE/September 2021(2)
                                                                    SS/NSS

                                                          INLIGTINGSBLAD

      b r b 2  4ac
x
           2a
A    P (1  ni )                        A       P(1  ni )             A     P(1  i ) n                       A   P(1  i ) n

                                                                               n
Tn     a  (n  1)d                                                    Sn        >2a  (n  1)d @
                                                                               2

                                                             a r n 1                                       a
Tn     ar n 1                                      Sn                ; r z1                    Sf              ; 1  r  1
                                                               r 1                                        1 r

F
           >
      x (1  i ) n  1       @                                         P
                                                                               >
                                                                             x 1  (1  i )  n     @
             i                                                                       i
                     f ( x  h)  f ( x )
f / ( x)       lim
                h o0          h

                                                                        § x  x 2 y1  y 2 ·
d          x 2  x1
                         2
                              y 2  y1
                                            2
                                                                       M¨ 1      ;         ¸
                                                                        © 2          2     ¹

                                                                               y 2  y1
y    mx  c                             y  y1       m x  x1          m                                       m   tan T
                                                                               x 2  x1
           2                 2
 xa            y b             r2

                            a            b          c
In 'ABC:
                          sin A        sin B      sin C
                          a2     b 2  c 2  2bc. cos A
                                                1
                          area 'ABC               ab. sin C
                                                2

sin(D  E )             sin D cos E  cos D sin E                              sin(D  E )              sin D cos E  cos D sin E
cos(D  E )             cos D cos E  sin D sin E                              cos(D  E )              cos D cos E  sin D sin E
                ­cos 2 D  sin 2 D
                °
cos 2D          ®1  2 sin D
                          2
                                                                               sin 2D         2 sin D cos D
                °2 cos 2 D  1
                ¯
                                                                                          n

     ¦x                                                                               ¦ x x
                                                                                                           2
                                                                                                i
x
        n                                                                      V2       i 1

                                                                                                n
               n( A )
P(A)                                                                           P(A of B)                P(A)  P(B)  P(A en B)
               n(S)

yˆ   a  bx                                                                    b
                                                                                    ¦ xx y y
                                                                                     ¦ xx
                                                                                                           2

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Mathematics P2 Nov 2020 ANSBK Afr Eng (2) final](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2020-ansbk-afr-eng-2-final/199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [Mathematics P2 SEPT2021 ANSBK SESOTHO ENG DM](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-sept2021-ansbk-sesotho-eng-dm/ae538fae-90db-4237-9a93-c7eb83053862) — Mathematics · QP · 2021 · Sesotho
- [Mathematics P2 Sept2021 QP SESOTHO ONLY D](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-sept2021-qp-sesotho-only-d/4d50cd68-a960-4bf3-b891-1fcbcd8ce495) — Mathematics · QP · 2021 · Sesotho
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-english/12f7db49-5bd7-414f-af58-65ed09d4c3e4) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [MATHS P2 GR12 QP SEPT 2023 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-sept-2023-sesotho/c7f32f8f-0bd8-44d0-859e-c65051ed3646) — Mathematics · QP · 2023 · Sesotho

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
