# Mathematics Grade 12 P3 NSC November 2012 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p3-nov-2012-afr/1e6cc067-2153-4a91-8c7d-3214a7fb5de5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P3 NSC November 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p3-nov-2012-afr/1e6cc067-2153-4a91-8c7d-3214a7fb5de5)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                     GRAAD 12

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                                      WISKUNDE V3

                                     NOVEMBER 2012

PUNTE: 100

TYD: 2 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 5 diagramvelle en 1 inligtingsblad.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                      2                                      DBE/November 2012
                                                NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.        Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.        Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
          jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

3.        Antwoorde sonder die nodige bewerkings sal nie noodwendig volpunte kry nie.

4.        Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en nie-
          grafies) gebruik, tensy anders vermeld.

5.        Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

6.        Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.        VYF diagramvelle vir die beantwoording van VRAAG 1.2, VRAAG 3.1,
          VRAAG 7.1, VRAAG 7.2, VRAAG 8.2, VRAAG 9 en VRAAG 10 is aan die einde
          van hierdie vraestel aangeheg. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op
          hierdie bladsye in die ruimtes voorsien en plaas die bladsye agterin jou
          ANTWOORDEBOEK.

8.        'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.        Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik is.

10.       Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                     3                                  DBE/November 2012
                                               NSS

VRAAG 1

'n Platemaatskappy ondersoek die verhouding tussen die getal kere wat 'n CD deur 'n nasionale
radiostasie gespeel word en die nasionale verkoopsyfer van dieselfde CD die volgende week.
Die data hieronder is versamel vir 'n ewekansige steekproef van 10 CD's. Die verkoopsyfers is
tot die naaste 50 afgerond.

Getal kere wat die CD
                       47    34    40    34    33    50    28    53    25    46
gespeel is
Weeklikse verkope van
                      3 950 2 500 3 700 2 800 2 900 3 750 2 300 4 400 2 200 3 400
die CD

1.1       Identifiseer die onafhanklike veranderlike.                                                  (1)

1.2       Teken 'n spreidiagram van hierdie data op die rooster wat op DIAGRAMVEL 1
          voorsien word.                                                                               (3)

1.3       Bepaal die vergelyking van die regressielyn van kleinste kwadrate.                           (4)

1.4       Bereken die korrelasiekoëffisiënt.                                                           (2)

1.5       Voorspel, korrek tot die naaste 50, die weeklikse verkoopsyfer van 'n CD wat die
          vorige week 45 keer deur die radiostasie gespeel is.                                         (2)

1.6       Lewer kommentaar oor die sterkte van die verhouding tussen die veranderlikes.                (1)
                                                                                                       [13]

VRAAG 2

Elk van die 200 werknemers van 'n maatskappy het 'n vaardigheidstoets geskryf. Die resultate
word in die tabel hieronder aangedui:

                              SLAAG                  DRUIP            TOTAAL
        Manlik                   46                     32                 78
        Vroulik                  72                     50                122
        Totaal                  118                     82                200

2.1       Is die gebeurtenisse SLAAG en DRUIP onderling uitsluitend? Verduidelik jou
          antwoord.                                                                                    (2)

2.2       Is die slaag van die vaardigheidstoets onafhanklik van geslag? Staaf jou antwoord met
          die nodige berekeninge.                                                                      (4)
                                                                                                       [6]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                    4                                   DBE/November 2012
                                              NSS

VRAAG 3

'n Maatskappy wat televisiestelle vervaardig, het besluit om die lewensduur (in jaar) van hulle
gewildste model te kontroleer. Hulle kies ewekansig 50 stelle van die gewildste model vir
hierdie toets. Die lewensduur van elke stel is aangeteken. Die inligting word in die tabel
hieronder voorgestel.

                              LEWENSDUUR            FREKWENSIE
                                (IN JAAR)
                               4,95 ≤ x < 5,65             2
                               5,65 ≤ x < 6,35             6
                               6,35 ≤ x < 7,05            18
                               7,05 ≤ x < 7,75            17
                               7,75 ≤ x < 8,45             5
                               8,45 ≤ x < 9,15             2

3.1       Konstrueer 'n histogram om die data voor te stel. Gebruik die rooster wat op
          DIAGRAMVEL 2 voorsien word.                                                                  (3)

3.2       Bereken die beraamde gemiddelde lewensduur van die gewildste model van die
          televisiestelle.                                                                             (3)

3.3       Die data wat die lewensduur van hierdie klomp televisiestelle voorstel, is normaal
          verdeel. Dit veronderstel dat ongeveer 68% van die data binne een standaardafwyking
          van die gemiddeld lê, ongeveer 98% van die data binne twee standaardafwykings van
          die gemiddeld lê en ongeveer 100% van die data binne drie standaardafwykings van
          die gemiddeld lê. Die standaardafwyking van hierdie datastel is 0,76 jaar.

          Bereken die lewensduur van die gewildste model van die televisiestelle sodat 98%
          van die lewensduur van al die stelle hierdie waarde sal oorskry.                             (3)

3.4       Die maatskappy wil 'n 5 jaar-waarborg vir hierdie model van die televisiestelle
          uitreik. Wat sal jy aanbeveel? Motiveer jou aanbeveling.                                     (2)
                                                                                                       [11]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                      5                                 DBE/November 2012
                                                NSS

VRAAG 4
Gedurende die somer in 'n sekere stad in Suid-Afrika is die waarskynlikheid dat dit 'n sonnige
             4                                                              3
dag sal wees    en die waarskynlikheid dat dit 'n reënerige dag sal wees, is .
             7                                                              7
                                                                                        7
• Indien dit 'n sonnige dag is, is die waarskynlikheid dat Vusi fietsry werk toe          , die
                                                                                       10
                                                    1
    waarskynlikheid dat Vusi werk toe bestuur          en die waarskynlikheid dat Vusi treinry
                                                    5
               1
    werk toe     .
              10
                                                                                        1
• Indien dit 'n reënerige dag is, is die waarskynlikheid dat Vusi fietsry werk toe , die
                                                                                        9
                                                 5
    waarskynlikheid dat Vusi werk toe bestuur en die waarskynlikheid dat Vusi treinry werk
                                                 9
         1
    toe .
         3
4.1       Teken 'n boomdiagram om die inligting hierbo voor te stel. Dui op jou diagram die
          waarskynlikhede aan wat met elke tak geassosieer word, asook al die uitkomste.                (5)
4.2       Vir 'n ewekansig gekose dag, wat is die waarskynlikheid dat:
          4.2.1       Dit 'n reënerige dag is en Vusi fietsry werk toe                                  (2)
          4.2.2       Vusi treinry werk toe                                                             (3)
4.3       Indien Vusi 245 dae per jaar werk, ongeveer hoeveel keer bestuur hy werk toe?                 (4)
                                                                                                        [14]
VRAAG 5
Elke kliënt van CASHSAVE Bank het 'n persoonlike identiteitsnommer (PIN) bestaande uit
5 syfers wat gekies word uit die syfers 0 tot 9.
5.1       Hoeveel persoonlike identiteitsnommers (PIN's) kan saamgestel word indien:
          5.1.1       Syfers herhaal kan word                                                           (2)
          5.1.2       Syfers nie herhaal kan word nie                                                   (2)
5.2       Veronderstel 'n PIN kan saamgestel word deur syfers ewekansig te kies en dat die
          syfers herhaal kan word. Wat is die waarskynlikheid dat so 'n PIN ten minste een 9 sal
          bevat?                                                                                        (4)
                                                                                                        [8]
VRAAG 6
6.1       Skryf 'n rekursiewe formule neer vir die ry: 1 ; 5 ; 13 ; 29 ; 61; ...                        (4)

6.2       Skryf die volgende term neer van die gegewe rekursiewe ry:
          4 ; 7 ; 13 ; 24 ; 44; ...                                                                     (2)
                                                                                                        [6]
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                           6                                   DBE/November 2012
                                                     NSS

LET WEL: Gee redes vir alle bewerings wat in VRAAG 7, VRAAG 8, VRAAG 9 en
         VRAAG 10 gemaak word.
VRAAG 7

7.1         Indien in ∆ LMN en ∆ FGH gegee word dat L̂ = F̂ en M̂ = Ĝ , bewys die stelling wat
                         LM LN
            beweer dat     =      .
                         FG FH
                                               L

                               M                                              N
                                   F

        G                                                                                     H

                                                                                                               (7)
7.2         In ∆VRK hieronder lê P op VR en T op VK sodat PT ||                                    RK.
            VT = 4 eenhede, PR = 9 eenhede, TK = 6 eenhede en VP = 2x – 10 eenhede.

            Bereken die waarde van x.

                                                               VV

                                               2x
                                                2x ––10
                                                      10            44
                                               2x
                                                2x––10
                                                     10
                                                                         TT
                                               PP          >
                                                                              6666

                                        9999
                                       9
                                                                                     KK

                                                     >
                          RR
                                                                                                               (4)
                                                                                                               [11]
Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                         7                                DBE/November 2012
                                                   NSS

VRAAG 8

8.1       Voltooi die volgende stelling:

          Die hoek tussen die raaklyn en die koord is gelyk aan ...                                       (1)

8.2       In die diagram lê punte P, Q, R en T op die omtrek van die sirkel. MW en TW is
          raaklyne aan die sirkel by P en T onderskeidelik. PT is verleng om RU by U te
          ontmoet.

          MP̂R = 75°
          PQ̂T = 29°

          QT̂R = 34°

          Laat TP̂W = a , RP̂T = b , MP̂Q = c en RT̂U = d , bereken die waardes van a, b, c en d.
                                                                 R
                                    Q                    1
                                           1                 2
                                                                     3
                                        29°
                     M

                                  75°
                                                                     34°
                                   c                                             d
                                           b                             1
                                                                                        U
                                    P          a                             T

                                                                                                          (9)
                                                             W                                            [10]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                   8                              DBE/November 2012
                                             NSS

VRAAG 9

O is die middelpunt van die sirkel CAKB.
AK verleng sny sirkel AOBT by T.
AĈB = x

                     C
                          x                                  B
                                                 1                       T
                                                                 4
                                                     2   3
                                                                 1
                                    O                        2
                                                                     K

                                  1 2   3

                              A

9.1       Bewys dat T̂ = 180° − 2 x .                                                             (3)

9.2       Bewys AC || KB.                                                                         (5)

9.3       Bewys ∆BKT ||| ∆CAT.                                                                    (3)

                                                             AC                                   (3)
9.4       Indien AK : KT = 5 : 2, bepaal die waarde van         .
                                                             KB                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                     9                                DBE/November 2012
                                               NSS

VRAAG 10

In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel.         Koord AB is loodreg op
middellyn DC.
CM : MD = 4 : 9 en AB = 24 eenhede.

                                                                         B

                        D

                                                O

                                                             M
                                                                             C

                                                  A

10.1      Bepaal 'n uitdrukking vir DC in terme van x as CM = 4x eenhede.                       (1)

10.2      Bepaal 'n uitdrukking vir OM in terme van x.                                          (2)

10.3      Vervolgens, of andersins, bereken die lengte van die radius.                          (4)
                                                                                                [7]

                                                                                 TOTAAL:        100

Kopiereg voorbehou

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                                                      DBE/November 2012
                                               NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 1

VRAAG 1.2

                     Spreidiagram wat die getal kere wat 'n CD gespeel is teenoor die
                                verkoopsyfer in die volgende week toon
  5 000

  4 500

  4 000

  3 500

  3 000

  2 500

  2 000

  1 500

  1 000

   500

      0
          0      5        10      15      20      25     30      35      40      45     50      55

Kopiereg voorbehou

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                                                                 DBE/November 2012
                                                        NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 2

VRAAG 3.1

                           Histogram om die frekwensie van die leeftydperk van die gewildste model
                                               televisiestelle aan te dui (jaar)
                20

                15

   Frekwensie
                10

                 5

                 0
                     4.5      5      5.5       6       6.5     7        7.5       8       8.5        9    9.5
                                                       Lewensduur (in jaar)

Kopiereg voorbehou

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                                           DBE/November 2012
                                               NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 3

VRAAG 7.1

                                         L

                             M                                    N
                                 F

       G                                                                H

VRAAG 7.2

                                               V

                                     2x – 10         4
                                     2x – 10
                                                         T
                                     P
                                                             66

                             9
                         9
                                                                  K

                     R

Kopiereg voorbehou

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                                                                                DBE/November 2012
                                                       NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 4
                                                                                       R
VRAAG 8.2
                                                Q                              1
                                                       1                           2
                                                                                           3
                                                     29°
                             M

                                               75°
                                                                                           34°
                                               c                                                       d
                                                      b                                        1
                                                                                                                  U
                                                P          a                                       T

VRAAG 9
                                                                                   W

                     C
                         x                                             B
                                                       1                                   T
                                                                           4
                                                               2   3
                                                                           1
                                       O                               2
                                                                               K

                                     1 2   3

                                 A

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                           DBE/November 2012
                                NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 5

VRAAG 10

                                              B

                       D

                                  O

                                          M
                                                  C

                                      A

Kopiereg voorbehou

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Wiskunde/V3                                                                                                          DBE/November 2012
                                                              NSS

                                        INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
           − b ± b 2 − 4ac
    x=
                 2a
    A = P (1 + ni )            A = P (1 − ni )              A = P(1 − i ) n                                A = P(1 + i ) n
     n                          n
                                      n(n + 1)
    ∑1 = n                     ∑i =                         Tn = a + (n − 1)d                             Sn =
                                                                                                                 n
                                                                                                                   (2a + (n − 1)d )
    i =1                       i =1      2                                                                       2

    Tn = ar n −1                       Sn =
                                                  (
                                                 a r n −1) ;           r ≠1                     S∞ =
                                                                                                          a
                                                                                                              ; −1 < r < 1
                                                   r −1                                                  1− r

    F=
            [
           x (1 + i ) − 1
                      n
                           ]                      P=
                                                       x[1 − (1 + i )− n ]
                  i                                            i
                      f ( x + h) − f ( x )
    f ' ( x) = lim
                 h→ 0          h
                                                                x + x2 y1 + y 2 
     d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                    M  1     ;         
                                                                2         2 

                                                                                             y 2 − y1
     y = mx + c                         y − y1 = m( x − x1 )                            m=                         m = tan θ
                                                                                             x 2 − x1

     ( x − a )2 + ( y − b )2 = r 2
                        a     b     c
    In ∆ABC:               =     =                          a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A
                      sin A sin B sin C
                                      1
                     area ∆ABC =        ab. sin C
                                      2
    sin (α + β ) = sin α . cos β + cos α . sin β                       sin (α − β ) = sin α . cos β − cos α . sin β
    cos(α + β ) = cos α . cos β − sin α . sin β                        cos(α − β ) = cos α . cos β + sin α . sin β

             cos 2 α − sin 2 α
             
    cos 2α = 1 − 2 sin 2 α                                            sin 2α = 2 sin α . cos α
             2 cos 2 α − 1
             
    ( x ; y ) → ( x cos θ − y sin θ ; y cos θ + x sin θ )
                                                                                    n            2

       ∑ fx                                                                       ∑ (x − x )
                                                                                         i
    x=                                                                 σ = i =1
                                                                             2

             n                                                                           n
                 n( A)
    P( A) =                                                            P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                 n(S )

    yˆ = a + bx                                                        b=
                                                                                 ∑ (x − x )( y − y )
                                                                                   ∑ (x − x)         2

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Mathematics P3 Feb-March 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p3-feb-march-2012-memo-eng/aeefeca8-fee8-40ef-b720-2c36d96f8734) — Mathematics · Memo · 2012 · Eng
- [MATH P1 S12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-s12-qp-eng/ef33eb12-cb63-4f62-87ac-1e57de849cee) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P1 (HG) (English) June 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-hg-english-june-2012-qp/812624dd-f84e-49dd-8955-49fd98996669) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P2 (SG) (English) June 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-sg-english-june-2012-qp/8050c3b4-c3de-40f3-ad7c-829034658a34) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P2 Feb-March 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-feb-march-2012-eng/4a8c1244-86a4-426a-a294-006c3983ca41) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2023-eng/9eb0d4a5-b676-4a71-815d-7dc6a6e7c16e) — Mathematics · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
