# Mathematics Grade 12 P3 NSC November 2013 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 3 question paper from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p3-nov-2013-afr/72a33c4c-29ad-4d99-b9b1-02e2f17361c8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 3
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P3 NSC November 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p3-nov-2013-afr/72a33c4c-29ad-4d99-b9b1-02e2f17361c8)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

basic education

Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
Se od ad oe a dl a a dl dd od a oe al ld dd ld od Dl
i WISKUNDE V3 °
iy u
7 NOVEMBER 2013 5
Pere err eeere err rere eer rereerrr re rere rrr rrr rs rr 6h
PUNTE: 100
| TYD: 2 uur
|
f
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 3 diagramvelle en 1 inligtingsblad. !
]
een 8 Peis
Da - = — -

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 2 DBE/November 2013
NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

r Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.
2 Beantwoord AL die vrae.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van die

antwoorde gebruik het, duidelik aan.
4. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

5. Jy mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6. Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

7. DRIE diagramvelle vir VRAAG 1.1, VRAAG 1.3, VRAAG 9, VRAAG 10, VRAAG 11
en VRAAG 12 is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. Skryf jou sentrumnommer
en eksamennommer op hierdie diagramvelle in die ruimtes voorsien en plaas die
diagramvelle agterin jou ANTWOORDEBOEK.

8. ‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

9. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

10. Skryf netjies en leesbaar.

Kopi oot TC cr

TE

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 3 DBE/November 2013

NSS

VRAAG 1

Die tabel hieronder dui die getal kalorieé en die totale vetinhoud (in gram) aan vir sekere
toebroodjies wat in restaurante verkoop word.

Getal kalorieé 620 360 580 450 440 310 270 340
Totale vetinhoud 43 | 21 32 | 24 | 28 12 14
(in gram)
Ll Teken 'n spreidiagram van die data hierbo op die rooster op DIAGRAMVEL 1. (3)
1.2 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn. (4)
1.3 Teken die kleinstekwadrate-regressielyn op die spreidiagram op DIAGRAMVEL 1. (2)
1.4 'n Toebroodjie wat 300 kalorieé en 'n totale vetinhoud van 34 gram het, is by Pinky se
restaurant gekoop. Verduidelik hoe hierdie toebroodjie met die gepaste model
vergelyk. (2)
1.5 Bereken die korrelasiekoéffisiént van die data. (2)
1.6 Verduidelik die korrelasie tussen die getal kalorieé en die totale vetinhoud (in gram)
van die toebroodjies. (2)
[15]
VRAAG 2
'n Skool besluit om die gebruik van selfone by die skool te ondersoek. Daar is 800 seuns en
meisies van graad 8 tot graad 12 in die skool. 'n Steekproef van 80 leerders word vir hierdie
ondersoek benodig. Jade besluit om 'n alfabetiese lys name van die totale skoolbevolking saam
te stel en dan 80 leerders ewekansig van hierdie lys af te kies.
2) Noem die steekproefmetode wat Jade gebruik het om haar steekproef saam te stel. (1)
22, Noem EEN moontlike nadeel van die metode wat Jade gebruik het. (1)
23 Verduidelik hoe jy 'n steekproef vir hierdie ondersoek sal selekteer om te verseker dat
die steekproef wat gekies is, die skool se bevolking verteenwoordig. (2)
[4]

Kopiereg voorbehou CT Blaai om asseblief

PE

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 4 DBE/November 2013

NSS

VRAAG 3

Beskou gebeurtenis A, B en C wat in die Venn-diagram hieronder voorgestel word. Gebeurtenis
Aen B is onafhanklik.

Dit is gegee dat P(A) = 0,45, P(B) = 0,3 en P(C) = 0,32.

3.1 Mary beweer dat gebeurtenis A en B onderling uitsluitend is. Verduidelik waarom jy
met Mary saamstem of van haar verskil.

3.2 Bereken die waarskynlikheid dat uit die drie gebeurtenisse:
521 Ten minste een van B of C plaasvind
a2 Ten minste een van A of B plaasvind

VRAAG 4

Die nege letters van die woord 'EQUATIONS' word gebruik om verskillende vyfletterkodes
saam te stel.

4.1 Hoeveel verskillende vyfletterkodes kan saamgestel word uit die nege verskillende
letters in die woord 'EQUATIONS' ?

4.2 Hoeveel verskillende vyfletterkodes kan saamgestel word uit die letters in die woord
'EQUATIONS' deur al die konsonante en een klinker te gebruik?

(2)

(2)

(2)
[6]

(2)

Q)
5]

Koon orton 0

=

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 5 DBE/November 2013
NSS

VRAAG 5

Die weeklikse lone, in rand, wat aan 30 werkers in 'n maatskappy betaal word, word in die
frekwensietabel hieronder aangedui.

WEEINRAND) FREKWENSIE
500 <x<700 10
700 <x<800 8
800 <x<900 7
900 <x<1000 5

'n Bestuurder het die histogram hieronder geteken om die inligting in die frekwensietabel hierbo
voor te stel.

12
10 4
8 4
z 6
&
4 4
| a!
0 4
500 600 700 800 900 1 000
Weeklikse lone
(in_ rand)
5.1 Verduidelik hoekom die histogram verkeerd is. (2)
5.2 Verduidelik hoe jy die histogram sal verander sodat die data betroubaar voorgestel
word. (2)

[4]

Kops oro CL cr

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 6 DBE/November 2013

NSS

VRAAG 6

‘n Opname van 2 140 onderwysers het aangetoon dat sekere leerders probleme ondervind wat
die leerproses negatief beinvloed. Die volgende data is oor die verskillende probleme verkry:

e 890 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word as kinders
mishandel (M) word.

° 680 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur wanvoeding
(W).

° 120 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur 'n tekort aan
ouerondersteuning (O) en kinders wat mishandel (M) word.

e 40 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur 'n tekort aan
ouerondersteuning (O), wanvoeding (W) en kinders wat mishandel (M) word.

e 110 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur 'n tekort aan
ouerondersteuning (O) en wanvoeding (W).

° 140 onderwysers het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur kinders wat
mishandel (M) word en wanvoeding (W).

° 'n Onbekende aantal onderwysers (x) het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word
deur slegs 'n tekort aan ouerondersteuning (O).

e Elke onderwyser het gesé dat die leerproses negatief beinvloed word deur ten minste een

probleem.
6.1 Teken 'n Venn-diagram om die situasie hierbo voor te stel.
6.2 Bereken die getal onderwysers wat gesé het dat 'n tekort aan ouerondersteuning 'n
probleem is.
6.3 Bereken die waarskynlikheid dat 'n onderwyser wat ewekansig uit hierdie groep

gekies word, gesé het dat leerders presies twee probleme het.

VRAAG 7

qA Leerders in 'n laerskool word getoets om te meet hoe goed hul fynspiervaardighede
is. Die uitslae van 'n standaardtoets vir fynspiervaardighede volg 'n normale
verdeling met 'n gemiddelde punt van 10 en 'n standaardafwyking van 3.

4 + 14%

-30 xX-20 x-o

I
I
I
in
ey
I
+
N
q
*
7
Ww
q

7.1.1 Indien 'n leerder ewekansig gekies word om die toets af te 1é, bereken die
persentasie leerders wat meer as 16 punte vir die toets sal behaal.

7.1.2 Indien 200 leerders dieselfde toets skryf, hoeveel leerders sal minder as
13 punte vir die toets behaal?

(6)

(3)

(3)
[12]

(2)

(2)

Koper cr

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 t DBE/November 2013
NSS
UP Die uitslae van 'n Wiskundetoets is van so 'n aard dat die gemiddelde punt 55% en die

standaardafwyking 15% is. Dieselfde groep leerders het vir 'n Engelstoets 'n
gemiddeld van 55% met 'n standaardafwyking van 7,5% behaal. Die uitslae van beide
die Wiskundetoets en die Engelstoets is normaal verdeel. Indien Matilda 67% in beide
toetse behaal, in watter toets het sy beter gevaar, relatief tot haar klasmaats? Gee
toepaslike bewerkings om jou antwoord te ondersteun. (3)

7]
VRAAG 8

Beskou die rekursiewe ry: T, =T,_,+3n-4; T,=-5 ;n22;neEN
8.1 Skryf die eerste VIER terme van die ry neer. (3)

8.2 Bereken die 30° term van die ry. (4)
(7]

GEE REDES VIR JOU BEWERINGS EN BEWERKINGS IN VRAAG 9 TOT 12.

VRAAG 9

In AADC is E'n punt op AD en B is'n punt op AC sodat EB || DC.
F is 'n punt op AD sodat FB || EC. Dit word ook gegee dat AB = 2BC.

A B c
F
E
D
9.1 Bepaal die waarde van AF : FE (2)
9.2 Bereken die lengte van ED as AF = 8 cm. (4)

[6]

Kopiereg voorbehou Ml UA Blaai om asseblief

nM

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 8 DBE/November 2013
NSS

VRAAG 10

In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. BD is 'n middellyn van die sirkel.
GEH is 'n raaklyn aan die sirkel by E. F en C is twee punte op die sirkel en FB, FE, BC, CE en BE
is getrek.

E, =32° en E, =56°.

Bereken, met redes, die waardes van:

10.1 E, (2)
10.2 EBC (3)
103. § (4)

[9]
VRAAG 11

In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel en OB is loodreg op die koord AC.

Bewys, deur Euklidiese meetkundemetodes te gebruik, die stelling wat bepaal dat AB = BC.

(5)

Koper vor rrr

TERN

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 9 DBE/November 2013
NSS

VRAAG 12

In die diagram hieronder sny twee sirkels by K en Y. Die groter sirkel gaan deur O, die
middelpunt van die kleiner sirkel. T is 'n punt op die kleiner sirkel sodat KT 'n raaklyn aan die
groter sirkel is. TY verleng ontmoet die groter sirkel by W.

WO verleng, ontmoet KT by E.

Laat W, =x

12.1 Bepaal VIER ander hoeke, wat elk gelyk is aan x. (8)
12.2 Bewys dat T = 90°- x. (3)
12.3 Bewys dat KE = ET. (3)
12.4 Bewys dat KE* = OE.WE (6)
[20]

TOTAAL: 100

Kopi sore 0 08

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 DBE/November 2013
NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 1

VRAAG 1.1 EN 1.3

| Spreidiagram wat die getal kalorieé teenoor die totale vetinhoud ;
i (in gram) in toebroodjies toon |

>
Nn

a
o

w
nm

w
So

N
wn

id
Oo

—_
wn

Totale vetinhoud (in gram)

S

mn

o

0 50 100 150 200 250 300 350 400 450 500 550 600 650
Getal kalorieé

Kop ore Na 1

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 DBE/November 2013
NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 2

VRAAG 9

VRAAG 10

Kopi ooo Ne 001

Te

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 DBE/November 2013
NSS

SENTRUMNOMMER:

EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 3

VRAAG 11

Kopi sorbet N00

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

Wiskunde/V3 DBE/November 2013
NSS
INLIGTINGSBLAD
abt Vb? —4a0
: 2a
A= P(1+ni) A= P(l—ni) A=P(l-i)" A=P(1+i)’
Vien ya T, =a+(n-Nd 8, =4(2a+(n—Dd)
ist ist
T, =ar™! 5 _ alr” -1) ; rzl S,= a s-l<r<l
"rel l-r
p als)" -1 pals")
i i
a f(x+h)- f(x)
"(x) = lim ——_—_—-
£@) h>0 h
x, tx, yp ty
d=] (x, -%)? +09, -y,)” M| L-2..-1 2
2 2
y=mxtec yr-y, =m(x-x,) m=22—41 m=tan0O
X27 %

(ea)? +(y-by =P

a b c 2

In AABC: = =— a
snA sinB sinC

area AABC = 7 ab.sin C
sin(a + B) = sina.cos B + cosa.sin B
cos(a + 8)=cosa.cos 8 -sina.sin B

2 72
cos” @—sin? a
cos2a@ =41-2sin’° a

2cos* a—-1

(x3 y) > (xcosO— ysin8 ; ycos@ + xsin 0)

Kopiereg voorbehou

2

+e” —2be.cos A

sin(a - B) = sina.cos B —cosa.sin B

cos(a - B) =cosa@.cos # +sina.sin B

sin2a@ = 2sina.cosa

YG -3)

2 a
o? = i=l
n

P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)

b= Dt FY ¥)
Die-xP

Na 0 80

eRN

## Related documents

- [Mathematics P2 Nov 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2013-eng/4eca21de-3399-46c7-be27-80cd5e3a59a2) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2013 Memo Afr Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2013-memo-afr-eng/687a2086-ce3a-4a15-b5c7-dea1081e908f) — Mathematics · Memo · 2013 · Eng
- [Maths P3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-p3-memo/d8ecdc50-a4a1-407e-bd9f-c6347561c14b) — Mathematics · Memo · 2013
- [Mathematics P1 (HG) 2013 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-hg-2013-qp/7275431e-e0cd-46a3-85d1-b05e893e171e) — Mathematics · QP · 2013
- [Mathematics P1 Feb-March 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-feb-march-2013-eng/f0787f24-8501-42eb-b79c-13d956bf5439) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [Mathematics P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2023-eng/9eb0d4a5-b676-4a71-815d-7dc6a6e7c16e) — Mathematics · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
