# Mathematics Grade 9 November EC 2011 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics question paper from the November EC 2011 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-afr-qp/7b69ddd3-77fe-40c4-a980-839cfd6e8f8c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 November EC 2011 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-afr-qp/7b69ddd3-77fe-40c4-a980-839cfd6e8f8c)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · November EC · 2011. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                   Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                              SENIOR FASE

                               GRAAD 9

                         NOVEMBER 2011

                              WISKUNDE

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitende bylaes.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 WISKUNDE                           (NOVEMBER 2011)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Beantwoord al die vrae.

2.   Skryf netjies en leesbaar.

3.   Moet nie die nommers van die vrae verander nie.

4.   Toon al jou berekeninge, korrek tot TWEE plekke waar benodig.

5.   ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                                 WISKUNDE                                      3

 VRAAG 1

 In VRAAG 1 is daar meervoudigekeuse-vrae. Vier moontlike antwoorde word
 gegee vir elke vraag. Slegs een antwoord is korrek. Kies die korrekte antwoord
 en gebruik die antwoordblad in BYLAAG 1 om ŉ kruisie te maak op die
 ooreenstemmende letter vir die korrekte antwoord.

 Voorbeeld:

 1.11     √8 is ...

         A             24
         B             2
         C             2,7
         D             512

 Die korrekte antwoord is 2 wat letter B is.

        1.11          A               B             C             D

 1.1     .
                       = ...

         A             6x10
         B             6x10
         C             0,6x10
         D             0,6x10                                                                 (1)

 1.2     Die vergelyking van die lyngrafiek AB hieronder is:

                                                    Y
                                  A                  3-                       B

                                                        2-

                                                        1-

                   |          |    |       |    |             |       |   |       |   |   X
                  -5         -4   -3      -2   -1        0    1       2   3       4   5
                                                        -1-

                                                        -2-

         A             x=3
         B             y=3
         C             x=y+3
         D             y=x+3                                                                  (1)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       WISKUNDE                           (NOVEMBER 2011)

1.3   Die ry 11; 14; 17; 20; ..., 101 bestaan uit...

      A         30 terme
      B         31 terme
      C         33 terme
      D         34 terme                                                               (1)

1.4   Die uitdrukking (x + 3)( x – 2) + 2x2 is ...

      A         3x2 + x – 6
      B         3x2 – x – 6
      C         3x2 + 2x – 6
      D         3x2 + 5x – 6                                                           (1)

1.5   Oom Zondi koop 4 dosies potlode vir sy niggie. Hy plaas dit in ŉ
      potloodsakkie sodat dit nie kan verloor nie. Daar is alreeds 7 potlode in die
      potloodsakkie. Die totale aantal potlode in die potloodsakkie is 27. Hoeveel
      potlode is daar in elke dosie?

      A         38
      B         35
      C         5
      D         10                                                                     (1)

1.6   In die reëlmatige agthoek halveer MN vir  QNP. Die grootte van elke hoek
      van ŉ reëlmatige agthoek is 135°. Daarom is  MNR …

                                                     R

                           M                             P

                                                         N

                                               Q

      A         60°
      B         67,5°
      C         45°
      D         75°                                                                    (1)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                        WISKUNDE                                   5

 1.7                                      50 cm

              15 cm

                                                               10 cm

        Die oppervlakte van die figuur hierbo gegee is …

        A         528 cm²
        B         150 cm²
        C         825 cm²
        D         750 cm²                                                         (1)

 1.8    Zelha het haar moeder se verjaarsdagspresent voorberei met ŉ lint soos
        aangedui. Die strik se knope en eindpunte gebruik 47 cm lint.

                                                              Strikknope
                  eindpunte

                                                      10 cm

                               20 cm              15 cm

        Die totale lengte, in meter wat gebruik word is …

        A         30,47 m.
        B         0,45 m.
        C         0,92 m.
        D         1,57 m.                                                         (1)

 1.9    Tommy , Andile en Temba grawe ŉ gat in 6 dae. As hulle deur 6 vriende
        gehelp word, hoe lank sal hulle neem as hulle teen dieselfde tempo werk
        om ŉ gat met dieselfde grootte te grawe?

        A         9 dae
        B         2 dae
        C         4 dae
        D         18 dae                                                          (1)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                             WISKUNDE                       (NOVEMBER 2011)

1.10   Twee munte word gegooi. Die waarskynlikheid om dieselfde uitkomste twee
       keer te kry is …

                2
       A
                3
                    3
       B
                    4
                1
       C
                4
                    1
       D
                    2                                                                     (1)
                                                                                         [10]

VRAAG 2

2.1    Mnr. Ceolo benodig R12 000 om sy huis op te knap. Die finansiële instelling
       het ooreengestem om hom ŉ lening teen die volgende koerse aan te bied:

       8,8% saamgestelde rente jaarliks saamgestel, of
       9% enkelvoudige rente jaarliks saamgestel

       2.1.1    As Mnr. Ceolo oor 2 jaar wil betaal, toon deur berekening watter
                een is ŉ beter opsie. Saamgestelde Rente of Enkelvoudige Rente.          (4)

       2.1.2    Hoeveel VS dollars moet sy vriend in die VSA vir hom stuur vir
                opknappings? WENK: wisselkoers $ 1 = R 7,12                              (1)

2.2    Water word in ŉ tenk teen ŉ tempo van 150 liters per minuut gepomp. Hoe
       lank sal dit neem om ŉ tenk met ŉ volume van 81 000 liters te vul?
        Gee jou antwoord in ure.                                                         (2)
                                                                                         [7]

VRAAG 3

3.1    Vereenvoudig:

       3.1.1    4           10
                                                                                         (3)

       3.1.2    4       3        3    2   7       1   2                                  (4)

3.2    Ontbind in faktore:

       3.2.1    36               16       4                                              (2)

       3.2.2    25          49                                                           (2)

3.3    Evalueer 5       3 deur faktorisering. (Moet nie ŉ sakrekenaar gebruik nie.)      (2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                                        WISKUNDE                                            7

 3.4    Los op vir :

        3.4.1                  1
                  5                                                                                        (2)
                              125

        3.4.2             3             2          4
                      4             8         16                                                           (4)

 3.5    Beskou die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

                      1             2          3              4           5           17          B    N
                      0             3          8              15          24          A          528   ?

        3.5.1     Wat is die algemene reël vir die patroon?                                                (2)

        3.5.2     Vind die waarde van A, d.w.s.                     wanneer          = 17.                 (1)

        3.5.3     Vind die waarde van B, d.w.s.                     wanneer          = 528.                (2)

 3.6    3.6.1     Gebruik BYLAAG 2 om die grafieke van
                  2 + 3 = 6 en = + 2 vir  R op dieselfde assestelsel te
                  teken. Benoem die grafieke.                                                              (6)

        3.6.2     Bepaal die snypunt van die twee grafieke.                                                 (1)
                                                                                                           [31]

 VRAAG 4

 4.1                                                           P
                                                                    45°
                                                              80°            10 cm

                                              20 cm                   9 cm

                                                                                           80°   S

                                        45°                                  R
                                                          p
                                Q

        In die figuur hierbo; ΔPQR||| ΔSPR.

        4.1.1     Werk uit die lengte van p.                                                               (2)

        4.1.2     Gebruik die antwoord in VRAAG 4.1.1 en gee redes vir
                   PQR|||  SPR                                                                           (1)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      WISKUNDE                             (NOVEMBER 2011)

4.2   In die diagram hieronder is LO = MQ = 6 cm; OM = 3 cm; O P̂ Q = 30°;
      PQ = LN; PO  LQ en MN  LQ.

                              L

      P                           O
                             M                          N

                              Q
      4.2.1    Toon aan met redes dat LM = QO.                                           (2)

      4.2.2    Bewys dat ΔPOQ          ΔNML.                                             (3)

4.3   Hieronder aangedui is  XYZ met X(1;2) , Y(0;4) en Z(3;2)

                         5_

                         4 _ Y(0;4)

                         3_

                         2_
                              X(1;2)           Z(3;2)
                        1_

                                  |     |      |    |   |   |     |    |       X
                                  1     2      3    4   5   6     7    8

      4.3.1    As ΔXYZ vergroot word met ŉ faktor van 2 (d.w.s. verdubbel),
               teken die beeld van ΔXYZ op BYLAAG 3.                                     (2)

      4.3.2    Op dieselfde Kartesiese-vlak in BYLAAG 3, reflekteer die beeld
               van ΔXYZ (die vergrote driehoek) in die -as.                              (2)

      4.3.3    Skryf die koördinate neer van die gereflekteerde driehoek.                (2)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                            WISKUNDE                                   9

 4.4    Die figuur hieronder toon dat LK // MN; LKˆ M = 3      ; KMˆ L = 2
        en NMˆ Q = .

                                                   K

                                                       3
                                                                                  N

                                                               2
           P       L                                                M         Q

        4.4.1     Bereken met redes die waarde van x.                                 (3)

        4.4.2     Wat is die grootte van LKˆ M ?                                      (1)

        4.4.3     Watter tipe driehoek is ΔMKL?                                        (1)
                                                                                      [19]

 VRAAG 5

 5.1    Die omtrek van reghoek HIJK is 48 m. Die lengte is gelyk aan een
        derde (d.w.s. ) die lengte van die omtrek.

                    H                                      K

                           1
                       b     b
                           2
                                 3
                                   l
                                 4
                       I               l                   J

        5.1.1     Bereken die lengte en die breedte van reghoek HIJK.                 (2)

        5.1.2                                                       3
                  As die lengte van die ongeskakeerde reghoek is van IJ en die
                                                                    4
                             1
                  breedte van HI, werk uit die omtrek van die ongeskakeerde
                          2
                  gedeelte.                                                           (2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       WISKUNDE                                 (NOVEMBER 2011)

5.2   In die gegewe keel hieronder is die vertikale hoogte VO 12 cm en die radius
      van die sirkel op die basis OA is 5 cm.
      Bereken die lengte van VA (skuinshoogte).                                                (2)

                                                                   V

                                                           12 cm

                                                              O               A
                                                                       5 cm

                                                                                               [6]

VRAAG 6

6.1   Die sirkelgrafiek hieronder toon hoe R94 000 toegestaan was aan 4 skole in
      ‘n skool distrik-voedingsprogram.

                                           Skool B
                             Skool A        (22%)
                              (44%)
                                          º
                                                 Skool C
                                                  (12%)
                                       Skool D
                                        (22%)

      6.1.1    Hoeveel het skool A ontvang?                                                    (1)

      6.1.2    Bepaal die waarde van º.                                                        (2)

      6.1.3    Skool A besluit om ŉ bedrag van R 5 300 aan Skool C te skenk.
               Hoeveel geld gaan skool C nou het?                                              (2)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                           WISKUNDE                                        11

 6.2    Die stingel- en blaardiagram hieronder verteenwoordig die ouderdomme van
        50 ouers wat ŉ ouervergadering in Aktiewe Kinders J.S.S. bygewoon het.

         Stingel     Blaar
            7        1 2 3
            6        1 2 2 3 5 9
            5        1 2 3 4 5 6 7 7 9 9
            4        1 1 2 2 3 4 4 5 6 6 9
            3        2 2 3 4 5 6 7 8 8 9
            2        1 2 3 4 8 9
            1        7 8 8 9

        6.2.1      Bepaal die gebied (variasiewydte) van die data.                        (1)

        6.2.2      Wat is die mediaan?                                                    (1)

        6.2.3      Teken ŉ frekwensietabel om die data voor te stel. (BYLAAG 4)           (3)

 6.3    Die liggaamsmassa in kilogram van die eerste 5 ouers in die
        ouervergadering is 51; 56; 54; 59 en 53. As die sesde ouer opdaag is die
        gemiddelde liggaamsmassa is 56 kg.

        Bereken die liggaamsmassa van die sesde ouer.                                     (3)

 6.4    Die tabel hieronder toon die persentasie van punte behaal deur Aliva in 6
        Wiskunde-toetse in die tweede kwartaal.

        Toetsnommer                      1          2        3    4         5       6
        Punte as ŉ Persentasie           13        17       20   22        16       4

        6.4.1      Teken ŉ gebroke lyngrafiek om Aliva se vordering te toon.              (4)

        6.4.2      Bepaal die gemiddelde persentasie van die toetspunte.                  (6)

 6.5    ŉ Graad R-klas het sakke waar telkaarte gebêre word. In een sak is daar
        twee groen, een wit en een swart telkaart. Een telkaart word ewekansig
        uitgehaal, die kleur aangeteken en terug geplaas in die sak. Die sak word
        geskud en ŉ tweede word ewekansig uitgehaal.

        Teken ŉ boomdiagram en gebruik dit om die moontlike uitkomste te lys.             (4)

 6.6    Wat is die moontlikheid van ŉ ewekansige keuse om …

        6.6.1      wit kleur twee keer te kies?                                           (1)

        6.6.2      ŉ wit en swart kleur te kies?                                          (1)

        6.6.3      ten minste een swart telkaart te kies?                                  (2)
                                                                                          [27]

                                                                                TOTAAL:   100

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      WISKUNDE       (NOVEMBER 2011)

                                            BYLAAG 1

VAN

NAAM

DATUM

 ANTWOORDEBLAD VIR MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

                              VRAAG 1

Voorbeeld:

1.11        √8 is ...

           A            24
           B            2
           C            2,7
           D            512

Die korrekte antwoord is 2 wat letter B is.

     1.11               A      B        C          D

     1.1                A      B        C          D

     1.2                A      B        C          D

     1.3                A      B        C          D

     1.4                A      B        C          D

     1.5                A      B        C          D

     1.6                A      B        C          D

     1.7                A      B        C          D

     1.8                A      B        C          D

     1.9                A      B        C          D

     1.10               A      B        C          D

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011)                       WISKUNDE                              13

                                       BYLAAG 2

 VAN

 NAAM

 DATUM

 VRAAG 3.6.1

                                       8

                                       7

                                       6

                                       5

                                       4

                                       3

                                       2

                                       1
                                                    1   2   3   4   5   6   7
                                           0                                     x
    -6     -5     -4   -3   -2   -1
                                               -1

                                               -2

                                               -3

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                 WISKUNDE                                    (NOVEMBER 2011)

                                    BYLAAG 3

VAN

NAAM

DATUM

VRAAG 4.3.2

                                    y

                                   10

                                    9

                                    8

                                    7

                                    6

                                    5

                                    4       Y(0;4)

                                    3

                                    2
                                                 X(1;2)       Z(3;2)

                                    1
                                                 1        2   3        4   5        6      7
                                        0                                                        x
     -6   -5   -4   -3   -2   -1

                                            -1

                                            -2

                                            -3

## Related documents

- [Mathemetics Grade 9 Eng Form A](https://www.hlayiso.com/library/mathemetics-grade-9-eng-form-a/fb47ba78-6592-4733-9206-b8b429c846fc) — Mathematics · QP · 2011 · Eng
- [Mathemetics Grade 9 Afr Vorm A](https://www.hlayiso.com/library/mathemetics-grade-9-afr-vorm-a/600674e2-9818-4012-8b90-bb9c931bc9c5) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [Mathemetics Grade 9 Afr Vorm B](https://www.hlayiso.com/library/mathemetics-grade-9-afr-vorm-b/f5a93fc2-f8ff-4db6-9814-e7ef26bedc7a) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [GRADE 9 MATHS FOR DEAF](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-maths-for-deaf/41ccb8e4-d6e3-4687-9920-398353b7328b) — Mathematics · QP · 2011
- [Gr 9 MATHS AFR QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-maths-afr-qp/7d1fa213-29ab-486d-9ff5-e069e1df5482) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [Gr 9 MATHS ENG QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-maths-eng-qp/1dcb783b-04f0-47a3-9441-4a9054083fab) — Mathematics · QP · 2011 · Eng

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/5fbec12a-33f0-47a8-bdc2-65573d99d0db) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
