# Mathematics Grade 9 P1 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics Paper 1 question paper from the GEC Test 2023 (Afrikaans), 25 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: GEC Test
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 25

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 P1 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · GEC Test · 2023 · Afrikaans. Question paper, 25 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Maths Afrikaans P1 Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-marking-guideline/d0a376c6-1303-4cb4-9808-8f297ba32397) — Memo · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          NASIONALE ASSESSERING
    ALGEMENE ONDERWYSSERTIFIKAAT (AOS)

                    2023 GRAAD 9 PROEFSTUDIE

Vak:            Wiskunde
Vraestel:       1

Punte:          75

Tysduur:        150 Minute
                15 minute leestyd uitgesluit

         Hierdie toets bestaan uit 23 bladsye, uitgesluit die voorblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Graad 9 Wiskunde V1        1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerder:
1.     Jy sal 15 minute leestyd ontvang voordat jy hierdie vraestel begin beantwoord.
2.     Lees alle instruksies en vrae noukeurig deur.
3.     Beantwoord alle vrae.
4.     Beantwoord al die vrae in die antwoordboek wat verskaf word.
5.     Doen die nodige berekeninge voordat jy die korrekte antwoord in Afdeling A kies.
6.     Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word.
7.     Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie; alle lyne word beskou as
       reguitlyne tensy anders vermeld.

                      Hierdie toets begin op die volgende bladsy.

             Moenie omblaai voordat jy aangesê word om dit te doen nie.

Graad 9 Wiskunde V1                         2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING A

  1.   Watter woord beskryf −√3 die beste?

       A     Rasionaal
       B     Irrasionaal
       C     Ongedefinieerd
       D     Nie - reëel                        (1)

  2.   Gegee: 12; 18 en 27.
       Wat is die KGV van die getalle?

       A     144
       B     108
       C     72
       D     54                                 (1)

                   8   12
  3.   Gegee:        en .
                  30   36
       Wat is die GGF van die getalle?

             2
       A
             3
             2
       B
             6
             1
       C
             6
             4
       D                                        (1)
             3

Graad 9 Wiskunde V1                      3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

  4.   Watter grafiek stel direkte eweredigheid voor?

   A                                         C

   B                                         D

                                                                              (1)

  5.   ‘n Motor ry ‘n sekere afstand teen 120 km/h in 2 ure 45 minute.
       Die motor ry dan dieselfde afstand in 3 ure en 12 minute.
       Wat is die konstante spoed wat die motor ry?

       A     103,13 km/h
       B     330 km
       C     94,23 km/h
       D     294 km                                                           (1)

  6.   R5 265 word belê teen 12% per jaar saamgestelde rente vir 24 maande.
       Hoeveel rente sal die belegging verdien in 24 maande?

       A     R79 915,48
       B     R74 650,48
       C     R6 604,42
       D     R1 339,42                                                        (1)

Graad 9 Wiskunde V1                         4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

  7.    (−7 × 11) × 4
        Watter uitdrukking verteenwoordig die assosiatiewe eienskap?

        A    (−7 × 4) + (11 × 4)
        B    (−7 × 4) × (11 × 4)
        C    −7 × (11 × 4)
        D    4 × (−7 × 11)                                               (1)

  8.    3(−2 + 6) − 2(5 − 4 + 1) = ⋯

        A    16
        B    8
        C    11
        D    7                                                          (1)

  9.    Wat is die optellings- en vermenigvuldigingsinverse van −2?

                    1
        A    2 en
                    2
                        1
        B    −2 en −
                        2
               1
        C    −   en − 2
               2
                    1
        D    2 en −                                                      (1)
                    2

        2( − 3) − (5) − 4(6 ÷ 8)
  10.                            =⋯
                 5−6

        A    15
        B    2
        C    14
        D    3                                                         (1)

Graad 9 Wiskunde V1                         5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

                      3
  11.   √49 − 23 + √216 ÷ 3 = ⋯

        A    1
                 2
        B    2
                 3

        C    −1
                 1
        D    2                                 (1)
                 3

                           3
  12. Vereenvoudig: √ √−64 + 5
                       42 + 32

             1
        A
             7
                 3
        B    −
                 5
             1
        C
             5
                 3
        D    −                                 (1)
                 7

  13. Vereenvoudig: 𝑎3 × 𝑎2 𝑐

        A    𝑎5 𝑐
        B    𝑎6 𝑐
        C    2𝑎5 𝑐
        D    2𝑎6 𝑐                             (1)

                          4𝑥+1
  14. Vereenvoudig:
                           2𝑥

        A    2𝑥+1
        B    23𝑥+1
        C    2𝑥+2
        D    23𝑥+2                             (1)

Graad 9 Wiskunde V1               6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

  15. Vereenvoudig: 𝑎−1 + 𝑏 −1

               1
       A
             𝑎+𝑏
             𝑏+𝑎
       B
              𝑎𝑏
               2
       C
             𝑎+𝑏
             −𝑏 − 𝑎
       D                                        (1)
               𝑎𝑏

  16. Vereenvoudig: (22 )3 × (23 )−2

       A     12
       B     1
       C     64
       D     4                                  (1)

                               −3
                      𝑥 −3 𝑦
  17. Vereenvoudig: (        )
                      −2𝑥 −2

                 8𝑥 3
       A     −
                 𝑦3
             8𝑦 3
       B
              𝑥3
             8𝑥 3
       C
             𝑦3
              8𝑥15
       D     − 3                                (1)
               𝑦

Graad 9 Wiskunde V1                    7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

                    3(𝑥 + 𝑦)0     −1
                                     (𝑥 −1 𝑦)3
  18. Vereenvoudig:           + 5𝑦 − −3 4
                        𝑦             𝑥 𝑦

             5
        A
             𝑦
             11
        B
             5𝑦
              7
        C
             3𝑦
             7
        D                                                                             (1)
             𝑦

  19. 3; 8; 15; 24; …
        Wat is die volgende term in die patroon?

        A    33
        B    35
        C    36
        D    37                                                                       (1)

  20.

        Hoeveel sterre (   ) sal in totaal sigbaar wees tot en met die 6de patroon?

        A    55
        B    36
        C    83
        D    28                                                                       (1)

Graad 9 Wiskunde V1                          8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

  21. 1; 3; 9; 27; …
        Watter stelling beskryf die patroon die beste?

        A        ŉ Konstante verhouding van drie is gebruik.
        B        ‘n Konstante verskil van drie is gebruik.
        C        Veelvoude van drie is gebruik om die patroon te vorm.
        D        Kubieke getalle is gebruik om die patroon te vorm.                  (1)

  22.       𝒏       1        3      5    7
            𝑻𝒏      5        1      −3   −7

        Wat is die algemene term vir die verhouding wat deur die tabel voorgestel word?

        A        𝑇𝑛 = 4𝑛 + 1
        B        𝑇𝑛 = −4𝑛 + 9
        C        𝑇𝑛 = −2𝑛 + 7
        D        𝑇𝑛 = 2𝑛 + 3                                                         (1)

  23. 3𝑥 3 + 3𝑥(𝑥 2 ) + 3𝑥 2 + 3𝑥
        Watter van die volgende is gelyksoortige terme?

        A        3𝑥 3 en 3𝑥(𝑥 2 )
        B        3𝑥 3 en 3𝑥 2
        C        3𝑥(𝑥 2 ) en 3𝑥 2
        D        3𝑥(𝑥 2 ) en 3𝑥                                                      (1)

  24. (−2𝑥 2 )3
        Wat is die koëffisiënt van die veranderlike en die graad van die term?

        A        −2 en 2de
        B        8 en 5de
        C        2 en 3de
        D        −8 en 6de                                                           (1)

Graad 9 Wiskunde V1                              9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

  25. Watter van die volgende is ‘n drieterm wanneer dit vereenvoudig word?

       A     2𝑥 2 − 𝑥 2 + 0
       B     3𝑥 2 + 2 − 𝑥 2
       C     𝑥 + 3𝑥 2 + 2 − 4𝑥
       D     2𝑥 0 + 3 + 𝑥 + 2                                                 (1)

  26. Vereenvoudig: −𝑥(4𝑥 2 + 2𝑥 − 1)

       A     −4𝑥 3 − 2𝑥 2 + 𝑥
       B     4𝑥 3 + 2𝑥 2 − 𝑥
       C     4𝑥 2 + 2𝑥 − 1
       D     −4𝑥 2 − 2𝑥 + 1                                                   (1)

                                  4𝑥 + 2
  27. Vereenvoudig: 3𝑥(𝑥 − 4) +
                                    2

       A     3𝑥 2 − 10𝑥 + 1
       B     3𝑥 2 + 2𝑥 − 11
       C     6𝑥 2 − 20𝑥 + 2
       D     6𝑥 2 − 22𝑥 + 1                                                   (1)

  28. Vereenvoudig: 3√0,125𝑥 3

             𝑥
       A
             2
             𝑥3
       B
             2
       C     0,125𝑥
       D     0,125𝑥 3                                                         (1)

Graad 9 Wiskunde V1                        10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

                  1
  29. (𝑥 + 3)(2𝑥 − )
                  3
       Wat is die produk?

       A     2𝑥 2 − 1
       B     2𝑥 2 + 1
                    17𝑥
       C     2𝑥 2 +     −1
                     3
                    19𝑥
       D     2𝑥 2 +     −1                                                          (1)
                     3

  30. −8𝑥 2 + 10𝑦 − 2
                                                                      1
       Wat is die numeriese waarde van die uitdrukking indien 𝑥 = −     en 𝑦 = 2?
                                                                      2

       A     20
       B     22
       C     14
       D     16                                                                     (1)

  31. Faktoriseer: 4𝑥 2 − 9

       A     (2𝑥 − 3)(2𝑥 + 3)
       B     (2𝑥 − 9)(2𝑥 + 9)
       C     (4𝑥 − 3)(4𝑥 + 3)
       D     (4𝑥 − 9)(4𝑥 + 9)                                                       (1)

  32. Faktoriseer: 𝑥 2 − 5𝑥 − 24

       A     (𝑥 + 8)(𝑥 + 3)
       B     (𝑥 − 8)(𝑥 + 3)
       C     (𝑥 − 8)(𝑥 − 3)
       D     (𝑥 + 8)(𝑥 − 3)                                                         (1)

Graad 9 Wiskunde V1                       11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

  33. Faktoriseer: 6𝑦 2 − 12𝑦 − 18

        A    6(𝑦 − 3)(𝑦 + 1)
        B    6(𝑦 + 3)(𝑦 + 1)
        C    6(𝑦 − 3)(𝑦 − 1)
        D    6(𝑦 + 3)(𝑦 − 1)                   (1)

                        2𝑥 2 − 2𝑥 − 12
  34. Vereenvoudig:
                            2𝑥 − 6

        A    𝑥−2
        B    𝑥+2
        C    2𝑥 2 − 2
        D    2𝑥 2 + 2                          (1)

  35.                 (𝑥 + 𝑦)2 − 1
        Vereenvoudig:
                       𝑥+𝑦−1

        A    𝑥+𝑦+1
        B    𝑥−𝑦+1
        C    𝑥−𝑦−1
        D    𝑥+𝑦 −1                            (1)

  36. Los op: 𝑥 + 1 = 3

        A    2
        B    4
        C    −2
        D    −4                                (1)

Graad 9 Wiskunde V1                      12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

  37. Los op: 2𝑝 = 4

       A     6
       B     2
       C     8
       D     4                                                       (1)

  38. Los op: 𝑥(𝑥 − 1) = 0

       A     𝑥=0
       B     𝑥=1
       C     𝑥 = 0 of 𝑥 = −1
       D     𝑥 = 0 of 𝑥 = 1                                          (1)

  39. Los op: (𝑏 − 3)(𝑏 + 2) = 0

       A     𝑏 = −3 of 𝑏 = −2
       B     𝑏 = −3 of 𝑏 = 2
       C     𝑏 = 3 of 𝑏 = 2
       D     𝑏 = 3 of 𝑏 = −2                                         (1)

  40. Twee keer ‘n sekere getal verminder met agt is gelyk aan 18.
       Wat is die vergelyking?

       A     2(𝑥 − 8) = 18
       B     2𝑥 − 8 = 18
       C     2𝑥 + 8 = 18
       D     2(𝑥 + 8) = 18                                           (1)

Graad 9 Wiskunde V1                       13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

  41. Gegee: 𝑦 = 𝑚2 − 3𝑚 en 𝑚 = 4.
        Wat is die waarde van 𝑦?

        A       5
        B       −4
        C       4
        D       −8                                (1)

                          1
  42. Los op: 3𝑚 =
                          9

        A       1
        B       2
        C       −2
        D       −3                                (1)

  43.   𝑦 = 𝑥2 + 1
            𝒙        −4       −2   1   3    𝑡
            𝒚        𝑝        5    2   10   37

        Wat is die waarde van 𝑝 en 𝑡?

        A       𝑝 = 10 en 𝑡 = 5
        B       𝑝 = −15 en 𝑡 = 5
        C       𝑝 = −15 en 𝑡 = 6
        D       𝑝 = 17 en 𝑡 = 6                   (1)

  44. Los op: 𝑥(𝑥 + 3) + 2(𝑥 − 3) = 0

        A       𝑥 = −3 of 𝑥 = −2
        B       𝑥 = 3 of 𝑥 = 2
        C       𝑥 = 6 of 𝑥 = 1
        D       𝑥 = −6 of 𝑥 = 1                   (1)

Graad 9 Wiskunde V1                          14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

                      2
               1
  45. Los op: ( 𝑎 − 1) = 1
               2

       A     𝑎 = 0 of 𝑎 = 1
       B     𝑎 = 0 of 𝑎 = 4
       C     𝑎 = 0 of 𝑎 = −1
       D     𝑎 = 0 of 𝑎 = −4                                                      (1)

  46. ŉ reghoek het ŉ oppervlakte van 40 m² en die breedte is 18 m minder as sy
       lengte.
       Wat is die breedte van die reghoek?

       A     1m
       B     2m
       C     19 m
       D     20 m                                                                 (1)

  47. Beskou die volgende vloeidiagram.

       Wat is waarde van 𝑏?

       A     𝑏 = 33
       B     𝑏=3
       C     𝑏=9
       D     𝑏 = 39                                                               (1)

Graad 9 Wiskunde V1                          15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

  48. Gegee: 𝑦 = 3𝑥 − 2.
       Watter tabel verteenwoordig die vergelyking?

       A          𝒙         −4       −1             2
                  𝒚         −10      −5             4

       B          𝒙         −3        0             3
                  𝒚         −11       2             7

       C          𝒙         −2        0             2
                  𝒚         −8       −2             4

       D          𝒙         −1        1             2
                                                            (1)
                  𝒚         −5        1             3

  49. Al die insetwaardes (𝑛) is ewe getalle groter as 2.
       Al die uitsetwaardes (𝑚) is onewe getalle.
       Watter vergelyking is van toepassing?

                        𝑛
       A     𝑚 = 5𝑛 +
                        2
       B     𝑚 = (𝑛 + 1)2
       C     𝑚 = 𝑛(𝑛 + 4)
                  1
       D     𝑚=     𝑛+3                                     (1)
                  2

Graad 9 Wiskunde V1                         16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

  50.

        Watter van die volgende sal die verwantskap tussen 𝑥 en 𝑦 in die grafiek
        beskryf?

        A      𝒙      −2     1     0
               𝒚      2      0     2

        B    ŉ Toenemende lineêre funksie.

                       1
        C     𝑥→      − 𝑥+2            →𝑦
                       2

                 1
        D    𝑦 =− 𝑥+1                                                               (1)
                 2

  51. Die volgende tabel verteenwoordig die volume (V) van water wat uit ŉ dam na ŉ
        reservoir op enige gegewe tydstip (t) gepomp word.
         Tyd (t) in minute             1    2        3       4     5       6
         Volume (V) in kiloliter       10   14       18   22      26      30

        Watter formule word gebruik om die volume water in die reservoir op enige
        gegewe tydstip te bepaal?

        A    𝑉 = 4𝑡 + 41
        B    𝑉 = 4𝑡 + 10
        C    𝑉 = 6𝑡 + 4
        D    𝑉 = 4𝑡 + 6                                                             (1)

Graad 9 Wiskunde V1                             17

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

  52. ŉ Loodgieter hef ŉ eenmalige administrasiefooi van R500 en ŉ bykomende
       koste van R40 per uur.
       Watter grafiek stel die koste voor as die loodgieter gehuur word?

   A                                       C

   B                                       D

                                                                               (1)

  53. Watter punt is die 𝑦-afsnit van ‘n grafiek?

       A     (−3 ; 2)
       B     (0 ; −5)
       C     (−5 ; 0)
       D     (1 ; −4)                                                          (1)

Graad 9 Wiskunde V1                          18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

  54. Die vergelyking van ŉ lyn is 𝑥 + 2 = 3𝑥 − 𝑦.
        Waar sny die lyn die X-as?

        A    −2
        B    2
        C    −1
        D    1                                       (1)

  55.

        Wat is die gradiënt van die lyn?

                 4
        A    −
                 3
             4
        B
             3
                 3
        C    −
                 4
             3
        D                                            (1)
             4

Graad 9 Wiskunde V1                        19

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

  56.   Die tabel word gebruik om die grafieke hieronder te teken.
           𝒙          −4      −2          2
           𝒚          −1      −2         −4

        Watter grafiek stel die geordende getallepare voor?

   A                                       C

   B                                       D

                                                                     (1)

Graad 9 Wiskunde V1                           20

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

  57. Die tabelle hieronder stel die koördinate van punte op verskillende grafieke voor.
         Watter tabel verteenwoordig die grafiek van ŉ reguitlyn?

                𝒙              1        2          3           4
     A
                𝒚              12       6          4           3

                𝒙              1        2          3           4
     B
                𝒚              1        4          9           16

                𝒙              1        2          3           4
     C
                𝒚              12      20          28          36

                𝒙              1        2          3           4
     D                                                                                     (1)
                𝒚              1        8          27          64

                       Y

                           2
  58.
                                       X
                      −1

         Watter vergelyking beskryf die grafiek?

         A    𝑦 = −2𝑥 + 2
         B    2𝑥 − 𝑦 − 1 = 0
         C    𝑦 + 1 = 2𝑥
         D    −2𝑥 + 𝑦 − 2 = 0                                                         (1)

Graad 9 Wiskunde V1                           21

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

  59. Gegee: 𝑦 = 2𝑥 − 1.
       Watter koördinate bevredig die vergelyking?

       A     (−2 ; 3)
       B     (−1 ; −3)
       C     (−1 ; 0)
       D     (−2 ; −3)                                            (1)

  60. In die diagram is AB ∥ CD, CD gaan deur die punt (1 ; 2).

       Wat is die vergelyking van CD?

       A     𝑦 = −3𝑥 + 5
       B     𝑦 = 3𝑥 + 2
                  1    1
       C     𝑦 =− 𝑥+2
                  3    3
                1    2
       D     𝑦 = 𝑥+1                                              (1)
                3    3

                                                                  [60]

Graad 9 Wiskunde V1                        22

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B

  61.
            𝒙         1         2         3          𝑞
            𝒚         −2        1         4          46

        Wat is die waarde van 𝑞?                                                       (3)

  62.   𝑦 2 (6𝑦 − 1) 3𝑦 2 (5 − 10𝑦 2 )
                    −
             −𝑦             5𝑦 2
        Vereenvoudig volledig.                                                         (3)

  63.                                         1
        ŉ Voertuig het ŉ enjin massa van        van sy totale massa.
                                              5
        Die massa van sy wiele is 120 kg.
        Die oorblywende massa van die voertuig is 900 kg.
        Wat is die massa van die voertuig se enjin?                                    (4)

  64.   Gegee:
                       𝒙                 −3                0              6
                       𝒚                 −2               −1              1

        64.1     Gebruik die punte in die tabel om ŉ grafiek op die Kartesiese vlak    (3)
                 te teken wat in die antwoordboek verskaf word.
        64.2     Teken die grafiek 𝑥 = −3 op dieselfde Kartesiese vlak.                (1)
        64.3     Bepaal die afstand tussen die twee 𝑥-afsnitte van die twee            (1)
                 grafieke.

                                                                                      [15]

                                     Einde van die toets

Graad 9 Wiskunde V1                             23

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Maths P2 Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-test/469906bd-339b-433f-8f1b-f55c896fcb71) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths P2 Afrikaans Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-marking-guideline/c5298565-1253-45f9-bd19-82899801ab15) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 Math P1 (English and Afrikaans) June 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-p1-english-and-afrikaans-june-2023-memo/64da2fd8-8c05-4874-ad59-cd3d93c2508f) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR9 NOV2016 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr9-nov2016-afrikaans/e3111bde-defd-4d80-b2ef-38bb3f1c4934) — Mathematics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
