# Mathematics Grade 3 November 2014 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 3 Mathematics question paper from the November Exam 2014 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-qp-nov2014-afr/7330840e-3b00-4b87-bef1-a35eebf12de6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 November 2014 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-qp-nov2014-afr/7330840e-3b00-4b87-bef1-a35eebf12de6)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · November Exam · 2014. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                     GRONDSLAGFASE

                             GRAAD 3

                      NOVEMBER 2014

                           WISKUNDE

PUNTE:   40

TYD:     1 uur

NAAM:

                             *3WISK*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 WISKUNDE                     (NOVEMBER 2014)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Beantwoord al die vrae in die gegewe spasies of blokkies.

 2.     Die onderwyser sal jou deur die oefenvrae lei voordat jy
        met die toets begin.

 3.     Die toets duur 60 minute.

 4.     Die toets tel 40 punte.

 5.     Jy mag nie ‘n sakrekenaar gebruik nie.

 6.     Al die werk sal op die vraestel beantwoord word en nie op
        rofwerk papier nie.

 7.     Lees die instruksies versigtig.

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                      WISKUNDE                                          3

 Oefening no. 1:

 Bereken: 153 + 34

 100 + 50 + 3                                   100 + 000 = 100

 000 + 30 + 4                      of           50 + 30 = 80

 100 + 80 + 7                                   3+4=7

 187                                            153 + 34 = 187

 Oefening no. 2:

 Omkring die letter wat voor die korrekte antwoord staan.

 32 + 43 =

 A      23

 B      34

 C      75

 D      54

 Jy het korrek geantwoord as jy ‘C’ hierbo omkring het.

                     Die toets begin op die volgende bladsy.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               WISKUNDE                    (NOVEMBER 2014)

VRAE:

1.   Omkring die letter met die korrekte antwoord.

     1.1   Wat is die waarde van die onderstreepte getal? 368

           A     3
           B     30
           C     300
           D     80

     1.2   Rond 264 tot die naaste 10 af.

           A     270
           B     266
           C     200
           D     260

     1.3   Watter prent wys die simmetrielyn?

           A

           B

           C

           D

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                      WISKUNDE                                 5

     1.4    Watter een van die volgende breuke word deur die
            onderstaande diagram voorgestel?

     A      2
            4

     B      2
            3

     C

     D      2
            5

     1.5    Die tyd op die klok is ...

     A      twee minute oor tien.
     B      twaalf minute oor tien.
     C      tien minute oor tien.
     D      twintig minute oor tien.

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 WISKUNDE                       (NOVEMBER 2014)

     1.6    Die boonste laag van die onderstaande objek is ...

     A

     B

     C

     D

2.   Skryf die volgende getal neer:

     700 + 5 + 60 =

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                    WISKUNDE                                     7

3.   Demonstreer 4 x 6 op die getallelyn.

4.   Skryf die getalnaam neer:

     382 =

5.   Rangskik die volgende getalle van die kleinste tot die grootste.

     326, 632, 362, 623

                  ,      ,     ,          ,

6.   Watter van die diere in die onderstaande prente is die
     swaarste?

             Muis                       Olifant            Kat

     Die                           is die swaarste dier.

7.   Voltooi die volgende patrone in VRAAG 7.1 en VRAAG 7.2.

     7.1     550, 450, 350,         ,         ,

     7.2     625, 675, 700,         ,         ,

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                   WISKUNDE                    (NOVEMBER 2014)

8.   Skryf die getalsimbool vir sewe honderd en vier.

9.   Vul die ontbrekende getalle in.

                Halveer die getal     Getal        Verdubbel die getal
     9.1                                26                 52
     9.2               15               30

10. Kyk na die onderstaande prent.

     10.1   Brei die patroon uit.

            A               B                  C                D

     Hoeveel kolle sal in patroon D wees?

     Daar is __________ kolle in patroon D.

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 WISKUNDE                              9

11.   Bepaal die omtrek van die volgende vorm.

12. Benoem die volgende vorm.

13. Benoem die volgende objek.

Kopiereg voorbehou                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             WISKUNDE                     (NOVEMBER 2014)

14. Kyk na die onderstaande rye en kolomme en voltooi die getalsin.

     ______ x 4 = 20

15. Bereken VRAAG 15.1 en VRAAG 15.2 deur die opbreekmetode
    te gebruik.

     15.1   273 + 47 =

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                WISKUNDE                                   11

     15.2 368 - 146 =

16. 48 x 3 =

17. Vier seuns deel 20 lekkers gelykop. Hoeveel lekkers kry elkeen
    van die seuns?

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                             WISKUNDE                      (NOVEMBER 2014)

18. Daar is 17 lemoene in elk van die drie bome. Hoeveel lemoene is
    daar altesaam?

     ________ + ________ +_________ = _________.

19. Voltooi:

     R2,56 = ______c

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                     WISKUNDE                            13

20.     Bestudeer die spyskaart van Ben se kitskosrestaurant en
        beantwoord die volgende vrae.

                          BEN SE KITSKOS SPYSKAART

                         Pakkie skyfies        R6,40

                         Hamburger             R18,00

                         Worsrolletjie         R2,10

                         Melkskommel           R6,00

        Nel koop ‘n hamburger en betaal met R50,00. Hoeveel
        kleingeld moet hy kry?

        Nel se kleingeld sal ... wees.

Kopiereg voorbehou                                      Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                WISKUNDE                  (NOVEMBER 2014)

21.    Kyk na die prent hieronder en beantwoord die volgende vraag.

                 Blik                  Bad              Bottel

        Hoeveel bottels sal die blik vol maak?

        ‘n Blik sal deur ________________ bottels volgemaak word.

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                         WISKUNDE                                          15

22. Gebruik die kalender vir die maand April en beantwoord die
    volgende vrae.

                                       APRIL 2014

 Maandag          Dinsdag   Woensdag   Donderdag    Vrydag     Saterdag   Sondag
                                                                                6
                     1          2          3           4           5      Jessica se
                                                                          verjaarsdag
                                                        11
                                                     Jessica
      7              8          9         10        se ma se       12           13
                                                    verjaars
                                                      -dag
                                                       18
      14             15         16        17         Goeie         19          20
                                                    Vrydag

      21                                                                       27
                    22          23        24          25           26
  Familiedag                                                              Vryheidsdag

      28
   Publieke         29          30
 vakansiedag

       22.1       Hoeveel dae is tussen Jessica se verjaarsdag en haar
                  ma se verjaarsdag?

       22.2 Hoeveel publieke vakansiedae is daar in April?

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                       WISKUNDE                    (NOVEMBER 2014)

23.     Die piktogram hieronder wys die getal leerders in ‘n
        graad 3A klas wie aan die verskillende sportaktiwiteite
        deelneem.

                                                            verteenwoordig
                                                      2 leerders

                                       Leerders se sport

        Getal leerders

                         Sokker       Atletiek       Rugby         Hokkie

        23.1             Watter sportaktiwiteit word die meeste deur die
                         leerders gespeel?

        23.2 Hoeveel leerders speel hokkie?

                                                                    TOTAAL:            40

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS GR3 QP NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-qp-nov2014-eng/825f699a-240a-45ed-b707-1ded11eeccc5) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [MATHS GR3 NOV2014 QP XHOSA](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-nov2014-qp-xhosa/840c49ca-502b-45ce-8a3a-8d4aeedf5a55) — Mathematics · QP · 2014
- [MATHEMATICS GR3 NOV2014 QP SESOTHO](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-gr3-nov2014-qp-sesotho/56b842b1-a3f1-4538-ae79-1d689d970cfd) — Mathematics · QP · 2014 · Sesotho
- [MATHS GR3 MEMO NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-nov2014-afr/7d651a78-5a3c-4f7b-bf52-262f6759ce42) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [MATHS GR3 MEMO NOV2014 XHOSA](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr3-memo-nov2014-xhosa/7eb381ed-be49-4ca2-9b30-8a4cd04f6013) — Mathematics · Memo · 2014
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-mathematics/cbc06efe-fab6-4dab-b3ed-c22af1bcbb51) — Mathematics · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 3 Mathematics

- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — CAPS · Afr
- [CAPS MATHS ENGLISH GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-english-gr-1-3-fs/54457675-38b4-43e6-8a58-a618243e58e7) — CAPS · Eng
- [CAPS MATHS ISINDEBELE GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-isindebele-gr-1-3-fs/c035e9ee-97c6-480d-9ff5-c90110725d85) — CAPS · isiNdebele
- [CAPS MATHS ISIZULU GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-isizulu-gr-1-3-fs/34e506a4-2b44-49e8-b0ea-0b5d1a7b97fb) — CAPS · isiZulu
- [CAPS MATHS SEPEDI Grade 1- 3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-sepedi-grade-1-3-fs/1d602168-f0be-4f06-88b1-dc49ac5e2e48) — CAPS · Sepedi
- [CAPS MATHS SESOTHO GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-sesotho-gr-1-3-fs/f9d0fa5c-6d41-44df-b2ff-3773ab43bc90) — CAPS · Sesotho

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
