# Mathematics Grade 6 November 2018 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 6 Mathematics question paper from the November Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-gr6-qp-nov-2018-afrikaans/98f2b12e-26c9-4046-9295-1b64956c8fb9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 November 2018 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr6-qp-nov-2018-afrikaans/98f2b12e-26c9-4046-9295-1b64956c8fb9)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · November Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  INTERMEDIÊRE FASE

                             GRAAD 6

                     NOVEMBER 2018

                          WISKUNDE

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

NAAM:

                   Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     WISKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES AAN DIE LEERDERS

 1.   Lees AL die instruksies baie noukerig deur.

 2.   VRAAG 1 bestaan uit tien (10) meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter
      met die regte antwoord.

 3.   Beantwoord VRAE 2 tot 22 in die spasies soos voorsien.

 4.   Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op die rofwerk
      bladsye nie.

 5.   Die toets tel 75 punte.

 6.   Die tydsduur van die toets is 1½ uur.

 7.   Die onderwyser sal jou ly deur die oefen opdrag voordat jy met die toets
      begin.

 8.   Jy mag NIE ŉ sakrekenaar gebruik NIE.

      OEFEN OPDRAG

      Omkring die letter met die regte antwoord.

      (79 − 21) ÷ 2 =…

      A     50
      B     58
      C     29
      D     26

      Jou antwoord is korrek indien jy die C omkring het.

      NOTA:

         Jy sal meer vrae beantwoord soos die een wat jy reeds beantwoord het.
         Doen jou beste om elke vraag te beantwoord al is jy nie seker van die
          antwoord nie.
         Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan na die volgende
          vraag.
         Indien jy al die vrae op ŉ bladsy beantwoord het, gaan na die volgende
          bladsy.
         Kyk slegs na jou eie werk.

                 DIE TOETS BEGIN OP DIE VOLGENDE BLADSY.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      WISKUNDE                                                3

1.     Omkring die letter met die regte antwoord.

       1.1    Watter van die volgende getalle is ŉ priemgetal?

              A      1
              B      2
              C      0
              D      4                                                                          (1)

       1.2    Watter van die volgende is beide ŉ volkome vierkant en ŉ derdemag-
              getal?

              A      1
              B      3
              C      8
              D      2                                                                          (1)

       1.3    Skryf as ŉ heelgetal.
              (5 × 10 000 000) + (2 × 1 000 000) + (7 × 100 000) × (3 × 1)

              A      52 070 300
              B      52 700 030
              C      52 730 000
              D      52 700 003                                                                 (1)

       1.4    Watter getal is 12 miljoen meer as 375 826 307?

              A      363 826 307
              B      253 826 307
              C      387 826 307
              D      375 946 195                                                                (1)

       1.5    Wat is die ontbrekende getal in die blok in die getallesin        =3
                                                                           12

              A      4
              B      36
              C      15
              D      8                                                                          (1)

       1.6    Mary gebruik krale om X-patrone soos die volgende diagram te maak.
              Hoeveel krale sal sy in figuur X2 en X3 hê?

              A      X2 (9 krale) en X3 (13 krale)
              B      X2 (7 krale) en X3 (11 krale)
              C      X2 (14 krale) en X3 (28 krale)
              D      X2 (10 krale) en X3 (15 krale)                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       WISKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2018)

      1.7    Skryf die tyd in 24-uur notasie. Dit is namiddag tyd is ...

             A       22:00.
             B       11:08.
             C       23:38.
             D       08:53.                                                                (1)

      1.8    Thandi ry 2 km, Sandy ry 1 575 m en Aviwe ry 3,5 km op hulle fietse na
             die skool. Wat is die totale afstand wat die drie kinders altesaam gery
             het?

             A       7 km
             B       7 000 m
             C       7,075 km
             D       7 750 m                                                               (1)

      1.9    Mej. Mantewu het 48 leerders in haar klas. Daar is 36 meisies.
             Watter van die volgende is die verhouding seuns tot meisies?

             A       1∶4
             B       2∶3
             C       1∶3
             D       3∶4                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      WISKUNDE                                            5

       1.10     Hoeveel kubusse word benodig om die houer te vul?

                A     120
                B     136
                C     320
                D     116                                                                        (1)

2.     In jou klaskamer is daar 8 rooi stoele. Daar is 2 keer soveel geel stoele as rooi
       stoele en die blou stoele is 3 minder as die geel stoele.
       Hoeveel stoele is daar in jou klaskamer?

                                                                                                 (3)

3.     Rond 49 287 af tot die naaste 10 000.

                                                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       WISKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2018)

4.     Gebruik die onderstaande syfers en beantwoord die volgende vrae.
                                         5729
       4.1   Die grootste 4-syfer getal wat jy kan maak:

                                                                                                (1)

       4.2   Maak ŉ 4-syfer getal waar die 9 se plekwaarde honderd is en die 5 se
             plekwaarde tiene is.

                                                                                                (1)

5.     Rangskik die volgende desimale breuke van die grootste tot die kleinste.
                                  0,5; 0,050;   0,75; 0,570

                                                                                                (1)

6.     Voltooi die volgende tabel deur die naam van die vorm of figuur in te vul.

                      Naam van vorm of figuur          Vorme of figuur

                     6.1   ________________

                     6.2   ________________

                                                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      WISKUNDE                                        7

 7.    Die onderstaande patroon word gegee:

             Diagram 1      Diagram 2                Diagram 3

       7.1     Teken diagram 3 in die patroon.                                               (2)

       7.2     Beskryf ŉ reël van die patroon in jou eie woorde.

                                                                                             (2)

       7.3     Voltooi die onderstaande tabel.

                                  Stap 1              Stap 2             Stap 3
               Vierkante    3                    6                 7.3.1______
               Driehoeke    3                    4                 7.3.2 ______              (2)

 8.    Bereken die antwoorde in VRAE 8.1 tot 8.5.

       8.1      598 456 + 458 105 =

                                                                                             (2)

       8.2      956 250 − 689 231 =

                                                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       WISKUNDE   (EC/NOVEMBER 2018)

       8.3     3 590 × 621 =

                                                                        (3)

       8.4     3 865 ÷ 120 =

                                                                        (3)

       8.5               3     1    3
               Bereken: 2 + 6 − 5
                         4     3    8

                                                                        (3)

       8.6    Bereken:

              20 × (2 + 14) − 13

                                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                     WISKUNDE                                         9

9.     Die ontvouing van ŉ reghoekige prisma is geteken in die onderstaande geruite
       papier. ŉ 2-D voorwerp is op die onderstaande geruite papier geteken. 1 blok
       stel 1 eenheid voor.

       9.1    Bereken die omtrek van die 2-D voorwerp.

                                                                                             (2)
       9.2    Vind die totale buite oppervlakte van die 2-D voorwerp.

                                                                                             (2)

10.    216 pare skoene kos R2 240. Hoeveel sal een paar van dieselfde skoene kos?

                                                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     WISKUNDE                         (EC/NOVEMBER 2018)

 11.   Voltooi die onderstaande vloeidiagram deur die ontbrekende waardes in te vul.

                                                                                              (2)

 12.   Teken simmetrielyne in die volgende figuur.

       _______________________________________                                                (1)

 13.   Beantwoord die volgende vrae in verband met die gegewe voorwerp.

       13.1   Beskryf die vlakke van die piramiede. (vorm).                             (2)

       13.2   Hoeveel hoekpunte is daar? _________________                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      WISKUNDE                                            11

       14.      Khanyisa besit ŉ restaurant en sy wil uitvind waarvan haar klante hou.
                Sy het ŉ vraelys vir haar klante opgestel en die resultate was soos volg.

                            Diens                                Klante
                Wegneem                                            21
                Sit-in restaurant                                  35
                Kinderspeelarea                                    17
                Buite area                                         27

       14.1     Hoeveel klante het Khanyisa se vraelys beantwoord?
                ____________________________________________                                     (1)

       14.2     Teken ŉ staafgrafiek op die onderstaande geruite papier om Khanyisa
                se uitslae te wys.

                              ______________________________________

                                                                                                 (4)

       14.3     Watter dienste is die mees gewildste wat die klante verkies?

                _____________________________________________                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                     WISKUNDE                          (EC/NOVEMBER 2018)

 15.   15.1    Deur gebruik te maak van ŉ pyltjie, toon die kamertemperatuur in die
               onderstaande termometer aan.

                                                                                              (1)

       15.2    Watter temperatuurlesing word deur die termometer hierbo gewys?

                                                                                          (1)

 16.   BTW was verhoog na 15%. ŉ Skoolbaadjie kos R575 sonder BTW.
       Wat is die prys van die baadjie met BTW ingesluit?

                                                                                              (2)

 17.   Wanneer twee getalle vermenigvuldig word is die produk 24 en hul som is 11.
       Wat is die twee getalle?

                                                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                     WISKUNDE                                         13

18.    Skryf die getal neer wat halfpad tussen die twee gegewe getalle op die
       getallelyn is.

       ______________________________________                                                 (2)

19.    ŉ Sekere hoeveelheid vloeistof word in die onderstaande houer getoon.
       Herlei die aantal milliliters van die vloeistof na liters.

                                                                                              (2)

20.    Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die volgende vrae.

       20.1     Hoeveel driehoeke is daar in die bostaande figuur?

                ____________________________                                                  (1)

       20.2     Hoeveel reghoeke is daar in die bostaande figuur?

                ____________________________                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                      WISKUNDE                            (EC/NOVEMBER 2018)

 21.   Op die onderstaande geruite papier is ŉ 2D-figuur. Die lengte is
       4-eenhede groot en die breedte is 3-eenhede groot. (1 vierkant = 1 eenheid)
       Vergroot die figuur met 2.

                                                                                                 (2)
 22.   Bestudeer die onderstaande kaart en beantwoord die volgende vrae.

       Wat is die tyd in Port Elizabeth as die tyd in Rio de Janeiro 10:00 is?
       ______________________                                                                    (1)
 23    Wat is die waarskynlikheid om ŉ 7 te kry as jy ŉ 12-kantige dobbelsteen rol wat
       lyk soos die onderstaande een met getalle vanaf 1 tot 12?

                                                                                                 (1)
                                                                                 TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS GR6 MEMO NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr6-memo-nov-2018-afrikaans/a8e87a97-f359-445e-a3d0-5ddf837d5c09) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathemathics Afrikaans June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathemathics-afrikaans-june-2018-question-paper/e9735d7d-07ed-4b80-b360-9a0af7aab646) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2018-question-paper/317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHEMATICS GR6 QP NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-gr6-qp-nov-2017-afrikaans/824a3e80-61be-472a-b931-14c04b2997cb) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-maths-afrikaans-june-2018-possible-answer/08e31a3b-7f39-46c3-89a5-5d936f1cbaed) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [MATHEMATICS GR6 MEMO NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-gr6-memo-nov-2017-afrikaans/232fb06b-8021-47e7-b073-5eb33cd71165) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
