# Mathematics Grade 9 November EC 2014 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics question paper from the November EC 2014 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-nov2014-afr-qp/9afe03ed-d11c-4d4b-9346-5e2f94102911
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 November EC 2014 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-nov2014-afr-qp/9afe03ed-d11c-4d4b-9346-5e2f94102911)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · November EC · 2014. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            SENIOR FASE

                              GRAAD 9

                        NOVEMBER 2014

                              WISKUNDE

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                                *9WISK*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ŉ bylaag.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      WISKUNDE                    (NOVEMBER 2014)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Lees die instruksies sorgvuldig deur.

 2.     Beantwoord AL die vrae.

 3.     Skryf netjies en leesbaar.

 4.     Nommer die antwoorde presies soos die vrae genommer is.

 5.     Gee redes vir elke stelling in VRAAG 8.

 6.     Toon ALLE bewerkings.

 7.     Jy mag ’n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik
        (nieprogrammeerbaar en niegrafies).

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                         WISKUNDE                                            3

 VRAAG 1

 Skryf, vir hierdie vraag, slegs die korrekte letter (A-D) langs die ooreenstemmende
 nommer (1.1–1.10) neer, byvoorbeeld 1.11 A.

 1.1    Watter EEN van die volgende getalle is rasionaal?

        A
        B         √
        C              ̇
        D         √                                                                          (1)

 1.2    √         =

        A         3
        B
        C
        D                                                                                    (1)

 1.3    Christian het ’n elektriese pomp, om water vanaf ’n boorgat in ’n 30 000 liter
        sementdam te pomp, geïnstalleer. As die water teen ’n tempo van
        75 liters per minute gepomp word, hoe lank sal dit neem om die dam te vul?

        A         4h
        B         6 h 40 min
        C         6 h 20 min
        D         3 h 40 min                                                                 (1)

 1.4    Die volgende term in die ry            is:

        A         10
        B         12
        C         16
        D         14                                                                         (1)

                                                     -
 1.5    Hoeveel terme is daar in die uitdrukking:               ?

        A         4
        B         1
        C         8
        D         2                                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      WISKUNDE                             (NOVEMBER 2014)

 1.6   Die volume van ’n kubus hieronder, waarvan die hoogte 4       is, is …

       A
       B
       C
       D                                                                                  (1)

 1.7   In vierhoek        hieronder, sny     en   mekaar by , sodat               en
                 dan is        ’n …

       A       reghoek
       B       parallelogram
       C       vlieër
       D       rombus/ruit                                                                (1)

 1.8   In            ̂=        ̂=   . Wat is die grootte van ̂ ?

       A
       B
       C
       D                                                                                  (1)

 1.9   Die 3-D voorwerp met 5 aansigte/vlakke, 5 hoekpunte en 8 rante is ’n ...

       A       silinder.
       B       driehoekige prisma.
       C       vierkantige basis piramide.
       D       driehoekige basis piramide.                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                         WISKUNDE                                           5

 1.10     Die volgende stel toetspunte is uit 150 punte.

                           124 130 123 130 112 124 125 136 125.

          Die mediaan is ...

          A       123.
          B       122.
          C       125.
          D       112.                                                                     (1)
                                                                                          [10]

 VRAAG 2

 2.1      Skryf die volgende term in die getalpatroon 4; 7; 10; ... neer.                  (1)

 2.2      Skryf die algemene term, Tn, vir die getalpatroon in VRAAG 2.1 neer.             (2)

 2.3      Bereken die 20ste term.                                                          (1)
                                                                                           [4]

 VRAAG 3

 Vereenvoudig elk van die volgende uitdrukkings.
                  0
 3.1      (                                                                                (1)

 3.2
                                                                                           (2)

 3.3      -(          )2 + 4                                                               (3)
                                                                                           [6]

 VRAAG 4

 Faktoriseer volledig:

 4.1                                                                                       (2)

 4.2
                                                                                           (2)

 4.3                                                                                       (3)
                                                                                           [7]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      WISKUNDE                             (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 5

 Los op vir x:

 5.1                                                                                       (2)

 5.2
                                                                                           (3)

 5.3                                                                                       (2)
                                                                                           [7]

 VRAAG 6

 6.1   Skryf 17 triljoen in wetenskaplike notasie.                                         (1)

 6.2   Mnr. T kan ’n sekere afstand in 3 30      , teen ’n gemiddelde spoed van
       90       , aflê. Teen watter gemiddelde spoed moet hy reis om die afstand
       in 3 uur af te lê?                                                                  (3)

 6.3   Bereken die enkelvoudige rente op R4 400 teen 4% per jaar vir 7 jaar.               (3)

 6.4   Gebruik die formule        (        ) of        (       om die saamgestelde
       rente teen 7% per jaar vir 4 jaar op ’n lening van R5 600 te bereken. Rond
       jou antwoord tot die naaste sent af.                                                (2)

 6.5   ’n Pa is driemaal so oud soos sy seun. Ses jaar gelede was hy vyf keer so
       oud soos sy seun. Hoe oud is hulle nou?                                             (4)
                                                                                          [13]

 VRAAG 7

 7.1   X(-1;4) , Y(0;5) , Z(1;6) is punte op ’n reguitlyn XYZ. Bepaal die vergelyking
       van die lyn.                                                                        (3)

 7.2   Gebruik die aangehegte BYLAAG en teken die grafieke van die funksies wat
       deur              en       - gedefinieer word.
       Gee byskrif vir elke grafiek en merk die punte duidelik waar die grafieke die
       asse sny.                                                                           (5)
                                                                                           [8]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                         WISKUNDE                                         7

 VRAAG 8

 LW: GEE REDES VIR AL JOU STELLINGS IN HIERDIE VRAAG.

 8.1    In die diagram hieronder is TR//PQ, ̂ = 28 , T ̂ S =     en ̂ =

        8.1.1     Bereken die waarde van x. (gee redes)                                   (4)

        8.1.2     Bereken die waarde van ̂ . (gee redes)                                  (3)

        8.1.3     Is      ’n reghoekige driehoek? Ondersteun jou antwoord met
                  behulp van berekeninge.                                                 (3)

 8.2    In                      ̂         ̂

        8.2.1     Bewys, met redes, dat                .                                  (4)

        8.2.2     Bepaal   en       .                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       WISKUNDE                             (NOVEMBER 2014)

 8.3    Bestudeer die figuur hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        8.3.1    Bewys, met redes, dat                   .                                   (4)

        8.3.2    As AB = 4 eenhede, wat is die lengte van BC?                               (2)
                                                                                           [23]

 VRAAG 9

 9.1    P(-4 ; 1) , Q(-1 ; -3) , en R(4 ; -1) is die hoekpunte van PQR. Skryf die
        koördinate van P ; Q en R neer, na ’n refleksie in die x-as.                         (3)

 9.2    Watter tipe transformasie word deur die vorms hieronder gedefinieer?

                                                                                             (1)
                                                                                             [4]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                        WISKUNDE                                            9

 VRAAG 10

 10.1    Bepaal die volume van ’n silinder as  7    en      20    .
         N.B: Gebruik            Rond jou antwoord af tot een desimale plek.                (3)

 10.2    In die figuur hieronder is                     en               Bepaal die
         lengte van AD.

                                                                                            (4)

 10.3    Die volume van ’n reghoekige prisma met lengte = 5 cm, breedte = 3 cm en
         hoogte = 2 cm is 30 cm3, wat sal die volume wees as al die
         dimensies/afmetings verdubbel word?                                                (2)
                                                                                            [9]

 VRAAG 11

 11.1    Die tabel hieronder toon die aantal leerders wat aan verskillende buite-
         muurse aktiwiteite deelneem. Teken ’n sirkelgrafiek om die data voor te
         stel.

         Aktiwiteit                   Tennis      Rugby       Krieket       Swem
         Aantal leerders                12         18            6           12             (4)

 11.2    Bereken die omvang van die volgende stel toetspunte.

                        143 128 132 128 116 145 128 136 141                                 (1)

 11.3    ’n Muntstuk word twee maal opgegooi/opgeskiet:

         11.3.1 Bepaal die steekproefruimte deur ’n tweerigtingtabel te teken.              (2)

         11.3.2 Bepaal die aantal uitkomste: n(S)                                           (1)

         11.3.3 Bepaal die waarskynlikheid om ten minste een “stert” te kry.                (1)
                                                                                            [9]

                                                                           TOTAAL:        100

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
10                             WISKUNDE            (NOVEMBER 2014)

 BYLAAG

 NAAM: ………………………………………………..                GRAAD: ….

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MATHS GR9 NOV2014 ENG MEMO](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-nov2014-eng-memo/71e9d012-c73e-489a-8b32-0f9b3d23e4de) — Mathematics · Memo · 2014 · Eng
- [MATHS GR9 NOV2014 AFR MEMO](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-nov2014-afr-memo/93887a6e-ebe6-4b2e-b2d8-32f981c4d084) — Mathematics · Memo · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 9 Afrikaans Maths](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-afrikaans-maths/6373505c-809c-4ec7-9a41-41298b01bc2b) — Mathematics · QP · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 9 English Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-9-english-mathematics/88e0d30c-1d92-4669-b626-9fdb5c365b14) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [Grade 9 Mathematics English](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-english/7028e126-436c-4516-97a3-fd3aada0611e) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [2014 GRADE 9 MATHS FINAL EXAM GP](https://www.hlayiso.com/library/2014-grade-9-maths-final-exam-gp/120c90ef-a19f-46a5-855d-acd821a4fb1f) — Mathematics · QP · 2014

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/5fbec12a-33f0-47a8-bdc2-65573d99d0db) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
