# Mathematics Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Mpumalanga Mock Exam 2025 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-afr-mpumalanga/99a1fffb-3f78-4490-bddf-80b30e252c8b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Mpumalanga Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-afr-mpumalanga/99a1fffb-3f78-4490-bddf-80b30e252c8b)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Mpumalanga Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

A, education

MPUMALANGA PROVINCE
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

WISKUNDE V1
SEPTEMBER 2025
PUNTE: 150
| TYD: 3 URE
| Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 1 inligtingsblad en ‘n 22 bladsy- SPESIALE

ANTWOORDEBOEK.

### Page 2

Wiskunde V1 2

MDO/September 2025

NSS

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.

Die vraestel bestaan uit 10 vrae.

Beantwoord AL die VRAE in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK.
Wys AL die bewerkings, sketse, graficke ens. wat jy gebruik om antwoorde te bepaal.
Vir ANTWOORDE ALLEEN sal volpunte NIE noodwendig toegeken word nie.

‘n Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) mag gebruik word,
tensy anders gespesifiseer.

Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
‘n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel aangeheg.

Skryf netjies en leesbaar.

Roplereg vousbchon Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskunde V1

VRAAG 1

NSS

1.1 Los op vir x as:

6x*-2x=0

2x? -14+4x=0
vx-2+4=x
3-83" -9=0

-F-2x+12<0

1.2 Los op virxeny gelyktydig:

x-y=3 en x?-xy-2y?=10

1.3 Gegee: (a+b)(a—b) =2b(8a—b), a>0,b>0
Bepaal: (a+)? in terme van ab.

VRAAG 2

2.1 Gegee die liniére patroon: 181; ...;9;5;1.

2.1.1

212

2:13

2.1.4

Bepaal die n° term van die ry.
Bereken die aantal terme in die ry.
Bereken die som van die reeks 181 +... + 17+ 13.

Skryf die reeks in 2.1.3 in sigma-notasie.

2.2 Die algemene term van ’n kwadratiese ry is 7, = an?-Sn+ce
Dit is gegee dat 7, =18 en T, =7, +5.
Bereken die waardes van a enc.

Kopiereg voorbehou

MDO/September 2025

2)
(3)
(4)
(3)
(4)

(6)

(4)
[26]

(2)
Q)
(3)
(2)

(5)
[14]

Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskunde V1 4 MDO/September 2025
NSS

VRAAG 3

3.1 ‘n Rekenaartablet is geinfekteer met ‘n virusprogram (“malware programme”)
1
Dit veroorsaak dat 4 van die skerm geblok word die eerste dag. Op elke

1
opeenvolgende dag word ‘n deel van die skerm geblok, so groot soos 4 van die

skerm van die vorige dag. Die virusprogram hou onbepaald aan. Voor die
virusinfeksie was die oppervlakte van die skerm 800 vierkante eenhede.

3.1.1 Bepaal die totale oppervlakte wat geblok word aan die einde van die (3)
vierde dag. (Moenie jou antwoord afrond nie.

3.1.2 As die virusprogram onbepaald aanhou, watter breukdeel van die skerm (2)
sal eventueel geblok word?

3.2 Die som van die eerste n terme van ’n meetkundige reeks 9 + 6 + 4 +... is groter
as 25. Bereken die kleinste waarde van n wat ’n som groter as 25 sal gee. (6)

(11)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskunde V1 5 MDO/September 2025

VRAAG 4

Die onderstaande skets wys die grafieke van f(x) =—x? -4x+3en

g(x) = aeaiig, x>p. AenB is die x-afsnitte van f . C is die draaipunt van f.
x—-p

D(0 ;10) is die y-afsnit van g.

seessreusasescongessceesqscass: ee es
t i 3
A B i
f
4.1 Bereken die lengte van AB tot twee desimale plekke. (4)
4.2 Bereken die kodrdinate van C. (3)
4.3 Bepaal die vergelyking van g as die asimptote van g in die draaipunt van f sny. (4)
4.4 Bepaal die waardes van x waarvoor f'(x)>0. (2)
4.5 Beskryf die transformasie van f na h as h(x)=x?+4x-15. Q)
(2)
4.6 Bepaal die waardes van x waarvoor &@) 20.
I(x)
[17]
Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

### Page 6

Wiskunde V1 6 MDO/September 2025
NSS
VRAAG 5
5.1 Gegee die funksie: f(x) = log, x
3
5.1.1 Skryf die kodrdinate van die x-afsnit van f° neer. (ql)
5.1.2 Gee die vergelyking van die inverse van f in die vorm _f “'(x) =... 2)
5.1.3 Skets die graficke van f en f' op dieselfde assestelsel. Dui duidelik aan
watter grafick is f en f~', sowel as die afsnitte met die asse en die
asimptote. 5
Skets ook die simmetrie-as van f en f ~' EN skryf die vergelyking. 6)
5.1.4 AsA(e;—2)’npunt op f is, bereken die waarde van e. (2)
5.1.5 Gee die definisieversameling van f . (1)
2
5.2 Gegee: p(x) = 3 -1
5.2.1 Gee die vergelyking van ¢ as t(x) die refleksie van p in die y-as is. (2)
5.2.2 Gee die waardeversameling van p. (ly
[14]
Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

(1)

### Page 7

Wiskunde V1 7 MDO/September 2025

NSS
VRAAG 6
6.1 ‘n Masjien wat R27 000 kos depresieer teen ’n koers van 13,71% per jaar. Bereken
die skrootwaarde van die masjien na 7 jaar as dit op die verminderende-saldo (2)
metode depresicer.

6.2 ’nLening van R800 000 word uitgeneem teen ‘n rentekoers van 13% per jaar,
halfjaarliks saamgestel. Dit word terugbetaal teen halfjaarlikse paaiemente van
R57 000 en ‘n finale betaling van minder as R57 000.

6.2.1 Hoeveel paaiemente word benodig om die lening ten volle af te betaal? (5)
6.2.2 Wat is die uitstaande balans op die lening na die laaste R57 000 betaling? (2)
6.2.3 Wat is die bedrag van die finale paaicment? (ql)

6.3. ‘n Maatskappy verkoop aandele teen ‘n vaste prys van R765,50 per aandeel oor 4
jaar.’n Minimum rentekoers van 7,4% per jaar, kwartaalliks saamgestel, word
gewaarborg oor die 4 jaar. Charlene het vir 4 jaar elke kwartaal 10 aandele gekoop.
Haar eerste aankoop was aan dic begin van dic eerste kwartaal van die 4 jaar periode,
en dan aan die einde van elke kwartaal.

6.3.1 Bereken die minimum waarde van haar belegging aan die einde van die 4-

jaar periode. (4)
6.3.2 Bereken die persentasie wins wat sy gemaak het aan die einde van die 4 (3)
jaar.
[17]
VRAAG 7
ah Gegee: f(x)= es
uae (4)
Bepaal f(x) uit EERSTE BEGINSELS.
7.2 Bepaal:
Tad £18) 98 fla)=-3+4x-De in
fe -2x5
722 OD, iPad
x (4)
a3. a as y=(x?-x-6)(x-3)"
dx (2)
[13]
Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

### Page 8

Wiskunde V1 8

NSS

VRAAG 8

MDO/September 2025

Die onderstaande diagram wys die grafiek van y = g'(x) waar g(x) = ax’ +bx’ +ex+d_. Die

grafiek van g’(x) sny die y-as by(0; 1) en die x-as by (-$ ; 0) en (1;0).

Be

y

8.1

8.2

8.3

8.4

8.5

Skryf die kodrdinaat(e) van die stasionére punt(e) van g neer.

Bepaal die x-kodrdinaat van die buigpunt van g.

Bepaal die waardes van x waarvoor die funksie van g stygend is.

Bepaal die vergelyking van g' in die vorm g'(x)= px’ +qx+r.
Gegee dat :
© g(x)+1 deur die punt (0;0) gaan.

© g(x) =-3x? +2x4+1

Wys dat vir g(x),a=-1,b=1,c=1 end=-l.

Kopiereg voorbehou

Q)
2)
2)
(4)

(6)
[15]

Blaai om asseblief

### Page 9

Wiskunde V1 9 MDO/September 2025
NSS

VRAAG 9

Die onderstaande reghoek strek vanaf die oorsprong to by punt A(p ; 0). Dit raak die
grafick van f(x) =—4x+8 by punt Cen dic grafick van h(x) = 4x—8 by punt D.

y
fi
B
A(p; *
A B
h
9.1 Wys dat die oppervlakte van die geskakeerde reghoek gegee kan word as (3)
A(p) =-8p’ +16p.
9.2  Bereken die maksimum oppervlakte van die geskakeerde gedeelte. (5)

. Blaai om asseblief
Kopiereg voorbehou

### Page 10

Wiskunde V1 10 MDO/September 2025
NSS

VRAAG 10

10.1 Vir twee gebeure, A en B, in die steekproefruimte S, is dit gegee dat P(A) = 0,45 ;
P(B) = 0,7 en P(A en B) = 0,25.

10.1.1 Teken ’n Venn-diagram om die inligting te verteenwoordig. (3)
10.1.2 Bepaal P(A’ en B). (1)
10.1.3. Bepaal (A’ of B). (1)

10.1.4 Is die gebeure A en B onafhanklik? Motiveer jou antwoord met die
nodige bewerkings. (3)

10.2 Nege munte is in ’n ry gerangskik.
e Vier is R1 munte
e Drie is R2 munte
e Twee is R5 munte

10.2.1 Hoeveel verskillende rangskikkings is moontlik, as al die munte wat
dieselfde waarde het, identies is? G3)

10.2.2 Hoeveel verskillende rangskikkings is moontlik, as die rangskikking
moet begin en eindig met ’n R2 munt? (3)

10.2.3 Wat is die waarskynlikheid dat ’n rangskikking sal begin en eindig met
*n R2 munt? (1)
[15]

TOTALE PUNTE: 150

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 11

ll MDO/September 2025
NSS
INFORMATION SHEET
~ ot yb? -4ac
2a
AP) A =P(\-in) A=P(\-i)' A=P(1+i)
imately 5,= “fea + (n-1)d]
T, = ar"! 5-8 Er et 5,275; -1<rei
r- -r
perks -1 pale (+i)"]
i
F'@)= tim Tesi) fs
d= Vea -xF +0, -9,) M(t Aen)
y= mx+e Va Say ba
y- y= m(x--x,) a= m = tan@
mh

(ca) +f =r

fn AMBO y= 8 Oe
sinA sinB sinC
a’ =b? +c? 2be.cosA
Area of AABC = sabsin Cc
sin(@ + £)=sina.cos B + cosa.sin B
cos(a + £)=cosa.cos # - sina.sin B
cos’a@ — sin?a
cos2a@ = 41 -2sin’?a@

2cos’?a -1

Kopiereg voorbehou

sin(a - £) = sin a.cos 8 — cosa.sin B
cos(a — 8) = cosa.cos # + sin a.sin B

sin2@ = 2sina.cos@

n
P(A or B)= P(A) + P(B)- P(A and B)

DG - fy - 5)
X<& - x)

b=

## Related documents

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
