# Mathematics Grade 12 P1 Northern Cape Mock 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Northern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-afr-northern-cape/f5b3a4ce-fa91-4475-96e0-0654a87e1405
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Northern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Northern Cape Mock 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-afr-northern-cape/f5b3a4ce-fa91-4475-96e0-0654a87e1405)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Northern Cape Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

DEPARTMENT OF EDUCATION
DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
LEFAPHA LA THUTO

ISEBE LEZEMFUNDO

PROVINSIALE VOORBEREIDENDE EKSAMEN/
PROVINCIAL PREPARATORY EXAMINATION

[ GRAAD/GRADE 12 |

WISKUNDE/MATHEMATICS

VRAESTEL/PAPER 1

SEPTEMBER 2025

PUNTE/MARKS: 150

TYD/TIME: 3 uur/hours

Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, 1 inligtingsblad
en 'n 23 bladsy- SPESIALE ANTWOORDEBOEK/
This question paper consists of 9 pages, 1 information sheet
and a 23-page SPECIAL ANSWER BOOK.

Kopiereg voorbehou/Copyright reserved Blaai om asseblief/Please tum over

### Page 2

Wiskunde V1/Graad 12 2 NK/September 2025

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

2.

Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.
Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om jou antwoorde
te bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
gebruik, tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
'n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Wiskunde V1/Graad 12 3

NK/September 2025

VRAAG 1
Ll Los op vir x:

Ld xt+x?=0 (2)

Li2 3x? — 5x + 1=0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (3)

1.1.3 2x? -7 < 5x (4)

1.1.4 3?* — 9 = 24.3* +72 (4)

1.1.5 Vx? +14 = 3yx (4)
12 Los gelyktydig vir x en y op:

5x-y=4 en x?-x+y?=4-3y 6)
13 Bepaal, sonder die gebruik van 'n sakrekenaar, die waarde van k in:

474 + 816 + 161? + 648 = 2" (3)

[25]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Wiskunde V1/Graad 12

NK/September 2025

VRAAG 2
2.1 Beskou die rekenkundige ry: 15; 13;11;9;...;-121
7 84 | Bereken die aantal terme in die ry. (3)
2.1.2 Bereken vervolgens die waarde van die volgende reeks:
741547413474 114+74+94+7...4+7-121 (4)
22 Beskou die rye getalle wat deur die kolomme en rye hieronder voorgestel word.
2 Ry 1
4 6 Ry2
8 10 12 Ry3
14 16 18 20 Ry4
22 24 26 28 30 Ry5
32 34 36 38 40 42 Ry6
2:2.1 Die eerste term van Ry n word gegee deur T, = an? + bn +c.
Bepaal die waardes van a, b enc. (3)
vp Ms Bereken vervolgens die eerste term van Ry 21. (2)
223 Bereken die 10% term van Ry 21. on

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Wiskunde V1/Graad 12 5

NK/September 2025
VRAAG 3
3.1 Beskou die meetkundige reeks: 729 + 243 + 81+...
3.1.1 Bereken Tp. (3)
3.1.2 Dit word gegee dat:
729 +243 +814 .0+Tm = 1093
Bereken m. Q)

32 Beskou die volgende oneindige meetkunde reeks: 1+r+r?+7r3+.,

Die tweede en elke opeenvolgende term wat volg, is twee keer die som van al die
terme in die reeks wat die term volg. Bepaal die waarde van die 2° en 3 terme
van die reeks. (5)

(11)

Blaai om asseblief
Kopiereg voorbchou

### Page 6

Wiskunde V1/Graad 12 6 NK/September 2025
VRAAG 4

Hieronder is die grafieke van g(x) = ax’ +bx-7 en h(x) = er +2 geskets.

x-
Een F is die y-afsnitte van g en h onderskeidelik. Die draaipunt K is ook die snypunt van
die asimptote van h.

y
F
Pa coll (.. K
bn lad .
&
/
4.1 Skryf die kodrdinate van K neer. (2)
4.2 Bereken die lengte van EF. (4)
43 Bepaal die waardes van a en b in g(x) = ax’ +bx-7. (4)
44 Skryf die waardeversameling van h(x) + 3 neer. (2)
4.5 __ Vir watter waardes van p sal g(x) = p TWEE ongelyke positiewe wortels hé? (2)
4.6 Bepaal die vergelyking van die simmetrielyn van h, m <0, in die vorm
y=mxt+e. (3)
47 Beskryf die transformasie wat grafiek g moet ondergaan om grafiek ¢ te vorm,
waar t(x) = (x — 3)?. (2)
48 Dit word gegee dat g(x) =f '@).
Bepaal die x-waarde(s) waar die gradiént van 'n raaklyn aan f gelyk is aan 1. @)

[22]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 7

Wiskunde V1/Graad 12 7 NK/September 2025

VRAAG 5

Gegee die grafiek: f(x)= (3)

5.1 Bepaal die vergelyking van g, die refleksie van f in die lyn y = x, in die vorm
you.
5.2 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel. Dui die afsnitte met die
asse duidelik aan.
5.3 Vir watter waardes van x is g(x) >-1?
1 x
5.4 Beskryf die transformasie van f om grafiek h te vorm, waar nsy=mn{5] ‘
VRAAG 6
6.1 Thabo deponeer R3 550 in 'n spaarrekening teen 'n rentekoers van 8% pj.,
halfjaarliks saamgestel.
Bereken die:
6.1.1 Effektiewe rentekoers wat hy op sy spaargeld ontvang
6.1.2 Finale bedrag in sy spaarrekening na 'n tydperk van 5 jaar
6.2 ‘n Voertuig is vir R185 000 gekoop. Oor 'n tydperk van n jaar het die waarde van
die voertuig, teen 19% p.j. op die verminderdesaldo-metode, tot R48 896
verminder. Bereken 7.
6.3 Thembi het 'n lening van R35 000 bekom teen 'n rentekoers van 18% pjj.,

Kopiereg voorbehou

maandeliks saamgestel. Hy het onderneem om die lening oor 4 jaar terug te
betaal.

6.3.1 Bereken die maandelikse paaiement wat terugbetaal moet word.
6.3.2 Thembi kon nie die 21‘ en 22** paaiemente betaal nie. Indien hy aan

die einde van die 23** maand met sy terugbetalings voortgaan, wat sal
die uitstaande balans wees?

(2)

(4)
(3)

(2)
(11)

(3)
(2)

(3)

(3)

(5)
(16]

Blaai om asseblief

### Page 8

Wiskunde V 1/Graad 12 8 NK/September 2025

VRAAG 7
a
tA Gegee: f(x) =-—=
rs
Bepaal f’(x) vanuit eerste beginsels.
42 Bepaal:
721 Dy, (3x? — 7x + 4]
dk 3 1
122 —, as y= enk=y-—
dx x y
VRAAG 8

Gegee: f(x) =x? —2x? +x

8.1

8.2

8.3

8.4

8.5

Kopiereg voorbehou

Bepaal die waarde(s) van x waarvoor f(x) = 0.
Bereken die koérdinate van die draaipunte van f.

Skets die grafiek van f. Dui alle draaipunte en die afsnitte met die asse duidelik
aan.

Bepaal vir watter waardes van x is:
8.4.1 fi(x) <0
8.4.2 die grafiek van f konkaaf na onder

'n Raaklyn word aan die grafiek van g getrek, waar g(x) = f(x—2). Bereken die
gradiént van die raaklyn by x = 0.

(5)

(2)

(4)
(11)

(3)
(5)

(3)

(3)
[20}

Blaai om asseblief

### Page 9

Wiskunde V1/Graad 12 9 NK/September 2025

VRAAG 9

‘n Silinder met radius r en hoogte A word gegee. Die afmetings van die silinder is sodanig
dat die som van die deursnee (middellyn) en die hoogte gelyk is aan 24 eenhede.

Bereken die lengte van die radius sodat die volume van die silinder 'n maksimum sal wees.

VRAAG 10

Sharon en Denice is afgetrede onderwyseresse. Sommige dae vergeet hulle om hulle
medikasie te drink. Die waarskynlikheid dat nie Sharon 6f Denice sal vergeet om hulle
medikasie te drink nie, is 0,6.

10.1

10.2

10.3

Bereken die waarskynlikheid dat ten minste een van hulle sal vergeet om hulle
medikasie te drink.

Die waarskynlikheid dat Sharon op enige ewekansig gekose dag sal vergeet om
haar medikasie te drink, is 0,24. Die waarskynlikheid dat beide van hulle sal
vergeet om hul medikasie te drink, is 0,14. Bereken die waarskynlikheid dat
Denice op daardie dag sal vergeet om haar medikasie te drink.

Bepaal of die gebeurtenis dat Sharon vergeet om haar medikasie te drink, en die
gebeurtenis dat Denice vergeet om haar medikasie te drink, onafhanklik is.

VRAAG 11

Die syfers 0, 1, 2, 3, 4, 5 en 8 word gebruik om 3-syfer-kodes te vorm.

11.1

11.2

Bepaal hoeveel unieke kodes moontlik is indien die:

11.1.1 syfers herhaal kan word

11.1.2 syfers nie herhaal mag word nie

In die geval waar die syfers herhaal mag word, wat is die waarskynlikheid dat die

kodes getalle groter as 400 en presies deelbaar deur 5 sal wees?

TOTAAL:

Kopiereg voorbehou

(6]

(1)

3)

(3)
[7]

(1)
(2)
(4)
(7]

150

### Page 10

Wiskunde V1/Graad 12

NK/September 2025
INLIGTINGSBLAD
yal ENG? = Aac
~ 2a
A=P(1 +ni) A=P(1-ni) A=P(1-i)" A=P(1 +i)"
n
T, =a+(n-1)d Sn = 5 [2a + (n—-1)d]
a" -1 a
T, =ar™ g, = 8S wi So =7opj-l<r<i
p-2l+9"- 1) _x[1-( +i]
a 7 i
1 ~ f(xth)— f(x)
)= lim as
£@) h50 h
Xy + x; +
d= (%2—%4)* + 02-1)? wm (22 2)
y=mxt+c y-yy = M(x — x) m= m= tan@
|

(x-a)?+(y—-b)? =r?

ame 2.22.8
sn A snB sinc

a? = b? +c? —2be.cosA

1
area AABC = 3ab.sin Cc

sin(a + B) =sina.cosB + cosa.sinB
cos(a +B) = cosa.cosf —sina.sinB

cos?@ — sin?a

cos 2a = 41 —2sin’a

2cos?a — 1
n
go
n
n(A)
P(A) nS)
J=a+bx

Kopiereg voorbehou

sin(a@ — B) =sina.cosB — cosa.sinB

cos(a — 8) = cosa.cosf +sina.sin£

sin 2a = 2sina.cosa

P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)

_2@-90-9)

p=" Ta@-»

## Related documents

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
