# Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/7bcaaac3-9064-469c-ad11-43a30389ef81
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/7bcaaac3-9064-469c-ad11-43a30389ef81)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 11

                             NOVEMBER 2020

             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
                     EKSEMPLAAR

PUNTE: 100

TYD:   2 uur

                                         *Iwgel1*

                Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, insluitend ƌ antwoordblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                        (EC/NOVEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.     2.1   Gebruik die ANTWOORDBLAD om VRAAG 4.3.2 te beantwoord.

        2.2   Skryf jou NAAM en jou GRAAD in die spasies wat voorsien is op die
              ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.3.2.
              Handig die ANTWOORDBLAD met jou ANTWOORDEBOEK in.

 3.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
        gebruik is.

 4.     Kaarte en diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders
        vermeld.

 5.     Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders
        aangedui.

 6.     Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

 7.     Begin ELKE vraag op ƌ NUWE bladsy.

 8.     Jy mag ƌ goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
        tensy anders aangedui.

 8.     ALLE berekeninge moet duidelik getoon word.

 9      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                             3

VRAAG 1

1.1   Moses verdien ƌ bruto salaris van R10 500 per maand. Die basiese maandelikse
      uitgawes wat gebruik word is as volg:

      Huishoudelike uitgawes 21%; Voedsel 36%, Vervoer 10%; Selfoonrekeninge 1,9%.
      Die res is vir spaar.

      Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord.

      1.1.1 Bereken die totale bruto salaris per jaar.                                                  (2)

      1.1.2 Bepaal die bedrag van die maandelikse voedseluitgawe.                                       (2)

      1.1.3 Skryf neer die verhouding van die huishoudelike persentasie tot die voedsel-
            persentasie in die eenvoudigste vorm.                                                       (2)

      1.1.4 Bereken watter persentasie Moses van sy salaris spaar.                                      (3)

1.2   Thando, ƌ Wiskundige Geletterdheid onderwyser, het die toetsuitslae van sy klas
      gekollekteer en geanaliseer. Die toets was uit ƌ totale punt van 50 gemerk. Die uitslae
      van die leerders word hieronder aangedui:

              38               21               12               18                 41
              28               24               34               10                 35

      Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord:

      1.2.1 Is die bogenoemde data primêr of sekondêr?                                                  (2)

      1.2.2 Skryf neer die hoogste punt wat in die toets behaal is.                                     (2)

      1.2.3 Verduidelik die betekenis van die term ‘mediaan’.                                           (2)

      1.2.4 Skryf neer die punt uit 50 vir ƌ leerder wie 70% in die toets behaal het.                   (2)

      1.2.5 Skryf neer die aantal leerders wat die toets gedruip het, indien die slaagpunt 20
            uit 50 is.                                                                                  (2)

1.3   ƌ Winkelier het ƌ rok vir R750 gekoop en teen ƌ verlies van R50 verkoop.

      1.3.1 Verduidelik die betekenis van die term ‘verlies’ in hierdie konteks.                        (2)

      1.3.2 Bereken die persentasie verlies wat op die verkope gemaak is.                           (2)
                                                                                                   [23]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
      4                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                          (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 2

2.1       Mev. Rogue het maandeliks geld belê vanaf 2016 tot 2020 by Maatskappy A. Sy het haar
          belegging beëindig en die staat hieronder van Old Mutual ontvang:

               Kontraknommer          Kontrak-        Naam van       Begindatum           Laaste
                                       party        Beleggingsplan   van kontrak          premie
                                                                                        sperdatum
                                                    Smart MAX
           17801249                   R. Rogue      Focused           01/07/2016        30/06/2031
                                                    Education
                                                    Plan/1
           Fondswaarde soos op 23 Maart 2020
                   Beleggingsfonds                  Eenheidsprys         Aantal        Fondswaarde
                                                       (sent)           eenhede
           Allan Gray Gebalanseerde Fonds C-
           Klas                                       8 266,470            A          R8 038,07
           Totaal                                                                     R8 038,07

           Verskil tussen fondswaarde en beɺindigingswaarde
           Fondswaarde                                                                R8 038,07
           Verminderingskoste en transaksiekoste                                           B
           Beɺindigingswaarde                                                         R6 995,25
           Onttrekkings tot op 23 Maart 2020                                          R765,57

           Verwagte premie-besonderhede soos op 23 Maart 2020
           Huidige      Jaarlikse   Volgende        Nuwe              Beleggings-          Premie
           premie      verhogings    premie         premie               fonds             Verdeel
                         -koers     verhoging
                                                                      Allan Gray
             R332,75
                             …         01/07/2020       R366,02      Gebalanseerde          100%
            maandeliks
                                                                     Fonds C-Klas
           Totale bydraes sedert die begindatum van die kontrak
           Totale premies betaal                                                        R12 924,75

          2.1.1 Skryf neer die beleggingsplan wat mev. Rogue het.                                        (2)

          2.1.2 Bereken die waarde van A, die aantal eenhede verdien uit die fondswaarde.                (4)

          2.1.3 Toon deur middel van berekeninge dat mev. Rogue 45,88% van die totale premies
                wat sy bygedra het tot die fonds, verloor het deur haar belegging voor die laaste
                premie te beëindig.                                                                      (4)

          2.1.4 Bereken die waarde (in Rand) van B, die verminderingskoste en transaksiekoste.           (2)

          2.1.5 Skryf neer die ontrekkingsbedrag soos op 23 Maart 2020.                                  (2)

      Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
      (EC/NOVEMBER 2020)                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                         5

        2.1.6    Bereken die persentasie toename op die maandelikse premie. Gee jou finale antwoord
                 tot die naaste persentasie.
                 Jy mag die volgende formule gebruik:
                                                      ࢔࢛࢝ࢋ ࢖࢘ࢋ࢓࢏ࢋ ି ࢎ࢛࢏ࢊ࢏ࢍࢋ ࢖࢘ࢋ࢓࢏ࢋ
                 Persentasie toename =                                                × ૚૙૙%
                                                                ࢎ࢛࢏ࢊ࢏ࢍࢋ ࢖࢘ࢋ࢓࢏ࢋ                                                (4)

2.2     Alice verkoop kos vanaf ƌ kiosk wat sy in ƌ woonbuurt huur. Die uitgawes vir die bestanddele
        en die arbeid vir ƌ bord beloop R30.
        Die formule vir uitgawes: Uitgawes = R500 + R30 × Aantal borde
        Sy verkoop die kos per bord. Die grafiek hieronder toon haar uitgawes en inkomste vir ƌ
        maand.

                                           ALICE SE UITGAWES EN INKOMSTE VAN VERKOPE

                                    1800

                                    1600

                                    1400

                Bedrag in Rand(R)
                                    1200

                                    1000

                                    800         Uitgawes

                                    600

                                                                Inkomste
                                    400

                                    200

                                      0
                                           0     5         10         15         20      25    30          35
                                                                     Aantal borde

        Gebruik die inligting hierbo en die grafiek om die vrae wat volg te beantwoord.

        2.2.1    Skryf neer die onafhanklike veranderlike in die konteks hierbo.                                              (2)

        2.2.2    Bepaal die bedrag wat Alice aan vaste koste (uitgawes) betaal.                                               (2)

        2.2.3    Skryf neer die formule vir die inkomste indien ƌ bord teen R50 verkoop word, in die
                 vorm van Inkomste = …                                                                                        (2)

        2.2.4    Bepaal die wins by die gelykbreekpunt.                                                                       (2)

        2.2.5    Bepaal die verlies wanneer 8 borde verkoop word.                                                              (4)
                                                                                                                             [30]

      Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 3

Die Global Wellness-instituut het navorsing gedoen oor die spa’s se inkomste wat in
verskillende dele van die wêreld in 2017 gegenereer is.

    TABEL 1: AANTAL SPA’S, STREKE EN INKOMSTE GENEREER
      Streke        Name van Streke      Aantal Spa’s  Inkomste in
                                                      Miljard dollars
                                                           ($b)
        P     Noord-Amerika                30 394          22,9
        Q     Latyns Amerika-Karibies      13 856           6,6
        R     Sub-Sahara Afrika             3 984           …
        S     Midde-Ooste – Noord-Afrika    6 057           2,8
        T     Europa                       46 282          33,3
        V     Asië – Stille Oseaan         48 679          26,5
                                  TOTAAL      …             …
                                                               [Bron: globalwellnessinstitute.org]

Gebruik die inligting hierbo om die onderstaande vrae te beantwoord.

3.1     Bereken die totale aantal spa’s wat vir die navorsing in 2017 gebruik is.                         (2)

3.2     Bereken die gemiddelde aantal spa’s wat gebruik is. Gee jou finale antwoord tot die
        naaste heelgetal.                                                                                 (2)

3.3     Druk die aantal spa’s in Europa as ƌ persentasie van die totale aantal spa’s uit.                 (2)

3.4     Bepaal die aantal streke wat bo die omvang van die aantal spa’s lê.                               (2)

3.5     Skryf neer die eenheidsverhouding van spa’s in streke P en V.                                     (3)

3.6     Bereken die totale inkomste in miljard dollars vir die spa’s indien sub-Sahara Afrika
        se inkomste $5,0 miljard minder as Latyns Amerika-Karibies se inkomste is.                        (4)

3.7     Bereken die mediaan inkomste van die streke.                                                      (3)

3.8     Bepaal die waarskynlikheid (as ƌ persentasie) om ƌ streek lukraak te kies met meer
        as 40 000 spa’s.                                                                                  (3)
                                                                                                         [21]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                         7

VRAAG 4

4.1   GOOD BOYS CAR WASHING BAY is in ƌ gebied waar die water belas word volgens
      die watertariefstelsel soos in TABEL 2 hieronder.

          TABEL 2: WATERTARIEFSTELSEL
             Blok     Gebruik in kiloliter Normale Tarief per kiloliter (kƐ)
                             (kƐ)                (BTW uitgesluit)
              1             0–6                       R0,00
              2            +6 – 15                    R9,35
              3           +15 – 30                    R11,16
              4           +30 – 45                    R12,53
              5           +45 – 60                    R13,98
              6              60+                      R15,34

      LET WEL: BTW is Belasting op Toegevoegde Waarde. Die BTW-koers is 15%.

      Gebruik TABEL 2 hierbo om die volgende vraag te beantwoord.

      Bereken hoeveel GOOD BOYS CAR WASHING BAY betaal in ƌ maand insluitende
      BTW, as 25 kƐ water gebruik is en gee ƌ rede waarom ƌ stapsgewyse (toenemende
      blokkoers) watertariefstelsel gebruik word om waterverbruik te belas, eerder as om ƌ
      vaste koers te gebruik.                                                                   (6)

4.2   Andile ontvang ƌ donasie van sy broer wat in Rwanda werk. Die donasie was
      745 614,04 Rwanda Francs (RWF). Die bank trek 10% vir bankkoste af. Andile beweer
      dat hy R12 750 sal ontvang. Verifieer hierdie bewering met die nodige berekeninge.

      Gebruik die wisselkoers R0,019 = 1 RWF                                                    (6)

4.3   Ibanda hoërskool maak ƌ opname van afwesigheid in die Graad 11 Wiskundige
      Geletterdheidklas se leerders tydens die eerste week nadat skole heropen het na die
      uitbreek van die COVID-19 pandemie. Die data word in die tabel hieronder getoon.

                      Maandag      Dinsdag      Woensdag      Donderdag      Vrydag
       Meisies            4            6             8             7             10
       Seuns              5            3             8             9             7

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord:

      4.3.1   Bepaal die waarskynlikheid dat ƌ leerder wat lukraak gekies word op
              Woensdag afwesig was.                                                             (3)

      4.3.2   Voltooi die dubbele staafgrafiek op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is
              deur die ontbrekende stawe af te steek vir die aantal seuns en meisies wat
              afwesig was.                                                                      (5)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                              (EC/NOVEMBER 2020)

4.4   ƌ Graad 11 Wiskundige Geletterdheid klas by Ibanda hoɺrskool het ƌ eksamen geskryf
      wat uit 100 punte gemerk is. Die uitslae gerangskik in stygende orde word hieronder
      getoon.

         23          41   42       50       50      51       54          55     56         57
         60          61   65       66       66      67       68          69     70         70
         70          72   C        74       76      79       82          85     86         88

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.

      4.4.1   Die gemiddelde van die bogenoemde data is gelyk aan 64,2. ƌ Leerder bereken
              dat die waarde van C in bogenoemde data 74 is. Verifieer, met die nodige
              berekeninge, of die antwoord geldig is.                                                (4)

      4.4.2   Die frekwensietabel van die data hierbo word hieronder getoon.

                               Klasinterval                       Frekwensie
                                  20–29                               1
                                  30–39                               D
                                  40–49                               2
                                  50–59                               7
                                  60–69                               8
                                  70–80                               8
                                  80–89                               4

              Bepaal die waarde van D en gee ƌ rede vir jou antwoord.                                (2)
                                                                                                    [26]

                                                                                     TOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2020)                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                       9

ANTWOORDBLAD

VRAAG 4.3.2

NAAM VAN LEERDER:

GRAAD 11:

                                           Aantal leerders afwesig gedurende die week
                            12

                            10

                            8

  Aantal leerders afwesig
                            6

                            4

                            2

                            0
                                 Monday
                                 Maandag      Tuesday
                                              Dinsdag           Wednesday
                                                                Woensdag         Thursday
                                                                                Donderdag        Vrydag Friday
                                                            Dae van die week
                                                           Meisies   Seuns
                                                            Girls    Boys

 Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 11

                         NOVEMBER 2020

         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
                NASIENRIGLYN
                 EKSEMPLAAR
PUNTE:   100

   Simbool                                  Verduideliking
   M           Metode
   MA          Metode met akkuraatheid
   CA          Deurlopende akkuraatheid
   A           Akkuraatheid
   C           Omskakeling
   S           Vereenvoudiging
   RT/RG/RM    Lees vanaf tabel/Lees vanaf ƌ grafiek/Lees vanaf ƌ kaart
   F           Kies korrekte formule
   SF          Vervanging in ƌ formule
   J           Regverdiging
   P           Penalisering, bv. vir geen eenhede, foutiewe ronding, ens.
   R           Afronding/Rede
   AO          Slegs antwoord
   NPR         Geen penalisering vir ronding

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
2                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                        (EC/NOVEMBER 2020)

MARKING GUIDELINES/NASIENRIGLYNE

NOTE:

x    If a candidate answers a question TWICE, only mark the FIRST attempt.
x    If a candidate has crossed out (cancelled) an attempt to a question and NOT redone
     the solution, mark the crossed out (cancelled version)
x    Consistent accuracy (CA) applies in ALL aspects of the marking guidelines,
     however it stops at the second calculation error.
x    If the candidate presents any extra solution when reading from a graph, table, layout
     plan and map, then penalise for every extra incorrect item presented.

LET WEL:

x    As ƌ kandidaat ƌ vraag TWEE keer beantwoord, merk slegs die EERSTE poging.
x    As ƌ kandidaat ƌ antwoord van ƌ vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie,
     merk die doodgetrekte (gekanselleerde) poging.
x    Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyn toegepas,
     maar dit hou by die tweede berekeningsfout op.
x    Wanneer ƌ kandidaat aflesings vanaf ƌ grafiek, tabel, uitlegplan en kaart geneem
     en ekstra antwoorde gee, penaliseer vir elke ekstra verkeerde item.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
        (EC/NOVEMBER 2020)         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                         3

VRAAG 1 [23 punte]

Vraag                            Oplossing                                  Verduideliking                 O&V
1.1.1 Jaarlikse bruto salaris = R10 500 × 12 9 M                      1M Vermenigvuldig met 12              F
                              = R126 000     9A                       1A Jaarlikse bruto salaris (2)        V1

1.1.2    Maandelikse voedseluitgawe = R10 500 × 36% 9M                1M % Berekening                      F
                                    = R3 780        9CA               1CA Bedrag                (2)        V1

1.1.3    Huishoudelike % : Voedsel %                                  1M Korrekte waardes en               F
         = 21% : 36% 9M                                               orde                                 V1
         = 7 : 12 9CA                                                 1CA Eenvoudigste vorm (2)
                                     9M
1.1.4    Spaar % = 100% – (21% +36% +10% + 1,9%)                      1M Tel korrekte waardes op           F
                 = 100% – 68,9% 9M                                    1M Trek af vanaf 100                 V1
                 = 31,1% 9CA                                          1CA Persentasie          (3)

1.2.1    Primêre data 99A                                             2A Korrekte tipe data                D
                                                                                                (2)        V1

1.2.2    41 99 RT                                                     2RT Hoogste punt                     D
                                                                                                (2)        V1

1.2.3    Mediaan is die middel waarde van ƌ datastel wat gerangskik   2A Verduideliking                    D
         is vanaf klein na groot 99A                                                            (2)        V1

1.2.4     35 99 A                                                     2A Korrekte punt                     D
                                                                      .                         (2)        V1

1.2.5    3 99 RT                                                      2RT Aantal leerders gedruip          D
                                                                                               (2)         V1

1.3.1    Verlies is wanneer die uitgawe meer as die inkomste is. 99 A 2A Korrekte verduideliking           F
                                      OF                                                                   V1
         Verlies is wanneer die verkoopprys minder as die koopprys
         is. 99 A                                                                              (2)

1.3.2    % verlies =
                      ହ଴
                         × 100% 9M                                    1M Breuk vermenigvuldig              F
                     ଻ହ଴
                                                                         met 100%                          V1
                   = 6,67% 9 CA
                                                                      1CA Persentasie
                                                                      NPR                     (2)
                                                                                            [23]

        Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
        4                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1            (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 2: FINANSIES [30 punte]
 Vr.                       Oplossing                             Verduideliking                    O&V
2.1.1 SmartMAXFocussed Education Plan 1 99 RT                    2A Korrekte beleggingsplan         F
                                                                                          (2)       V1

2.1.2                        8266 ,470 9 C                       1C Herlei na Rand                 F
        Aantal eenhede =                                         1CA Waarde
                                100                                                                V2
                          = R82,6647 9 CA
                            8038 ,07                             1M Deling
                          =            9M
                            82 ,6647
                          = 97,23703104 9 CA                     1CA Aantal eenhede       (4)

2.1.3   % verlies = 12 924,75 – 6 995,259 M                      1M Trek waardes af                F
                  = R5 929,50 9 S                                1S Vereenvoudig                   V3
                      5929 ,50 9 M                               1M Deel korrekte waardes
                  =             u 100 9 M                        1M Vermenigvuldig met
                     12924 ,75
                  = 45,88 %                                          100%
                                       OF                                    OF
                               6995 ,25 9 M                      1M Deel korrekte waardes
        Persentasie verlies =           u 100 9 M                1M Vermenigvuldig met
                              12924,75                           100%
                           = 54,12%          9S                  1S Vereenvoudig
                           = 100% – 54,12% 9M                    1M Trek % af
                           = 45,88%                                                         (4)

2.1.4   B = R8 038,07 – R6 995,25 9 MA                           1MA Aftrekking                    F
          = R1 042,82 9C A                                       1CA Korrekte antwoord      (2)    V2

2.1.5   R765,57 99RT                                             2RT Korrekte waarde               F
                                                                                            (2)    V2
                               9RT
2.1.6                   366 ,02  332 ,75                        1RT Korrekte waarde               F
            % toename =                   u 100 9 SF             1SF Vervanging
                             332 ,75                                                               V2
                      = 9,998 %9 S                               1S Vereenvoudig
                      = 10% 9 R                                  1R Naaste %                (4)

2.2.1   Aantal borde 99 RT                                       2RT Aantal borde                  F
                                                                                            (2)    V2

2.2.2   Vaste koste = R500 99 RT                                 2RT Vaste koste                   F
                                                                                            (2)    V2

2.2.3   Inkomste = R50 × Aantal borde verkoop 9 M 9 A            1M Vermenigvuldig met R50         F
                                                                 1A Korrekte formule    (2)        V2

2.2.4   R0 OF (Geen wins) 99 RT                                  2RT Geen wins                     F
                                                                                            (2)    V2

        Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
        (EC/NOVEMBER 2020)         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   5

2.2.5   Verlies vir 8 borde = Uitgawes – Inkomste                1RT R740                            F
                              9RT         9RT                    1RT R400                            V3
                            = 740 – 400 9M                       1M Aftrekking
                            = R340 9A                            1A Verlies
                                      OF                         (Vanaf grafiek aanvaar 340 ±
                                                                 10)
                                                                              OF
        Uitgawes = 500 + 8 × 30 = R740 9M                        IM R740
        Inkomste = 50 × 8 = R400 9M                              1M R400
        Verlies = 740 – 400 = R340 9A                            1M Aftrekking
                                                                 1A R340 presiese antw. (4)
                                                                                          [30]

        Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
      6                                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 3: DATAHANTERING (18 punte) EN WAARSKYNLIKHEID (3 punte)]
 Vr.                           Oplossing                      Verduideliking                             O&V
3.1  Totale aantal spa’s
     = 30 394 + 13 856 + 3 984 + 6 057 + 46 282 + 48 679 1M Tel korrekte waardes op                      D
     =149 252 9M 9A                                      1A Totaal               (2)                     V1

3.2   Gemiddelde =
                      ଵସଽ ଶହଶ
                         9M                                            CA vanaf 3.1                      D
                     ଺
                                                                       1M Deling                         V2
                = 24 875,33
                                                                       1R Heelgetal
                = 24 875 9 R
                                                                                                (2)

3.3   Europese spa’s as ƌ % =
                                   ସ଺ ଶ଼ଶ
                                     ×100 9M                           1M Breuk met korrekte             D
                              ଵସଽ ଶହଶ
                                                                         waardes en                      V2
                            = 31% 9CA
                                                                         vermenigvuldig met 100
                                                                       1CA Persentasie       (2)

3.4   Omvang = 48 679 – 3 984                                                                            D
               = 44 695 9A                                             1A Bereken omvang                 V3
      Aantal streke bo die omvang = 2 CA 9                             1CA Aantal streke        (2)

3.5                             ସ଼ ଺଻ଽ
      30 394 : 48 679 = 1 : ଷ଴ ଷଽସ 9M 9M                               1M Verhouding                     D
                                                                       1M Breuk                          V3
                                                                       1CA Eenheidsverhouding
                        =1 : 1,60 9 CA
                                                                       NPR                   (3)

3.6   Inkomste in sub-Sahara Afrika = 6,6 – 5,0 9M                     1M Aftrekking                     D
                                      = 1,6 9S                         1S Vereenvoudiging                V3
      Totale inkomste vir spa’s                                        1M Optelling
      = 22,9 + 6,6 + 1,6 + 2,8 + 33,3 + 26,5 9M                        1CA Totale inkomste
      = $93,7 miljard 9 CA                                             Penaliseer 1 punt indien
                                                                       nie in miljard           (4)

3.7   1,6; 2,8; 6,6; 22,9; 26,5; 33,3 9M                               CA die waarde $1,6 vanaf          D
                                                                       3.6 ingesluit in die data         V3
      Mediaan inkomste =
                            ଺,଺ ା ଶଶ,ଽ
                                            9M                         1M Rangskik in dalende of
                                  ଶ                                    stygende orde
                          = $14,75 biljoen 9CA                         1M Konsep van mediaan
                                                                       1CA Antw. in miljard (3)

3.8   P (Streke met meer as 40 000 spa’s)                              1RT Korrekte teller en            P
                   9RT                                                 noemer                            V2
                  ଶ
                = × 100 9M                                             1M Vermenigvuldig met
                  ଺                                                       100
                                                                       1CA Persentasie
                = 33,33% 9CA                                           NPR                     (3)
                                                                                              [21]

      Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
      (EC/NOVEMBER 2020)          WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                         7

VRAAG 4: FINANSIES (12 punte), DATAHANTERING (11 punte) EN
         WAARSKYNLIKHEID (3 punte)
 Vr.                      Oplossing                           Verduideliking                              O&V
4.1  Koste=
           Kiloliter      Koste                                                                           F
           6              6 × 0 = 0 9M                   1M Koste vir 1ste 6 kƐ                           V4
                                                         1M Koste vir beide 9 en 10
           9              9 × 9,35 = R84,15                 kiloliter
                                            9M           1CA Totale koste
           10             10 × 11,16 = R111,6
             Totaal = 25 liter   84,15 + 111,60 = R195,75 9M           1M Vermenigvuldig met
                                         9M                            15%
                                 R195 ×115% = R225,11 9CA              1CA Koste insluitende
                                    OF                                     BTW
                9M                9M
      Koste = (6 × 0) + (9 × 9,35) + (10 × 11,16)
             = R84,15 + R111,60
             = R195,75 9CA             9M
      Insluitende BTW = R195,75 × 15%
                        = R29,3625
                        = R195,75 + R29,3625
                        = R225,11 9CA
      Toenemende blok-koers tariewe om waterbesparing aan te
      moedig 9A
                                   OF
      Om klein besighede en families van gratis water te voorsien 9A
      Aanvaar enige ander relevante rede.                              1A Rede                (6)

4.2    R 0,019 = 1 RWF                                                 1M Konsep van verhouding           F
       R?       = 745 614,04 RWF 9M                                    1M Vermenigvuldig                  V4
       R?       = 0,019 × 745 614,04 9M                                1S Vereenvoudig waarde in
               = R14 166,66676 9S                                         R
                                 ଵ଴
      Bankkoste = 14166,66676×ଵ଴଴ 9M                                   1M Vermenigvuldig met
                                                                           10%
                 = R1 416,666676 9A
                                                                       1A Waarde van 10%
      Andile ontvang = R14 166,66676 – 1 416,66676 9M
                                                                       1M Aftrekking
                      = R12 750
                                                                       1A Geldig
      Bewering geldig 9A
                                                                                 OF
                                  OF
                  ଵ଴                                                   1M Vermenigvuldig met
      Bankkoste =    × 745 614,04 RWF 9M                                  10%
                    ଵ଴଴

                  = 74 561,404 9A                                      1A Waarde van 10%

      Andile ontvang in RWF = 745 614,04 – 74 561,4049M                1M Aftrekking
                             = 671 052,636 9S                          1S Vereenvoudig waarde
      In Rand: R0,019       = 1 RWF
                    R?      = 671 052,636 RWF 9M                       1M Konsep van verhouding
      Andile ontvang = R0,019 × 671 052,6369M                          1M Vermenigvuldig
                     = R12 750
      Bewering geldig 9CA                                              1CA Geldig               (6)

      Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
        8                                                          WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                     (EC/NOVEMBER 2020)

4.3.1   Totale afwesigheid = 67 9M                                                                    1M Totale uitkomste 67            P
        Afwesig op Woensdag =16 9A                                                                    1A Afwesigheid op                 V2
        P(afwesig op Woens) =
                                                          ଵ଺
                                                               9CA                                       Woensdag
                                                          ଺଻                                          1CA Breuk              (3)

4.3.2                                                                                                 1A Maandag seuns 5                D
                                            Aantal afwesige leerders gedurende die week               1A Dinsdag meisies 6              V2
                                       12                                                             1A Donderdag meisies 7
                                                                                                      1A Donderdag seuns 9
                                       10                                                             1A Vrydag seuns 7
                                                                                       9A

            Aantal afwesige leerders
                                       8
                                                                                  9A             9A
                                       6                 9A
                                                  9A
                                       4

                                       2

                                       0
                                              Maan
                                              Monday     Dins
                                                        Tuesday        Woens
                                                                      Wednesday   Donder
                                                                                  Thursday    Vry
                                                                                             Friday
                                                               Dae van die week

                                                                  Girls   Boys
                                                               Meisies    Seuns

                                                                                                                                (5)

4.4.1   Waarde van C:                                                                                                                   D
        64,2 =          9M
                                        ஼ ା ଵ ଼ହଷ                                                     1M Optelling (1 853) en           V4
                                             ଷ଴                                                       deel deur 30
        64,2 × 30 = C + 1 853
                                                                                                      1M Aftrekking
        C = 1 926 – 1 853 9M                                                                          1CA Waarde van C
          = 73 9CA
        Antwoord nie geldig 9O                                                                        1A Nie geldig             (4)

4.4.2   D = 0 9A                                                                                      1A Waarde van D                   D
        Geen leerders behaal 30 – 39 punte 9A                                                         1A Verduideliking                 V4
                                                                                                      (CA waarde van D vanaf
                                                                                                      4.4.1 ingesluit in die data)
                                                                                                                                (2)
                                                                                                                               [26]

                                                                                                                       TOTAAL:           100

        Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/1d54de68-3373-4a27-beda-5c737e1a07d3) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/354e0dd6-b99e-41e3-927c-386ace4ba01e) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-english/1e5e37cb-4336-4c95-a8c4-4f50a1bf6e8c) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Eng
- [MATHS LIT P2 MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/91de3075-3b9d-43b7-a7fd-92add45476a4) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/011069db-344e-4a59-8f50-230bbc3caaf7) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2020-english/08e52e8a-ef68-4338-9e8e-a0babd449184) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Grade 11 Mathematical Literacy P2 November 2026 Mock 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-mathematical-literacy-2026-november-mock-exam-2-question-paper-paper-2/9e28596c-b065-4744-84e1-a7995223ca68) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 NOV25 ADDENDUM ENGLISH FINAL (1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-nov25-addendum-english-final-1-watermark/6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35) — Addendum · 2025 · Eng
- [LP Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 only](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-only/010db24d-7d07-4b57-b916-5b4856296406) — QP · 2025
- [FS Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/913740d3-d3f7-470f-ad0e-289f4f74f68b) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
