# Mathematical Literacy Grade 11 P1 2017 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov-2017-qp-afrikaans/12f6ac24-04aa-4f24-81ac-698d1f94bc56
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P1 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov-2017-qp-afrikaans/12f6ac24-04aa-4f24-81ac-698d1f94bc56)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [MATHS LIT P1 MEMO GR11 NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-memo-gr11-nov2017-afrikaans/c07d53a7-cd93-4ace-bc4b-13c35e32a4d2) — Memo · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                        GRAAD 11

                               NOVEMBER 2017

          WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye insluitende ŉ antwoordblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                    (EC/NOVEMBER 2017)

    INSTRUKSIES EN INLIGTING

    1.    Hierdie VRAESTEL bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

    2.    Gebruik die ANTWOORDBLAD wat voorsien is om VRAAG 5.2.2 te beantwoord.

    3.    Skryf jou NAAM en GRAAD op jou ANTWOORDBLAD en handig dit saam met
          jou ANTWOORDEBOEK in.

    4.    Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
          gebruik word.

    5.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

    6.    Jy mag ŉ goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
          tensy anders aangedui.

    7.    Toon ALLE berekeninge duidelik.

    8.    Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy
          anders aangedui.

    9.    Toon meeteenhede aan, waar van toepassing.

    10.   Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders
          aangedui.

    11.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                     3

  VRAAG 1

  1.1     Bestudeer die salarisstrokie hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                  Salarisstrokie vir die periode 1 Januarie 2017 – 31 Januarie 2017

          Naam van Werkgewer:                                                 Betaaldatum:
          LND Edms. Bpk.                                                       5 Feb. 2017
          Naam van Werknemer:                                                  Metode van
                                                                                betaling:
          Thando Peter                                                           Kontant

          ITEM                            BEDRAG       OORTYD
                                             (R)       BESONDERHEDE
          Basiese salaris                  25 820      Oortydure                   5
          Totale toelae                     6 455      Totale bedrag betaal      R1 290
          (uiteensetting hieronder)                    vir oortyd gewerk
          (i) Vervoer                        3 873     Item                     Bedrag
          (ii) Uniform                       2 582     Ander addisionele        R38 730
                                                       betalings
                                                       (uiteensetting
                                                       hieronder)
          Aftrekkings                                  Jaarlikse Bonus          R38 730
          (i) WVF                           258,20
          (ii) Inkomstebelasting           4 956,38    Netto salaris            ----------
          (iii) Lening                       2 582
          (iv) Pensioenfonds               1 956,50

          1.1.1      Skryf die maand neer waarin die salaris betaal is.                               (2)

          1.1.2      Bereken die totale aftrekkings vir hierdie werknemer.                            (2)

          1.1.3      Skryf die afkorting WVF voluit.                                                  (2)

          1.1.4      Die werknemer besluit om R1 290 tussen sy twee kinders te deel, Linda
                     en Ludwe, in die verhouding 3 : 2 onderskeidelik. Bereken die bedrag
                     wat Linda sal ontvang.                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                         (EC/NOVEMBER 2017)

    1.2   Asisipho teken ŉ diagram soos hieronder wat die afmetings van haar ma se kamer
          toon.

          Bereken die omtrek van die kamer in sentimeter.                                            (2)

    1.3   Bestudeer die strookkaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                 1 : 250 000

          1.3.1      Skryf neer die kompasrigting van Lauterbach vanaf Hanau..                       (2)

          1.3.2      Verduidelik wat beteken 1 : 250 000 op die kaart.                               (2)

    1.4   Bonny het Graaff-Reinet se temperature in grade Celsius vanaf Woensdag, 13
          September tot Vrydag, 22 September 2017 opgeneem. Bestudeer die inligting
          hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          Datum         13     14     15     16     17      18      19      20      21      22
          Min            8      8     11      7      7       9      12      12      12      12
          Maks.         25     21     26     17     19      23      29      28      26      27
                                                                         [Bron: accuweather.com]

          1.4.1      Rangskik die maksimum (maks.) temperature vanaf die kleinste na die
                     grootste.                                                                       (2)

          1.4.2      Skryf neer die laagste waarde van minimum waardes.                              (2)

          1.4.3      Skryf neer die betekenis van die ‘modus’ van ŉ datareeks.                      (2)
                                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                      5

  VRAAG 2

  2.1      Quzini Hoërskool se sokker- en rugbyspanne beplan ŉ toer na Port Elizabeth.
           Die bestuurder van die span, Lwando, verkry ŉ kwotasie vir
           akkommodasiekoste per nag vanaf die Red Lodge soos aangetoon in TABEL 1
           hieronder.

                       TABEL 1: RED LODGE AKKOMMODASIEKOSTE
                     Tipe kamer               Koste per nag per eenheid
                     2 Slaap                            R855
                     4 Slaap                           R1 035
                     6 Slaap                           R1 400
                     8 Slaap                           R1 495
                     Uitvoerende (Wittebrood)          R1 450

           LET WEL: Hierdie koste sluit BTW uit. (BTW = 14%)

           Gebruik die tabel hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.

           2.1.1      Skryf neer die koste van die Uitvoerende kamer.                              (2)

           2.1.2      Druk die koste vir die uitvoerende kamer uit as 'n persentasie van die
                      koste van 'n kamer waar 8 slaap. Gee jou antwoord met EEN
                      desimale punt.                                                               (4)

           2.1.3      Bereken die totale bedrag wat per dag vir akkommodasie betaal moet
                      word indien die leerders die kamers soos volg gaan gebruik.
                      1 kamer waar 8 slaap
                      2 kamers waar 4 slaap
                      3 kamers waar 6 slaap                                                        (4)

           2.1.4      Bereken die totale koste insluitende BTW (van 14%) vir die
                      akkommodasie indien die leerders geakkommodeer gaan word vir
                      vier dae en op die vyfde dag terugkeer.                                      (5)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                      (EC/NOVEMBER 2017)

 2.2    ŉ Deposito van 12,5 % vir die totale akkommodasiekoste uitsluitende BTW word
        vereis om die bespreking te bevestig en die balans is op die dag van aankoms
        betaalbaar.

        2.2.1        Bereken die bedrag vir die deposito wat betaal moet word.                            (3)

        2.2.2        Bereken die balans wat op die dag van aankoms betaal moet word.                      (2)

        2.2.3        Skryf in woorde die balansbedrag wat op die aankomsdag betaal moet
                     word.                                                                                (2)

        Die skool ontvang ŉ donasie van 20 VSA dollars ($) vanaf ŉ voormalige
        rugbyspeler vir vervoer.

        2.2.4        Herlei $20 na rand.
                     Gegee dat $1 = R14,2058.                                                             (3)

 2.3    Bestudeer die parkeertariewe hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                 SENTRUM A: PARKEERTARIEWE

        Maandag – Donderdag                        Vrydag, Saterdag, Sondag en publieke
                                                               vakansiedae

        0 uur – 1,5 uur             R0,00       0 uur – 1,5 uur                  R5,00
        1,5 uur – 2,5 uur           R9,00       1,5 uur – 2,5 uur                R10,00

        2,5 uur – 3,5 uur          R12,00       2,5 uur – 3,5 uur                R10,00

        3,5 uur – 4,5 uur          R14,00       3,5 uur – 4,5 uur                R10,00

        4,5 uur – 5,5 uur          R16,00       4,5 uur – 5,5 uur                R10,00

        5,5 uur – 6,5 uur          R19,00       5,5 uur – 6,5 uur                R10,00
        6,5+                       R35,00       6,5+                             R30,00
        Verlore kaartjie           R35,00       Verlore kaartjie                 R35,00

        Die bus van Quzini Hoërskool moet gedurende die week by Sentrum A se
        parkeerarea, parkeer. Die parkering is vir 2,6 uur daagliks, vanaf die 2de dag tot die
        5de dag van die toer terwyl hulle ŉ ontbyt by die sentrum geniet. Bereken die totale
        bedrag wat vir parkering betaal moet word.                                                     (2)
                                                                                                      [27]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   7

  VRAAG 3

  3.1   Honde word gevoed volgens hul gewig om hulle gesond te hou. Nikki hou twee
        honde aan, Tiger en Tommy, wat 22 kg en 42 kg onderskeidelik weeg.
        Bestudeer die hondekos spesifikasies etiket in TABEL 2 hieronder om die vrae wat
        volg te beantwoord.

        TABEL 2: DAAGLIKSE VOEDSEL SPESIFIKASIES VOLGENS GEWIG

         Grootte van hond           Gewig van hond            Daaglikse voedselspesifikasies
              Klein                   Tot 20 kg                           250g
             Medium                   20 – 40 kg            Minimum 250 g – Maksimum 500 g
              Groot                    40 kg+               Minimum 500 g – Maksimum 750 g

        3.1.1        Bereken die aantal minimum daaglikse voedselvereiste vir die twee
                     honde. Gee jou antwoord in koppies.

                     Gebruik 1 koppie = 125 g                                                         (3)

        3.1.2        Bereken hoeveel dae ŉ 10 kg pak hondekos die twee honde sal hou indien
                     hulle met die minimum voedselspesifikasies gevoed moet word.

                     Jy mag die formule gebruik:

                                           𝐠𝐞𝐰𝐢𝐠 𝐯𝐚𝐧 ŉ 𝐩𝐚𝐤𝐤𝐢𝐞
                     Aantal dae = 𝐝𝐚𝐚𝐠𝐥𝐢𝐤𝐬𝐞 𝐯𝐞𝐫𝐞𝐢𝐬𝐭𝐞 𝐯𝐚𝐧 𝐭𝐰𝐞𝐞 𝐡𝐨𝐧𝐝𝐞                                   (4)

        3.1.3        Herlei Tommy se gewig na ton. 1 ton = 1 000 kg.                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                         (EC/NOVEMBER 2017)

    3.2   Thandi wil keramiekteëls in haar reghoekige slaapkamer lê wat 3m by 3,5m meet.
          Bestudeer die besonderhede van die grootte en die verpakking van die teëls
          hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                     Afmetings van ŉ teël                          Koste van teëls

                                                                      [Aangepas uit BTM katalogus]

          3.2.1      Skakel 43 cm na meter (m) om.                                                     (2)

          3.2.2      Bereken die oppervlakte van Thandi se slaapkamer.

                     Jy mag die volgende formule gebruik:

                     Oppervlakte van ŉ reghoek = lengte x breedte                                      (2)

          3.2.3      Bereken die aantal bokse teëls wat benodig word vir Thandi se
                     slaapkamer. (Teëls word slegs in bokse verkoop.)

                     Jy mag die volgende formule gebruik:

                                                   𝑶𝒑𝒑𝒆𝒓𝒗𝒍𝒂𝒌𝒕𝒆 𝒗𝒂𝒏 𝒅𝒊𝒆 𝒔𝒍𝒂𝒂𝒑𝒌𝒂𝒎𝒆𝒓
                       𝑨𝒂𝒏𝒕𝒂𝒍 𝒃𝒐𝒌𝒔𝒆 𝒕𝒆ë𝒍𝒔 =
                                              𝑶𝒑𝒑𝒆𝒓𝒗𝒍𝒂𝒌𝒕𝒆 𝒗𝒂𝒏 ŉ 𝒕𝒆ë𝒍 𝒙 𝑨𝒂𝒏𝒕𝒂𝒍 𝒕𝒆ë𝒍𝒔 𝒊𝒏 ŉ 𝒃𝒐𝒌𝒔         (5)
                                                                                                     [18]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                     9

  VRAAG 4

  4.1      Bestudeer die vloerplan van die winkelsentrum hieronder en beantwoord die vrae
           wat volg.

                                                                              [Bron: www.decorfarms.me]

          4.1.1      Bepaal die aantal 2 x 3 eenhede.                                              (2)

          4.1.2      Identifiseer die grootte van die winkels wat op die hoeke van die
                     winkelsentrum aangetref word.                                                 (2)

          4.1.3      Lindi kom die winkelsentrum binne vanaf die westekant. Sy loop reguit
                     deur Gebied V en draai links voor Ingang 3. Sy loop verby drie winkels
                     aan die regterkant en gaan na die vierde winkel aan die linkerkant. Skryf
                     Lindi se bestemming neer.                                                     (3)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                      (EC/NOVEMBER 2017)

  4.2    Bestudeer die diagram wat die tweede laaste stadium van die aanmekaarsit van ŉ
         leerder se lessenaar toon en beantwoord die vrae wat volg.

         TWEEDE LAASTE STADIUM VAN DIE AANMEKAARSIT VAN ’N
         LEERDER SE LESSENAAR

           Bepaal die volgende:

           4.2.1     Die aantal skroewe wat benodig word om twee van hierdie lessenaars
                     aanmekaar te sit                                                          (2)

           4.2.2     Die rigting waarin die skroef vasgemaak word. Is dit kloksgewys of
                     antikloksgewys?                                                           (2)
                                                                                              [11]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                    11

  VRAAG 5

  5.1     TABEL 3 hieronder toon die inligting omtrent die damme wat meer as tien
          miljoen kubieke meter water in Januarie 2016 gehad het. Die terme ‘volste en
          leegste’ word gebruik om die hoeveelheid water in die dam aan te dui in
          verwantskap met sy kapasiteit.

          TABEL 3: DAMME MET MEER AS TIEN MILJOEN KUBIEKE METER
                   WATER

             Provinsie          Naam van         Kapasiteit       Naam van      Kapasiteit van
                                  Dam             van Dam           Dam         Dam (Leegste)
                                 (Volste)          (Volste)       (Leegste)      (in miljoen
                                                 (in miljoen                       kubieke
                                                   kubieke                          meter)
                                                    meter)
          Noord-Kaap           Boegoeberg            19,9       Spitskop             57,9
          Wes-Kaap             Tuinroete              10        Gamkapoort           36,3
          Vrystaat             Saulspoort            15,7       Krugersdrift         71,5
          Noord-wes            Bospoort              15,8       Setumo               20,8
          Gauteng              Roodeplaat            41,2       Bronkhorstsp          57
                                                                ruit
          Limpopo              De Hoop              348,7       Glen Alpine           18,9
          Mpumalanga           Heyshope              445        Ohrigstad             13,5
          KwaZulu Natal        Inanda               237,5       Klipfontein           18,1
          Oos-Kaap             Mthatha              224,7       Darlington           180,9

          Gebruik TABEL 3 om die vrae wat volg te beantwoord.

          5.1.1      Identifiseer die volste dam met die grootste kapasiteit.                       (2)

          5.1.2      Bereken die verskil tussen die volste dam met die grootste kapasiteit en
                     die leegste dam met grootste kapasiteit.                                       (3)

          5.1.3      Bereken die gemiddelde kapasiteit van die leegste damme.                       (3)

          5.1.4      Skryf neer die naam of name van die leegste damme met minder as
                     twintig miljoen kubieke meter.                                                 (2)

          5.1.5      Bepaal die omvang van die volste damme.                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                       (EC/NOVEMBER 2017)

  5.2     Bestudeer TABEL 4 wat die aantal afwesige Graad 11 leerders by Siyo
          hoërskool toon en beantwoord die vrae wat volg.

                      TABEL 4: Aantal Graad 11 leerders afwesig vir twee weke:

          Week 1
                                  4de          5de           6de          7de            8de
          Datums
          Aantal leerders
                                  22            1             2            4             18
          afwesig
          Week 2
                                  11de         12de          13de        14de            15de
          Datums
          Aantal leerders
                                   8            12            3            5             14
          afwesig

          5.2.1      Identifiseer die week wat die hoogste aantal afwesiges gehad het.                (2)

          5.2.2      Teken ŉ staaf- (balk/kolom) grafiek vir Week 2 om die aantal afwesige
                     leerders voor te stel.                                                           (5)

  5.3     Bathandwa het ŉ sak met agtien balle gehad waarvan drie wit, vyf groen en die
          res blou was.

          5.3.1      Bepaal die waarskynlikheid dat ŉ bal wat lukraak van die sak gekies
                     word, ŉ groen bal sal wees.                                                      (2)

          5.3.2      Bereken die waarskynlikheid dat ŉ bal wat lukraak van die sak gekies
                     word, ŉ blou bal sal wees. Druk jou antwoord uit as ŉ persentasie tot
                     twee desimale plekke.                                                            (3)
                                                                                                     [24]

                                                                                 TOTAAL:             100

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                             13

   ANTWOORDBLAD

   NAAM VAN LEERDER:

   GRAAD 11:

   VRAAG 5.2

                                       Graad 11 leerders se afwesigheid tydens die
                                             2de week van September 2017
                                  16

                                  14

                                  12

       Aantal afwesige leerders
                                  10

                                  8

                                  6

                                  4

                                  2

                                  0
                                          11th
                                        11de        12th
                                                   12de            13th
                                                                   13de             14th
                                                                                     14de   15th
                                                                                            15de

                                                           2de week van September 2017

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS LIT P2 GR11 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-qp-nov2017-afrikaans/477797da-6b61-4757-9c37-ce1ed5b7c5f3) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [MATS LIT P1 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mats-lit-p1-gr11-memo-nov2022-afrikaans/82c1eccc-bd69-4888-8907-cade8df40621) — Mathematical Literacy · Memo · 2022 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2018-afrikaans/fe31e0ea-1e3c-47f8-b44a-8ccc1076c084) — Mathematical Literacy · Memo · 2018 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/354e0dd6-b99e-41e3-927c-386ace4ba01e) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2018-afr-d/5deb5458-c834-4949-a6b6-70518b1e7d01) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2018-eng-d/8505a55d-7cd0-4d9b-a67a-4de6a0eef5b2) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/913740d3-d3f7-470f-ad0e-289f4f74f68b) — QP + Memo · 2025
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025
- [MATHS LIT P2 MEMO GR11 NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr11-nov2023-afrikaans/6625a6ef-c67f-4a65-aa1a-f050841f0f48) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
