# Mathematical Literacy Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov-2024-afr-dd-watermark/e4059a94-c97c-4aa2-8541-d27c2d88cb99
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P1 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov-2024-afr-dd-watermark/e4059a94-c97c-4aa2-8541-d27c2d88cb99)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                           SENIORSERTIFIKAAT

                                    GRAAD 11

                               NOVEMBER 2024

           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                                        *Iwgel1*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye insluitend ŉ antwoordblad.

                  Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                       (EC/NOVEMBER 2024)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

 2.    Beantwoord ALLE vrae.

 3.    Gebruik die ANTWOORDBLAD wat voorsien word om VRAAG 4.1.3 en 4.1.4 te
       beantwoord.

 4.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 5.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

 6.    Laat EEN reël tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
       VRAAG 2.2 oop.

 7.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 8.    Jy mag gepaste wiskundige instrumente gebruik.

 9.    Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.

 10.   Rond ALLE finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

 11.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief
                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2024)                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                    3

VRAAG 1

1.1 Mev. Link het klere-items bestel en die faktuur hieronder ontvang.

     Die faktuur vir die aankoop van klere.

       CANVA ©
                                             FAKTUUR
       REKENING AAN:
       Ave Link                                                      Faktuurnr: 2468
       093 753 8800                                                  16 Februarie 2024
       6 Prinsstraat

              ITEM            KOSTE PER ITEM         HOEVEELHEID                 PRYS
       Wit kamisool hemp             $123                    1                    $123
       Kubaanse
       kraaghemp                     $127                    4                     A
       Katoen
       blommetjiesrok                $123                   B                    $369
       Subtotaal                                                                $1 000
       Belasting (0%)                                                             $0
       TOTAAL                                                                   $1 000

       Dankie

       BETALINGSINLIGTING
       Briand Bank
       Rekeningnommer:123-456-8900                               Samira Hadid
       Betaal teen: 5 Maart 2024                                 331 Anywhere St. Any City
       ST 32110

     Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

     1.1.1           Skryf die naam van die diensverskaffer neer.                                     (2)

     1.1.2           Bereken die waarde van A.                                                        (2)

     1.1.3           Definieer die term faktuur.                                                      (2)

     1.1.4           Bepaal die waarde van B.                                                         (2)

     1.1.5           Skryf die sperdatum neer?                                                        (2)

     1.1.6           Skakel die totale bedrag in dollars om na rand, indien R1,00 = $0,053.           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief
                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                       (EC/NOVEMBER 2024)

1.2   Metrokerklidmate beplan om vir ŉ naweek ŉ kerkdiens by ŉ oord te hou. Hulle het
      kwotasies van twee verskillende oorde ontvang, wat albei ŉ maksimum van 10 mense
      per oord akkommodeer.

      Mt View-oord kos R1 200 per nag, ontbyt ingesluit.
      Forest-oord kos R950 per nag.

      Die bostaande koste word in die tabel hieronder getoon.

      TABEL 1: KOSTE VIR BEIDE OORDE
       Aantal mense             0     1                               C          4         8         10
       Koste vir Mt View-oord 1 200 1 200                           1 200      1 200     1 200     1 200
       Koste vir Forest-oord   950   950                             950        950       950        D

      Gebruik die inligting hieronder om die vrae wat volg, te beantwoord.

      1.2.1    Identifiseer die tipe verwantskap wat in die tabel hierbo geïllustreer word.                        (2)

      1.2.2    Bereken hoeveel die kerklidmate sal betaal as slegs vyf lidmate die diens by
               Mt View-oord bywoon.                                                                                (2)

      1.2.3    Bepaal die volgende ontbrekende waardes in die tabel:

               (a) C                                                                                               (2)

               (b) D                                                                                               (2)

1.3   ŉ Graad 11-klas vir Wiskundige Geletterdheid het ŉ Maart-siklustoets geskryf. Die
      resultate van die siklustoets word in die grafiek hieronder getoon.

                                                2024 GRAAD 11
                                       MAART-SIKLUSTOETS RESULTATE
                                 35
                                        29

               AANTAL LEERDERS
                                 30
                                 25                      23

                                 20
                                 15
                                 10
                                                                       3                  4
                                  5
                                  0
                                       0 ‒ 29           30 ‒ 49      50 ‒ 69           70 ‒ 100

                                                           PERSENTASIEVLAKKE

      1.3.1    Bepaal die aantal leerders wat die siklustoets geskryf het.                                         (2)

      1.3.2    Bereken die persentasie leerders wat die siklustoets gedruip het.                                   (2)

      1.3.3    Skryf die modale klaspersentasievlakke neer.                                                       (2)
                                                                                                                 [26]

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief
                                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2024)                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                            5

VRAAG 2

2.1 Bestudeer die Oos-Kaapse Provinsiale Begroting 2024/2025-raamwerk en sy fokusareas op
    sektore. Die opsomming van betaling en ramings per sektor word in die tabel hieronder
    getoon. Sommige inligting is weggelaat.

     TABEL 2: OOS-KAAPSE PROVINSIALE BEGROTING 2024/2025
                                      2024/2025        2025/2026
                SEKTORE               (in Rand)        (in Rand)
         Onderwys                                       42 441 422                   44 104 248
         Gesondheid                                     30 106 843                   31 029 965
         Maatskaplike Ontwikkeling                      2 972 172                    3 100 547
         Sport, Ontspanning, Kuns en Kultuur            1 043 363                    1 074 493
         Gemeenskapsveiligheid                           144 840                      150 179
         Totaal                                         76 708 640                   79 459 432
                                                                 [Aangepas uit People’s guide to the budget]

     2.1.1         Verduidelik die betekenis van die term begroting.                                           (2)

     2.1.2         Skryf die bedrag wat vir gesondheid in 2025/2026 toegeken is in woorde neer.                (2)

     2.1.3         Bereken die persentasie verhoging van die Onderwyssektor vir die 2024/2025
                   en 2025/2026 finansiële jaar. Gee jou antwoord tot die naaste persentasie.

                   Jy mag die volgende formule gebruik:
                                               ‫܍܌ܚ܉܉ܟ ܝܗ – ܍܌ܚ܉܉ܟ ܍ܟܝܖ‬
                   Persentasie verhoging =           ‫܍܌ܚ܉܉ܟ ܝܗ‬
                                                                         × ૚૙૙%                                (4)

2.2 Mnr. Paul is ŉ sakeman. Hy wil ŉ vergadering bywoon en het aanlyn na ŉ metertaxi gesoek.
    Hy het die pryse van twee maatskappye gevind: Daniel se maatskappy en Jerry se
    maatskappy.
     Daniel se maatskappy vra die volgende vir ŉ enkelrit:
     x     ŉ Minimum uitroepfooi van R50 per rit en die eerste drie kilometer is gratis
     x     Daarna R12,00 vir elke bykomende kilometer of deel daarvan
     Jerry se maatskappy vra ŉ vaste tarief van R14,50 per kilometer.

     Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

     2.2.1         Skryf die formule neer vir die berekening van die koste vir Daniël se
                   maatskappy in die vorm van:

                   Koste =                                                                                     (2)

     2.2.2         Die afstand vir ŉ enkelrit na die vergadering is 80 km. Mnr. Paul maak die
                   stelling dat Jerry se taximaatskappy die goedkoopste sal wees. Verifieer en toon
                   ALLE berekeninge dat sy stelling korrek is.                                      (6)

     2.2.3         Mnr. Paul het nog ŉ rit gehad. Hy het vir Daniel R1 214 vir ŉ enkelrit betaal.
                   Bepaal die afstand wat tydens hierdie rit afgelê is.                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief
                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                         (EC/NOVEMBER 2024)

2.3 Mnr. Mnotho en sy vrou het albei nuwe werk oorsee gekry. Hulle het by ŉ Hoërskool vir
    seuns vir beide hulle seuns aansoek gedoen. Die eerste seun gaan in graad 10 wees en
    die tweede seun gaan in graad 8 wees. Hulle gaan in ŉ koshuis tuisgaan. Mnr. Mnotho
    het die volgende inligting oor die skoolfonds ontvang.

     TABEL 3: SKOOLGELDSTRUKTUUR VIR 2024
      SKOOLFOOIE                  R48 800,00
      KOSHUISGELD                 R66 800,00
      TOTAAL                      R115 600,00

     Skoolfooie moet voor die einde van Januarie betaal word.
     Koshuisgeld moet aan die begin van elke jaar betaal word.

     Korting vir broers en susters word soos volg aangebied:
     x Tweede kind kry 10% -korting op skoolfooie en 5% -korting op koshuisgeld
     x Derde kind kry 15% -korting op skoolfooie en 10% -korting op koshuisgeld

     Bereken die totale kortingsbedrag wat mnr. Mnotho en sy vrou van die skool sal ontvang.    (6)
                                                                                               [26]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2024)                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                        7

VRAAG 3

Bestudeer TABEL 4 hieronder wat kripto-eienaarskap van die top 13 lande in 2023 toon en
beantwoord die vrae wat volg.

TABEL 4: TOP 13 LANDE MET KRIPTO-GELDEENHEID
 Nr.           LAND         WAARDES     PERSENTASIES (%)
 1.          Indonesië       12 615 365       4,55
 2.          Colombia         2 505 605       4,81
 3.          Marokko          1 854 162       4,90
 4.            Kenia          2 713 117       4,92
 5.            Turkye         4 684 727       5,54
 6.     Verenigde Koninkryk   3 740 280       5,52
 7.          Argentinië       2 544 102       5,56
 8.           Nigerië        12 862 740       5,75
 9.           Rusland         8 485 749       5,87
 10.          Pakistan       15 400 547       6,40
 11.          Brasilië       15 400 547       6,40
 12.            Indië       103 317 638       7,23
 13.          Thailand        6 692 796       9,32
     TOTAAL
                                                                  [Bron: za.pinterest.com]

3.1    Skryf die land met die hoogste waarde van kripto-geldeenheid neer.                               (2)

3.2    Rangskik die waardes wat deur die lande besit word in dalende volgorde.                          (2)

3.3    Bereken die verskil tussen die maksimum waarde en die minimum waarde.                            (2)

3.4    Bepaal die aantal lande met ŉ persentasie tussen 5% en 6%.                                       (2)

3.5    Bepaal die mediaanland van die top 13 lande.                                                     (2)

3.6    Noem die tipe grafiek wat die inligting hierbo die beste sal vertoon.                            (2)

3.7    Bereken die waarskynlikheid, as ŉ desimale, om ŉ persentasie tussen 3% en 6%
       lukraak te kies.                                                                                 (3)

3.8    Skryf die aantal lande uit die lys van top 13 lande met kripto-geldeenheid wat in
       Afrika gevind word, neer.                                                                       (2)
                                                                                                      [17]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief
                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                             (EC/NOVEMBER 2024)

VRAAG 4

4.1    Die leerders van die Christelike Studentevereniging (CSV) van Suid-Afrika beplan
       om die 128ste bestaansjaar van die organisasie in Oktober 2024 te vier. Die Christelike
       Studentevereniging (CSV) is in 1869 deur sendingwerk op Stellenbosch gestig.
       Vieringe sal in die Oos-Kaap plaasvind. Die Oos-Kaap-streek van CSV-leerders, as
       die gasheerprovinsie, beplan om ŉ fondsinsamelingsgeleentheid te hou. Hulle beoog
       om een van die grootste stadions in die provinsie as die plek van byeenkoms te
       gebruik.

       Hulle beplanning is soos volg:
       x Stadion          R50,00 per leerder
       x Versierings      R2 400,00

       Die tabel hieronder toon die koste van die gebruik van die stadion.

       TABEL 5: KOSTE VIR DIE GEBRUIK VAN DIE STADION
        Aantal
        leerders    0       10      20       40      50                              100
        Koste in
        Rand      2 400    2 900   3 400    4 400   4 900                           7 400

       Nadat hulle al die uitgawes bereken het, het hulle besluit om geld in te samel deur
       t-hemde wat tydens die vieringe gedra sal word, teen R150,00 elk te verkoop.

       Die tabel hieronder toon die inkomste uit die verkoop van die t-hemde.

       TABEL 6: INKOMSTE UIT DIE VERKOOP VAN T-HEMDE
        Aantal
        leerders    0       10      20     40     50                                100
        Koste in
        Rand             0         1 500       3 000       6 000       7 500       15 000

      Gebruik TABEL 5 en 6 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

      4.1.1 Die koste vir die gebruik van die stadion sal na verwagting in 2025 styg. Skryf
            die term wat gebruik word om die jaarlikse algemene toename van goedere of
            dienste te verduidelik, neer.                                                            (2)

      4.1.2 Toon aan hoe die totale koste om die stadion te gebruik wanneer 100 leerders
            bespreek het om die sessie by te woon, bereken word.                                     (3)

      4.1.3 Gebruik TABEL 6 om ŉ lyngrafiek te teken van die inkomste uit die verkoop van
            t-hemde, op die as wat op die ANTWOORDBLAD verskaf word.                      (3)

      4.1.4 Dui op die grafiek met ŉ letter B ŉ punt aan, wat die aantal t-hemde sal bepaal
            wat die CSV-leerders moet verkoop om gelyk te breek.                                     (2)

      4.1.5 Na die fondsinsameling het die leerders ŉ wins van R7 500 gemaak en hulle het
            dit in ŉ beleggingsrekening gedeponeer en het saamgestelde rente van 10,5% per
            jaar verdien. Die studenteliggaam beweer dat hulle na 3 jaar meer as R10 000 in
            die rekening sal hê. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of die stelling
            geldig is.                                                                      (5)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief
                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2024)                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                 9

4.2   Die 2023 Graad 11 Wiskundige Geletterdheid-klas van Hoërskool Zulu het ŉ eksamen
      uit 100 punte geskryf. Die resultate word in die tabel hieronder getoon.

                43    32    86     39     30   26    62     39    40      41   50
                21    18    38     26     33   69    17     22    51      21   37
                24    12    24     41     54   41    E      14    15      55   49
                64    60    49     15     40   44    53     31    13      23   26

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

      4.2.1 Is die bostaande data deurlopend of diskreet?                                          (2)

      4.2.2 Die gemiddelde van bogenoemde data is gelyk aan 37. Bereken die waarde van
            E.                                                                                     (5)

      4.2.3 Die Wiskundige Geletterdheid-onderwyseres, mev. Lee, sê dat die resultate wat
            in die tabel hierbo getoon word, meer saamgegroepeer is. Verifieer, met die
            nodige berekeninge, of haar stelling korrek is.                                        (4)

      4.2.4 Bepaal die aantal leerders wat 30% of meer behaal het.                                 (2)

      4.2.5 Skryf die waarskynlikheid neer om leerders wat meer as 80% behaal het as ŉ
            desimale te kies. (Korrigeer jou antwoord tot 3 desimale plekke.)                     (3)
                                                                                                 [31]

                                                                                TOTAAL:           100

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

10                                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                (EC/NOVEMBER 2024)

ANTWOORDBLAD

VRAAG 4.1.3 en 4.1.4

NAAM VAN LEERDER: ……………………………………….

                     16000

                     15000

                     14000

                     13000

                     12000

                     11000

                     10000

     Koste in Rand
                      9000

                      8000

                      7000

                      6000

                      5000

                      4000

                      3000

                      2000

                      1000

                         0
                             0   10   20   30    40    50        60     70   80   90        100      110
                                                      Aantal Leerders

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief
                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 16

Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/354e0dd6-b99e-41e3-927c-386ace4ba01e) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV 2017 QP Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov-2017-qp-afrikaans/12f6ac24-04aa-4f24-81ac-698d1f94bc56) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Mathematical Literacy · Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 MEMO GR11 NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr11-nov2023-afrikaans/6625a6ef-c67f-4a65-aa1a-f050841f0f48) — Mathematical Literacy · Memo · 2023 · Afr
- [MATS LIT P1 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mats-lit-p1-gr11-memo-nov2022-afrikaans/82c1eccc-bd69-4888-8907-cade8df40621) — Mathematical Literacy · Memo · 2022 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/1d54de68-3373-4a27-beda-5c737e1a07d3) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025
- [MATHS LIT GR11 P2 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-gr11-p2-memo-nov2022-afrikaans/8c7033a8-caf2-4285-a7e0-5e3c22a2f68a) — Memo · 2022 · Afr
- [Maths-Lit-April-2021-QP & Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-april-2021-qp-memo/f1f4e9b5-ddb0-441c-b259-366799b179f3) — QP + Memo · 2021
- [MATHS LIT P2 QP ADDEN MEMO GR11 NOV 2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-adden-memo-gr11-nov-2020-afr-d/eddd299c-29d8-47bc-983a-8e51a4bcba86) — Addendum · 2020 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
