# Mathematical Literacy Grade 11 P1 2018 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2018-afr-d/5deb5458-c834-4949-a6b6-70518b1e7d01
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P1 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2018-afr-d/5deb5458-c834-4949-a6b6-70518b1e7d01)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 11

                      NOVEMBER 2018

         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                                *Iwgel1*

                    Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                     (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.      Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.      Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
         vraestel gebruik word.

 3.      ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammmeerbaar en niegrafies) mag gebruik
         word, tensy anders aangedui.

 4.      Kaarte en diagramme is nie volgens skaal geteken nie, tensy anders aangedui.

 5.      Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy
         anders aangedui.

 6.      Toon meeteenhede, waar van toepassing.

 7.      Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 8.      ALLE berekeninge moet duidelik getoon word.

 9.      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                            3

 VRAAG 1

 1.1    ŉ Huis in Oos-Londen was teen ŉ prys van R2 578 799,00 te koop. ŉ Deposito van
        R386 819,85 was aangevra en die balans is maandeliks betaalbaar vir 20 jaar.

        1.1.1    Skryf die verkoopprys van die huis in woorde.                                     (2)

        1.1.2    Druk die deposito-bedrag uit as ŉ persentasie van die verkoopprys.                (3)

        1.1.3    Ben besluit om die deposito-bedrag by QR BANK te deponeer. Gebruik
                 die inligting hieronder om die transaksiekoste van die deposito te bereken.

                       Transaksie                             Koers
                 Koste vir deposito       R5,75 + R1,10 per R100 of gedeelte daarvan               (3)

 1.2    TABEL 1 hieronder toon Babu se wedlooptyd tydens ŉ 2015 Comrades marathon
        by verskillende punte langs die roete.

        TABEL 1                                                              Atleet: Babu
        Punte op die roete              Afstand in kilometer                Tyd
                                                                   (ure, minute, sekondes)
        Lion Park                               15,9                      01:05:26
        Camperdown                              26,9                      01:50:39
        Halfway                                  45                       03:05:14
        Pinetown                                68,9                      04:54:45
        Mayville                                82,3                      06:02:45
        Eindpunt                                89,3                      06:37:30

        Gebruik die inligting in TABEL 1 om die vrae wat volg te beantwoord.

        1.2.1    Bepaal die afstand vanaf Camperdown na Mayville.                                  (3)

        1.2.2    Bereken die tyd wat dit Babu vanaf ‘Halfway’ (halfpad) na Pinetown
                 geneem het.                                                                       (2)

        1.2.3    Herlei Pinetown se afstand na meter.                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                         (EC/NOVEMBER 2018)

 1.3    Die grafiek hieronder toon die aantal huise wat in verskillende gebiede A, B, C, D
        en E verkoop is.

        Gebruik die grafiek hierbo om die volgende vrae te beantwoord.

        1.3.1    Rangskik die aantal huise wat verkoop is in dalende orde.                             (2)

        1.3.2    Skryf neer die tipe grafiek wat gebruik is om die bostaande inligting voor te
                 stel.                                                                                 (2)

        1.3.3    Bereken die aantal huise wat in al die gebiede verkoop is.                          (2)
                                                                                                    [21]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                            5

 VRAAG 2

 2.1    Me. Fasi begin ŉ klein besigheid deur pasteie by skole en fabrieke na aan haar
        werksplek te verkoop. Sy betaal huur van R1 500 per maand. Dit kos haar R5,00 om
        elke pastei te maak en te verpak en sy verkoop dit teen R15,00 elk.

        Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        TABEL 2: DIE KOSTE EN INKOMSTE VIR DIE BESIGHEID

        Aantal pasteie             0          50       100        150        250        350
        Totale Koste in Rand     1 500        A       2 000      2 250      2 750      3 250
        Inkomste in Rand           0         750      1 500      2 250        B        5 250

        Die volgende formules is gebruik om die koste en inkomste onderskeidelik te
        bereken:

        Koste = R1 500 + R5,00 ൈn
        Inkomste = R15,00ൈ n; waar n die aantal pasteie verteenwoordig.

        2.1.1    Gebruik die tabel om me. Fasi se gelykbreekbedrag te bepaal.                            (2)

        2.1.2    Bereken die waarde van A.                                                               (3)

        2.1.3    Toon by wyse van berekeninge dat die waarde van B, R3 750 is.                           (2)

        2.1.4    Bereken die wins indien 350 pasteie verkoop word.                                       (3)

 2.2    Me. Fasi leen R60 000 van Women’s Bank om haar besigheid te begin, en stem in
        om die geld terug te betaal teen ŉ rentekoers van 8,5% wat jaarliks saamgestel is vir
        2 jaar.

        2.2.1    Bereken die bedrag van die rente wat aan die einde van die eerste jaar
                 bygevoeg is.                                                                            (2)

        2.2.2    Bereken die totale bedrag wat Me. Fasi aan die bank na 2 jaar terugbetaal
                 het.                                                                                    (5)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                        (EC/NOVEMBER 2018)

 2.3    TABEL 3 toon die Huishoudelike watertariewe wat vir 2018 gebruik word deur die
        plaaslike munisipaliteit waar me. Fasi woon.
        TABEL 4 toon die meterlesings deur die plaaslike munisipaliteit wat die hoeveelheid
        water aandui wat deur die Fasi familie vir Mei en Junie 2018 gebruik was.

        TABEL 3
                            Aantal kiloliter                      Koste per kiloliter (kl)
                                                                  uitsluitende BTW
          1       0 – 6 kκ                                                    0
          2       Meer as 6 kκ – minder as 30 kκ                            R10,02
          3       30 kκ – minder as 60 kκ                                   R12,28
          4       60 kκ en meer                                             R16,70
           + Addisionele koste indien meer as 6 kκ gebruik is               R80,70

        TABEL 4: Watermeterlesings vir Rekeningnommer 40101607 tydens Mei en
                 Junie.

                                    1/05/2018     (kκ)     0561
                                    1/06/2018     (kκ)     0587

        2.3.1    Bereken die koste vir waterverbruik vir Mei 2018 uitsluitende BTW.                   (5)

        2.3.2    Bereken die BTW bedrag wat op die addisionele koste van R80,70 belas
                 word. (BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE = 15%)                                        (3)

 2.4    Die gemiddelde inflasiekoerse vir die periode 2016 tot 2017 word in die volgende
        tabel aangedui.

                                                 2016                        2017
        Gemiddelde inflasiekoers                4,51%                       6,59%
        Koste van ŉ bruinbrood                  R9,99                         A

        2.4.1    Verduidelik die betekenis van die term inflasiekoers.                                (2)

        2.4.2    Bereken die koste van ŉ bruinbrood in 2017 deur gebruik te maak van die
                 gemiddelde inflasiekoerse wat in die bostaande tabel gegee is.                     (2)
                                                                                                   [29]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                                7

 VRAAG 3

 3.1    Bestudeer die weervoorspelling vir Kaapstad en Pretoria op die 20ste Mei 2018.

                         Voorspelling                      Kaapstad              Pretoria
                Sonsopkoms                                  07:35                 06:40
                Sonsondergang                               17:50                 17:27
                Humiditeit (%)                                68                    58
                Sigbaarheid (myl)                            6,0                    12
                Maksimum temperatuur (ιC)                     20                    17
                Neerslag                                       0                    0

        Sigbaaarheid is ŉ maatstaf van die afstand waarteen ŉ voorwerp of lig duidelik
        gesien kan word.

        3.1.1        Bepaal die sigbaarheidsafstand in kilometer vir Pretoria.
                     (Gebruik 1,609 kilometer = 1 myl)                                                     (2)

        3.1.2        Skryf Kaapstad se humiditeit as ŉ vereenvoudigde gewone breuk.                        (2)

        3.1.3        Druk die sonsondergangtyd in Kaapstad in ŉ 12-uur formaat uit.                        (2)

        3.1.4        Herlei die maksimum temperatuur vir Pretoria na grade Fahrenheit (°F).
                     Gee jou finale antwoord tot die naaste heelgetal.
                     Jy mag die volgende formule gebruik:
                     Ԭ ൌ ሺԨ ൈ ૚ǡ ૡሻ + 32                                                                  (3)
 3.2    Bestudeer die vistenk en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                                   [Bron: quora.com]

        3.2.1        Bereken die volume van die vistenk hierbo in kubieke duim (in3).
                     Jy mag die volgende formule gebruik:
                     Volume = Lengte × Wydte × Hoogte                                                      (3)

        3.2.2        Die vistenk is 85% vol. Nadat klippe op die bodem geplaas was, is die
                     vistenk 97% vol. Bereken die volume van die klippe.                                  (5)
                                                                                                         [17]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                        (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 4

 4.1     Rochester is in die noordooste van New York staat. Bestudeer die kaart hieronder
         en beantwoord die vrae wat volg.

                                                                         [Bron: filmrochester.org]

         4.1.1       Skryf neer die naam van die stad waar Paaie 84, 91 en 95 mekaar
                     ontmoet.                                                                         (2)

         4.1.2       Gebruik die gegewe skaal en bepaal die werklike afstand in myl tussen
                     Buffalo en Albany, indien die afstand op die kaart tussen die twee plekke
                     7,5 cm is.                                                                       (3)

         4.1.3       Identifiseer die paaie wat Bande sal gebruik om vanaf Scranton na Albany
                     te reis.                                                                         (2)

         4.1.4       Skryf neer die kompasrigting wanneer vanaf Hartford na Boston gereis
                     word.                                                                            (2)

         4.1.5       Identifiseer die pad wat jou sal help om vanaf New York na die verre
                     weste van die kaart te reis.                                                     (2)

         4.1.6       Bepaal die waarskynlikheid om willekeurig ŉ pad op die kaart met ŉ ewe
                     getal te kies.                                                                   (2)
                                                                                                     [13]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                           9

 VRAAG 5

 Bestudeer die inligting oor eiers in Broeikasse en Kuikens Uitgebroei tydens die
 verskillende maande in die Verenigde State vir die periode 2016–2017.
              Maand             Eiers in broeikasse op die     Kuikens uitgebroei die
                                  eerste van die maand             hele maand
                                        2016–2017                   2016–2017
        September                         28 927                      23 645
        Oktober                           28 409                      23 572
        November                          27 179                      22 782
        Desember                          28 795                      25 422
        Januarie                          29 961                      25 332
        Februarie                         29 906                      23 598
        Maart                             30 030                      25 719
        April                             28 597                      23 179
        Mei                               28 825                      24 067
        Junie                             29 441                      25 075
        Julie                             29 271                      24 616
        Augustus                          29 725                      24 786
        TOTAAL                            -------                    ----------

 5.1        Bepaal die aantal eiers wat nie in Desember uitgebroei het nie.                         (2)

 5.2        Bereken die gemiddelde aantal eiers in broeikasse vir die 2016–2017 periode.            (3)

 5.3        Skryf neer die modale waarde vir die aantal eiers in broeikasse op die eerste van
            die maand.                                                                              (2)

 5.4        Bepaal die omvang van die kuikens wat die hele maand uitgebroei het tydens die
            2016–2017 periode.                                                                      (2)

 5.5        Bereken die mediaan van die kuikens wat die hele maand uitgebroei het tydens
            die 2016–2017 periode.                                                                  (3)

 5.6        Druk die aantal kuikens wat vir die hele maand van Maart uitgebroei het as ŉ
            verhouding tot die totaal wat wat vir die hele 2016–2017 periode uitgebroei het.        (3)

 5.7        Bepaal die waarskynlikheid as ŉ persentasie, om willekeurig die aantal eiers in ‘n
            broeikas tydens Julie te kies.                                                          (3)

 5.8        Noem die tipe grafiek wat die bostaande inligting die beste kan voorstel.               (2)
                                                                                                   [20]

                                                                                    TOTAAL:        100

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com



### Page 11

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com



### Page 15

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2018-eng-d/8505a55d-7cd0-4d9b-a67a-4de6a0eef5b2) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2018-afrikaans/fe31e0ea-1e3c-47f8-b44a-8ccc1076c084) — Mathematical Literacy · Memo · 2018 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2018 English final](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2018-english-final/5944100a-c394-4f99-980a-3bce6f038d91) — Mathematical Literacy · Memo · 2018 · Eng
- [MATHS LIT P2 GR11 QP NOV2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-qp-nov2018-eng-d/bb16bfe9-5dfa-4ef9-b38e-a007dbee753d) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Eng
- [Mathematical-Literacy-GR-11-Paper-1 -1](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-gr-11-paper-1-1/7d7a0615-c823-428f-a2c2-3e5d65ca3831) — Mathematical Literacy · QP · 2018
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2022-english/cff66dff-d8c3-4e1b-adf0-692ec2e1a58b) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 NOV25 ADDENDUM ENGLISH FINAL (1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-nov25-addendum-english-final-1-watermark/6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35) — Addendum · 2025 · Eng
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/913740d3-d3f7-470f-ad0e-289f4f74f68b) — QP + Memo · 2025
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
