# Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-afr-d/2ffd5ec7-defd-4ec9-a46a-8d261e30b624
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-afr-d/2ffd5ec7-defd-4ec9-a46a-8d261e30b624)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 11

                             NOVEMBER 2020

             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
                     EKSEMPLAAR

PUNTE: 100

TYD:   2 uur

                Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, insluitend ŉ antwoordblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                        (EC/NOVEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.     2.1   Gebruik die ANTWOORDBLAD om VRAAG 4.3.2 te beantwoord.

        2.2   Skryf jou NAAM en jou GRAAD in die spasies wat voorsien is op die
              ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.3.2.
              Handig die ANTWOORDBLAD met jou ANTWOORDEBOEK in.

 3.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
        gebruik is.

 4.     Kaarte en diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders
        vermeld.

 5.     Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders
        aangedui.

 6.     Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

 7.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 8.     Jy mag ŉ goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
        tensy anders aangedui.

 8.     ALLE berekeninge moet duidelik getoon word.

 9      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                             3

VRAAG 1

1.1   Moses verdien ŉ bruto salaris van R10 500 per maand. Die basiese maandelikse
      uitgawes wat gebruik word is as volg:

      Huishoudelike uitgawes 21%; Voedsel 36%, Vervoer 10%; Selfoonrekeninge 1,9%.
      Die res is vir spaar.

      Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord.

      1.1.1 Bereken die totale bruto salaris per jaar.                                                  (2)

      1.1.2 Bepaal die bedrag van die maandelikse voedseluitgawe.                                       (2)

      1.1.3 Skryf neer die verhouding van die huishoudelike persentasie tot die voedsel-
            persentasie in die eenvoudigste vorm.                                                       (2)

      1.1.4 Bereken watter persentasie Moses van sy salaris spaar.                                      (3)

1.2   Thando, ŉ Wiskundige Geletterdheid onderwyser, het die toetsuitslae van sy klas
      gekollekteer en geanaliseer. Die toets was uit ŉ totale punt van 50 gemerk. Die uitslae
      van die leerders word hieronder aangedui:

              38               21               12               18                 41
              28               24               34               10                 35

      Gebruik die inligting hierbo om die volgende vrae te beantwoord:

      1.2.1 Is die bogenoemde data primêr of sekondêr?                                                  (2)

      1.2.2 Skryf neer die hoogste punt wat in die toets behaal is.                                     (2)

      1.2.3 Verduidelik die betekenis van die term ‘mediaan’.                                           (2)

      1.2.4 Skryf neer die punt uit 50 vir ŉ leerder wie 70% in die toets behaal het.                   (2)

      1.2.5 Skryf neer die aantal leerders wat die toets gedruip het, indien die slaagpunt 20
            uit 50 is.                                                                                  (2)

1.3   ŉ Winkelier het ŉ rok vir R750 gekoop en teen ŉ verlies van R50 verkoop.

      1.3.1 Verduidelik die betekenis van die term ‘verlies’ in hierdie konteks.                        (2)

      1.3.2 Bereken die persentasie verlies wat op die verkope gemaak is.                           (2)
                                                                                                   [23]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
      4                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                          (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 2

2.1       Mev. Rogue het maandeliks geld belê vanaf 2016 tot 2020 by Maatskappy A. Sy het haar
          belegging beëindig en die staat hieronder van Old Mutual ontvang:

               Kontraknommer          Kontrak-        Naam van       Begindatum           Laaste
                                       party        Beleggingsplan   van kontrak          premie
                                                                                        sperdatum
                                                    Smart MAX
           17801249                   R. Rogue      Focused           01/07/2016        30/06/2031
                                                    Education
                                                    Plan/1
           Fondswaarde soos op 23 Maart 2020
                   Beleggingsfonds                  Eenheidsprys         Aantal        Fondswaarde
                                                       (sent)           eenhede
           Allan Gray Gebalanseerde Fonds C-
           Klas                                       8 266,470            A          R8 038,07
           Totaal                                                                     R8 038,07

           Verskil tussen fondswaarde en beёindigingswaarde
           Fondswaarde                                                                R8 038,07
           Verminderingskoste en transaksiekoste                                           B
           Beёindigingswaarde                                                         R6 995,25
           Onttrekkings tot op 23 Maart 2020                                          R765,57

           Verwagte premie-besonderhede soos op 23 Maart 2020
           Huidige      Jaarlikse   Volgende        Nuwe              Beleggings-          Premie
           premie      verhogings    premie         premie               fonds             Verdeel
                          -koers    verhoging
                                                                      Allan Gray
             R332,75
                             …         01/07/2020       R366,02      Gebalanseerde          100%
            maandeliks
                                                                     Fonds C-Klas
           Totale bydraes sedert die begindatum van die kontrak
           Totale premies betaal                                                        R12 924,75

          2.1.1 Skryf neer die beleggingsplan wat mev. Rogue het.                                        (2)

          2.1.2 Bereken die waarde van A, die aantal eenhede verdien uit die fondswaarde.                (4)

          2.1.3 Toon deur middel van berekeninge dat mev. Rogue 45,88% van die totale premies
                wat sy bygedra het tot die fonds, verloor het deur haar belegging voor die laaste
                premie te beëindig.                                                                      (4)

          2.1.4 Bereken die waarde (in Rand) van B, die verminderingskoste en transaksiekoste.           (2)

          2.1.5 Skryf neer die ontrekkingsbedrag soos op 23 Maart 2020.                                  (2)

      Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
      (EC/NOVEMBER 2020)                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                         5

        2.1.6    Bereken die persentasie toename op die maandelikse premie. Gee jou finale antwoord
                 tot die naaste persentasie.
                 Jy mag die volgende formule gebruik:
                                                      ࢔࢛࢝ࢋ ࢖࢘ࢋ࢓࢏ࢋ ି ࢎ࢛࢏ࢊ࢏ࢍࢋ ࢖࢘ࢋ࢓࢏ࢋ
                 Persentasie toename =                                                × ૚૙૙%
                                                                ࢎ࢛࢏ࢊ࢏ࢍࢋ ࢖࢘ࢋ࢓࢏ࢋ                                                (4)

2.2     Alice verkoop kos vanaf ŉ kiosk wat sy in ŉ woonbuurt huur. Die uitgawes vir die bestanddele
        en die arbeid vir ŉ bord beloop R30.
        Die formule vir uitgawes: Uitgawes = R500 + R30 × Aantal borde
        Sy verkoop die kos per bord. Die grafiek hieronder toon haar uitgawes en inkomste vir ŉ
        maand.

                                           ALICE SE UITGAWES EN INKOMSTE VAN VERKOPE

                                    1800

                                    1600

                                    1400

                Bedrag in Rand(R)
                                    1200

                                    1000

                                    800         Uitgawes

                                    600

                                                                Inkomste
                                    400

                                    200

                                      0
                                           0     5         10         15         20      25    30          35
                                                                     Aantal borde

        Gebruik die inligting hierbo en die grafiek om die vrae wat volg te beantwoord.

        2.2.1    Skryf neer die onafhanklike veranderlike in die konteks hierbo.                                              (2)

        2.2.2    Bepaal die bedrag wat Alice aan vaste koste (uitgawes) betaal.                                               (2)

        2.2.3    Skryf neer die formule vir die inkomste indien ŉ bord teen R50 verkoop word, in die
                 vorm van Inkomste = …                                                                                        (2)

        2.2.4    Bepaal die wins by die gelykbreekpunt.                                                                       (2)

        2.2.5    Bepaal die verlies wanneer 8 borde verkoop word.                                                              (4)
                                                                                                                             [30]

      Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 3

Die Global Wellness-instituut het navorsing gedoen oor die spa’s se inkomste wat in
verskillende dele van die wêreld in 2017 gegenereer is.

    TABEL 1: AANTAL SPA’S, STREKE EN INKOMSTE GENEREER
      Streke        Name van Streke      Aantal Spa’s  Inkomste in
                                                      Miljard dollars
                                                           ($b)
        P     Noord-Amerika                30 394          22,9
        Q     Latyns Amerika-Karibies      13 856           6,6
        R     Sub-Sahara Afrika             3 984           …
        S     Midde-Ooste – Noord-Afrika    6 057           2,8
        T     Europa                       46 282          33,3
        V     Asië – Stille Oseaan         48 679          26,5
                                  TOTAAL      …             …
                                                               [Bron: globalwellnessinstitute.org]

Gebruik die inligting hierbo om die onderstaande vrae te beantwoord.

3.1     Bereken die totale aantal spa’s wat vir die navorsing in 2017 gebruik is.                         (2)

3.2     Bereken die gemiddelde aantal spa’s wat gebruik is. Gee jou finale antwoord tot die
        naaste heelgetal.                                                                                 (2)

3.3     Druk die aantal spa’s in Europa as ŉ persentasie van die totale aantal spa’s uit.                 (2)

3.4     Bepaal die aantal streke wat bo die omvang van die aantal spa’s lê.                               (2)

3.5     Skryf neer die eenheidsverhouding van spa’s in streke P en V.                                     (3)

3.6     Bereken die totale inkomste in miljard dollars vir die spa’s indien sub-Sahara Afrika
        se inkomste $5,0 miljard minder as Latyns Amerika-Karibies se inkomste is.                        (4)

3.7     Bereken die mediaan inkomste van die streke.                                                      (3)

3.8     Bepaal die waarskynlikheid (as ŉ persentasie) om ŉ streek lukraak te kies met meer
        as 40 000 spa’s.                                                                                  (3)
                                                                                                         [21]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                         7

VRAAG 4

4.1   GOOD BOYS CAR WASHING BAY is in ŉ gebied waar die water belas word volgens
      die watertariefstelsel soos in TABEL 2 hieronder.

          TABEL 2: WATERTARIEFSTELSEL
             Blok     Gebruik in kiloliter Normale Tarief per kiloliter (kℓ)
                             (kℓ)                (BTW uitgesluit)
              1             0–6                       R0,00
              2            +6 – 15                    R9,35
              3           +15 – 30                    R11,16
              4           +30 – 45                    R12,53
              5           +45 – 60                    R13,98
              6              60+                      R15,34

      LET WEL: BTW is Belasting op Toegevoegde Waarde. Die BTW-koers is 15%.

      Gebruik TABEL 2 hierbo om die volgende vraag te beantwoord.

      Bereken hoeveel GOOD BOYS CAR WASHING BAY betaal in ŉ maand insluitende
      BTW, as 25 kℓ water gebruik is en gee ŉ rede waarom ŉ stapsgewyse (toenemende
      blokkoers) watertariefstelsel gebruik word om waterverbruik te belas, eerder as om ŉ
      vaste koers te gebruik.                                                                   (6)

4.2   Andile ontvang ŉ donasie van sy broer wat in Rwanda werk. Die donasie was
      745 614,04 Rwanda Francs (RWF). Die bank trek 10% vir bankkoste af. Andile beweer
      dat hy R12 750 sal ontvang. Verifieer hierdie bewering met die nodige berekeninge.

      Gebruik die wisselkoers R0,019 = 1 RWF                                                    (6)

4.3   Ibanda hoërskool maak ŉ opname van afwesigheid in die Graad 11 Wiskundige
      Geletterdheidklas se leerders tydens die eerste week nadat skole heropen het na die
      uitbreek van die COVID-19 pandemie. Die data word in die tabel hieronder getoon.

                      Maandag      Dinsdag      Woensdag      Donderdag      Vrydag
       Meisies            4            6             8             7             10
       Seuns              5            3             8             9              7

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord:

      4.3.1   Bepaal die waarskynlikheid dat ŉ leerder wat lukraak gekies word op
              Woensdag afwesig was.                                                             (3)

      4.3.2   Voltooi die dubbele staafgrafiek op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is
              deur die ontbrekende stawe af te steek vir die aantal seuns en meisies wat
              afwesig was.                                                                      (5)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                              (EC/NOVEMBER 2020)

4.4   ŉ Graad 11 Wiskundige Geletterdheid klas by Ibanda hoёrskool het ŉ eksamen geskryf
      wat uit 100 punte gemerk is. Die uitslae gerangskik in stygende orde word hieronder
      getoon.

         23          41   42       50       50      51       54          55     56         57
         60          61   65       66       66      67       68          69     70         70
         70          72   C        74       76      79       82          85     86         88

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord.

      4.4.1   Die gemiddelde van die bogenoemde data is gelyk aan 64,2. ŉ Leerder bereken
              dat die waarde van C in bogenoemde data 74 is. Verifieer, met die nodige
              berekeninge, of die antwoord geldig is.                                                (4)

      4.4.2   Die frekwensietabel van die data hierbo word hieronder getoon.

                               Klasinterval                       Frekwensie
                                  20–29                               1
                                  30–39                               D
                                  40–49                               2
                                  50–59                               7
                                  60–69                               8
                                  70–80                               8
                                  80–89                               4

              Bepaal die waarde van D en gee ŉ rede vir jou antwoord.                                (2)
                                                                                                    [26]

                                                                                     TOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2020)                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                       9

ANTWOORDBLAD

VRAAG 4.3.2

NAAM VAN LEERDER:

GRAAD 11:

                                           Aantal leerders afwesig gedurende die week
                            12

                            10

                            8

  Aantal leerders afwesig
                            6

                            4

                            2

                            0
                                 Monday
                                 Maandag      Tuesday
                                              Dinsdag           Wednesday
                                                                Woensdag         Thursday
                                                                                Donderdag        Vrydag Friday
                                                            Dae van die week
                                                           Meisies   Seuns
                                                            Girls    Boys

 Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/354e0dd6-b99e-41e3-927c-386ace4ba01e) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-english/1e5e37cb-4336-4c95-a8c4-4f50a1bf6e8c) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/7bcaaac3-9064-469c-ad11-43a30389ef81) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/1d54de68-3373-4a27-beda-5c737e1a07d3) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-add-nov2020-afr-d/c8c162cb-b6de-4bd2-beae-449509619cdf) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-add-nov2020-eng-d/5f9d2414-7135-4f75-825c-a82791a69cbb) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 NOV25 ADDENDUM ENGLISH FINAL (1) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-nov25-addendum-english-final-1-watermark/6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35) — Addendum · 2025 · Eng
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025
- [MATHS LIT P1 MEMO GR 11 NOV2024 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-memo-gr-11-nov2024-english-watermark/be2f24a4-badd-4549-82b6-bfea47869b3a) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
