# Mathematical Literacy Grade 12 P1 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2024-afrikaans/721befa8-cb46-49e1-81be-3911ba873d46
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2024-afrikaans/721befa8-cb46-49e1-81be-3911ba873d46)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIORSERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                                     JUNIE 2024

             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
                    NASIENRIGLYN
PUNTE:     100

         Simbool                                Verduideliking
           M       Metode
          MA       Metode met akkuraatheid
           CA      Volgehoue akkuraatheid
            A      Akkuraatheid
            C      Omskakeling
            S      Vereenvoudiging
           RT      Lees vanaf ŉ tabel/grafiek/dokument/diagram
           SF      Korrekte vervanging in ŉ formule
           O       Opinie/Verduideliking
            P      Penalisasie, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
            R      Afronding
          NPR      Geen penalisasie vir korrekte afronding van minimum twee desimale plekke nie
          AO       Slegs antwoord
          MCA      Metode met volgehoue akkuraatheid

                           Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   (EC/JUNIE 2024)

LET WEL:
• As ŉ kandidaat ŉ vraag TWEE KEER beantwoord, merk slegs die EERSTE poging.
• Indien ŉ kandidaat ŉ poging tot ŉ vraag doodgetrek (gekanselleer) het en NIE die vraag oorgedoen
  het nie, merk die doodgetrekte (gekanselleerde) weergawe.
• Volgehoue akkuraatheid (CA) geld in ALLE aspekte van die nasienriglyn. Hou op om te merk by
  die tweede berekeningsfout.
• LET WEL: Volgehoue akkuraatheid (CA) is NIE van toepassing in gevalle van ŉ onklaarraking nie.
• Indien die kandidaat enige ekstra oplossing aanbied wanneer hy van ŉ grafiek en tabel lees, penaliseer
  dan vir elke ekstra item wat aangebied word.
• As ŉ algemene nasienbeginsel, as ŉ kandidaat een fout begaan het en daar is bewyse van goeie
  Wiskunde daarna, dan behoort daardie kandidaat slegs EEN punt te verloor.

ONDERWERPE: F – Finansies, DH – Datahantering, P – Waarskynlikheid

VRAAG 1 [20 PUNTE]

Vraag                      Oplossing                              Verduideliking                O&V

1.1.1    R10,00  RT                                      2RT lees van tabel af                F L1
                                                                                        (2)
1.1.2    Die tarief sal per volle een uur betaal word,     2 Opinie                             F L1
         selfs al spandeer jy minder as een uur  O                                    (2)
1.1.3    Bedrag betaal:                                    1M vermenigvuldiging                 F L1

         75                                                1A antwoord
               x 20  M = R15  A                                                       (2)
         100

1.2.1    Diskrete A                                      2 A korrekte klassifikasie           DH L1
                                                                                        (2)
1.2.2    Vier honderd en negentig duisend, nege            2 A korrekte bewoording              DH L1
         honderd drie en negentig A                                                   (2)

1.2.3    100% − 68% = 32%  A                              1A manlike persentasie te            DH L1
                                                           bereken
           32
         ∴ 100 × 490 993 = 157 117,76  CA
                                                           1CA vereenvoudiging
                                                           1A antwoord         R
         ≈ 157 118  A

                         OF                                1MA vroulike getal te
                                                           bereken
         Vroulik = 68 x 490 993 MA
                   100                                     M korrekte waardes af te
                 = 333 875,24 MA                           trek
                 = 490 933 – 333 875 ,24 M                CA vereenvoudiging
                 = 157 117,76                                                           (3)
                 = 157 118  CA

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2024)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                     3

 1.2.4      68                                  1M vermenigvuldiging             DH L1
              × 490 993 = 333 875,24 ≈
           100
                                                1MA konsep van verhouding in
           333 875M
                                                korrekte volgorde
                                                1CA vereenvoudiging
           333 875 ∶ 490 993  M
                                                                          (3)
           1 : 1,47  A
           Aanvaar ook [gebruik persentasies]
           68 : 100
           1 : 1,47
 1.3.1     B                                  2A korrekte opsie              P
                                                                           (2)  L1
 1.3.2     D  A                               2A korrekte opsie              P
                                                                           (2) L1
                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om Blaai om asseblief
                                                                              asseblief

### Page 4

4                                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                      (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 2 [21 PUNTE]

Vraag                  Oplossing                            Verduideliking             O&V
2.1     7,5                                             1M vermenigvuldig met 12       F
            × 12M × 𝑅32 500S = 𝑅29 250A              1 vereenvoudiging              L2
        100
                                                        1A antwoord
                                                                                 (3)
2.2     Jaarlikse salaris = 𝑅32 500 × 12                1MA Jaarlikse salaris          F
                                                                                       L3
                         = 𝑅390 000 M

        Belasbare inkomste = 𝑅390 000 − 𝑅29 250         1A Belasbare inkomste

                             = 𝑅360 750 A              1SF korrekte vervanging

        Jaarlikse belasting = 𝑅73 726 + 31% ×
        (𝑅360 750 − 𝑅353 100)  SF

                     = 𝑅73 726 + 0,31 × 𝑅7 650

                     = 𝑅73 726 + 𝑅2 371,50

                     = 𝑅76 097,50                       1MA korrekte korting af
                                                        te trek
        Minder korting: R76 097,50 − 𝑅16 425 M

                     = 𝑅59 672,50

        Minder MBK
        𝑅59 672,50 − [(𝑅347 + 𝑅347 + 𝑅234 + 𝑅234
                    + 𝑅234) × 12]                1MA mediese
                                                 belastingkrediet af te trek
                   = 𝑅59 672,50 − 𝑅16 752 M

        Jaarlikse belasting = 𝑅42 920,50
                                                        1MCA deling deur 12
                                    𝑅42 920,50
        Maandelikse belasting =                  M
                                       12               1CA maandelikse
                                                        belasting
                     = 𝑅3 576,71  CA
                                                        1A 15% van salaris
                             15
        15% van salaris:        × 𝑅32 500
                            100
                           = 𝑅4 875 A                  1O opinie               (9)

        Nie geldig. O

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2024)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                5

2.3   𝑅170 734 + 39% × (𝑅817 600 − 𝑅641 400)  SF  S       1SF korrekte            F
                                                            vervanging              L2
      = 𝑅170 734 + 𝑅68 718  M                              1S
                                                            vereenvoudiging
      = 𝑅239 452                                            1M bymekaartel
                                                                              (3)

2.4   Lomp som = 80% × 𝑅32 500  M                          1MA bereken 80%         F
               = 𝑅26 000  A                                1 vereenvoudiging       L3

      Balans aan die einde van Eerstejaar
                                                            1M
      = 𝑅26 000 + 11,5% × 𝑅26 000 M = 𝑅28 990  A          vermenigvuldiging
                                                            1A antwoord
      Balans aan die einde van Tweede Jaar

      = 𝑅28 990 + 11,5% × 𝑅28 990 = 𝑅32 323,85  A
                                                            1A antwoord
      Balans aan die einde van Derde Jaar

      = 𝑅32 323,85 + 11,5% × 𝑅32 323,85 = 𝑅36 041,09 
      CA                                                    1CA antwoord

      OF                                                                      (6)

      Balans
      = 𝑅26 000 × 1,115 M × 1,115 M × 1,115 M
      = 𝑅36 041,09 A
                                                                            [21]

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om Blaai om asseblief
                                                                         asseblief

### Page 6

6                                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                           (EC/JUNIE 2024)

    VRAAG 3 [30 PUNTE]

    Vraag                        Oplossing                             Verduideliking            O&
                                                                                                 V
    3.1     Noord-Kaap A                                         2A antwoord             (2)   DH
                                                                                                 L1
    3.2     Metode 1:
            𝐴 = 26 850 972 − (3 348 392 + 1 422 384 +              1M bymekaar tel               DH
            6 274 046 + 1 965 259 + 634 792 +                      1A antwoord                   L4
            2 714 474 + 1 718 340 + 3 198 146)  M
            𝐴 = 5 575 139  A
                                                                   1M vermenigvuldiging
            Metode 2:                                              1A afgeronde antwoord
            20,76
                  × 26 850 972  M
             100

            = 5 574 261,78                                         2O verduideliking
            ≈ 5574 262  A

            Die verskil word veroorsaak deur afronding tot
            twee desimale plekke van die persentasie.                                 (6)
    3.3     3 198 146                      ✓MA
                       RT × 100% M = 11,91%                      1RT korrekte waardes
            26 850 972
                                                                   1M vermenigvuldiging          DH
                                                                   1A antwoord                   L2
                                                                                        (3)
    3.4     gemiddelde =
                            26 850 972
                                         RT  M                   1RT korrekte waardes          DH
                                9
                                                                   1M verdeling                  L2
                                                                   1A antwoord
            = 2 983 441,333 A
                                                                   1R afronding
                                                                                        (4)
            ≈ 2 983 441 R
    3.5     Stygende volgorde:                                     1M rangskik in stygende/ DH
                                                                   dalende volgorde         L2
            634 792; 1 422 384; 1 718 340; 1 965 259; 2 714 474;   1MA onderste kwartiel
            3 198 146; 3 348 392; 5 575 139; 6 274 046 M          bereken
                                                                   1A vereenvoudiging
                                    1 422 384+1 718 340
            Onderste kwartiel =                           MA      1A Boonste kwartiel
                                             2
                                                                   1CA IQR bereken
                                                                   1A antwoord
                            = 1 570 362 A
                                                                                        (6)
                                    3 348 392+5 575 139
            Boonste kwartiel =              2

                            = 4 461 765,5 A

            IQR = 4 461 765,5 − 1 570 362 M
                = 2 891 403,5 ≈ 2 891 404 A

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2024)                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   7

 3.6                                                                       titels           DH
                                                                           teken al        L3
                                                                          9 op grafiek

                                                                           aansluiting
                                                                          by die punte
                                                                          op grafiek

                                                                                       (4)

 3.7    Om veldtogte te reël O                                          2O opinie        DH
        Om genoeg stemwaarnemers tydens verkiesings te voorsien O                    (2) L4
        [Enige ander geldige rede]
 3.8    P(Kaap provinsie) = 11,91% + 2.3% + 12.47% M                     1M            P
                                                                          bymekaartel   L2
        = 26,68% A                                                       1A antwoord
        = 0,267 R                                                        1R afronding
                                                                                    (3)
        OF
                               3 348 392+634 792+3 198 146
        P(Kaap provinsie) =                                  RT
                                          26 850 972

                              7 181 330
                        = 26 850 972 M

                        = 0,267 A
                                                                                     [30]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om Blaai om asseblief
                                                                               asseblief

### Page 8

8                                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                    (EC/JUNIE 2024)

    VRAAG 4 [29 PUNTE]

    Vraag                       Oplossing                     Verduideliking           O&V
    4.1.1 7 000 000 A                                  2A antwoord                   F
                                                                                   (2) L1
    4.1.2   $7 000 000                                   1M deling deur 30             F
                        M                               1A antwoord                   L2
                30
            = $233 333,33 A                             1R afronding
            ≈ $233 000 R                                                          (3)
    4.2.1   5 000 × 19,1305 RT = 𝑅95 652,50 M          1RT korrekte waardes            F
                                                         1M vermenigvuldiging            L4
            2 000 × 24,3861 = 𝑅48 772,20 A              1A antwoord
                                                         1A antwoord
            Totaal = 𝑅144 424,70 A                      1M vermenigvuldiging

            Kommissie
             2,5
                 × 144 424,7 = 𝑅3 610,62 M              1A antwoord
            100

            Geld gedeponeer
            𝑅144 424,70 − 𝑅3 610,62 =
                                                                                   (6)
            𝑅140 814,08 A
    4.2.2   Om wins te maak. O                         2O verduideliking               F
                                                                                   (2)   L4
    4.3.1   5 provinsies A                             2A antwoord                     DH
                                                                                   (2)   L1
    4.3.2   Sirkelgrafiek A                            2A antwoord                     DH
                                                                                   (2)   L1
    4.3.3   5 RT                                           2 RT korrekte waardes        P
                  × 100 M = 62,5% A                       1M vermenigvuldig met 100    L2
            8 RT
                                                            1A antwoord
                                                                                   (4)
    4.4.1   Inkomste gegenereer uit die verkoop van pakkies 2O verduideliking          F
            is gelyk aan die koste van pakkies O                                 (2) L1
    4.4.2   Vaste koste A                                 2A antwoord                F
                                                                                   (2) L1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2024)              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                  9

 4.4.3 Formule vir inkomste = 750𝑛 M         1M formule vir inkomste         F
       Formule vir koste = 6 000 + 350𝑛 M                                    L4
                                              1M formule vir koste
         Gelykbreek:
         750𝑛 = 6 000 + 350𝑛 M               1M vergelyking

         400𝑛 = 6 000                         1A antwoord
                                                                        (4)
         𝑛 = 15 𝑝𝑎𝑘𝑘𝑖𝑒𝑠 A
                                                                   [29]
                                                           TOTAAL: 100

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om Blaai om asseblief
                                                                          asseblief

## Related documents

- [MATH LITERACY P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-literacy-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8324352d-0dfe-4f56-a690-09b4668305c9) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematical-literacy-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/862f41ea-86b5-468a-bac9-0f1c76be2e36) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/425d97d9-9130-46cd-b01a-5c5a5983d22d) — Mathematical Literacy · Memo · 2019 · Afr
- [Maths Lit P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-erratum-june-common-2024/48cfbfd6-3aea-46d0-8faa-e00dcb9be5e8) — Mathematical Literacy · Errata · 2024
- [MATHS LIT P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/2d599711-ccd3-42d3-862f-4c1b72b92e44) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 ADDENDUM SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-addendum-sept-2021-afrikaans/bb93ab59-ebbf-4bfc-94fd-43fb313fe26a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
