# Mathematical Literacy Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-qp-gr11-nov2023-afrikaans/add29c03-a984-4307-a178-8c99331cb2be
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P1 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-qp-gr11-nov2023-afrikaans/add29c03-a984-4307-a178-8c99331cb2be)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIORSERTIFIKAAT

                                      GRAAD 11

                               NOVEMBER 2023

               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye insluitend ŉ antwoordblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                    (EC/NOVEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.   Gebruik die ANTWOORDBLAD om VRAAG 4.1.4 te beantwoord.

3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
     gebruik is.

4.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.

5.   Rond ALLE finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
     aangedui.

6.   Dui meeteenhede waar van toepassing, aan.

7.   Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

8.   Toon ALLE berekeninge duidelik aan.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                            3

VRAAG 1

1.1 David bedryf ŉ klein motorfiets-versieningsdiens besigheid van sy huis. Onderstaande is die
    begroting wat hy vir die nuwe maand opgetrek het.

           INKOMSTE                 BEDRAG               UITGAWES                    BEDRAG
      26 Motorfiets-dienste          R33 150        Wasmiddel                          R375
      25 Kar asse                    R1 625         Motorfiets-onderdele                …
                                                    Water                             R850,25
                                                    Ander                             R1 500
      TOTALE INKOMSTE                   …           TOTALE UITGAWES                  R7 927,86

      1.1.1 Bereken David se totale inkomste vir die maand.                                             (2)

      1.1.2 Bepaal die bedrag wat per motorfiets-diens gevra word.                                      (2)

      1.1.3 Bereken die bedrag wat op motorfiets-onderdele spandeer word.                               (2)

      1.1.4 Bereken watter persentasie van totale uitgawes David op water spandeer.                     (3)

1.2   TABEL 1 hieronder toon tolhek-tariewe vir die N1-hoofweg.

      TABEL 1: N1 TOLHEK-TARIEWE
       Tolhek (N1)               Klas 1               Klas 2        Klas 3             Klas 4
       Huguenot ‒ Hooflyn        R44,50              R123,00       R193,00            R313,00
       Vaal Plaza ‒ Hooflyn      R74,50              R140,00       R169,00            R225,00
       Grasmere ‒ Hooflyn        R22,50              R67,00        R78,00             R103,00
                  ‒ Laaibrug (N) R11,50              R33,00        R39,00             R51,00
                  ‒ Laaibrug (S) R11,50              R33,00        R39,00             R51,00
       Verkeerdevlei ‒ Hooflyn   R64,00              R128,00       R193,00            R271,00

          MOTORKLAS VAN TOEPASSING OP KONVENSIELE TOLPLAZA’S
       KLAS 1          ALLE LIGTE VOERTUIE
                                  SWAAR VOERTUIE
       KLAS 2          2 ASSE
       KLAS 3          3 EN 4 ASSE
       KLAS 4          5 EN MEER ASSE
        CLE                                                          CL[Bron: aa.co.za/toll-tariffs]

      1.2.1 Bereken die koste per motor, wat ŉ karavaan sleep, by die Grasmere-tolhek.                  (2)

      1.2.2 As die koste om per motorfiets te reis R74,50 was, skryf neer watter tolhek was
            gebruik.                                                                                    (2)

      1.2.3 Skryf die tarief vir die Vaal Plaza klas 2 tariewe, as ŉ vereenvoudigde verhouding
            tot die klas 4 tariewe van dieselfde plaza neer.                                            (2)

      1.2.4 Bereken die koste van ŉ retoerrit van ŉ klas 4 voertuig wat deur die Verkeerdevlei-
            tolhek gaan.                                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                     (EC/NOVEMBER 2023)

1.3   Die grafiek hieronder gegee toon die gunsteling fliekgenres van ŉ groep van 220
      studente.

                              GUNSTELING FLIEKGENRES

           Wetenskapsfiksie
                 6%

                                Aksie                  Romanse
                                21%                     24%

                                                          Riller
                                                          11%

                                         Komedie

      Gebruik die bostaande inligting om die vrae wat volg, te beantwoord.

      1.3.1 Benoem die tipe grafiek wat hierbo verteenwoordig word.                         (2)

      1.3.2 Bereken die persentasie van studente wat komedie verkies.                       (2)

      1.3.3 Bepaal die aantal studente wat romantiese flieke verkies.                      (2)
                                                                                          [23]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                          5

VRAAG 2

2.1 Die onderstaande grafiek toon Suid Afrika se KPI-inflasiekoers vir die periode April 2022
    tot Februarie 2023.

                                   Suid-Afrika KPI-inflasie
      9,0%
                                   7,8% 7,6%
      8,0%                  7,4%             7,5% 7,6% 7,4%
                                                            7,2%
                                                                                6,9% 7,0%
      7,0%           6,5%
              5,9%
      6,0%

      5,0%

      4,0%

      3,0%

      2,0%

      1,0%

      0,0%
             Apr-22 Mei-22 Jun-22 Jul-22 Aug-22 Sep-22 Okt-22 Nov-22 Des-22 Jan-23 Feb-23
                                                               [Bron: tradingeconomics.com/statssa]

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

      2.1.1 In Desember 2022 was die prys van ŉ brood R12,47. Bereken die prys van ŉ
            brood in Februarie 2023.                                                                   (5)

      2.1.2 Het die prys van goedere verhoog of verlaag van Julie 2022 tot September 2022?
            Verduidelik jou antwoord.                                                                  (2)

2.2   Die onderstaande faktuur is vir die installasie van ŉ watertenk.

                                     WATER TANKS 4 YOU
       Rekening aan:                                 Faktuurnommer: 123 765 987
       Mnr. T. Rock                                  Faktuurdatum: 22/04/2023
       1112 Flamingo-rylaan

               Beskrywing               Eenheidsprys                       Bedrag
       1 x 5 000 ℓ watertenk              R5 499,00                       R5 499,00
       3 x filters                         R349,00                            A
       1 x waterpomp                      R1 699,00                       R1 699,00
       Arbeid                            7,5 uur x …                      R6 500,00
                                            SUBTOTAAL                        …
                                               15% BTW                       …
                                      FAKTUURTOTAAL                          …

       *Alle betalings betaalbaar binne 15 dae na ontvangs van faktuur.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                            (EC/NOVEMBER 2023)

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

      2.2.1 Gee die dag en maand wanneer die faktuur betaal moet word.                                (2)

      2.2.2 Bepaal die totale koste (afgerond tot die naaste duisend) van die filters.                (3)

      2.2.3 Bereken die koste van arbeid per uur.                                                     (2)

      2.2.4 Bereken die totale bedrag betaalbaar, BTW ingesluit, vir die bostaande faktuur.           (3)

      2.2.5 Die prys van die watertenk gaan binne die volgende maand verhoog. Die nuwe
            prys om te verwag is R5 795,00. Mnr. Rock sê die verhoging is meer as 5%.

             Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of hierdie stelling waar is of nie.

             Jy mag die volgende formule gebruik:

                                           Verskil in koste
             Persentasieverandering =                          x 100
                                         Oorspronklike koste                                          (4)

2.3   Gegee in onderstaande tabel is die elektrisiteitstariewe vir huishoudelike gebruik.

           BLOK                  ELEKTRISITEIT                  EENHEIDSPRYS (c/kWh)
       Blok 1                       0–600 kWh                       229,00 c/kWh
       Blok 2                     Meer as 600 kWh                   278,46 c/kWh

      Gebruik die bostaande inligting om die vrae wat volg, te beantwoord gebruik.

      Mnr. Rock en sy familie het ŉ totaal van 712 kWh elektrisiteit gebruik. Bereken die
      bedrag in Rand, wat hy vir hulle elektrisiteitsverbruik vir hierdie maand sal betaal.           (4)
                                                                                                     [25]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                          7

VRAAG 3

Onderstaande TABEL 2 hieronder toon die aantal oorwinnings, endossemente
(aansporingsbetalings) en totale netto waarde van die nege hoogs betaalde atlete vir 2022. Al
die waardes in die tabel word in miljoene gegee.

TABEL 2: TOP NEGE HOOGS TE BETAALDE ATLETE VIR 2022
              Naam          Oorwinnings   Endossemente   Totale Netto
                            (in miljoene)  (in miljoene)    Waarde
                                                         (in miljoene)
 Lionel Messi (sokker)           $75            $55           $130
 Le Bron James (basketbal)      $41,2           $80          $121,2
 Cristiano Ronaldo (sokker)      $60            $55           $115
 Neymar (sokker)                 $70            $25            $95
 Stephan Curry (sokker)         $45,8           $47           $92,8
 Kevin Durant (sokker)          $42,1           $50           $92,1
 Roger Federer (tennis)           ---           $90            ----
 Canelo Alvarez (boks)           $85             $5            $90
 Tom Brady (voetbal)            $31,9           $52           $83,9
 TOTAAL:                                                        B
                                                                             [Bron: Wikipedia.org]

Gebruik bostaande inligting om die vrae wat volg, te beantwoord.

3.1   Skryf die oorwinnings van Stephan Curry in woorde.                                              (2)

3.2   Bepaal die mediaanwaarde van die endossemente van die nege spelers.                             (3)

3.3   Bereken die waarde van B, die totale netto waarde van die nege spelers, as die totale netto
      waarde van Roger Federer $30,5 miljoen dollars minder as Le Bron James sin is.                  (4)

3.4   Bereken die gemiddelde oorwinnings vir 2022.                                                    (3)

3.5   Druk die endossement bedrag van Cristiano Ronaldo uit as ŉ persentasie van sy totale
      netto waarde.                                                                                   (2)

3.6   Skryf die aantal oorwinnings van Neymar as ŉ vereenvoudigde verhouding tot die aantal
      netto waarde van Canelo Alvarez.                                                                (2)

3.7   Bereken die waarskynlikheid as ŉ desimale breuk (afgerond tot DRIE desimale plekke),
      om willekeurig ŉ speler te kies, uit die bostaande tabel wat enige sport behalwe sokker
      speel.                                                                                          (3)
                                                                                                     [19]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                           (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 4

4.1   Die koorkomitee van ŉ hoërskool het ŉ klein besigheid begin om fondse vir hul
      opkomende toer in te samel. Hulle maak en verkoop kerrie-vetkoeke, met hul ouers se
      ondersteuning.

      Hulle betaal hul ouers R450 elke maand om die water en elektrisiteit te dek. Dit kos hulle
      R10,00 om een kerrie-vetkoek te maak.

      TABEL 3 hieronder toon hul inkomste en uitgawes vir een maand.

      TABEL 3: KOORKOMMITTEE SE MAANDELIKSE INKOMSTE EN
                UITGAWES
       Getal kerrie-
                          0    10   20    50    100   150                               200
       vetkoeke
       Uitgawes
                         450  550  650   950   1 450 1 950                             2 450
       (in Rand)
       Inkomste
                          0   250  500  1 250 2 500 3 750                              5 000
       (in Rand)

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

      4.1.1 Identifiseer die afhanklike en onafhanklike veranderlikes in die bostaande konteks.     (2)

      4.1.2 Bereken die verkoopsprys van EEN kerrie-vetkoek.                                        (2)

      4.1.3 Skryf die formule neer wat hulle sal gebruik om die totale uitgawes te bepaal.          (2)

      4.1.4 Die grafiek wat op die ANTWOORDBLAD getrek is, toon die totale inkomste. Op
            dieselfde assestelsel, trek ŉ grafiek wat die TOTALE UITGAWES toon vir die
            getal kerrie-vetkoeke in een maand gemaak.                                              (3)

      4.1.5 Die koorkomitee beweer as hulle 200 kerrie-vetkoeke per maand, vir vier maande
            verkoop, sal hulle meer as R10 000 wins maak.

             Verifieer, met alle berekeninge, of hul stelling waar is of nie.                       (4)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                        9

4.2 Die onderstaande frekwensietabel toon die aantal motoriste wat petrol op ŉ spesifieke dag
    koop.

             Tydsinterval                    Frekwensie             Kumulatiewe frekwensie
             06:00–08:59                         12                          12
             09:00–11:59                          8                          20
             12:00–14:59                         13                           C
                  D                              17                          50
             18:00–20:59                         23                          73
             21:00–23:59                          4                          77

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
      4.2.1 Bepaal die waarde van C.                                                                (2)

      4.2.2 Gee die tydsinterval by D.                                                              (2)

      4.2.3 Skryf die modale tydsinterval neer.                                                     (2)

      4.2.4 Elke motoris koop gemiddeld 6,5 ℓ petrol op hierdie dag. As die prys van petrol
            R21,92 per liter is, bepaal die totale koste van die petrol op hierdie dag gekoop.      (3)

      4.2.5 Wat is die waarskynlikheid, as ŉ breuk, van ŉ motoris wat petrol voor 12:00 op
            hierdie dag koop?                                                                       (2)

4.3   Sethu wil geld spaar om vir haar ma ŉ geskenk vir haar 50ste verjaarsdag te koop, wat
      oor vier jaar is. Sy besluit om na twee banke te kyk wat albei ŉ rentekoers van 8,5% p.j.
      aanbied.
      Sy het R1 000 wat sy kan spaar. Die tabel hieronder toon die bedrag wat sy by elke bank
      wil jaarliks sal bespaar het.

                            JAAR 1             JAAR 2            JAAR 3          JAAR 4
       BANK A                R1 085           R1 177,23         R1 277,29           ---
       BANK B                R1 085             R1 170            R1 255          R1 340

      Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

      4.3.1 Watter bank verteenwoordig enkelvoudige rente? Gee ŉ rede vir jou antwoord.             (2)

      4.3.2 Sethu beweer dat as sy by BANK A belê, sal sy oor vier jaar R45,56 meer kry as
            by BANK B.
             Verifieer, met alle berekeninge, of haar stelling waar is of nie.                      (4)

      4.3.3 Sethu wil graag vir haar ma ŉ horlosie van Switserland bestel. Dit kos
            68,49 Euro’s. Die wisselkoers is 1 Euro = R19,83.
             As sy besluit om by BANK A te belê, sal sy na vier jaar genoeg gespaar het om
             die geskenk te kan bekostig?                                                          (3)
                                                                                                  [33]
                                                                                   TOTAAL:         100
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1          (EC/NOVEMBER 2023)

ANTWOORDBLAD:

NAAM VAN LEERDER: ……………………………………                                       GRAAD: ……

VRAAG 4.1.4

                                 INKOMSTE EN UITGAWES VAN KERRIE-VETKOEK VERKOPE
                      5400

                      4950
                                                                       INKOMSTE

                      4500

                      4050

                      3600

     Bedrag in Rand
                      3150

                      2700

                      2250

                      1800

                      1350

                       900

                       450

                         0
                             0        50           100           150   200           250
                                             Aantal kerrie-vetkoeke

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS LIT P2 MEMO GR11 NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr11-nov2023-afrikaans/6625a6ef-c67f-4a65-aa1a-f050841f0f48) — Mathematical Literacy · Memo · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/354e0dd6-b99e-41e3-927c-386ace4ba01e) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV 2017 QP Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov-2017-qp-afrikaans/12f6ac24-04aa-4f24-81ac-698d1f94bc56) — Mathematical Literacy · QP · 2017 · Afr
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Mathematical Literacy · Addendum · 2025 · Afr
- [MATS LIT P1 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mats-lit-p1-gr11-memo-nov2022-afrikaans/82c1eccc-bd69-4888-8907-cade8df40621) — Mathematical Literacy · Memo · 2022 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/1d54de68-3373-4a27-beda-5c737e1a07d3) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/913740d3-d3f7-470f-ad0e-289f4f74f68b) — QP + Memo · 2025
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025
- [MATHS LIT GR11 P2 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-gr11-p2-memo-nov2022-afrikaans/8c7033a8-caf2-4285-a7e0-5e3c22a2f68a) — Memo · 2022 · Afr
- [Maths-Lit-April-2021-QP & Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-april-2021-qp-memo/f1f4e9b5-ddb0-441c-b259-366799b179f3) — QP + Memo · 2021

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
