# Mathematical Literacy Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 QP

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-qp-gr12-sept-2015-afr/25d01a7a-1012-446c-87d1-30c9126c9492
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 QP](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-qp-gr12-sept-2015-afr/25d01a7a-1012-446c-87d1-30c9126c9492)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2015

           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

PUNTE:      150

TYD:        3 uur

                                   *MLITA1*

         Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitende 1 antwoordblad
                                      en 2 bylae.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                (EC/SEPTEMBER 2015)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.     Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik word.

3.     Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

4.     Beantwoord VRAAG 4.1.5 op die aangehegte ANTWOORDBLAD. Handig
       die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde sakrekenaar (niegeprogrammeerbare en
       niegrafiese sakrekenaar) gebruik, tensy anders aangedui.

6.     Toon al die berekeninge duidelik aan.

7.     Rond AL die finale antwoorde paslik volgens die gegewe konteks af, tensy
       anders aangedui.

8.     Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.

9.     Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE,
       tensy anders aangedui.

10.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   3

VRAAG 1

1.1    Mnr. en Me. Tana, ŉ jonggetroude paartjie is gereed om hul eerste huis
       deur BNT Bank te koop. Hulle kry ŉ eiendom waarvan hulle hou teen ŉ prys
       van R1 250 000 (ignoreer oordragskoste en prokureurskoste). Mnr. Tana
       het 20% van sy ouers vir ŉ deposito gekry. BNT Bank het aan hulle ŉ
       verbandlening op die balans toegestaan.

         RUSTENBURG                                  R1 250 000

       Tabel 1: Verbandterugbetalingsfaktore
                           Verbandterugbetalingsfaktore
                                                 JARE
        Rentekoers (%)       5      10       15      20              25         30
              10,00        21,25 13,22     10,75    9,65            9,09       8,78
              10,25        21,37 13,35     10,90    9,82            9,26       8,96
              10,5         21,49 13,49     11,05    9,98            9,44       9,15
              10,75        21,62 13,63     11,21   10,15            9,62       9,33
              11,00        21,74 13,78     11,37   10,32            9,80       9,52
              11,25        21,87 13,92     11,52   10,49            9,98       9,71
              11,50        21,99 14,06     11,68   10,66            10,16      9,90
                                                         [Bron: www.mortgagemax.co.za]

       Gebruik die gegewe inligting en tabel hierbo om die volgende vrae te
       beantwoord.

       1.1.1     Identifiseer die aantal jare wat hulle aan die verband sal
                 terugbetaal, as die betalingsfaktor 10,32 en die rentekoers 11% is.     (2)

       1.1.2     Bereken die totale bedrag wat hulle vanaf die bank moet leen.           (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                    (EC/SEPTEMBER 2015)

        1.1.3   Gebruik die tabel en inligting hierbo en bereken hulle maandelikse
                terugbetaling.

                Jy mag die volgende formule gebruik:

                Maandelikse terugbetaling = verbandbedrag x faktor
                                                     1 000                                (3)

        1.1.4   Bereken die totale bedrag wat hulle aan die einde van die termyn
                terugbetaal het, uitsluitende prokureurskoste en oordragskoste.           (3)

        1.1.5   Bereken die totale rente wat hulle op hul verbandlening by BNT
                Bank sal betaal.                                                          (2)

1.2     Mnr. Tana, ŉ 42-jarige man werk vir die plaaslike munisipaliteit en verdien
        ŉ jaarlikse salaris van R476 012,28. Sy aftrekkings per maand is as volg;
        LBS: -----------
        Pensioenfonds           : R2 975,08
        Gimnasium               : R129,42
        Versekeringspolisse : R585,00

        Gebruik die belastingtabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Tabel 2: Belastingtabel vir 2015/2016
        INKOMSTEBELASTING: Individueel en trust
        Belastingkoerse (jaar van aanslag eindig 29 Februarie 2016)
        Belasbare Inkomste (R)           Belastingkoerse
        0 – 181 900                      18% van belasbare inkomste
        181 901 – 284 100                32 742 + 26% van elke R bo 181 900
        284 101 – 393 200                59 314 + 31% van elke R bo 284 100
        393 201 – 550 100                93 135 + 36% van elke R bo 393 200
        550 101 – 701 300                149 619 + 39% van elke R bo 550 100
        701 301 +                        208 587 + 41% van elke R bo 701 300

        Belastingkortings en belastingdrempels:
        Korting
        Primêre korting (belastingbetaler onder 65) : R13 257
        Sekondêre korting (Persone 65 en ouer) : R7 407
        Tersiêre korting (Persone 75 en ouer)       : R2 466

                  Ouderdom                             Belastingdrempel
              Onder ouderdom 65                            R73 650
            Ouderdom 65 na onder 75                        R114 800
              Ouderdom 75 en oor                           R128 500
                                                                [Bron: www.sars.gov.za]

        1.2.1   Bepaal die aantal belastingkoerse beskikbaar in die bogenoemde
                belastingtabel.                                                           (2)

        1.2.2   Bereken Mnr. Tana se maandelikse bruto salaris.                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   5

        1.2.3    Gebruik die belastingtabel, en bereken die totale maandelikse
                 belasting wat vanaf Mnr. Tana se salaris afgetrek word.                     (5)

        1.2.4    Bereken Mnr. Tana se bydrae tot die Pensioenfonds as ŉ
                 persentasie van sy bruto salaris.                                           (2)

        1.2.5    Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel.                  (2)

1.3     Mnr. Tana ontvang ŉ rekening van die munisipaliteit. Bestudeer die tabel
        wat ŉ uittreksel is van ŉ munisipale rekeningstaat wat die waterverbruik
        bedrag wat betaal moet word, wys. Beantwoord die vrae wat volg.

          Datum        Diens    Besonderhede           Koste       BTW        Koste
                                                    (uitsluitend           (insluitend
                                                       BTW)                   BTW)
         20/03/15      Water   Meter no.B-           R184,66       -----    R210,51
                               ZGD543 Tarief:
                               Water
                               Huishoudelike
                               lesingdatums:
                               Huidig (09/2/15)
                               = 2 384
                               Vorige (07/01/15)
                               = 2 368
                               Water 16 kℓ
        WATER                                      SKULD
                                                   KOLLEKTERINGSAKSIE
        WA 0100: 6 kℓ @ 9,941230                    Die voorsiening van dienste mag
        WA 0100: 4 kℓ @10,136180                    opgehef word indien enige
        WA 0100: 10 kℓ @14,077830                   bedrag onbetaald is na die
        WA 0100: 10 kℓ @18,249050                   betaaldatum en die deposito mag
        WA 0100: 30 kℓ +@ 22,901530                 gelyktydig hersien word. Neem
                                                    kennis dat die betaaldatum nie
                                                    van toepassing is op agterstallige
                                                    rekeninge nie.

        1.3.1    Bereken die bedrag BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde) wat
                 belas is vir die watertarief wat in die tabel gegee is.                     (2)

        1.3.2    Toon alle berekeninge hoe die totale bedrag van R184,66 bereken
                 was.                                                                       (4)
                                                                                           [33]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                   (EC/SEPTEMBER 2015)

VRAAG 2

2.1     Me. Tana reis vanaf Oos-Londen na King William’s Town. Die
        spoedmeterlesings hieronder was by tye van aankoms afgeneem.
        Bestudeer die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        Die spoedmeterlesings:

                                                                 Tyd geneem vir die
                                                                 rit
                                 2.1.4
         Brandstofverbruik →     2.1.4
                                                             ← Gemiddelde spoed

        2.1.1   Skryf neer die maksimum temperatuur vir daardie dag.                        (2)

        2.1.2   Bereken die motor se brandstofverbruik in liter per kilometer
                (ℓ/km).                                                                     (2)

        2.1.3   Bereken die totale aantal liter brandstof wat die motor sal verbruik
                indien 13 570,84 km per jaar afgelê word. Gee jou antwoord tot
                die naaste liter.                                                           (3)

        2.1.4   Bereken die afstand wat deur hierdie motor is vanaf Oos-Londen
                na King William’s Town afgelê. Gee jou antwoord in meter.

                Jy mag die volgende formule gebruik:

                Afstand = Gemiddelde spoed x tyd                                            (3)

        2.1.5   Bepaal die tyd wat Me. Tana Oos-Londen verlaat het om na
                King William’s Town te reis.                                                (3)

        2.1.6   Meld of die rit, in die oggend, middag of aand geneem was.                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                    7

2.2    Linda, ŉ graad 11-Toerisme onderwyseres koop vyftien 2-liter bottels
       koeldrank vir 116 leerders wat op ŉ uitstappie gaan. Sy gebruik ŉ 250 mℓ
       koppie om die koeldrank vir elke leerder af te meet. Sy word deur ŉ graad
       12-leerder gehelp om die koeldrank te skink.

       2.2.1    Wys deur berekeninge dat die beskikbare koeldrank genoeg sal
                wees vir al die graad 11-leerders om ‘n koppie koeldrink te kry.

                1 koppie = 250 mℓ, 1 ℓ   1 000 mℓ                                           (3)

       2.2.2    ŉ Leerder wat uithelp kry twee derdes van die koppie koeldrank by
                Linda. Bereken die verskil in koeldrank wat ontvang is deur ŉ
                graad 11-leerder en ŉ helpende leerder in milliliter.                       (3)

2.3    Mnr. en Me. Tana het inkopies in Phuket, Thailand gedoen en het 4 dae in
       ŉ hotel gebly. ŉ Direkte vlug vanaf Johannesburg na Thailand neem 11
       uur 2 minute en die afstand is 8 471 km. Hulle het ŉ klein geskenkie vir
       hul dogter gekoop waarin sy haar oorringe en haarbykomstighede kan
       bêre.

                                                                [Bron: www.google.com]

       2.3.1    Bereken die totale aantal ure wat hulle in die hotel gebly het.             (2)

       2.3.2    Herlei die afstand tussen Thailand en Johannesburg na myl.

                0,6214 myl = 1 km                                                           (2)

       2.3.3    Bereken die oppervlak van die bokant van hul dogter se geskenk
                as die deursnit 9 cm is.

                Jy mag die volgende formule gebruik:

                Oppervlak van ŉ sirkel = r2, waar          = 3,142                          (3)
                                                                                           [28]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                   (EC/SEPTEMBER 2015)

VRAAG 3

3.1    Bestudeer die kaart van Grahamstad, BYLAAG 1 en beantwoord die vrae
       wat volg.

       3.1.1    Gee die ruitverwysing van die Diocesan Skool vir Meisies.                 (2)

       3.1.2    Identifiseer die aantal krieketvelde wat in hierdie gebied van
                Grahamstad gevind word.                                                   (2)

       3.1.3    Daar is ŉ straat wat deur Tauntonstraat gaan. Noem hierdie
                straat.                                                                   (2)

       3.1.4    Verwys na ruitverwysing GU15, suidwes van Graham Protea
                geleë. Identifiseer die instelling wat ŉ versameling van kunsvlyte
                en ander voorwerpe van wetenskaplike, kunstige, kulturele en
                historiese belang versorg.                                                (2)

       3.1.5    Gee die algemene rigting van Somerset Heights ten opsigte van
                Oatlands.                                                                 (2)

3.2    Mnr. en Me. Tana koop ŉ TV-kabinet vanaf die Leeckay Meubelwinkel. Met
       aflewering was dit in stukke en in groot bokse gedra. Hulle het iemand
       gestuur om dit in die Tana-gesin se huis aanmekaar te sit.

       Gebruik BYLAAG 2 om die volgende vrae te beantwoord.

       3.2.1    Noem die deel genommer 14 in die diagram.                                 (2)

       3.2.2    Identifiseer die deelnommer(s) wat as die stoorrakke gebruik
                word.                                                                     (2)

       3.2.3    Bepaal die aantal dele genommer 20 wat in die boks moet wees.             (2)

       3.2.4    Meet die afstand van die boonste deel (13) van die kabinet in mm
                en gee die verhouding as die werklike lengte 1 755 mm is.                 (2)

       3.2.5    Hoeveel glasskroewe is nodig om die TV-kabinet aanmekaar te
                sit?                                                                      (2)

       3.2.6    Alle skroewe is saam gemeng in ŉ houer wanneer die TV-kabinet
                aanmekaar gesit word. Bepaal die waarskynlikheid dat die skroef
                wat uit die houer gehaal word, ŉ houtskroef is.                           (3)
                                                                                         [23]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                      9

VRAAG 4

4.1   Die Maatskaplike Departement voorsien maatskaplike hulp aan mense in nood.
      Die voorsiene feitelys is ŉ statistiese opsomming van maatskaplike toelae in die
      verskeie provinsies streke van Suid-Afrika. Maatskaplike toelae verwys na
      Ouderdomstoelaag (OAG), Oorlogveteraantoelaag (WVG),
      Ongeskiktheidsoelaag (DG), Toelaag in bystand (GIA),
      Kinderonderhoudstoelaag (CSG), Pleegsorgtoelaag (FCG) en Sorg
      Afhanklikheidstoelaag (CDG).

      TABEL 3:         Totale aantal maatskaplike toelaes by tipe toelaag en
                       provinsies soos op 31-05-2014

       Streek     OAG         W        DG        GIA     CDG      FCG       CSG         TOTAAL
                              VG
        OK        519072      59      180475    12907    18555   119285      A           2655420
        VS        177963       6      79000      1584    6221    40962     638187        943923
        GP        455457      103     113090     2294    15686   57222     1575990       2219842
        KZN       616132      54      296083    31651    35919   130170    2702811       3812820
         LP       423090      28      91999     13591    12745   60996     1650665       2253114
        MP        218554      18      77355      3778    8998    35436     999473        1343612
        NK        77409       11      48473      5304    4694    14735     279724           C
        NW        226434      15      85939      5484    8683    42060     766593        1135208
        WK        277680      113     149920    10377    11312   29491     883802        1362695
      TOTAAL     2991791      407    1122334    86970      B     530357   11302312      16156984

                [Bron: SOCPEN-stelsel]         [LW: Die totaal sluit die toelaag in bystand in]

      4.1.1     Bepaal die getal provinsies (streke) wat van maatskaplike hulp deur
                Maatskaplike Ontwikkeling voorsien word.                                             (2)

      4.1.2     Identifiseer die provinsie wat die minste aantal Ouderdomstoelaag
                begunstigdes (OAG) het.                                                              (2)

      4.1.3     Bereken die verskil tussen die aantal beguntigdes wat
                kinderonderhoudstoelae (CSG) ontvang tussen Gauteng en Noordwes
                provinsies.                                                                          (3)

      4.1.4     Bereken die volgende ontbrekende waardes in die tabel:

                (a)       A                                                                          (2)
                (b)       B                                                                          (2)
                (c)       C                                                                          (2)

      4.1.5     Teken ŉ lyngrafiek deur die Oorlogsveteraantoelaag (WVG) per
                Provinsie te teken op die assestelsel wat op die ANTWOORDBLAD
                voorsien is.                                                                         (4)

      4.1.6     Gee die verhouding van die Oorlogsveteraanbegustigdes (WVG) in die
                Vrystaat teenoor dié in die Mpumalanga streek.                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                 (EC/SEPTEMBER 2015)

        4.1.7             Identifiseer die provinsie met die hoogste aantal mense wat ŉ Sorg
                          Afhankliheidstoelaag (CDG) ontvang.                                        (2)

        4.1.8             Skryf neer die totale aantal mense wat maatskaplike toelae in die
                          Wes-Kaap ontvang in woorde.                                                (2)

4.2    Die bestuurder van ŉ groothandelaar, Ludwe, maak ŉ opname van die
       verkope van Roomys, Sjokoladestawe en Coke vir die hele jaar. Die
       uitslag word in die onderstaande grafiek uitgebeeld.

       Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                           Verkope vir die jaar
                        70000

                        60000

                        50000

          Verkope (R)
                        40000
                                                                             Coke
                                                                              Coke
                        30000
                                                                             Chocolate   Bars
                                                                              Sjokoladestafies
                        20000                                                Ice cream
                                                                               Roomys

                        10000

                           0
                                Winter
                                Winter       Lente
                                            Spring     Somer
                                                      Summer    Herfs
                                                               Autumn
                                                 Seisoene

       4.2.1              Bepaal die hoeveelheid (in R) van Coke-verkope wat deur die
                          winkel tydens die somer die gemaak is.                                     (2)

       4.2.2              Identifiseer die seisoene met ŉ verskil van R4 000,00 vir die
                          verkope van Sjokoladestawe.                                                (2)

       4.2.3              Verskaf ŉ naam vir die tipe grafiek hierbo.                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                 11

4.3     Me. Ncombo woon in Port Edward. Sy maak ŉ opname van al die
        elektrisiteitsverkope en die aantal eenhede wat ontvang is.

        Tabel 4: Opname van Elektrisiteitsverkope
          Maande       April   Mei     Junie    Julie   September   Oktober   November
          Bedrag       500     500      550     1 200      500       250        500
         (in Rand)
         Eenhede
          ontvang     338,2    338,2   371,95   758,7     311,7      155,9      251,4

        4.3.1    Bereken die gemiddelde aantal eenhede wat ontvang is tot die
                 naaste eenheid.                                                            (4)

        4.3.2    Bepaal die omvang (reikwydte/variasiewydte) op elektrisiteit
                 gespandeer.                                                                (3)

        4.3.3    Bepaal die modale bedrag wat op elektrisiteit gespandeer is.               (2)
                                                                                           [38]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                  (EC/SEPTEMBER 2015)

VRAAG 5

5.1     Ncumisa, ŉ onthaalkomiteelid het drie kwotasies gemaak vir ŉ graad 12-
        afskeidsfunksie. Bestudeer die grafieke hieronder en beantwoord die
        vrae wat volg.

        Plek A = R5 000 + 125n
        Plek B = R25 000
        Plek C = R2 500 + 250n

                                  Vergelyking van plekke vir ŉ afskeidsfunksie
                          50000

                          45000

                          40000

                          35000

         Koste in Rande
                          30000

                          25000                                                        Venue A
                                                                                       Venue B
                          20000
                                                                                       Venue C

                          15000

                          10000

                           5000

                             0
                                  0         50          100             150      200
                                                    Aantal mense

        5.1.1                Hoeveel sal dit kos om ŉ funksie by Plek A vir 100 mense te hou?          (2)

        5.1.2                Identifiseer die duurste plek om 180 mense te onthaal.                    (2)

        5.1.3                Bepaal die aantal mense wat vir R4 000,00 by Plek C onthaal kan
                             word.                                                                     (2)

        5.1.4                Skryf neer die drie snypunte van die grafieke.                            (6)

        5.1.5                Identifiseer die vaste koste vir Plek A.                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   13

5.2    Na die formele deel van die afskeidsfunksiedag, sal die leerders swem en
       pret op die strand hê. Een van die onderwysers soek op die internet wat
       die temperature vir die Afskeidsfunksiedag sal wees. Die lesings is soos
       volg:

       Temperatuur        Laag 16 °C     Hoog 78,8 °F
       Windspoed          19 km/
       Windrigting        O
       Vogtigheid         61%
       Kanse van reën     10%
                                                             [Bron: weather.news24.com]

       5.2.1     Herlei 78,8 °F temperatuur na °C.

                 Jy mag die formule gebruik:

                 °C = (°F – 32°) ÷ 1,8                                                     (3)

       5.2.2     Bepaal die waarskynlikheid dat dit sal reën op die dag van die
                 afskeid. Gee jou antwoord in die eenvoudigste breuk.                      (3)

       5.2.3     Bepaal die waarskynlikheid dat die huidige weerstoestand geen
                 vogtigheid het nie.                                                       (2)

5.3    Een van die minibus-taxi’s wat die skool gebruik om die leerders na en
       vanaf die strand te vervoer, gebruik 22,5 liter om 289 km tussen Oos-
       Londen en Port Alfred af te lê . Die bestuurder vra R45 per leerder vir 86
       leerders, 38 seuns en 48 meisies.

       5.3.1     Bepaal die aantal minibus-taxi’s wat benodig word indien een
                 minibus 14 leerders kan vervoer.                                          (3)

       5.3.2     Die brandstofprys is R10,83 per liter. Bereken die totale koste vir
                 die rit vir EEN minibus insluitende die betaling per leerder.             (3)
                                                                                          [28]

                                                                            TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
14                                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1             (EC/SEPTEMBER 2015)

ANTWOORDBLAD

VAN EN NAAM

GRAAD 12: ……..

VRAAG 4.1.5

                             Oorlogsveteranetoelaagbegunstigdes vir die verskeie provinsies
                           140

                           120

                           100

     Aantal begunstigdes
                           80

                           60

                           40

                           20

                             0
                                  VS    NK NW MP           LP KZN OK          GP    WK
                                                          Provinsies

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)        WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                  15

BYLAAG 1

                          KAART VAN GRAHAMSTAD

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
  16                        WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1   (EC/SEPTEMBER 2015)

BYLAAG 2

  Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MLIT P2 QP SEPT2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-qp-sept2015-afr/15e35f7a-5fd8-4e3c-b350-508182af02c7) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-afrikaans-2015-preparatory-examination-question-paper/f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematical Literacy P1 (English) 2015 Preparatory Examination Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematical-literacy-p1-english-2015-preparatory-examination-question-paper/6cb0661c-9e1c-49bb-a37b-db7f3504733d) — Mathematical Literacy · QP · 2015 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR12 QP SEPT2020 English (Printready 18 August 2020)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-sept2020-english-printready-18-august-2020/f1819888-26f6-4ed6-8382-6909354c4789) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/4a98f93e-3ab7-4371-b4c5-b42354468a6e) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 SEPT2016 QP Engl](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-sept2016-qp-engl/1a6cfa62-dc1e-4bb1-85eb-4c6c64a35eac) — Mathematical Literacy · QP · 2016

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p1-english-june-2025-possible-answers/b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee) — Memo · 2025 · Eng
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
