# Mathematical Literacy Grade 10 P2 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/0bebec1b-e938-4af6-bfdf-abe5c914b49a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 10 P2 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/0bebec1b-e938-4af6-bfdf-abe5c914b49a)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR CERTIFIKAAT

                                GRAAD 10

                         NOVEMBER 2019

          WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                 NASIENRIGLYN

PUNTE:     75

          Simbool   verduideliking
             M      Metode
            MA      Metode met akkuraatheid
            CA      Deurlopende akkuraatheid
             A      Akkuraatheid
             C      Omskakeling
             D      Definieer
              J     Regverdiging
              S     Vereenvoudiging
         RT/RG/RM   Lees van ŉ tabel OF Lees van ŉ grafiek OF Lees van ŉ kaart
              F     Kies korrekte formule
             SF     Vervanging in ŉ formule
             O      Opinie
              P     Penaliseer, bv. vir geen eenhede, verkeerde ronding ens.
             R      Ronding
            AO      Slegs antwoord
            NPR     Geen penalisering vir ronding OF uitlating van eenhede

                    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                       (EC/NOVEMBER 2019)

    VRAAG 1 [26 punte]

    VRAAG                       Oplossing                         Verduideliking            Ow
                                                                                             en
                                                                                            Vlak
    1.1.1
             A = R10 887,11 – R125,60 – R1,00   M            1M Aftrekking van R1    F
               = R10 760,51  CA                              1CA vir totaal          V2
                                                                                  (2)
    1.1.2                                  MA
             Deposito = R2,00 + R1,00 × (aantal R100’de)      1MA Aantal R100               F
                                                   M         1M Metode                     V4
             Fooie: 03/1/2019 = R2 + R1 × (R1 000 ÷ R100)
                              = R2 + R10                      1A Antwoord
                              = R12 A                        1CA Opinie
             Die bewering is waar.  O
                                                                                      (4)
    1.1.3    Balans 28/1/19 = R19 718,01 + (R15 – R12)  M    1M Metode                     F
                                                              1CA korrekte waarde           V3
                           = R19 721, 01     CA
                                                                                      (2)
    1.1.4                                   M                1M Tel waardes op             F
             Bankfooie =R12 + R2,50 + R 2,50 + R1,00 +                                      V3
             R2,50              A                            1A Korrekte waarde
                      = R20,50
                                                              1 Gevolgtrekking
             Sy bewering is nie waar nie. C                                          (3)
    1.1.5    Sodat hul daaglikse bedrywighede gedoen kan      2O Opinie                     F
             word.  O                                                                     V4
                                      OF
             In staat te wees om hul werkers te betaal  O
                                     OF
             Dit is hul manier om inkomste te genereer  O
                                      OF
             Aanvaar enige ander logiese rede.                                   (2)
    1.2.1                                                     1M vermenigvuldig met M
             0,27 x 1 000 M                                  1 000                  V4
             = 270 ℓ CA                                      1CA Korrekte antwoord
                                                                                 (2)
    1.2.2                                                     1M optelling           M
             Verhouding: = 1 + 3 + 5 = 9                                             V3
                        1
             Sement = × 270 l
                        9
                     = 30 ℓ  A                               1A korrekte waarde
                     3
             Sand = × 270 ℓ
                     9
                  = 90 ℓ  A
                      5                                       1A korrekte waarde
             Gruis = × 270 ℓ
                      9
                   = 150 ℓ  A                                1A korrekte waarde
                                                                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                 3

 1.2.3                                     A                1A Korrekte ure            F
            Bedrag betaal = R45,75 x (5 + 1) x 2 M          1M vermenigvuldig met 2 V2
                          = R549 CA                         1CA Antwoord
                                                                                    (3)
                                                                                        F
 1.2.4      Totale koste = R1 524, 99 + R549 M              1M Optelling van           V4
                                                                materiaal en arbeid
                        = R2 073,99 CA                      1CA Totale koste

            Totale spaargeld = (3,5% x R11 560) x 6 maande

                            = R2 427,60     A               1A Totale spaargeld

            Kim sal genoeg geld vir sy projek het.  J       1 Regverdiging
                                                                                    (4)
                                                                                   [26]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                     (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 2 [13 punte]

    VRAAG                      Oplossing                      Verduideliking             Ow en
                                                                                          Vlak
 2.1.1       Oppervlakte = π r2                         1M Gebruik korrekte radius       M
                         = 3,142 x 2,15 x 2,15  M      in die formule (M)               V2
                         = 14,52 m2 CA                 1CA vir Antwoord
                                                                                (2)
 2.1.2       Volume van silinder = 14,52 x 0,9  SF     1SF                         M
                                 = 13,07 m  CA         1CA van 2.1.1               V3
                                    2                                    2
                                  = × 13,07  M         1M Metode deur te
                                    3                                    3
                                  = 8,71 m3             gebruik

             Daar is genoeg sand om dit gratis te kom   1 Vir gevolgtrekking
             haal.  C                                                             (4)
 2.2.1       Voorbereide spasie = 3% x 929 m2 M        1M deur 3% te gebruik            M
                               = 27, 87 m2 CA          1CA vir antwoord                 V4

             Oppervlakte van trampolien = 14,52 m2

             Hy sal genoeg spasie hê.  O               1O Opinie
                                                                                   (3)
 2.2.2                          M             M       1M deur 2,5% te gebruik          F
             Nuwe premie = (2,5% x R2 534) + (R2 534)   1M Optelling                     V4

                            = R2 597,35  CA            1CA Antwoord

             Sy skatting is nie korrek nie.  J         1J Regverdiging
                                                                                   (4)
                                                                                  [13]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                           5

 VRAAG 3 [15 punte]
 VRAAG                                       Oplossing                    Verduideliking        Ow en
                                                                                                Vlak
 3.1.1                                                                                         MP
             Vanaf Graaff-Reinet neem die R75 roete en ry verby          1 R75                  V2
             Jansenville, Wolwefontein, Kariega en Uitenhage totdat jy   2A Noem ten
             Port Elizabeth bereik. A                                  minste 2 dorpe
                                                                                          (3)
 3.1.2       Suidoos  A                                                2A Korrekte            MP
                                                                            rigting             V2
                                                                                          (2)
 3.1.3       Die kartondose word oorsee gestuur. O                     2O Opinie              MP
                                         OF                                                     V4
             Enige ander logiese rede.                                                 (2)
 3.2.1       Afstand van Addo na Uitenhage = 2 cm of 20 mm M            1M meet op kaart MP
             [Aanvaar 1,9 – 2,4 cm]                                                        V4
                          Skaal: 1 : 2 500 000                           1M gebruik skaal
                          Werklike afstand =2 x 2 500 000 M             1SF gebruik
                                              5 000 000                  korrekte waardes
                                            =            SF
                                                    100 000

                                                  = 50 km  A
                                                                         1A Antwoord in
                                                                             km
                                                                                       (4)
 3.2.2               𝐴𝑓𝑠𝑡𝑎𝑛𝑑                                             1M vervang        MP
             Tyd =                M
                         𝑠𝑝𝑜𝑒𝑑
                                                                         onderwerp van     V4
                          50 𝑘𝑚
                                                                         formule
                     =               SF                                 1SF
                         100 𝑘𝑚/ℎ

                     = 30 min  A                                        1A Antwoord

             Sy voorspelling is nie geldig, hy sal PE om 10:30           1O Opinie
             bereik. O                                                                 (4)
                                                                                       [15]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                   (EC/NOVEMBER 2019)

    VRAAG 4 [21 punte]

    VRAAG                            Oplossing               Verduideliking             Ow en
                                                                                        Vlak
    4.1.1                    𝑇𝑜𝑡𝑎𝑎𝑙 𝑣𝑎𝑛 𝑝𝑢𝑛𝑡𝑒                1A Optel van waardes       Data
              Gemiddelde =
                             𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠
                                                             1M Metode deel deur        V3
                             1 960                              30
                         =           AM
                              30

                         = 65,33  CA                        1CA Antwoord
                                                                                  (3)
    4.1.2     Modus is die getal wat die meeste in die data   1 Verduidelik             Data
              voorkom.  D                                    1A korrekte modus         V4
                      A
              Modus = 57%, daarom is haar stelling onwaar. C 1 Gevolgtrekking
                                                                                  (3)
    4.2.1     A=8A                                          1A vir 8                   Data
              B=6A                                          1A vir 6                   L2
                                                                                  (2)
    4.2.2                            (6+4+2+0)               1M vind                    Data
              P (minder as 60%) =                × 100 M
                                         30                  waarskynlikheid            V3
                               = 40% CA
                                                             1CA Antwoord
                                                                                  (2)
    4.3.1     A = 100% – (6 +5 + 12 + 71) % M               1M Aftrekking van          Data
                = 6%  A                                     100%                       V3
                                                             1A Antwoord
              Skakelhuise = 6% × 324 292 M                  1M gebruik 6%
                          =19 457,52
                          =19 458 CA                        1 CA Antwoord
                                                                                  (4)
    4.3.2     Spoeltoilette = 90% x 324 292 M               1M gebruik 90%             F
                            = 291 862,8  CA                 1CA Antwoord               V2
                            = 291 863  R                    1R Afronding
                                                                                (3)
    4.3.3     Verhouding = 12% : 6% M                       1M gebruik korrekte    Data
                                                             persentasies           V2
                         = 2 : 1 S                          1S Vereenvoudiging
                                                                                (2)
    4.3.4     Ouma woonstelle O                            2O Opinie              Data
                                   OF                                               V4
              RDP huise O
              Aanvaar enige ander gepaste antwoord.                              (2)
                                                                                [21]

                                                                        TOTAAL: 75

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS LIT P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-mathematical-literacy-2019-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/d7d91364-2d4a-47e8-a9e9-fa53a5ac7d89) — Mathematical Literacy · Memo · 2019 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/9bdb43e7-3462-4d32-8a60-d200a73cc98a) — Mathematical Literacy · Memo · 2018 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr10-qp-nov2018-afrikaans/6927c0d6-4dd7-49f3-825c-bbecbff0ea98) — Mathematical Literacy · QP · 2018 · Afr
- [Maths Lit P2 Gr10 Nov2019 ERRATA](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr10-nov2019-errata/eb8cf69f-622f-4341-91f6-0c4ee6a545cb) — Mathematical Literacy · Errata · 2019
- [MATHS LIT P2 GR10 QP NOV2019 EngD](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr10-qp-nov2019-engd/fdc07bfc-343f-4dd1-9a88-a370c4d9fa05) — Mathematical Literacy · QP · 2019
- [MATHS LIT P2 GR10 QP NOV2019 AfrD](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr10-qp-nov2019-afrd/6f1021ae-be9d-43b3-a3bf-b90ae78f9f55) — Mathematical Literacy · QP · 2019

## More from Grade 10 Mathematical Literacy

- [Gr 10 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-lit-atp-2023-24/92fc8f30-3078-45c6-9017-a138e224b210) — ATP
- [LP Maths Literacy Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade-10-june-2025-p1-and-memo/e7f8c3eb-2e73-4c9d-b508-ed762eaa72d4) — QP + Memo · 2025
- [LP Maths Literacy Grade 10 June 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade-10-june-2025-p2-and-memo/95ca14e5-487a-4c97-83d6-6e6e30c152af) — QP + Memo · 2025
- [MATHEMATICAL LITERACY QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-qp-june-2024/65e67b66-b5a8-4395-a99e-4d57a93dcf29) — QP · 2024
- [GR10 MATHEMATICAL LITERACY P2 AFR MR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-mathematical-literacy-p2-afr-mr/ae4219cd-8c37-40ee-9c8f-0e80c72b6e49) — QP · 2024 · Afr
- [Maths Literacy Grade 10 March 2023 QP only](https://www.hlayiso.com/library/maths-literacy-grade-10-march-2023-qp-only/2d95486c-85c7-4bf0-94f8-6e9a2f6e4ae3) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
