# Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr12-memo-june-2024-afrikaans/32034a27-4eb0-4191-91d4-f7959f964635
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr12-memo-june-2024-afrikaans/32034a27-4eb0-4191-91d4-f7959f964635)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                                      JUNIE 2024

            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:      100

  Simbool                                          Verduideliking
M                 Metode
M/A               Metode met akkuraatheid
CA                Volgehoue akkuraatheid
A                 Akkuraatheid
C                 Herleiding
S                 Vereenvoudiging
RT/RG/RD/RM       Lees van tabel /grafiek/diagram/kaart
SF                Korrekte vervanging in ŉ formule
O                 Opinie/Verduideliking/Redenering
P                 Penalisasie, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
R                 Afronding
NPR               Geen penalisering vir afronding
AO                Slegs antwoord
MCA               Metode met volgehoue akkuraatheid
RCA               Ronding met volgehoue akkuraatheid

                            Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

                                Hosted by www.ecexams.co.za

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                               (EC/JUNIE 2024)

NASIENRIGLYNE

LET WEL:

•   As ŉ kandidaat ŉ vraag TWEE keer beantwoord, merk slegs die EERSTE poging.

•   As ŉ kandidaat ŉ antwoord van ŉ vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, merk die
    doodgetrekte (gekanselleerde) poging.

•   Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyne toegepas, maar
    dit hou by die tweede berekeningsfout op.

•   Wanneer ŉ kandidaat aflees van ŉ grafiek, tabel, uitlegplan en kaart en ekstra antwoorde
    gee, penaliseer vir elke ekstra item.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
   (EC/JUNIE 2024)                       WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                               3

SLEUTEL TOT ONDERWERPSIMBOOL:
F = Finansies; M = Meting; MP = Kaarte, planne en ander voorstellings;
P= Waarskynlikheid

VRAAG 1 [20 PUNTE]                                           SLEGS ANTWOORD VOLPUNTE

  Vr.                         Oplossing                           Verduideliking                Vlak
1.1.1    Die omtrek van ŉ vorm is die totale afstand om die 2A korrekte verduideliking           M
         rande wat die buitelyn van daardie vorm                                                 V1
         definieer. ✓A

                                   OF

         Totale afstand rondom om die vorm. ✓A                                          (2)

1.1.2                        370                            1C skakel cm na m                    M
         Lengte van muur =       C
                             100                            1A korrekte antwoord                 V1
                          = 3,7 m A
                                                                                         (2)
1.1.3    P = lengte + lengte + hoogte + hoogte              CA vanaf 1.1.2                       M
           = 3,7 + 3,7 + 2,1 + 2,1 M                       1M tel korrekte waardes op           V1
           = 11,6 m CA                                     1CA korrekte antwoord vanaf
                                                            1.1.2                     (2)

1.2.1                     75                                1MA deel korrekte waardes            M
         Afstand gery =            MA
                      0,6214                                1A korrekte antwoord                 V1
                    = 120,6952044                           NPR
                    ≈ 120,7 km A
         Aanvaar: 121 km / 120,695 km                                                    (2)

1.2.2    Totale afstand aangeteken:                         CA vanaf 1.2.1                       M
         = 120,7 km + 114,3 km + 271 km + 148,1 km M       1M tel korrekte waardes op           V1
         = 654,1 km CA                                     1CA korrekte antwoord
         Aanvaar 654,4 km / 654,095                                                   (2)

1.3.1    Pniel ✓RT                                         2RT lees vanaf kaart                 MP
                                                                                         (2)     V1

1.3.2    5 waterpunte ✓RT                                  2RT korrekte antwoord                MP
                                                                                         (2)     V1
 1.3.3   N1 ✓RT                                            2RT korrekte antwoord                MP
                                                                                         (2)     L1
 1.3.4   SW or Suidwes       ✓RT                           2RT korrekte rigting                 MP
                                                                                         (2)     V1
 1.3.5   Helshoogtepas ✓RT                                 2RT korrekte antwoord                MP
                                                                                       (2)       V1
                                                                                      [20]

   Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                            (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 2 [24 PUNTE]

  Vr.                       Oplossings                                     Verduideliking                Vlak
2.1.1    Staafskaal ✓A OF Lineêre Skaal ✓A                  OF       2A identifiseer korrekte          MP
         Grafiese Skaal ✓A                                            skaal                              V1
                                                                                            (2)

2.1.2    N6 RT en N1 RT                                              1RT 1ste nasionale pad             MP
                                                                       1RT 2de nasionale pad              V1
                                                                       Aanvaar enige orde
                                                                                            (2)

2.1.3    Noord A                                                      1A 1ste rigting                    MP
         Noordoos OF NO A                                             1A 2 de rigting                    V2
                                                                                                 (2)

2.1.4    Sy vrou sal die grens tussen twee lande oorsteek en het dus   2O opinie                          MP
         ŉ paspoort nodig. ✓O                                                                            V4

                                           OF

         Sy vrou sal ŉ ander land binnegaan. ✓O                                                 (2)

                                    M                                 1M trek korrekte                       F
2.1.5                    R22,49 – R21,77                               waardes af                             V4
         % verskil =                       × 100% M
                              R21,77 A                                1M vermenigvuldig
                                                                       100%
                     = 3,307% CA                                      1A korrekte noemer
         Stelling is ongeldig – dit sal minder as 4% kos. O           1CA vereenvoudiging
                                                                       1O opinie
                                           OF                                    OF
                                                   M
                          (R22,49 × 75) – (R21,77 × 75)                1M trek korrekte
         % Verskil =                                      × 100% M
                                  (R21.77 × 75) A                     waardes af

                         1 686,75 – 1 632,75                           1M vermenigvuldig
                     =                         × 100%                  100%
                              1 632,75
                                                                       1A korrekte noemer
                    = 3,307% CA                                       1CA vereenvoudiging
         Stelling is ongeldig – dit sal minder as 4% kos. O           1O opinie
                                                                                          (5)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
   (EC/JUNIE 2024)                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                   5

2.2.1    Personeel wat by die hekke werk, moet huis toe gaan✓O 2O rede                              MP
                                                                                                     V4
                                   OF

         Die wilde diere in die park maak dit onveilig om te reis
         of gedurende die nag in onbeskermde dele te wees ✓O

                                     OF
         Diere is nie in die donker sigbaar nie, park-/kamphekke
         gaan oop wanneer mense die diere kan sien. ✓O

                                   OF
         Toegangsbeheer ✓O
                                   OF

         Om oorbevolking te vermy ✓O

                                   OF

         Veiligheidsredes ✓O
                                   OF

         Sodat mense wat van ver of binne die Krugerwildtuin
         reis, vooruit kan beplan. ✓O

                                   OF

         Aanvaar enige geldige rede.                                                         (2)

2.2.2    Ander kampe = 5                                            1RT aantal vir beide kampe       MP
         Hoofkampe = 7 RT                                                                           V2
                                                                    1CA verskil met 1 korrekte
         Verskil = 7 – 5 = 2 CA                                    kamp
                                                                    AO                      (2)

2.2.3    Afstande = spoed × tyd                                                                      MP
            RT                                                     1RT korrekte afstand             V3
           54 km = 50 km/h × tyd SF                                1SF vervanging met
                                                                    50 km/h
         Tyd op grondpad                    As dit soos volg
             54 km                          bereken word,
         =              S                  moenie
             50 km/h                                                1S verander onderwerp van
         = 1,08 h                           penaliseer nie.         formule
         = 1h 4 min 48 sec C
                                           1h05min                  1C herlei tyd
         Tyd dat hy by die hek sal aankom:
         17:15 + 1:4:48                    17:15 + 1h05min
         = 18:19:48 CA                    = 18:20                  1CA aankomstyd

                                                                                             (5)

   Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                              (EC/JUNIE 2024)

2.2.4   Die paaie is nie so besig nie / mense ry stadiger / meer diere is 2O rede          MP
        sigbaar. ✓O                                                                       V4
                                       OF

        Dit is die skilderagtige roete ✓O

                                      OF

        Om 'n gevoel van avontuur te ervaar. ✓O

                                    OF
        Grondpaaie gee jou meer toegang (kortpad) na verskillende dele
        van die park. ✓O
                                    OF

        Die roete meng in met die natuur en gee ŉ meer outentieke
        bosveld-ervaring. ✓O

                                      OF

        Aanvaar enige ander redelike antwoord.                                  (2)
                                                                               [24]

 Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
      (EC/JUNIE 2024)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                  7

VRAAG 3 [36 PUNTE]

 Vr.                         Oplossings                             Verduideliking                Vlak
3.1.1 Aantal kleurpotlode dwarsoor                             1M deel deursneë                    M
      = 83 ÷ 6 M                                              1CA vereenvoudiging                 V4
      = 13,833333…CA                                          1R aantal potlode
      ≈ 13 potlode R

        Aantal kleurpotlode af
        = 22 ÷ 16,7 M                                         1M deel hoogtes
        = 1,317365269                                          1R aantal potlode
        ≈ 1 potlood R

        Aantal potlode in een houer                            1CA aantal potlode in een
        = 13 × 1                                               houer
        = 13 potlode CA

        Aantal potlode in 3 houers                             1M vermenigvuldig met 3
        = 13 × 3 M                                            1CA aantal potlode in 3
        = 39 potlode CA                                       houers
                                                               1O opinie
        ⸫ Korrek O                                                                    (9)

3.1.2 Waarskynlikheid om ŉ pers potlood uit ŉ houer te neem:   CA vanaf 3.1.1                       P
        6 A                                                   1A teller                            V2
      = A
        39                                                     1A noemer
      = 0,153846153                                            1R 3 desimale plekke
      ≈ 0,154 R                                                                           (3)

3.2.1 Oppervlakte van reghoek = lengte × breedte               1C herlei na mm                      M
(a)                           = 150 mm × 120 mm CSF          1SF vervanging                       V2
                              = 18 000 mm2 A                  1A oppervlak van reghoek
                                                                                      (3)

(b)                                                            CA vanaf 3.2.1 (a)                   M
        Oppervlakte van sirkel                                 1A radius                            V3
        = π × radius2 A                                       1CA opper. van sirkel
        = 3,142 × 402        OF       3,142 × 40 × 40A
        = 5 027,2 mm  2 CA           = 5 027,2 mm2     CA

        Area sonder foto = 18 000 mm – 5 027,2 mm2 M          1MCA trek twee
                         = 12 972,8 mm2                        oppervlaktes af
                         ≈ 12 973 mm2 CA                      1CA ronding tot naaste mm2
                                                                                       (4)

      Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
      8                        WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                               (EC/JUNIE 2024)

3.2.2 Oppervlakte van geskenkboks                                                                               M
      = 2 (lengte × breedte) + 2 (breedte × hoogte) + 2 (lengte × hoogte)   1SF vervanging                      L2
      = 2 (38,8 × 27,5) + 2 (27,5 × 30,0) + 2 (38,8 × 30,0) SF A          1A korrekte waardes
      = 2 134 + 1 650 + 2 328 S                                            1S vereenvoudiging
      = 6 112 cm2 CA                                                       1CA oppervlakte
                                                                                                    (4)

3.3.1 Deursnee = 31 m × 2 M                                                1M vermenigvuldig                   M
               = 62 m A                                                    radius met 2                        L2
                                                                            1A korrekte deursnit
                                                                                                    (2)

3.3.2 Maksimum hoogte = 50 m + 31 m MA                                     1MA tel korrekte                    M
                    = 81 m A                                               waardes op                          L2
                                                                            1A antwoord            (2)

3.3.3 Omtrek = 2 × π x radius                                               1SF vervanging                      M
             = 2 × 3,142 × 31 SF                                           1MA vermenigvuldig 2                L2
             = 194,804 × 2                                                  en antwoord
             = 389,608 m MA                                                NPR                (2)

3.3.4 Aantal huishoudings = 1 750      M                                   1M deel deur 25                     M
                                 25                                         1A korrekte antwoord                L1
                              = 70 huishoudings A                                                  (2)

3.4    Volume van 2 silindriese wasbakke drie keer per dag gebruik                                              M
       = π × r2 × h                                                                                             L3
       = (3,142 × 302 × 45) × 2 × 3 SF M                                  1SF vervanging
       = 763 506 cm3 CA                                                    1M vermenigvuldig met
                                                                            2 en 3
       Liters water wat daagliks gebruik word                               1CA volume
           763 506                                                          1C herlei na liter
       =             × ¾ C
            1 000
                                                                            1CA ¾ liter water
       = 572,6295 liters CA
                                       OF

       Volume van 2 silindriese wasbakke drie keer per dag gebruik
       = π × r2 × h
       = (3,142 × 302 × 45) × 2 × 3 SF M                                  1SF vervanging
       = 763 506 cm3 CA                                                    1M vermenigvuldig met
                                                                            2 en 3
       Liters water wat daagliks gebruik word
       = 763 506 × ¾                                                        1CA volume
       = 572 629,5 cm3                                                      1C herlei na liter

           572 629,5
       =               C
            1 000
                                                                            1CA ¾ liter water
       = 572,6295 liters CA
                                                                                                    (5)
                                                                                                   [36]
      Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
    (EC/JUNIE 2024)                               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                9

VRAAG 4 [20 PUNTE]

  Vr.                                          Oplossings                            Verduideliking              Vlak
4.1.1   Aantal ure:                                                             1A aantal ure op Vrydag           M
                                                                                1A aantal ure vir 3 dae           L4
        Vrydag: 24:00 – 15:30 = 8,5 ure A                                      1A aantal ure op dag van
        Saterdag – Maandag = 24 ure × 3 days = 72 ure A                        vertrek
        Dinsdag                = 10 ure A                                      1MA tel korrekte op
        Totale aantal ure = 8,5 + 72 + 10                                       1O opinie
                           = 90,5 ure MA
        Ongeldig O                                                                                    (5)

4.1.2              deursnee       10                                            1A vind radius                   M
        radius =              =        = 5 cm A
                      2           2                                                                              L3

        Volume van silinder = 3,142 × radius2 × hoogte                          1SF vervanging
                1 571 cm3 = 3,142 × 52 × hoogte SF
                             1 571
                   Hoogte =        M                                           1M verander onderwerp
                                       78,55
                       Hoogte = 20 cm CA                                       van formule
                                                                                1CA vind hoogte
                                                                                                    (4)

4.1.3   Oppervlakte van bo en onder = 78,55 cm2 × 2 M                          1M vermenigvuldig met            F
                                    = 157,1 cm2 ÷ 1002 C                       2                                L3
                                    = 0,01571 m2 S                             1C deel deur 1002
                       Totale koste = 0,01571 m2 × R144,65 M                   1S vereenvoudiging van
                                    = R2,27 CA                                 antwoord in m2
                                                                                1M vermenigvuldig
                                                                                R144,65
                                                                                1CA antwoord

                                                  OF                                      OF
                                                                                1C deel deur 1002
        Oppervlakte van bo    = 78,55 cm2 ÷ 1002 C                             1S vereenvoudiging van
                              = 0,007855 m2                                     antwoord in m2
        Koste van hout van bostuk = 0,007855 × R144,65 M                       1M vermenigvuldig
                                  = R1,13622575                                 R144,65
        Totale koste         = R1,13622575 × 2 M                               1M vermenigvuldig met
                              = R2,27                                           2
                                                                                1CA antwoord
                                                                                                     (5)

4.2.1   Werklike lengte = 3,4 cm × 65 M                                        1M vermenigvuldig                MP
                       = 221 cm A                                              korrekte waardes                 L2
                                                                                1A antwoord
                                                                                                       (2)

    Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2               (EC/JUNIE 2024)

4.2.2                       3 A                    1A teller                    P
        Waarskynlikheid =
                            7 A                    1A noemer                    V2
                                                                         (2)

4.2.3   Die hoofslaapkamer. A                      1A korrekte kamer            MP
        Kamer front/wys noord O                    1O opinie                    V4
                                                                         (2)
                                                                        [20]

                                                           TOTAAL: 100

 Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [Maths Lit P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-erratum-june-common-2024/48cfbfd6-3aea-46d0-8faa-e00dcb9be5e8) — Mathematical Literacy · Errata · 2024
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [MATH LITERACY P1 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-literacy-p1-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8324352d-0dfe-4f56-a690-09b4668305c9) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematical Literacy P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematical-literacy-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/862f41ea-86b5-468a-bac9-0f1c76be2e36) — Mathematical Literacy · QP · 2024 · Afr
- [MATHS LIT P2 QP GR12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr12-june-2023-afrikaans/537dd8f7-8a3f-4b18-a420-692a0342dab5) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P2 ADD GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-add-gr12-sept2023-afrikaans/ed608021-efc6-41d9-9c79-4f29eefc55f9) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
